The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at La Palma Villas 14 | TravelGround
+25

La Palma Villas 14

13 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 13 reviews for La Palma Villas 14
Cleanliness
4.7/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Sjaska H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sjaska H
With spouse/partner

Ideale ligging, netjiese akkommodasie.

Loopafstand vanaf die strand, veilige, netjiese akkommodasie. Waarde vir geld.

Lizanne B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizanne B
With spouse/partner

Baie vriendelike diens, alles wat nodig is op een plek. Netjies en skoon.

Heerlike eenheid volledig toegerus. Mooi uitsig en loopafstand vanaf strand.

Johane O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johane O
Family with young children

Heerlik uitgerus!

Ons sal beslis volgende jaar weer daar gaan bly! Rene het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en was behulpsaam met die DStv elke keer wat ons 'n probleem gehad het.

Nicky H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicky H
Family with teenagers

Everything you need for a great holiday.

Neat and nice space. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.

Netjies en lekker baie spasie sal definitief weer hier kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Palma Villas 14's response

Nicky en haar familie was vriendelike gaste en ons kon maklik kommunikeer. Hulle is altyd weer welkom hier by ons.

La Palma Villas 14
Russell S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Russell S
Family with young children

Ons sal beslis weer La Palma 14 bespreek, was aangenaam om daar te bly.

Goedkoop verblyf. Baie goed ontvang. Eenheid het alles gehad wat ons benodig. Dit is naby alles waar jy wil wees. Sal beslis weer bespreek.

La Palma Villas 14's response

Dit was aangenaam om Russel en sy familie te kon huisves vir n paar dae Ons kon maklik met mekaar in kontak kom en het goed gekommunikeer Dankie dat julle die eenheid so mooi netjies en skoon agter gelaat het Julle is enige tyd welkom

La Palma Villas 14
Leandra R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandra R
With spouse/partner

Very nice place.

Well located, close to everything, would stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plekkie.

Goed geleë, naby alles, sal weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Palma Villas 14's response

Leandra en haar man was baie vriendelike gaste en dit was 'n plesier om hulle te huisves. Ons het geen probleme ondervind. Dankie dat julle die woonstel so netjies agtergelaat het, julle is enige tyd weer welkom.

La Palma Villas 14
Willie H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie H
With spouse/partner

Value for money.

Very nice apartment and received very friendly. Will stay there anytime again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Baie lekker woonstel en is baie vriendelik ontvang. Sal enige tyd weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Palma Villas 14's response

Dit was aangenaam om gaste soos Willie hulle hier te ontvang Ons kon maklik met mekaar kommunikeer en het geen probleme ondervind nie, hulle is enige tyd weer welkom.

La Palma Villas 14
Rohan V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rohan V
With friends

Very neat and beautiful place on the beach.

Thank you for the friendly service, René. The unit where we stayed was beautiful and very affordable. We had a lovely stay. The place is wonderfully located on the beach. Will definitely stay there again. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese, mooi plek teenaan die see.

Dankie vir die vriendelike diens van René. Die plek waarin ons gebly het was baie mooi teen 'n billike prys. Het baie lekker gebly. Die plek is geleë teenaan die see. Sal sonder twyfel weer by La Palma Villas gaan bly. Dankie vir die lekker bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Palma Villas 14's response

Dit was 'n plesier om Rohan en sy vriende hier te ontvang. Hulle was vriendelik en ons kon maklik met hulle kommunikeer, daar was geen probleme tydens hulle verblyf hier nie. Ons sal hulle enige tyd weer terug verwelkom.

La Palma Villas 14
Heinrich C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich C
With spouse/partner

Dit was 'n ontsettende lekker tyd. As jy wil ontsnap van die stad se geraas is dit die plek om heen te gaan.

Die woning is langs die see geleë en al wat mens hoor is die branders wat breek. Die feit dat jy 'n paar meter van die see af is maak dit als die moeite werd. Veilige parkeerplek vir jou voertuig en die tipe stilte wat mens soek as jy gewoond is aan die stad se gejaag. Die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hulle pad uit om mens welkom en tuis te laat voel. Hulle sal my en my verloofde definitief in die toekoms weer sien, dis die waarde vir geld en ek beveel dit vir almal aan.

La Palma Villas 14's response

Heinrich en sy verloofde is die oulikste paartjie en dit was werklik 'n plesier om hulle hier te hê Albei van julle is baie vriendelik en maklik om mee te kommunikeer. Hulle was baie respekvol teenoor ons asook ons eiendom. Hulle het die woonstel silwerskoon agter gelaat en daar was geen probleme nie. Hulle tweejies is enige tyd weer welkom en ons sal hulle met graagte weer terug ontvang.

La Palma Villas 14
Johan S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Baie netjiese en gerieflik.

Ons het ons tydjie verskriklik baie geniet.

La Palma Villas 14's response

Baie dankie vir julle vriendelikheid. Dit was regtig n plesier om gaste soos julle te huisves Dankie ook dat julle die woonstel so netjies agtergelaat het. Ek waardeer julle bedagsaamheid baie. Julle is enige tyd weer welkom

La Palma Villas 14
Annalize S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalize S
Family with young children

Fantasiese verblyf en baie netjies.

Die woonstel is baie goed geleë, baie netjies en die mense wat dit verhuur is baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

La Palma Villas 14's response

Dit was n plesier om julle te kon huisves. Baie dankie vir jul vriendelikheid en dat julle die woostel so mooi netjies agtergelaat het. Ons sal julle enige tyd weer terug verwelkom

La Palma Villas 14
Penelope H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Penelope H
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Baie naby aan die see geleë. Kan so 'n stukkie see vanuit braai-area sien. Heerlike binnebraai-area. Net jammer daar is net een badkamer en die toilet is binne-in die badkamer. Bedliggies sal ook handig te pas kom.

Karen C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen C
With friends

Vriendelike diens, lekker geslaap, wasbak baie hoog vir kort persone en aparte stort sou lekker wees, nie bokant bad.

Gevra vir see-uitsig, teen meenthuise se agterkant vas gekyk en baie en hoë trappe om by see te kom. Gevra vir onder en naby see. Foto's baie misleidend, aangesien daar geen trappe op foto's is na die strand nie. Na knie-operasie was dit onmoontlik om daar te kom en moes ons ry om op stand te kom. Stort was ook nogal gesukkel aangesien dit bokant bad is en na knie-operasie was dit nie maklik. Wasbak in badkamer ook te hoog. Vir jong, gesonde mense sal dit voldoende wees.

From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 38 Beach East Boulevard, La Palma Villas 14, Voor Bay, 6500, Western Cape
  • No children under 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzNDQ5YjgwLTM5YzctNDUyNy1hODc4LTE4OTIyMDljYTMxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R750  per night (sleeps 4) 13 5 1 5 38 Beach East Boulevard La Palma Villas 14 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.157237180585 22.109207940111
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!