La Granja Game Farm
Review Summary
Altus N - Jan 2021
Overall score
Die plek om te rus.
Anri C - Jan 2021
Overall score
Heerlike wildsplaas waar jy net kan ontspan en rus.
Angelique J - Nov 2020
Overall score
Rustig, privaat en romanties
Read moreMasala T - Nov 2020
Overall score
Wow I really enjoyed myself and I wish I had more days.
Lynne V - Oct 2020
Overall score
Rustig
Dirk Leon L - Oct 2020
Overall score
Prentjie mooi
Lise G - Oct 2020
Overall score
Plekkie is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het, heerlik gerus.
Chantel G - Sep 2020
Overall score
Beautiful location and unit - everything catered for.
Hettie V - Sep 2020
Overall score
Pragtige, skoon plekkie as jy net wil ontspan. Alles wat jy nodig het vir 'n ontsnap-naweek. Sal la Granja enige tyd aanbeveel. Die piekniek is beslis 'n moet!
La Granja Game Farm's response
Ons is bly julle kon lekker ontspan en ook die piekniek geniet.
Weereens baie geluk met julle 35ste huweliksherdenking - dit is n fantastiese mylpaal.
Liezl en Annelize
Tony E - Aug 2020
Overall score
Awesome plek.
Phillip D - Jan 2020
Overall score
Ons kuier was absoluut fantasties en daar is geen klagtes nie.
Read moreJaco L - Jan 2020
Overall score
Amazing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Amazing.
Die verblyf en geriewe is eersteklas. Die piekniek is 'n moet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gertha L - Dec 2019
Overall score
Waarde vir geld.
Pierre C - Dec 2019
Overall score
Was baie rustig en die plek was beeldskoon.
Pieter V - Dec 2019
Overall score
Tranquil and beautiful place.
Vernita W - Dec 2019
Overall score
Surpassed our expectations.
Dirk D - Jun 2019
Overall score
It was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties.
La Granja was fantasies. Sal enige tyd weer terug gaan soontoe. Ek en my gesin het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Neil V - May 2019
Overall score
Wonderlike, rustige atmosfeer.
Read moreTarien D - Apr 2019
Overall score
Pragtig eenheid omring met die natuur.
Nelson S - Jan 2019
Overall score
Tranquil.
Vuyani M - Jan 2019
Overall score
Sandra, one of the managers or owners, was bubbly and very welcoming. Nelly, one of their cleaners, was also excellent and helpful.
Rickus W - Dec 2018
Overall score
Onvergeetlik, om eerlik te wees.
Angelo C - Dec 2018
Overall score
Home away from home!
Gjalt H - Nov 2018
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Lekke plek om te bly en ontspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jannie V - Oct 2018
Overall score
Very neat and beautiful. Luxurious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en mooi, luuks.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wessel W - Oct 2018
Overall score
Aangename en veral baie rustige verblyf.
Dalene B - Sep 2018
Overall score
'n Heerlike bederf-naweek.
Read moreStephmari M - Sep 2018
Overall score
Rus en vrede vir die siel.
Sylvia V - Sep 2018
Overall score
Wonderful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike plek.
Vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tanya B - Aug 2018
Overall score
Exceptional hospitality, stylish and comfortable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitmintende gasvryheid, stylvol en gerieflike akkommodasie.
Die personeel is vriendelik en baie hulpvaardig. Die plaas is prentjiemooi. Sal beslis teruggaan vir nog 'n kuier by la Granja.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem V - May 2018
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Wat ‘n wonderlike plek! Skoon, veilig en so rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan P - Feb 2018
Overall score
Dit was awesome.
Thessa B - Oct 2017
Overall score
Was heerlike verblyf met genoegsame privaatheid en alles wat mens nodig het om lekker te ontspan.
Lazelle H - Aug 2017
Overall score
How to stay in peace and quiet, breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hoe sal mens in stilte woon, asemrowend.
Baie netjies ingerig en alles was soos dit moet wees. Die diens is uitstekend en 'n mens word gehelp tot laat toe as jy iets benodig. Die stilte was wonderlik, geen kommernisse of probleme nie. Die natuur bly altyd iets moois om na uit te sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annette L - Jul 2017
Overall score
Van die beste selfsorg geriewe en omgewing nog beter.
Nele C - Jun 2017
Overall score
Total luxury in a breathtaking slice of paradise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Totale luuksheid in 'n stukkie asemrowende paradys.
'n Stukkie paradys! Gemaklik naby aan Witrivier geleë. Geen weelde word ontsien nie - van die beste handdoeke ooit tot beste linne. Absoluut privaat met die pragtigste tuine. Heerlik gemaklike boma by elke eenheid met 'n sak charcoal wat jou inwag en 'n pragtige groot swembad op die perseel. Die foto's op die webwerf doen nie die instelling reg aan nie - dis báie mooier en ons sal La Granja Farm enige tyd kan aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elrike P - Jun 2017
Overall score
Most relaxing weekend of my entire life.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die mees ontspannende week van my lewe.
My dogter het my en my vrou vir 'n week ingeboek by La Granja gasteplaas. Die stilte wat ons begroet het was oorweldigend verfrissend. Ek weet nie hoe hulle dit regkry nie maar mens hoor nie eers die kinders van die bestuurder (Liezl) van die gasteplaas wat in 'n huis tussen die eenhede bly nie! Die pragtige tuine met die berge in die agtergrond tesame met die luukse eenhede het ons verblyf 'n wonderlike ervaring gemaak. Die personeel is deurentyd vriendelik en behulpsaam. Daar is 'n dubbele elektriese heining om die area met toegangsbeheer wat mens baie veilig laat voel. Die eenhede is baie gerieflik met alles wat mens mag nodig kry, onder andere 'n haardroër. Die eenhede word daagliks skoongemaak en handdoeke omgeruil. Die gasteplaas is baie sentraal geleë as mens wil rondreis na besienswaardighede soos Sabie, Hazyview, Sudwala grotte die Kruger Nasionale Park ens. Ons sal beslis weer gaan en kan die plek sterk aanbeveel aan ander.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ane C - Mar 2017
Overall score
Unbelievable place! Would definitely stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike plek! Sal definitief weer gaan.
