The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at La Bri Self-Catering | TravelGround
+47

La Bri Self-Catering

206 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 206 reviews for La Bri Self-Catering
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Harm V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Harm V

Familie reünie-kuier.

Die foto's op die website is effens misleidend. Jy kan die mooi berguitsig nie vanuit die kamer sien niem maar moet buite toe gaan. Dis nogtans mooi.

Bets H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bets H
With spouse/partner

Verblyf in La Bri Self-Catering bied alles wat mens van verblyf verlang.

Van aankoms tot vertrek vier dae later was een groot plesier. Die plek is naby genoeg aan restaurante en winkels waar jy na hartelus kan eet, koop of sommer net ontspan. Dit bied die ideale blyplek vanwaar mens die omgewing en pragtige berge kan verken. Ek sal beslis weer daar tuisgaan en die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Liezel B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel B
Family with teenagers

Netjies, skoon, volledig toegerus en sakpas!

La Bri het alles wat jy benodig!

Jerome C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jerome C
With spouse/partner

Excellent.

It was beautiful, definitely not what we expected.

Colleen K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colleen K
With spouse/partner

Mooiste plekkie.

La Bri is netjies en het alles wat mens nodig het. Sal verseker weer teruggaan.

Marius G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marius G
With spouse/partner

Lekker.

Baie lekker. Uitstekend. Vroulief was baie gelukkig.

Johan B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

'n Lieflike plek om in te bly!

La Bri se woonstelle is verbasend groot met plek vir 4 mense. Dit is 700 meter vanaf die besighede, dus binne loopafstand. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer gaan! Alles was skoon en netjies. Wat 'n plesier.

Yolandi E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolandi E
With friends

Regtig waarde vir geld. Skoon en netjies. Loopafstand van winkels en restaurante.

Ons het op die laaste oomblik besluit om Clarens toe te gaan vir die naweek. Was lekker soos altyd. La Bri was eerste op die lys vir beskikbare eenhede en was glad nie teleurstellend nie. Sal definitief weer daar bly.

Beatrix W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beatrix W
With friends

Fantasties

Waarde vir geld en baie netjies

Magdie V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdie V
With spouse/partner

Pragtige netjiese huis.

Die enigste kritiek wat ek het, is dat die vloer uitermate kraak, selfs vir 'n houtvloer.

David P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David P
With spouse/partner

Lekker eenheid, maar poot van enkelbed gebreek. vloer was ook nie gevee gewees met daaglikse skoonmaak op die 2de dag nie. Andersins heel lekker.

Sit miskien 'n groot besem in die eenhede

La Bri Self-Catering's response

Hi David, dankie vir jou positiewe terugvoer.
Soos per inligting op u bespreking, kan skoonmaakdienste teen 'n ekstra tarief aangevra word.
Ons gaan wel ongeag vinnig in om net met die nodigste te help.
In die koffietafel boek is daar ook inligting oor waar die lang besems is.
Ek hoop dit help vir wanneer julle weer Kom kuier.
Vriendelike groete, Lené

La Bri Self-Catering
Marius S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius S
With spouse/partner

Baie aangenaam gewees!

Die blyplek is ongelooflik gerieflik, netjies en alles wat n mens op n wegbreek soek. Wens al my bly plekke kon so wees!

Christo F - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo F
With spouse/partner

Altyd amazing.

Altyd aangenaam.

Kim B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kim B
With friends

Really amazing and clean place!

Ideal location and really amazing place to stay in. Very clean and neat.

Cherise N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cherise N
Family with teenagers

Heerlike blyplek en waarde vir jou geld.

Alles is perfek ingerig en die huisie bevat alles wat mens nodig het. Die beddens en beddegoed voel soos 'n droom en die uitsig is ook baie mooi. Ligging is perfek.

Antoinette E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Antoinette E
With spouse/partner

Gemak en mooi.

Ons het net hier oorgeslaap maar sal maklik 'n naweek of langer kon bly. Baie goed ingerig en baie netjies. Lekker naby die dorp.

Anesca L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anesca L
With spouse/partner

Heerlike gekuier, sal La Bri sterk aanbeveel!

Die eenheid is so netjies en skoon, vreeslik gemaklik. Ons het heerlik gebly, soos altyd. Dankie vir jou gasvryheid Lenè!

