The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at La Bella B+B | TravelGround
+31

La Bella B+B

Review Summary

4.5 out of 5from 46 reviews for La Bella B+B
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Ronel D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel D
With friends

Very neat and hospitable.

Thank you for the hospitality. Room was very neat. The coffee, tea and rusks were appreciated.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en gasvry.

Baie dankie vir die gasvryheid. Kamer was baie netjies. Die koffie, tee en beskuit word waardeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsabe O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elsabe O
Family with young children

Dankie, die bed het heerlike geslaap en ons het die sjokolades geniet!

Sien sterre.

Hermanus V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermanus V
Individual traveler

Quiet area and fully equipped, excellent and helpful hostess.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil area en ten volle toegerus, uitstekende en behulpsame gasvrou.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lezette S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lezette S
With spouse/partner

Vriendelik diens. Skoon, netjies en gerieflik.

Die ontvangs was verwelkomend. Ons het tuis gevoel. Die kamers is skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik.

Jacqueline V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline V
With spouse/partner

Vriendelike en bedagsaam.

Baie vriendelike en behulpsaam. Ontbytpakkie reg vroeg oggend al vir al die hardlopers waar daar gebly het.

Adele S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele S
Individual traveler

Absolutely fantastic!

Friendly reception, beautiful Basil (Great Dane) also welcomed all guests in a friendly manner, fi the guests don't have a problem with it. The room was clean, quiet, safe with everything you need. The biggest surprise was the breakfast parcel because I had to check out very early. A home away from home. Will definitely book La Bella again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties!

Vriendelike ontvangs, pragtige Basil (Great Dane) wat alle gaste vriendelik ontvang, indien gaste nie 'n probleem met dit het nie. Die kamer is skoon, stil, veilig met alles wat mens kan benodig. Die grootste verrassing was die ontbytpakkie omdat ek baie vroeg moes uitklok. 'n Tuiste weg van die huis. Sal definitief weer by La Bella boek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lindy P - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Lindy P
Individual traveler

Nie die beste gastehuis nie. Nie hondevriendelik nie, en ook geen krag of water nie!

Ons het spesifiek gekyk vir "hondevriendelike" plekkie, aangesien ons ons hondekinders wou saamneem. Gelukkig kon my man dit nie meer maak nie en ek het dus alleen daarheen gegaan. Hy sou dalk op die Saterdag saam met ons honde gearriveer het. Daar aangekom verneem ek toe dat dit nié 'n hondevriendelike omgewing is nie, aangesien hulle 'n eie "Great Dane" het. Die eienaar het my uitdruklik gesê dat ek nie honde daarheen mag bring nie. Ek weet nie wat ons sou gedoen het as ek saam met my eggenoot en ons hondekinders daar aangekom het nie. Ek moes my man toe laat weet om nie deur te kom nie. So my naweek was glad nie lekker sonder my man en hondekinders nie. Inteendeel ek het net een aand daar geslaap. Krag was af die eerste oggend en geen warm water nie - moes later 'n ander kamer se stort gebruik. Het die volgende aand by vriende oorgeslaap. Toe ek die Saterdagoggend terugkeer is die "geyser" nog steeds nie herstel gewees in my kamer nie! Baie goed wat werklik bietjie aandag kort by die gastehuis!

Sevaas H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sevaas H
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam.

Ons ontvangs was hartlik. Ons kamer was netjies ruim en gerieflik met die heerlikste matras op die bed! Die ontbyt was baie goed. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Tillie N - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tillie N
Family with teenagers

Pleasant accommodation.

Enjoyed the stay, comfortable. I saw the owner, Lana Boonzaaier, after many years, we were teachers and we couched hockey together. Didn't know it was her place when I booked. Had a great chat for the short time I was there. Will recommend the place to others!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf.

Baie lekker gebly, gerieflik. Ek het na baie jare die eienaar, Lana Boonzaaier gesien, het saam met haar man skoolgehou en hokkie afgerig. Het nie geweet dis haar plek toe ek bespreek het nie! Het so lekker gesels vir die kort tydjie wat ek daar was. Sal die plek aanbeveel aan ander!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thia D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thia D
Individual traveler

Gerieflike verblyf.

Vriendelike diens en atmosfeer. A.g.v. watertekort in Bela-Bela kan eienaar dalk oorweeg om 'n watertenk op te sit om gaste van warm water te voorsien na 'n lang dag.

Frikkie C - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie C
Individual traveler

Value for money accommodation.

Thank you for the lunch packet - it was lovely after an early start.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld oornagverblyf.

Dankie vir die kospakkie, was heerlik na my vroeë vertrek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wijnie V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wijnie V
With spouse/partner

Such nice accommodation!

