Knysna CBD Accommodation at La Maison Bleue | TravelGround
+20

La Maison Bleue

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 11 reviews for La Maison Bleue
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.1/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.4/5
Marlene L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlene L
With spouse/partner

Oulike verblyf in Knysna.

Netjiese verblyf naby besienswaardighede. Ten volle toegerus. Beheerde toegang en veilige onderdak parkering.

La Maison Bleue's response

Baie dankie Marlene. Ons sien uit om julle weer te huisves.

La Maison Bleue
.kobus J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
.kobus J
Family with young children

Besonders lekker.

Plekkie is baie mooi en lekker ingerig vir gesin. Dit voel soos jou eie klein huisie. Ek sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie vir die gasvryheid en die lekker bly.

Maryka V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryka V

Definitief die geld werd!

Ons het baie lekker gekuier! Die woonstel is baie oulik en netjies. Ons het baie tuis gevoel en sal definitief weer terugkom.

La Maison Bleue's response

Baie dankie Maryka. Ons is bly julle het dit geniet . Ons sien uit on julle weer te huisves.

Andre

La Maison Bleue
Masodi S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Masodi S
Family with young children

Die plek is perfek, mooi, skoon, veilig, maklik om te kry en die caretaker is wonderlik.

Die mense is so professioneel en vriendelik, hulle het kort-kort gevra is ons reg, nodig ons enige iets. Ek sal die plek aanbeveel na my vriende en familie. Dit het gevoel soos my eie huis. Ek self sal weer by La Maison Bleue gaan bly. Ek vra tog julle moet voorsien vir plek wat kan 5 of 6 mense vat. My sussie kon nie by jou plek bly, want hulle het drie kinders en saam met haar man hulle is vyf. Hou asseblief die plek net so perfek, want alles was skoon en netjies.

La Maison Bleue's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek sal beslis die boodskap oordra aan Elaine en Bertie. Julle is baie welkom om weer daar te bly!

Groete
Maretha

La Maison Bleue
Ciska S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ciska S
With spouse/partner

Neat and well equipped place made us feel at home!

I will recommend this place for neatness and because it's well equipped. It was a bit far to walk to the malls and the Waterfront. More than one key would have been great. We were two married couples and couldn't go on our own due to access control. We really enjoyed the board games.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi toegeruste, netjiese plekkie wat mens laat welkom voel!

Ek sal die blyplekkie graag aanbeveel vir die netheid en omdat dit so goed toegerus is .Dit is so bietjie ver om te stap na die sentrums en Waterfront. Meer as een sleutel sou handig wees. Ons was twee egpare en kon nie elk ons eie rigting inslaan nie as gevolg van die toegangsbeheer. Ons het die bordspeletjies baie geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

André  - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
André
With spouse/partner

Home away from home.

We really enjoyed the 7 days.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Home away from home.

Ons het die 7 dae geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacobus N - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacobus N
With spouse/partner

Die goed toegeruste en skoon woonstel het verblyf aangenaam gemaak.

Knysna en omgewing is vir my altyd 'n heerlike ervaring na aanleiding van besienswaardighede sowel as die klimaat.

Melanie W - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melanie W
Family with teenagers

Goed toegerus, sentraal geleë en baie netjies en veilig.

Sentrale ligging maak dit maklik om oral heen te stap. Die bordspeletjies en DVD's het vir baie vermaak gesorg. Baie netjies, kompak en goed toegerus!

Gj M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gj M
With friends

Goeie waarde vir geld.

Netjies en vriendelik. Ek sal weer gebruik maak.

Estelle G - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Estelle G
With spouse/partner

Heerlik gebly in die woonstel!

Baie gerieflike plek en loop afstand van winkels. Woonstel het alles wat jy nodig het.

Charlaine B - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlaine B
With spouse/partner

Aangenaam en gerieflik.

Sien die sterre hieronder.

From R900
per night (sleeps 4)
From R900
per night (sleeps 4)
From R900
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Centreville, 3 Unity street, Knysna, 6750, Western Cape
  • No children under 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YWI3OWUxLWIxYjktNDM0ZS04NmY3LTE2ODNmYzhlNmRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (sleeps 4) 11 5 1 5 15 Centreville 3 Unity street 6750 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.035113010776 23.052017688678
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com