La Caribe 58
Review Summary
Tracey M - Feb 2021
Overall score
Awesome
Gerhard B - Dec 2020
Overall score
Woonstel is nie op standaard nie.
La Caribe 58's response
Hello Gerhard B
So jammer om te hoor dat jul ongelukkig was oor jul verblyf in December by La Caribe.
Ons het tans die eenheid oorgekoop, so die eenheid is nou onder nuwe eienaarskap. Hoop dat jy La Caribe nog 'n kans sal gee in die toekoms.
Chanelle D - Nov 2020
Overall score
Fantasties.
Michael B - Oct 2020
Overall score
Lovely
Louis K - Apr 2020
Overall score
Uitsig 1000.
Amelia K - Feb 2020
Overall score
Lovely view.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike uitsig.
Oulike, goed toegeruste plekkie. Uitsig is wow heel kalm en rustig. Alhoewel parkeerplek nie naby eenhede is nie, was dit veilig. Ons het oornag en meeste van ons reisbagasie was in die kar en veilig. Ons het bietjie gesukkel om die eenhede te kry, maar ek dink hulle behoort bordjies/rigting aanduiders in die parkeerarea te hê vir daai spesifieke blok. Die braai-area was nie baie skoon nie t.o.v. mure ─ kort 'n goeie was of verf. Diens is baie goed. Gasvrou het tydens kragonderbreking kom kyk of als reg is ook met inligting van hoe laat krag sal aankom. Ons het laterig Sondag gearriveer en wou plaaslike restaurante in omgewing besoek, maar hulle was toe teen half vyf en ons wou nie weer dorp toe ry nie. Dis 'n oulike plekkie in 'n goeie omgewing en skep 'n rustige, kalm atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anneline M - Jan 2020
Overall score
Netjiese veilige blyplek. Het baie lekker vakansie gehou daar.
Yolande V - Jan 2020
Overall score
Verblyf fantasies en pragtige uitsig oor die water.
Elize C - Nov 2019
Overall score
Pragtige uitsig!
Johan O - Nov 2019
Overall score
Cozy, comfy and just what is needed.
Kerwin L - Sep 2019
Overall score
Absolute bliss.
Adri V - Aug 2019
Overall score
Dit was awesome.
Norman B - Aug 2019
Overall score
Beautiful views, peaceful and a place fit with all the necessary comforts.
Anita W - Jun 2019
Overall score
Plek is pragtig, skoon en netjies.
Eline H - Jun 2019
Overall score
Ons verblyf was gerieflik en met n prag uitsig oor die water.
Lario H - Jun 2019
Overall score
Fabulous, friendly the best stay ever!
Tracy L - May 2019
Overall score
Idyllically peaceful and neat holiday spot.
Marius L - May 2019
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Mooi woonarea, uitsig oor die lagoon was rustig. Sonondergange asemrowend. Die hele area was net te pragtig. Sal vir seker weer La Caribe besoek, baie vriendelike verwelkoming gehad deur eienaar. Als omtrent die woonarea was pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Donna T - May 2019
Overall score
Die lekkerste en beste ooit.
Berna V - Apr 2019
Overall score
Fantasties.
Sima H - Apr 2019
Overall score
Lekker plek om by te kuier.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nice place to visit.
The only thing that almost turned me off is to be accused of making noise when we were talking. We didn't even play music for that matter.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petro O - Mar 2019
Overall score
La Caribe is skoon, netjies en goed toegerus (selfs 'n wasmasjien) en sal ons vir seker weer sien!
Richard W - Feb 2019
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Plek is lekker toegerus. Net jammer vloere was vuil. Gesukkel om plek te kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adele L - Feb 2019
Overall score
Ons het die naweek baie geniet, met pragtige uitsigte.
Linda V - Jan 2019
Overall score
Regtig waarde vir geld. Pragtige, netjiese plekkie.
Sias O - Nov 2018
Overall score
Perfek geleë
Bernus J - Sep 2018
Overall score
Dit was baie lekker met goeie uitsig oor kanaal. Dit het ons as familie gepas en bekostigbaar gewees.
Johan S - Sep 2018
Overall score
Baie aangename, huislike akkommodasie.
Luke J - Aug 2018
Overall score
The apartment is beautiful, awesome location, will definitely go back.
Sesethu L - Jul 2018
Overall score
Beautiful place to relax, a home away from home.
Raquel V - Jun 2018
Overall score
Amazing stay and view.
La Caribe 58's response
Thanks a lot and we hope to welcome you soon again!
Natasha & Markus
Roelf J - May 2018
Overall score
What we expected.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was wat ons verwag het.
Plek was netjies en het alles in wat benodig word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: LaCaribe Unit 58, Domingo Way, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Eastern Cape
- All ages welcome