It was lovely in this B&B. Friendly people and everything was clean. It was so nice to sit in the garden! Will definitely go back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heeltemal geweldig, die verblyf hierso!

Dit was heerlik in die B&B, vriendelike mense en alles skoon. Ook die pragtige tuin was heerlik om te sit en sien! Seker kom ons terug daarso!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre S
With spouse/partner

Met our expectations.

There was, however, barking dogs throughout the night and that was very annoying. The owner told us the next morning that it was the neighbour's dogs. The people moved and just left the dogs there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het voldoen aan ons verwagting.

Daar was egter 'n lawaai deur die nag van blaffende honde wat erg steurend was. Die eienaar het die volgende oggend gesê dit is die bure se honde, die mense het verhuis en die honde net daar gelos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

J H - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
J H
With spouse/partner

Very pleasant, delicious breakfast, friendly service, neat and clean.

Definitely recommend La Bella, Elrie is a very friendly host. Delectable breakfast, and the place was very neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam, heerlike ontbyt, vriendelike diens, netjies en skoon.

Sal beslis La Bella aanbeveel, Elrie is 'n baie vriendelike gasvrou. Heerlike ontbyt geniet, die plek is baie netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Neville C - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Neville C
With friends

Warm and cosy stay.

Stay was very pleasant. Service was GREAT. Owners were great. Just felt that it is a bit expensive.

Harry Tolkamp W - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry Tolkamp W
On business

La Bella is een uitstekend verzorgd B&B, rustig slapen en lekker ontbijt.

In 1 woord: geweldig. Mogelijk aanvullende verbetering: een luie stoel (Fauteuil) om in te zitten i.p.v. op het bed op op een recht keuken of tuinstoel. We hebben genoten van de prima bedden, goed sanitair, heerlijke en gevarieerde ontbijten. Hartelijk dank voor een goed verzorgd verblijf dat wij gedurende 5 dagen mochten meemaken.

Johan G - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan G
With spouse/partner

Volkome voldoende vir wat ons wou hê.

Eienaar is vreeslik gasvry, kamers is netjies en het alles in wat nodig is.

Peter F - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peter F
Individual traveler

Die akkommodasie en onthaal en ontbyt is goed, maar geen slaap is moontlik nie as gevolg van 'n hond wat die hele nag blaf.

Hulle moet 'n plan maak met hulle bure oor die honde wat onophoudelik blaf.

Christa H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa H
With spouse/partner

Rustig, gerieflik, vreedsaam, bekostigbaar.

La Bella B+B is 'n wonderlike gastehuis en ons sal dit definitief vir enigeen aanbeveel. Dis bekostigbaar, netjies en skoon met 'n heerlike rustige atmosfeer. Ons het heerlik gerus. Die dorp is naby genoeg om soontoe te stap vir lekker oefening. Hydro Spa is ook lekker naby. Lana en Elri se spesiale aandag ook aan die klein dingetjies is opsigtelik en hul bedien 'n heerlike ontbyt. Ons sal definitief weer by La Bella tuisgaan.

Gideon N - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon N
Individual traveler

Aangename, vriendelike en rustige verblyf.

Beide gasvrouens is wonderlik. Goeie waarde vir geld. Rustige omgewing.

Mien Z - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mien Z
With spouse/partner

Baie gerieflik en skoon.

Pragtige plekkie, hulle was so gasvry. Ons het dit baie geniet. Sou graag kykNET op TV wou kyk, maar dit is nie die ergste nie.

Yvonne M - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne M
On business

Baie heerlik!

Dit was baie lekker.

Derek V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derek V
With spouse/partner

Dankie vir al die gasvryheid.

Tannie lana het regtig baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Thapelo M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thapelo M
With friends

Wow!!!

The owner was hands-on and very helpful, friendly and accommodating. The breakfast was the best I ever had in many facilities I visited. The vacation was made enjoyable by the hospitality of the owner, Lana. One can not regret visiting La Bella.

Essa G - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Essa G
With spouse/partner

Baie hartlike ontvangs en heerlike verblyf.

Sou graag Afrikaanse TV-kanale beskikbaar wou hê.

Karin A - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karin A
With spouse/partner

Very nice, neat, friendly and excellent breakfast.

Sal dit defnitief aanbeveel. Kamer 4 is uitstekend skoon, nuut en gemaklik om in te bly!!

Melanie B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie B

Met die gasvrye verblyf het ek gevoel of ek teruggaan na my ouerhuis toe.

My 4 dae verblyf by La Bella B&B was ongelooflik lekker. Lana het my elke oggend bederf met 'n heerlike ontbyt en geselsie. Die woonstel-eenheid waarin ek gebly het was ongelooflik mooi, skoon en baie lekker stil. Ek het te alle tye veilig en welkom gevoel. Ek oorweeg dit definitief om die paar dae as 'n jaarlikse instelling te maak en sal elke keer weer teruggaan La Bella toe. Groete Melanie Boshoff

Gregory P - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gregory P
On business

Die kamers was mooi netjies en die ontbyt was op tyd en baie lekker!

