Groenkol Accommodation at L'anda Guest House and Self-catering | TravelGround
+27

L'anda Guest House and Self-catering

Self Catering

Review Summary

3.8 out of 5from 11 reviews for L'anda Guest House and Self-catering
Cleanliness
4.0/5
Service
3.6/5
Location
3.6/5
Safety
3.9/5
Value for money
3.7/5
Rhynard B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rhynard B
With spouse/partner

Dit was baie gemaklik.

Ons het dit regtig baie geniet. Amanda was baie vriendelik. Ons het dadelik welkom gevoel, dit was soos die huis weg van ons huis. Alles was net perfek.

L'anda Guest House and Self-catering's response

Kom kuier ferus weer. Julle was wonderlike gemaklike gaste.

L'anda Guest House and Self-catering
Manie R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Manie R
With spouse/partner

Ons kan L'anda Guest House aanbeveel.

Baie dankie, ons het dadelik tuis gevoel en heerlik ontspan in jul mooi tuin. Julle gasvryheid is noemenswaardig (dankie Erika). Die verblyf was absoluut gerieflik, skoon en netjies. Ons sal vir seker weer by julle aanklop. Wees geseënd.

L'anda Guest House and Self-catering's response

Baie dankie dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Kom gerus weer.
Groete Amanda

L'anda Guest House and Self-catering
Christelle V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christelle V
Family with teenagers

Gerieflik.

Gasvrou baie vriendelik. Eenheid netjies en gerieflik ingerig.

L'anda Guest House and Self-catering's response

Baie dankie Christelle, dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer.
Kom gerus weer.
Dankie
Amanda

L'anda Guest House and Self-catering
Chris B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Chris B
Individual traveler

Nooit weer.

Alles was reg, behalwe die badkamer was een van die slegste wat ek oor gesien het en beleef het.

L'anda Guest House and Self-catering's response

Meneer ek is werklik jammer dat u die badkamer as sleg beleef het. Die luukse ovaalbad vind groot byval by veral bruide en die hiper moderne oop stort is vir baie gaste gewoonlik 'n heerlik ervaring. Dankie Amanda.

L'anda Guest House and Self-catering
Susan J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Susan J
Family with teenagers

Gastehuis netjies en skoon.

Het by gastehuis aangekom en daar was niemand om vir ons oop te sluit nie. Het eienaar verskeie kere gebel en sy het nie my oproep geneem nie. Ek het toe die LekkeSlaap konsultant geskakel en nadat hulle haar gekontak het, het sy my oproep geantwoord. Ons het ongeveer 30 min verloor deur die eienaar te probeer in die hande kry en vir hulle om vir ons oop te sluit. Dit het veroorsaak dat ons laat was vir ons troue. Toe ons laataand by die gastehuis terugkom, was daar ook geen warm water nie en moes ons in koue water was aangesien ons die vuil in die bed wou klim nie. Die eienaar het beweer dat sy vir my e-pos en sms gestuur het om te vra hoe laat ons sal arriveer, maar ek het vanoggend gekyk - daar was geen e-pos van haar af nie en daar was ook geen sms nie. Sy was nie baie vriendelik met my Saterdag toe ek vir haar sê dat ons nou gaan laat wees vir ons funksie as gevolg van haar wat nie die moeite gedoen het om ons te kontak om te vra hoe laat ons gaan arriveer as sy geweet het sy gaan nie op die perseel wees nie.

L'anda Guest House and Self-catering's response

Goeiedag,
Ek is baie jammer oor u slegte ervaring die naweek by ons gastehuis en sal baie graag wil opmaak daarvoor. Ons gaste is baie belangrik en ook hul gerief. Soos u verduidelik het was u nie op kantoor en het die misverstand tussen ons ontstaan aangaande die tyd van aankoms. Gelukkig het my assistant binne 10 min na u oproep u ingeboek. Al my kamers se warm water kom van die warmtepomp en Sondag het u warm water gehad wat my laat vermoed u het dalk die kraan na verkeerde kant oop gedraai. Geniet u dag.

L'anda Guest House and Self-catering
Elma M - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma M
Family with teenagers

Perfect overnight stay that meets all your needs and more.

L'anda is safe, spacious, neat, well equipped and perfectly located with enough parking. You feel at home and the hostess spoils you with delicious rusks and soul food. Will definitely visit there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte oornagplek wat aan al mens se behoeftes voorsien en meer.

L'anda is veilig, ruim, netjies, goed toegerus en perfek geleë met genoegsame parkering. Geen tekort aan tuisvoel, die gasvrou bederf met 'n heerlike beskuitjie en sielskos daarby. Sal definitief weer daar aanklop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

L'anda Guest House and Self-catering's response

Baie dankie, dit was 'n voorreg om jul te akkommodeer. Kom gerus weer.

L'anda Guest House and Self-catering
Marique V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marique V
With spouse/partner

Baie aangename ervaring.

Dit was vir ons 'n plesier om by L'anda te bly. Baie dankie vir die puik geriewe. Let asb net na die dakwaaier in kamer 6. Dit maak 'n geraas wanneer dit aangeskakel is.

Hannelie K - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hannelie K
On business

Netjies en skoon.

Die kamer is goed ingerig en pragtig.

L'anda Guest House and Self-catering's response

Thank you Hannelie for the lovely review. We have noticed the score you gave for our customer service was low. Please would you let us know how we could improve this as we strive to make each and every guest feel as comfortable as possible.
Kind regards, Amanda

L'anda Guest House and Self-catering
Jeannette G - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jeannette G
With spouse/partner

Oornagverblyf vir besigheid.

Heerlike ervaring gewees. Wens ek kon meer tyd daar spandeer.

Sias D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Sias D
On business

Bitter swak!

Met my aankoms is ek verwys na 'n ander gastehuis aangesien daar 'n gas was wat 1 ekstra nag wou bly. Dis BAIE onprofessioneel, en die diens was ongeskik en kortaf. En dit nadat 100% betaling gemaak is 'n week vooruit en ek 3 ure voor aankoms geskakel en bevestig het.

L'anda Guest House and Self-catering's response

Good day Sias, thank you very much for your feedback, we take all feedback good and bad very seriously and we strive to make our establishment the best it can be.
We are so sorry for the inconvenience, I just want to say from our side that the other guest had decided on the day of his check out he wanted to stay with us an extra night which did through a spanner in the works for us. Saying that we were more than happy to pay for your alternative accommodation and your breakfast.
Again we are so sorry for the inconvenience and we hope you will look at spending a night at our establishment when you are in Groenkol again.

L'anda Guest House and Self-catering
Thabiso M - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thabiso M
With friends

Excellent location for Loskop Ultra Marathon runner

We had a short stay but were warmly welcome.The host Amanda is welcoming. One suggestion I have is to consider offering breakfast on weekends, especially during the Loskop race weekend.

From R880
per night (for 2 people)
From R880
per night (for 2 people)
From R880
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29 Zuid Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANGWQCQG7eadDMoTUdEPvZjrdeHURRoiVebzP1xaIT0yHMBjRAj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R880  per night (for 2 people) 11 5 1 4 29 Zuid Street Middelburg 1050 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.777691589702 29.468543267181
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com