Josua V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Josua V
With spouse/partner

Laaste twee dae van wittebrood die moeite werd.

La Bri was ek en my vroutjie se afsluiting van ons wittebrood in Clarens. Ons het juis na bekostigbare verblyf gesoek siende dat die tariewe oor naweke duurder is. Ons het baie lekker gebly.

Corli B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corli B
With spouse/partner

Baie lekker gekuier en dit vreeslik geniet.

Mooi area met lekker staproetes om en naby. Lekker gebly in die baie goed toegeruste Deluxe-eenheid, die houtvloer moet verkieslik vervang word met teëls, dit raas en kraak vreeslik baie, kan skaars opstaan om badkamer toe te gaan deur die nag sonder om almal wakker te maak.

Mojaesi P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mojaesi P
With spouse/partner

Awesome.

The place is neat and accommodating.

Ronel B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel B
Family with teenagers

Uitsonderlike verblyf, geen klagtes, heerlik gekuier.

Sien sterre.

Annelise N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelise N
With friends

Was wonderlik!

Die plek is baie netjies! Eienaar is baie vriendelik.

Maria S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria S
With spouse/partner

Ek en my man was vir 'n naweek by La Bri Self-Catering.

Ons het die naweek vreeslik geniet. Die eenheid was baie skoon en netjies en ons sal definitief weer teruggaan.

Shani D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shani D
Family with young children

Heerlik gekuier. Daar is alles wat nodig is en naby aan alles. Sal dit vir seker aanbeveel!

Sien sterre.

Mariette J - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariette J
Family with young children

Baie netjies, skoon, stil met alles wat jy nodig het.

La Bri is baie sentraal geleë. Die plek is baie netjies, skoon met alles wat jy nodig het. Sal dit beslis aanbeveel.

Gawie H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gawie H
Family with young children

Baie lekker!

Die eenheid was uitstekend toegerus met alles wat ons as 'n gesin met 2 klein kindertjies nodig gehad het en nog meer. Dit was werklik 'n plesier gewees om daar te bly en sal dit vir seker weer doen.

Elsabe R - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsabe R
Family with teenagers

Uitstekende waarde vir geld.

Heerlik gebly. Beddegoed was grootste bederf. Goed toegeruste kombuis met knus kaggel. Hier kry jy nie koud nie.

Melvena V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melvena V
With spouse/partner

Skoon, netjies en alles wat jy nodig het!

Lene en haar span doen hulle absolute bes om dit so gerieflik as moontlik te maak. Die braaiplek met sy uitsig was 'n bonus. Ons het heerlik gebly!

Leon H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon H
With friends

Perfect.

Very neat and no problems.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek.

Baie netjies en geen probleme.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaan V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan V
Family with teenagers

Well appointed and everything one needs.

Nice stay in a quiet area of town. Only thing I will highlight is that we experienced the mattresses of the beds in both bedrooms as very hard.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed ingerig en alles wat mens nodig het.

Lekker verblyf in 'n stil area van die dorp. Enigste ding wat ek sal uitlig is dat ons die matrasse van die beddens in beide slaapkamers as baie hard ervaar het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erika J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika J
With spouse/partner

Ongelooflike netjies veilige gemaklike verblyf goed geleë in Clarens. Sal graag weer by La Bri wil oorbly.

Ek en my man reis baie en bly oor in verskillende oornag selfsorg-Chalets reg oor ons mooi land. La Bri is heel bo aan ons lys vir 'n absoluut pragtige verblyf geleentheid. Die chalet is baie netjies, personeel vriendelik en hulpvaardig. Linne en handdoeke gereeld geruil en braaier skoon gemaak. Ons het so lekker gebly, ons wil al ons vriende en familie bring om Clarens saam met ons te geniet en ons weet as ons by La Bri oornag sal almal tevrede wees. Selfs toe daar twee ure load shedding was een dag is daar voorsiening gemaak met gasbottel. Eienaar was hulpvaardig en ons selfs gekontak om te hoor presies wanneer ons arriveer sodat alles eksiperfeksie kan wees. Baie dankie, Lene, Anna en Mari.

La Bri Self-Catering's response

Hi Erika,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Vriendelike groete, Lené.

La Bri Self-Catering
Betsie E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie E
Family with teenagers

Pragtige huisie. Baie skoon en netjies.

