La Musica Gaste-Eenheid
Review Summary
Henk B - Mar 2020
Overall score
Neat, comfortable, quiet, clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, gerieflik, rustig, skoon.
La Musica is netjies en het 'n rustige atmosfeer met alles wat nodig is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Antonette M - Feb 2020
Overall score
Fantastic host and a lovely, comfortable place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese gasvrou en heerlik gemaklike plek.
Die gasvrou is die vriendelikste mees aangename vrou. Ons het so welkom gevoel. Die plek is mooi, netjies met elke gerief wat jy nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christa C - Aug 2019
Overall score
Grillerig.
La Musica Gaste-Eenheid's response
Goeie dag Gaste
Tot my spyt verneem ek van u grillerige ervaring. Die stort se teels wat beskadig is,.
is tans oorgedoen. Ek vra omverskoning vir verdere ongerief wat u ervaar het. Negatiewe kritiek is soms 'n positiewe hulpmiddel tot verbetering.
Felicity P - May 2019
Overall score
Accommodation very basic. Tiles in shower secured with insulation tape. Washbasin tap leaking. Nothing that the photograph shows.
Mike D - Jan 2019
Overall score
Baie netjies, skoon en goed geleë.
Yolanda J - Jan 2019
Overall score
Very convenient and friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en vriendelike ontvangs.
Goed ingerig met speserye en ander items wat ons verblyf vergemaklik het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Phillip L - Jan 2019
Overall score
Ons was in die Kaap waar ons dogter binnemuurse hokkie gespeel het en die verblyf by La Musica was in die kol vir wat ons nodig gehad het..
Read moreHelen R - Dec 2018
Overall score
Goed genoeg vir een aand se verblyf.
Estelle D - Nov 2018
Overall score
Relaxing!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig!
Baie vriendelike gasheer/vrou. Lekker gebly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna-marie T - Oct 2018
Overall score
Comfortable, affordable, close to everything.
Charles H - Oct 2018
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Mariëtte V - Jul 2018
Overall score
We found the stay extremely pleasant.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het die verblyf uiters aangenaam gevind.
Ons het die verblyf uiters aangenaam gevind. Die gasvrou het uit die staanspoor ons baie welkom en tuis laat voel. Die plekkie het ‘n warm atmosfeer, is met mooi oudhede gemeubileer en het mooi oorspronklike en smaakvolle kunswerke teen die mure. Omdat ons vir mediese redes daar was en die oggend reeds 06h00 by Durbanville MediClinic moes wees, was dit ‘n groot pluspunt dat dit so naby was. Ek sal dit regtig onomwonde aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elmo S - May 2018
Overall score
Netjies.
Zanette K - Mar 2018
Overall score
Baie basies, baie klein.
La Musica Gaste-Eenheid's response
Hallo Zanette,
Op die webwerf dui ons aan wat La Musica behels indien julle die eenheid as baie basies en baie klein gevind het. Ons beleid is indien gaste langer as 7 dae vertoef die beddegoed omgeruil word. Julle het 9 dae en nie 10 dae oorgebly en inaggenome die waterkrises in die Wes-Kaap en die feit dat gaste die volgende dag na julle vertrek arriveer, is besluit om dit nie te doen nie. Die stortmatjie was definitief nie vuil nie. Ons kontroleer self alles voordat gaste opdaag. Die stortmatjie het tydens die verblyf baie nat geraak en dus muwwerigheid aan die onderkant ontwikkel wat as vuil beskou is. Daar kan voorsiening vir 'n stortmatjie binne die stort gemaak word, indien dit glad is. Die stukkende muurteels in die stort word eersdaags vervang. Die kaste is antieke meubels en gaste wat dit kan waardeer het nie 'n probleem daarmee nie. Dit is vreemd dat julle 'n probleem met my voertuie het wat onder die baie groot motorafdak staan, want, julle 2 voertuie het ook daar gestaan. Daar is definitief nie asblikke wat rondstaan nie, maar 2 vullisdromme wat netjies en skoon eenkant staan, weg van die gaste eenheid. La Musica adverteer nie op sy webwerf Wi-Fi fasiliteite nie.
Vriendelike Groete,
Deon D - Mar 2018
Overall score
Enjoyed the stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly!
Ons het ons oorblyplekkie in die Kaap gevind! Netjies en alles wat nodig is! Dankie vir die ekstra bederf met nuutste tydskrifte!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Antoinette V - Oct 2017
Overall score
Fantasties!
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 39 Tafelberg Avenue, Kenridge, Durbanville, 7550, Western Cape
- All ages welcome