Rustige atmosfeer, mooi, skoon verblyf!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Glynis K - Jan 2017
Overall score
Absoluut fantasties!
Elbie L - Dec 2016
Overall score
Rustige, kalm en verfrissende oornagverblyf.
Lorne S - Oct 2016
Overall score
Beautiful area with the most stunning accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooiste omgewing met die mooiste verblyf!
Was heerlik maar net te kort!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theuns J - Oct 2016
Overall score
Fantastic and central.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties en sentraal.
Fantasties en sentraal geleë. Baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nelanie D - Aug 2016
Overall score
It was a lovely, relaxing weekend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n heerlike ontspannende naweek.
Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Die verblyf en omgewing was pragtig en skoon. Ons het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hermann T - Jul 2016
Overall score
Best getaway weekend ever!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste wegbreek-naweek ooit!
Van ons aankoms tot ons vertrek was 'n baie aangename ervaring! Die atmosfeer, vriendelikheid en stylvolle verblyf word voorwaar aanbeveel vir toekomstige besoekers. Dankie weereens vir 'n wonderlike naweek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carel L - Jul 2016
Overall score
Die verblyf was absoluut fenomenaal, net jammer dat eenheid nommer 2 se stort totaal en al verstop was.
La Granja Game Farm's response
Baie jammer oor julle slegte ervaring
Ons het die stort oopgemaak , en dit werk weer soos dit moet
Weet nie waar julle kruideniersware gekoop het nie . Maar ek was onder die indruk dat Pick en Pay se pryse ooral dieselfde is ? Miskien nie
Ons wil julle graag nooi vir n gratis aand by ons , sodat ons ons naam in ere kan herstel
Groete
Annelize en Liezl
Elzahn K - Apr 2016
Overall score
Heerlik, rustig en pragtig.
Bernard J - Mar 2016
Overall score
Skoon, rustig, professioneel.
Kabelo S - Mar 2016
Overall score
Visiting La Granja Game Farm is always like a dream.
Read moreMonet O - Jan 2016
Overall score
Absoluut idillies.
Keabetswe M - Jan 2016
Overall score
It was perfect.
Mm E - Jan 2016
Overall score
Baie gerieflike, netjiese en rustige verblyf en atmosfeer.
Werner S - Dec 2015
Overall score
Soveel meer as wat ons verwag het.
Read moreMarius D - Dec 2015
Overall score
Ongelooflik!
Junior M - Nov 2015
Overall score
Lovely.
Rene M - Oct 2015
Overall score
Selfsorg in styl.
Read moreNelisiwe S - Oct 2015
Overall score
Beautiful and well-equipped.
Frik B - Aug 2015
Overall score
Ons sal nie sommer weer ander verblyf soek nie!
Carina M - Aug 2015
Overall score
Ek het elke oomlik geniet. Ons gaan verseker weer terug gaan!
Ken S - Aug 2015
Overall score
Eenvoudig 'n ongelooflike plek.
Chris P - Aug 2015
Overall score
Die plekkie is baie pragtig en aangenaam om te bly.
Elrike P - Jul 2015
Overall score
Verskriklik lekker!
Read moreJohannes J - Jun 2015
Overall score
Absoluut die beste en mooiste gastehuis waarin ons ooit gebly het!
Herman V - Jun 2015
Overall score
Vanaf die bespreking tot die vertrek was die diens puik.
Francois S - Jun 2015
Overall score
Wat 'n heerlike verrassing!
Lynnette S - Jun 2015
Overall score
Ons was net vir 1 nag daar maar dit wat ons ervaar het was baie nice!
Marisa O - May 2015
Overall score
Pragtig en luuks.
Chris V - May 2015
Overall score
Aangename en netjiese blyplek!
Telanie G - Apr 2015
Overall score
Baie geniet!
Nell-marie R - Mar 2015
Overall score
Verblyf absoluut stunning.
Willie E - Feb 2015
Overall score
Stil, natuurskoon en sielverkwikkend.
Jacques P - Jan 2015
Overall score
Vrede, vrede en net nog meer vrede.
Coert V - Jan 2015
Overall score
Lieflike rusplek en pitkos vir die siel.
Read moreCoenie L - Dec 2014
Overall score
Baie lekker!
Pierre L - Dec 2014
Overall score
Vriendelike en goeie verblyf en diens.
Alicia P - Nov 2014
Overall score
Dit was absoluut die moeite werd gewees!
Nomathemba M - Sep 2014
Overall score
An absolute pleasure, wished we could have stayed longer!
Gert V - Jul 2014
Overall score
Dit was heerlik, rustig en fantasties!
Lianne V - May 2014
Overall score
Pragtige eenhede! Vriendelike diens! Absoluut die moeite werd!
Kabelo S - Apr 2014
Overall score
Very beautiful place indeed, I like everything about it.
Alisia T - Apr 2014
Overall score
Verblyf was ongelooflik, asemrowend en onvergeetlik ... kon nie vir beter vra nie.
Read more- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Portion 49, Farm Heidelberg, White River, 1240, Mpumalanga
- All ages welcome