Dit is regtig pragtige, skoon en netjiese huisies. Mal oor die dekor. Ons het ons verblyf daar baie geniet. Huisie 2 se stoep en die huis oorkant se stoep is baie na aan mekaar en bemoeilik stoepkuier as die ander ook kuier. Sal definitief weer daar bly. Baie dankie.

René T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
René T
With spouse/partner

Wat 'n plesier om in so mooi plek te kan bly.

Ons was aangenaam verras om in so mooi plek te kon instap. Dit is nie aldag dat die foto's en die werklikheid ooreenstem nie. Maar díe plek is waarde vir geld en bo standaard.

Tracey P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracey P
With spouse/partner

Comfortable and enjoyable.

Clean with more than enough comfort. Had a good couple of days and will book again.

Annaline C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annaline C
With spouse/partner

Fantastic.

Very cute unit for a family of 4.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie oulike eenheid vir gesin van 4.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clifford P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clifford P
With spouse/partner

Stylvol en modern met 'n ongelooflike uitsig.

Die woonstel is stylvol modern met al die items wat u benodig vir selfsorg. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons 'n bietjie vroeër in te laat bespreek. Sy het in kontak bly totdat ons in die woonbuurt was. Ek het die uitsig vanaf die stoep liefgehad! Daar is 'n braai - 'n moet vir ons ─ en die verrassing was die kaggel in die sitkamer. Gerieflike verblyf met die ongelooflike uitsigte. Beslis 'n plek om aan te beveel, en ons sal sekerlik 'n nuwe boek doen as ons weer in die omgewing is.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stylishly modern with an amazing view.

The apartment is stylishly modern with all the items that you need for self-catering. The owner went out of her way to let us book in a bit earlier. She stayed in contact until we were settled in. Loved the view from the veranda! There is a braai – a must for us ─ and the surprise was the fire place in the lounge. Comfortable stay with the amazing views. Definitely a place to recommend and we will certainly rebook when we are in the area again.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre N - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre N
With spouse/partner

Loved it.

The wooden floors remind me of when I was still at home could not sneak out with those floors not a negative thing but a flash back to the early 80's.

Annalie N - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalie N
With friends

Very pleasant and clean, good location.

We had a wonderful stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam en skoon, goeie ligging.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
With spouse/partner

Heerlik.

Lekker stil en rusting gewees.

Ida K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ida K

Very quiet and well appointed. Lovely place.

Only problem with the stay was that we were only there for 2 days.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en goed ingerig. Lieflike plek.

Al probleem met die verblyf was dat ons net vir 2 dae daar was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre N
With spouse/partner

Stunning and clean.

Neat and clean. No reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en skoon.

Netjies en skoon. Geen ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Bri Self-Catering's response

Hi André,
Dankie vir die mooi kompliment.

Ek vra om verskoning dat ek jul nie persoonlik kon ontvang nie. Ek stuur spesifiek die sms wat u ontvang het met die aanwysings en vra vir 'n ETA dat ons ons gaste kan verwelkom. Ongelukkig het ek geen terugvoer van u gekry nie. Dit is hoekom ons 'n gerieflike self-checkin sisteem het, spesifiek ook vir gaste wat na-ure inkom soos in hierdie geval.

Hoop om daar te wees as julle weer kom kuier!

Vriendelike groete,
Lené

La Bri Self-Catering
Juan L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juan L
With spouse/partner

Een van die beste selfsorgplekke waar ons nog gebly het.

Wonderlike geriewe, veilig, skoon en net lekker oor die algemeen. As jy ooit in Clarens is sal jy sukkel om beter waarde vir geld te kry.

Japie M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Japie M
With spouse/partner

Definitely had a pleasant experience.

Clean and neat. Cosy duvets. Close to the town centre. You can walk to town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het beslis 'n aangename ervaring gehad.

Skoon en netjiies. Snoesige duvets. Baie lekker na aan dorpsentrum geleë. Jy kan dorp toe loop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andelene S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andelene S
With spouse/partner

Baie lekker gewees.

Skoon en netjies, sal beslis weer gaan.

Abrie E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrie E
With friends

Great stay, clean and neat.

We had a great stay. We'll be back at La Bri.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly, skoon en netjies.

Baie lekker gebly. La Bri sal my weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus B
With spouse/partner

Well equipped and had a great stay.

