Bethlehem Accommodation at La Motte Gastehuis | TravelGround
+60

La Motte Gastehuis

101 reviews
Guest House

Location

  • Guests think La Motte Gastehuis is in an excellent location
  • La Motté , Preekstoelpad, Bethlehem, 9700, Free State

La Motté B&O is geleë 4 km vanaf Bethlehem op 'n klein plasie.'n Groot tuin met 'n swembad is deel van die opstal. Die boomryke omgewing bied gulde geleentheid vir voëlkyk en die groot grasperke is heerlike speelplek vir kinders.
Ons is geleë tussen Loch Athlone en die Sol Plaatje-dam waardeur die Lesotho Hooglandwaterskema se water vloei oppad na die Vaaldam deur die Asrivier. Op hierdie rivier kan daar geroei word.
In Bethlehem self kan die sandsteenroete van historiese geboue onderneem word en in die omgewing is daar ook plekke van historiese belang waar veldslae van die Anglo-Boereoorlog plaasgevind het.
Ons is op die Maloti-roete vir daguitstappies na Clarens en Fouriesburg en die Golden Gate Hoogland Nasionale Park.
Al die aktiwiteite op Clarens en in die omgewing, soos fietsry- en staproetes, perdry- en motorfietsroetes, is binne trefafstand.
Dagritte kan onderneem word na Ficksburg, Reitz, Rosendal, Harrismith en Qwa-Qwa.
Sterkfonteindam en die Drakensberge is ook maklik van hier af bereikbaar asook die Maluti's en Witteberge.

Fullscreen
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 01:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: La Motté , Preekstoelpad, Bethlehem, 9700, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2YTEzYzZjLThlN2EtNDA0Ny1hY2RhLWIzYTU4ZWRlYTU4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 2 people) 101 5 1 5 La Motté Preekstoelpad 9700 Free State 0860 022 102 01:00-19:00 10:00 -28.264 28.350027777778
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com