Centurion Accommodation at La Maison | TravelGround
+20

La Maison

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 11 reviews for La Maison
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Ria D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria D
Individual traveler

'n Lieflike, skoon en keurige blyplek.

Dankie vir die lieflike verblyf. Sal dit definitief weer doen.

Tresia B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tresia B

Baie tevrede, pragtige plek, baie skoon en netjies en baie veilig.

Sal enige tyd weer daar bespreek was baie tevrede met alles.

Elna T - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elna T
With spouse/partner

Baie gerieflike en netjiese kamer.

Gerieflike groot en baie netjiese kamer en badkamer.

Marchelle M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marchelle M
With spouse/partner

Sal dit weer oorweeg. Fantastiese verblyf.

Baie lekker verblyf. Vriendelik ontvang. Veiligheid was tops.

Elizka E - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizka E
With spouse/partner

Rus vir die siel!

Marna is 'n wonderlike gasvrou en sommer net baie dankie vir 'n heerlike naweek. Wat 'n ongelooflike plekkie is dit nie. Ons het heerlik gerus, sal definitief weer by La Maison oorslaap.

Hesmari H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hesmari H
With spouse/partner

Had a very nice stay.

Can recommend. Cute.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Beveel dit definitief aan. Oulik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anne-marie R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anne-marie R
With spouse/partner

Baie veilig en netjies.

Ons het direk tuis gevoel en alles wat mens benodig in 'n selfsorg-eenheid was beskikbaar! Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Dirk R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk R
With spouse/partner

Ons sal bedlis weer van hulle gebruik maak.

Beslis 'n "goed voel"-plekkie waar jy van die intrapslag welkom voel. Jammer ons het nie tyd gehad om net rustig te wees en TV te kyk nie. Ons was baie bedrywig. Beslis volgende keer.

Elmarie B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie B
With friends

Was lovely and the people were friendly!

Really enjoyed it! Peaceful and quiet area. Very neat, clean, will visit again any day and also recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie aangenaam, vriendelike mense!

Het dit baie geniet! Rustige en stil area. Baie netjies, skoon, sal enige tyd weer so maak en die plekkie aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephan C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan C
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie netjies en ons het heerlik gebly.

ArnĂ© L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arné L

Baie netjies, gemaklik en gerieflik.

Vriendelike ontvangs, baie veilig en heerlik skoon en netjies vir 'n billike prys.

La Maison's response

Dit was 'n voorreg om julle te ontvang!

La Maison
From R640
per night (sleeps 2)
From R640
per night (sleeps 2)
From R640
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Brakfontein Road, Louwlardia, Centurion, 1683, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwNWM3YjQyLTY3OTAtNDMyMS04YjE0LWExNTI1Mjg1ODIyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R640  per night (sleeps 2) 11 5 1 5 Brakfontein Road Louwlardia 1683 Gauteng 0860 022 102 15:00-21:00 10:00 -25.912180482051 28.176461904606
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com