Quiet part of town. Lovely sunshine in the lounge and main bedroom. Slept warm underneath feather duvets. The wooden floors creak a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed ingerig en lekker gebly.

Rustige deel van die dorp. Heerlike sonskyn in die sitkamer en hoofslaapkamer. Warm geslaap onder donskomberse. Die houtvloere kraak nogal baie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sydney A - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sydney A
Family with teenagers

Lieflike plek, goeie waarde.

La Bri was 'n heerlike wegbreek. Skoon, georganiseerd en goeie waarde vir geld. Ligging is great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lovely place, great value.

La Bri was a great weekend away. Clean, well organised and great value for money. Location is great 2 blocks of the square.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris K
With friends

Cosy.

Well-equipped and you have everything you need to keep warm. Very neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Snoesig lekker.

Baie goed toegerus en als is tot jou beskikking om nie koud te kry nie. Baie netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dirk V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk V
Family with young children

Te kort, maar het heerlik daar gebly. Baie dankie.

Baie netjies, skoon en luuks. Ons het heerlik gebly. Volgende keer bly ons langer. Dankie.

Wolfgang W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wolfgang W
With spouse/partner

Slegs een nag oorgebly. La Bri is 'n baie netjiese gerieflike gastehuis.

Warm ontvangs, netjiese plek gerieflik ingerig als wat jy nodig het. Veilige omgewing en naby dorpsgebied. Sal weer daar oorbly.

Rita B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita B
Individual traveler

Absolutely wonderful establishment. Was a pity I only could stay one night.

Absolutely heavenly site. I felt totally at home. Five star comfort. I would have loved to stay longer and experienced some of the beauty of the surrounding area.

Tanja F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja F
With spouse/partner

Very pleasant and snug!

A wonderful last-minute decision and I will go to Clarens again just to stay there. Comfortable check-in and check-out system.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters aangenaam en snoesig!

'n Wonderlike last minute besluit en ek sal terug gaan Clarens toe net om daar te gaan bly. Gerieflike in-en-uitkloksisteem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tessa J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tessa J
With spouse/partner

Home sweet home.

Baie dankie Lene, en jou personeel Mary en Anna, julle het ons baie welkom en tuis laat voel.

Tshegofatso R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tshegofatso R
With spouse/partner

Professionalizim

the stay was very nice, the yard,the house was very clean we experienced very good and professional experience i would recommend its to everyone who wants to visit clarens and the price also is affordable

Tarien W - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tarien W
With spouse/partner

Fantasties.

Was heerlik gewees! Sal beslis weer daar gaan bly!

Cecilia E - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia E
With spouse/partner

Dit was voorwaar heerlik om in so 'n pragtige, goed toegeruste eenheid te kon bly.

Ons het werklik die verblyf by La Bri baie geniet. Alles was pragtig skoon, goed toegerus en in goeie smaak gedoen. Ons sal graag weer van die verblyf gebruik wil maak met ons volgende besoek aan Clarens. Baie dankie vir die vriendelikheid en hulp. Ons het lekke gekuier!

Marleze B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marleze B
With spouse/partner

Safe, neat, very helpful and perfectly located.

We will definitely use La Bri again. We had an incredibly nice stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, netjies, baie behulpsaam en perfek geleë.

Ons sal vir seker weer gebruik maak van La Bri. Ons het ongelooflik lekker gebly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jean-pierre H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean-pierre H
With spouse/partner

Excellent.

Very beautiful accommodation. Didn't have any problems. Slept well. Will go back anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Baie mooi blyplek. Nie een probleem opgetel nie. Lekker geslaap. Sal met liefde weer teruggaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elaine V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine V
With spouse/partner

Baie netjies en gesellig.

Lekker naby die restaurante, baie netjies en stylvol gemeubileer.

Magda D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Magda D
With spouse/partner

Neat and peaceful. Well equipped.

Friendly welcome. Felt very at home. Place is well equipped and neat. Loved the white linen.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en rustig. Goed toegerus.

Vriendelike ontvangs. Het baie tuis gevoel. Plekke is netjies en goed toegerus. Bly vir die wit beddegoed wat een van my voorkeure is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhardus C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardus C
With friends

Very nice, thank you.

Very nice recommend any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie nice, dankie.

Baie nice beveel enige tyd aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Me V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Me V
Family with teenagers

A relaxed stay with nice views.