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Alles in die kamer was netjies en skoon, en die ontbyt is met sorg voorberei. Dit was wonderlik om regte melk en beskuit te kon geniet in die kamer! Sal weer gaan!

Yolandi N - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolandi N
Family with teenagers

It was a very good stay!

The owner was very warm and welcoming towards us. The place is clean and tidy, lovely, quiet and safe. The breakfast was great! We will definitely stay there again!

Johann V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johann V
On business

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Jan B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
On business

Uiters aangename ervaring om daar te oornag.

My persoonlike ervaring was beperk tot slegs twee aande se oorslaap wat uitstekend verloop het, en waarvan ontbyt die hoogtepunt was. En dit alles teen 'n uiters billike prys.

Johan S - May 2014
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Johan S
Family with young children

Goeie, skoon, netjiese en gemaklike verblyf.

Dankie aan Lana vir die ontvangs en die heerlike ontbyt.

Irma P - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma P
With spouse/partner

'n Heerlike oorslaapstop... alle reëlings goed!

Skoon, netjies met 'n heerlike ontbyt!

Letitia L - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Letitia L

Baie lekker! Lekker ontbyt met vriendelike diens. Baie sentraal geleë. Sal weer gaan.

Dankie weereens. Wat 'n pragtige dame!

Jacinda F - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacinda F
With spouse/partner

Dankie.

Ons het goed gebly, dankie.

Magriet N - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magriet N
With friends

Wonderlike ervaring van gasvryheid en verblyf.

Alles was netjies en skoon. Die wilde vyeboom is 'n ervaring op sigself. Die ontbyt met sy tuisgemaakte konfyt was heerlik. Met die intrapslag voel jy tuis, asof jy by Ouma gaan kuier. Ons privaatheid is gerespekteer, maar die mense was altyd bereikbaar. Ek sal dit met graagte aanbeveel en het dit reeds gedoen ook. Baie dankie vir 'n wonderlike, verfrissende vakansie.

Thabisa N - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thabisa N
Family with young children

'Twas lovely, cosy and owners are warm people

All was well, loved it

Kobus K - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus K
With spouse/partner

Uitstekende, vriendelike diens!

Vriendelike ontvangs met skoon linne, handdoeke en kamer. Heerlike ontbyt en hartlike totsiens met uitnodiging om weer te kom.

Thulani N - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Thulani N
With friends

Nice and clean place to visit

In my opinion, its really a nice place. If they can improve the venue by adding 2 double beds, and a swimming pool, that would be amazing!

Liezel P - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel P
With spouse/partner

Vêr van huis, maar tog ook baie tuis.

Ai! Die gasvryheid het my verstom - alhoewel die dame aan wie die gastehuis behoort 'n knie-operasie gehad het, het sy uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel - die boereontbyt was ongelooflik - elke oggend 'n heerlike verrassing. Baie Dankie - sal definitief aanbeveel.

Thivhulawi N - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thivhulawi N
With spouse/partner

This is the home away from home...

This is a guest house worth visiting....

William Peter M - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William Peter M
With spouse/partner

Very well organized and clean

Close to everything, nice place to braai, excellent breakfast, DSTV, nice company from the owners.

Shirley P - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Shirley P
On business

Good.

Thank you, Shirley.

Waldo G - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Waldo G
With spouse/partner

Baie vriendelik en gasvry!

Sien die sterre hieronder.

Reinhardt J - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinhardt J
With friends

Very good value for money,a home away from home.

La Bella was a great surprise! I cannot imagine getting better value for money anywhere else. This little B&B will become a favourite of anyone who stays there. Superb Cloud 9 mattresses, very comfortable pillows, high quality linen, spacious rooms and every comfort you could ask for makes this the best B&B I have visited. You will be well looked after by the very accommodating and friendly owners. Dont miss out... book now as this little gem will fill up quick!!

Colette W - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colette W
On business

Ons mense was baie tevrede en het dit baie geniet.

Ons werkers was baie gelukkig met vriendelike, uitstekende diens. Baie dankie! Die agent was baie behulpsaam (ek het seker 10 keer my bespreking verander). Claudette het uit haar pad gegaan en my mooi gehelp! Ons sal definitief weer van julle dienste gebruik maak.

From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 75 Kretschmar Avenue, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65e288ae3deaa06d63ed2c57fdd069daef6b6c8d7a14c20134ca5c6f778267b4758bb1fb89a58d19c2f5924f77c572f8cd19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 2 people) 46 5 1 5 75 Kretschmar Avenue Bela Bela 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.876236309471 28.290663957596
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!