The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at La Chapelle | TravelGround
+13

La Chapelle

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 6 reviews for La Chapelle
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Paul V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul V
With spouse/partner

Pragtige en rustige omgewing. Verblyf is gerieflik met vriendelike ontvangs.

Rustige atmosfeer in ’n rustige omgewing met pragtige wingerde in die omgewing.

La Chapelle's response

Beste Paul,

Dankie vir jul terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet.

Ons hoop om julle weer hier te kan ontvang.

Vriendelike groete,
Wendy


La Chapelle
Pauline K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pauline K
With spouse/partner

Lovely resting place and good location.

Customer service is very good. The owner really made us feel very welcome and made sure that we were fully informed. Really enjoyed it and will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike rusplek en goed geleë.

Kliëntediens is baie goed. Die eienaar het ons baie welkom laat voel en seker gemaak ons is volledig ingelig. Regtig geniet en sal weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Chapelle's response

Beste Pauline,
Dankie vir julle terugvoer. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.
Ons hoop om julle weer hier te kan ontvang.
Vriendelike groete
Wendy

La Chapelle
Hein T - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein T
With spouse/partner

Daar was geen tekorte van enige iets

Die landelike atmosfeer waaarna mens soms soek het die wit hennetjie van die werf gebring. Die woning is ook net 'n hanetree van die warmbaddens af. Die omgewing is absoluut pragtig.

B R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
B R
With spouse/partner

Alhoewel die plekkie klein is, is dit gerieflik en die eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Ideale oornagplek. Omgewing rustig en mooi.

La Chapelle's response

Beste Beatrix,

Dankie vir jul terugvoer. Ons hoop om julle weer in toekoms te sien.

Groete,
Wendy

La Chapelle
Ina L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina L
With spouse/partner

La Chapelle was 'n oornagstop op pad terug Port Elizabeth toe.

Plattelandse gasvryheid het 'n nuwe dimensie gekry. Sondagaand laat, ons doen navraag oor 'n moontlike koskryplek op die dorp (Montagu). Toe ons ons oë uitvee, kom Wendy en haar ma met 'n skottel lamsbredie, slaai en brood. Heerlik. Waar in die wêreld gaan jy dit kry. Dankie nogmaals!

La Chapelle's response

Beste Ina,

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet.

Vriendelike groete,
Wendy

La Chapelle
Jenny V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny V
With spouse/partner

Veilig, rustig en lekker ontspannend!

Het dit baie geniet! Ons was vriendelik ontvang. Alles was baie netjies en skoon. Die vars lug, die vriendelike huismense en rustige atmosfeer was net wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer hier kom aanklop!

La Chapelle's response

Hallo Jenny, dankie dat julle gekies het om by La Chapelle te bly. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.

La Chapelle
From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 12:00
  • Address: 19 Uitvlught Street, Bergsig, Montagu, 6720, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc6c53fed9fe596b73f7d68f0186d5ae84b225ae1d79cf2d15fbc48bfa0516dfe8acc18e4ef0f37c17b1362a518e129f8646?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (sleeps 2) 6 5 1 5 19 Uitvlught Street Bergsig 6720 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 12:00 -33.764798075117 20.121986325461
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!