The accommodation was outstanding. Very well appointed and equipped, with beautiful mountain views. Access to WiFi internet was a bonus especially with having teenagers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspannend met mooi uitsig.

Die verblyf was uitstaande. Baie goed ingerig en toegerus, met pragtige uitsig op berge. Toegang tot WiFi internet was bonus veral as 'n gesin wat tieners het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shannon M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shannon M
Family with teenagers

Very comfortable.

Very comfortable accommodations, any issues were quickly sorted. Conveniently situated, within walking distance of the square.

Erich N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erich N
With spouse/partner

Great accommodation.

Very impressed with the accommodation. Very clean, modern, and well equipped chalet. Will certainly book again if we plan a trip to Clarens.

Simone H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone H
With friends

Mind blowing service.

It's an ideal place to regroup and relax.

Belinda T - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda T
With spouse/partner

Pragtige plekkie en definitief sal ek dit aanbeveel.

Die plekkie is ongelooflik mooi ingerig. Netjies en het alles wat jy nodig sal kry. Sal beslis weer van La Bri gebruik maak as ek weer soontoe gaan.

Inge K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge K
Family with teenagers

True value for money!

We were very pleased when we entered. Was more than we could ever expect!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Regtig waarde vir geld!

Ons was bitter tevrede toe ons daar instap. Was meer as wat ons ooit kon verwag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmaine D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine D

Fantastic place for accommodation.

The unit was very neat, spacious and airy. The only shortcoming was the shower that had a leak. The customer service at reception was excellent. I'd recommend this place with the greatest confidence.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese plekkie vir verblyf.

Die eenheid was baie netjies, ruim en lig gewees. Die enigste tekortkoming van die eenheid was die stort wat gelek het. Die kliëntediens en ontvangs by die eenheid was uitstekend. Sal die plekkie met graagte aan enige iemand voorstel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariaan T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan T
With spouse/partner

Simply the best!

Value for money. Second visit to La Bri. Will definitely book there again Owners and help are caring and friendly. Fully equipped. Can relax. Service excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Simply the best!

Waarde vir geld. Tweede besoek aan La Bri. Sal definitief weer daar bespreek. Eienaars en hulp is omgeemense en vriendelik. Ten volle toegerus. Kan heerlik ontspan. Diens uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Idonette B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Idonette B
With friends

Was very nice.

Fans in the unit woud be fantastic as there is no aircon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker!

Waaiers in die eenheid sal fantasties wees, aangesien daar nie lugversorging is nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tanja D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja D
With friends

Spacious, tidy and very comfortable.

We have stayed wonderfully and comfortably in well-equipped unit. Everything was in tip-top condition. Unit is spacious and tidy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim, netjies en baie gerieflik.

Ons het heerlik en gerieflik gebly in goed toegeruste eenheid. Alles was in tip-top kondisie. Eenheid is ruim en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martin W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin W
With spouse/partner

Wonderfully clean and neat unit.

Secure parking. Will visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike skoon en netjiese eenheid.

Veilig parkering. Sal weer terugkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan W - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
With friends

Awesome.

Sal enigiemand aanbeveel om daar oor te slaap.

Harry D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Harry D
Family with teenagers

Heerlik!

Rustig, netjies met alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak!

Tielman S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tielman S
With spouse/partner

Enjoyed my stay @ La Bri.

Very nice place with everything you expect from quality self-catering accommodation.

Anne-lize K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-lize K
With spouse/partner

Dit was wonderlik!

Dit was awesome, baie mooi, netjies. Die kaggel moet uitgesonder word en dankie Lené vir jou besondere moeite en vriendelikheid om dit vir ons gemaklik te maak! Sal La Bri definitief weer besoek.

Theo V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theo V
With spouse/partner

Spacious and close to everything.

We were very happy with the place. Everything a person needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim en naby alles.

Ons was baie gelukkig met die plek. Alles wat 'n person nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mike N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mike N
With spouse/partner

Clean, safe, close to the square, very pleasant stay!

Will come again. Good value for a really nice stay. Maybe figure out how to quiet down those wooden floors!

Naomi S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi S
With friends

Uitstekend!

Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Huisies netjies en gesellig. Sal nie in ander gastehuis woon in Clarens nie, La Bri die beste.

Susan B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B
With spouse/partner

Clean, neat and tasteful.

Clean, neat white linen and towels. The place is well laid out and equipped. Had a good stay and would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en smaakvol.

Skoon, netjiese wit linne en handdoeke. Die plekkie is goed uitgelê en toegerus. Het baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
With spouse/partner

Fantasties!

La Bri is fantasties! Foto's mislei glad nie - dis hoe dit lyk.

Stephanie V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie V
Family with teenagers

Neat, very convenient and beds with quality mattresses.

It is a beautiful place, will book there again. The place is very neat, quality linen and mattresses. Will recommend it to anyone, very close to Clarens.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, baie gerieflike beddens met kwaliteit matrasse.

Dit is 'n pragtige plek, sal enige tyd weer daar bespreek. Die plekkie is pynlik netjies, kwalitiet linne en matrasse. Sal aanbeveel vir enigiemand, baie naby aan Clarens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre P
With friends

Baie aangenaam.

Pragtige en baie goed toegeruste huisie. Die eienaar kan trots voel daarop. Verwarmer in die woonvertrek is dalk noodsaaklik vir die winter. Ons het wel die kaggel gebruik. Ons sal beslis die gastehuis ten sterkste aanbeveel.

David S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David S
With spouse/partner

Lovely.

Neat, fully equipped and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflik.

Netjies, ten volle toegerus en waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janka G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janka G
Family with teenagers

Baie gerieflik.

La Bri Self-Catering is baie gerieflik en goed geleë en ons het baie lekker gebly, veral met die warm kaggel.

Dirk S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk S
With friends

Asemrowend.

Het ons verwagtinge oortref.

Lizane Z - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizane Z
Family with teenagers

Stunning!

So lekker warm gebly. Puik diens en oulike personeel. Julle sien my vir seker volgende jaar weer.

Leoni H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leoni H
With spouse/partner

Keurig, netjies, stylvol ingerig.

Pragtige selfsorg-akkomodasie. Ons sou tog net graag met die koue wintersdae en nagte ingedagte dalk 'n matjie om op uit te klim langs die bed wou gehad het, so ook in die woonkamer (die vloere is maar yskoud), en dalk ook 'n kombers om te gebuik in woonkamer op bank as sit en TV kyk.

Craig S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Craig S
With spouse/partner

Ideal place to stay for a weekend away.

We dealt with Lené from La-Bri, who followed up regularly to make sure were cared for. Upon arrival, the heaters were on and we were made to feel instantly at home. The little flatlet was clean and neat. The fireplace was cleaned out daily and the staff were friendly. I would really recommend this to anyone looking for a place to stay in Clarens.

Eliska S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eliska S
Family with young children

What a beautiful place and located well.

I can definitely recommend La Bri Self-Catering. The location is wonderful and the unit has every facility that you can think of. The place is beautiful just like on the photos!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n pragtige plek en gerieflik geleë.

Ek kan La Bri Self-Catering beslis aanbeveel. Die ligging is wonderlik en die eenheid beskik oor elke gerief denkbaar. Die plek is werklik so mooi soos op die foto's!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ron K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ron K
With spouse/partner

Dit was 'n baie lekker naweek. Dankie vir die gasvryheid.

Sien sterre.

Riette D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riette D
With spouse/partner

Nice and tranquil.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques C
On business

Baie netjiese, skoon eenheid, met mooi uitsig op berge.

La Bri Self-Catering se executive eenheid is ruim. Die eenheid is skoon en netjies met alles wat benodig word. Die toestelle en meubels en linne ens is van hoogste gehalte, en dis net 'n plesier om daar tuis te gegaan het.

Sanet V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet V
With spouse/partner

Perfekte verblyf in 'n pragtige dorpie.

Goeie waarde vir geld! Perfekte verblyf.

Naledi M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Naledi M
With spouse/partner

The place was nice.

We really enjoyed the place and everything was as it appears online. We even extended our stay for few hours without extra charges.

Kiewiet S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kiewiet S
Family with teenagers

Uitstekend.

Waarde vir geld. Goeie ligging - stapafstand na winkels en restaurante.

Marie V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marie V
Family with young children

Gemaklik, ruim en skoon en naby aan die dorpie.

Hierdie eenheid is baie ruim, baie skoon en netjies. Dit is op 'n goeie ligging waar jy sommer dorp toe kan stap, maar is nie te naby om die geraas te hoor nie. Hierdie is die perfekte plek as jy kinders het.

Theo K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo K
With spouse/partner

Uitstekend en groot waarde vir geld.

Plekkie was baie netjies en skoon met ons aankoms. Vriendelik deur eienares ontvang en sy is baie bereid om vrae te beantwoord en bied haar hulp en bystand deurentyd aan. Plek lyk net soos op foto's. Geen manipulasie van foto's soos by vele ander blyplekke wat ons in die verlede besoek het nie. Kan La Bri Self-Catering met vrymoedigheid ten sterkste by vriende en familie aanbeveel.

Christo F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo F
With spouse/partner

Dit is elke keer 'n wonderlike ervaring.

La Bri is 'n elke keer 'n wonderlike ervaring en sal dit aan enige iemand kan aanbeveel.

Barbara S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara S
With friends

Lekker.

Ons het heerlik by La Bri gebly. Dit is stil en rustig, netjies en skoon. Dit is ook loopafstand van alles af. Sal weer daar gaan bly.

Shaun N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun N
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Moderne eenheid met als wat jy nodig het. Het die kaggel geniet oor die koue naweek.

Ulrich V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ulrich V
With spouse/partner

Baie netjies, skoon en ruim en goeie waarde vir geld.

La Bri is 'n netjiese, skoon en ruim gastehuis. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Lene het ook goeie advies gegee rakende eetplekke en goed om te doen in Clarence. Sal weer daar bly as ek in Clarence oornag.

Marius V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
Family with teenagers

Het 'n wonderlike, gerieflike ervaring gehad om te oornag by La Bri.

Baie dankie La Bri Self-Catering vir julle pragtige netjiese wonings met 'n asemrowende uitkyk. Ek en my gesin het 'n heerlike, gerieflike tyd gehad. La Bri Self-Catering is ook lekker stap afstand geleë naby al die winkels en eetplekke. Ek sal jul beslis aanbeveel en vir seker weer gebruik vir ons volgende verblyf in Clarense. Dankie ook vir jul puik en vriendelike dienste.

Amanda H - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda H
With spouse/partner

Dit was ongelooflik lekke, baie skoon en netjies.

Beveel dit aan vir enige iemand. Sal beslis weer daar gaan bly.

Mariaan T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan T
With spouse/partner

Waarde vir geld. Gerieflik.

Juweel in Clarens. Binne loopafstand van winkels. Geen lawaai. Rustigheid en netheid het ons beïndruk. Uitstekend toegerus. Flinke, bedagsame en vriendelike diens van personeel het beïndruk. Sal beslis weer daar oornag en ons sal die oulike plekkie aanbeveel by ons vriende.

Christo D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo D
With spouse/partner

Kan La Bri aanbeveel, ongelooflik lekker en waarde vir geld.

Was lekker om na 'n lang dag op die pad die rustigheid van La Bri te ervaar. Die ontvangs was ongelooflik vriendelik en die huisie was volledig niks het gekort nie. Alles het gewerk en was pynlik netjies ons het lekker vleis gebraai en gekuier. Dit was baie rustig en ons het lekker gerus.

Alan K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan K
With spouse/partner

Awesome.

A very affordable, neat, clean, comfortable stay and made to feel very welcome. Will most definitely stay there again.

Dean D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dean D
Family with young children

Baie mooi uitsig met alle geriewe soos benodig en baie netjies.

Ons het baie lekker gewoon by La Bri en sal enige tyd aanbevelings maak vir vriende en familie. Baie netjiese plek met topgeriewe. Baie dankie.

Jason B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jason B
With friends

Awesome stay!

Lene was super accommodating, had a great stay.

Adriaan N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Adriaan N
Family with young children

Skoon en netjies, baie styl oprit, nie vir lae motors nie. Bietjie aan die duur kant.

My mercedes het lelik gekap teen die hek se spoor omdat dit teen so geweldige styl helling is, was 'n paar rand se skade. Behalwe vir dit is die verblyf baie netjies en skoon.

Louw C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louw C
Family with young children

Value for money.

Value for money, clean and central.

Burick V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Burick V
With spouse/partner

Value for money.

La Bri is worth the trouble and will recommend it to everyone!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

La Bri is beslis die moeite werd en sal die vir almal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandra M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra M
With friends

Spotless accommodation, good service, friendly reception.

Wonderful! We will definitely recommend it. We'll be back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Silwerskoon verblyf, goeie diens, vriendelike ontvangs.

Heerlik! Sal beslis aanbeveel. Kom weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eduard V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eduard V
Family with young children

Baie goeie verblyf opsie.

Was vir 'n troue die naweek in Clarens en vir ons as gesin was verblyf voldoende en het in al ons behoeftes voorsien.

Johan T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan T
With spouse/partner

Definitief die moeite werd.

Baie netjies en skoon. Rustige omgewing.

Henk D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk D
With spouse/partner

Eenheid is baie gerieflik en netjies, goeie meubels en uitleg goed, rustige area.

Reëlings was puik en alles was op plek, eenheid is ruim en gemaklik met alles wat nodig is.

Fiona B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fiona B
With friends

Baie skoon en netjies gewees. Vriendelike ontvangs. Naby geleë aan die middedorp.

Sien sterre.

Dawie M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie M
With spouse/partner

Netjies, stil en rustig, sal weer daar gaan bly, kan dit 100% aanbeveel.

Pragtig plekkie, netjies stil en rustig, sal dit beslis aanbeveel.

Andre V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre V
With spouse/partner

Baie rustige ontspan plek met mooi uitsig!

Sal die plek aanbeveel en sal vir seker weer terugkom. Heerlik gekuier en lekker ontspan.

Elizabeth N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elizabeth N
With friends

Aangenaam in 'n pragtige omgewing!

Ons was gedurende die week daar. So dit was stil en rustig. 'n Pragtige omgewing en goed geleë. Chalets is netjies en gemaklik.

Clodette Z - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clodette Z
Family with young children

10/10.

Pragtige, netjiese plekkie.

Danie E - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie E
Family with teenagers

Spacious, neat accommodation.

Spacious, spotless and well-equipped accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim, netjiese verblyf.

Ruim, silwerskoon en goed toegeruste verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anita V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita V
With spouse/partner

Excellent.

Neat and clean accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Netjiese en skoon verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon R
With spouse/partner

Baie goeie verblyf.

Baie netjies en skoon. Baie goed toegerus. Vriendelike ontvangs. Goed geleë. Veilige parkering. Kan dit aanbeveel.

Hanlie D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanlie D
Family with teenagers

Very neat, excellent service and perfect location.

The booking went smoothly, the service on the day we checked in very good and friendly. The location is quiet and peaceful. The units are extremely neat and all the facilities are provided. Within walking distance from the town square and ideally located for a quick visit ot the National Park. Thank you for a lovely stay, would love to do this again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, uitstekende diens en die ligging is presies reg.

Die bespreking was maklik, die diens op die dag van aankoms was baie goed en vriendelik. Die ligging is stil en rustig, die eenhede is ongelooflik netjies en al die fasiliteite word voorsien. Dit is binne loopafstand van die 'Town Square' en vinnig om die Nasionale Park te besoek. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf, sal dit weer doen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lelani V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelani V
Family with teenagers

La Bri is baie netjies, modern en ideaal vir 'n naweekwegbreek.

La Bri is baie netjies, modern en 'n mens voel sommer met die intrapslag tuis. Ek kan La Bri definitief vir enige iemand aanbeveel. Ons sal enige tyd weer hier tuisgaan.

Anesca L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anesca L
With spouse/partner

Uitstekende plekkie, eerste keer en sal altyd weer terugkom!

La Bri is perfek geleë, baie netjies met 'n heerlike stoep en braai-area, pragtige uitsig en die lekkerste slaapplek. Lene is net pragtig en behulpsaam. Ek sal nie sommer weer enige ander plek in Clarens bly nie. Ek het wel net 2 klein aanbevelinge, net om dit nog meer perfek te maak: Daar moet vir seker meer koffie/tee en toiletpapier wees, ons het te vining en te gereeld uitgehardloop en moes toe maar self gaan koop het. As 'n add-on opsie, sal dit heerlik wees as ons kan versoek dat daar klaar hout, blitz en ys vir ons gekoop word, waarvoor ons dan ekstra betaal by die rekening. Hopelik met nie 'n te groot marge nie. Verder was dit regtig 'n ongelooflike wegbreekplekkie. Baie dankie!