La Palma 3
Review Summary
Gert A - Dec 2020
Overall score
Baie lekker en mooi.
Leon V - Dec 2020
Overall score
Very poor TV, otherwise good.
Raymond S - Nov 2020
Overall score
Baie lekker plek, skoon, netjies en naby alles in Mosselbaai.
Dirk R - Oct 2020
Overall score
Baie lekker en prakties.
Freddy Paul E - Oct 2020
Overall score
Dit was uitstekend.
Jaydine F - Sep 2020
Overall score
Baie lekker gewees.
Leslie N - Mar 2020
Overall score
Was good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was goed.
Dit was goed en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Palma 3's response
Baie dankie. Dit was aangenaam om jul te huisves.
Riaan E - Feb 2020
Overall score
Heerlik uitgerus.
La Palma 3's response
Baie dankie en ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
B J - Feb 2020
Overall score
Fantasties.
La Palma 3's response
Baie dankie. Dit was vir ons n voorreg om jul te huisves.
Nicardo S - Jan 2020
Overall score
Plekkie is baie rustig, mooi en skoon.
Philip M - Jan 2020
Overall score
Lekker kuier in Diaz Strand.
Karin B - Dec 2019
Overall score
Baie lekker.
Elizma B - Nov 2019
Overall score
Value for money, neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld, netjies.
Ons het baie lekker gebly. Gerieflik, netjies, alles wat nodig is. Ons het die braaiplek en stoep baie geniet en natuurlik die maklike toegang tot die strand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Palma 3's response
Baie dankie. Ons is bly jul het dit geniet en hoop ons sien jul spoedig weer.
Groete,
Frikkie
Marie B - Oct 2019
Overall score
Heerlik. Veilig.
La Palma 3's response
Hallo Marie,
Baie dankie dat ons jul as gaste kon hê. Ons is bly jul het dit geniet en hoop om jul spoedig weer te sien. Veilige reise.
Frikkie en Tiesa
Chantel V - Jul 2019
Overall score
'n Huis weg van die huis.
La Palma 3's response
Baie dankie Chantel en familie. Ons was regtig bevoorreg om jul weer te huisves. Hoop om jul spoedig weer te sien.
Frikkie en Tiesa
Janine A - May 2019
Overall score
Dis was wonderlik.
Henriette S - Apr 2019
Overall score
Lovely and will definitely go again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en gaan definitief weer.
Kan nie vir beter vra en sal dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Palma 3's response
Beste Henriette,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te huisves. Julle is baie welkom terug. Baie dankie.
Frikkie en Tiesa
Robert F - Feb 2019
Overall score
Enjoyed it very much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie baie geniet.
Dit was 'n heerlike vakansie. Sal dit enige tyd aanbeveel. Skoon en netjies. Eienaars baie gawe en opregte mense. Vriendelike diens ontvang. Voorwaar baie lekker plek en omgewing. Nogmaals baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Palma 3's response
Baie dankie. Ons het dit vreeslik geniet om jul as ons gaste te hê. Sien julle spoedig weer.
Frikkie en Tiesa
Karen S - Jan 2019
Overall score
Ons het heerlik gebly. Baie skoon en netjies woonstel.
La Palma 3's response
Baie dankie Karen. Ons is vreeslik bly dat jul dit geniet het. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Ann-marié M - Jul 2018
Overall score
Comfortable, private apartment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike, privaat woonstel.
Gasvrye en vriendelike ontvangs. Woonstel baie mooi, netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anthoney V - Apr 2018
Overall score
Ongelooflike ruim en netjiese eenheid.
La Palma 3's response
Baie dankie. Ons is bly jul het dit geniet. Dit was baie aangenaam om jul by ons te ontvang. Hoop ons sien jul gou weer.
Frikkie en Tiesa
Pieter K - Mar 2018
Overall score
Baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar bespreek.
La Palma 3's response
Baie dankie, ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Frikkie en Tiesa
Vasti P - Dec 2017
Overall score
Gerieflike skoon en netjiese ervaring.
La Palma 3's response
Hallo Vasti. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons is baie bly dat jul die ervaring geniet het en hoop om jul weer te sien.
Pieter A - Dec 2017
Overall score
Was vreeslik lekker, naby aan strand.
La Palma 3's response
Baie dankie. Ons is vreeslik bly dat jul dit geniet het. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Juanita J - Oct 2017
Overall score
The place was awesome! Everything was perfect and close to the beach and shops.
La Palma 3's response
Baie dankie vir die goeie verwysing. Ons waardeer dit baie en hoop dat julle spoedig weer van ons gebruik sal maak.
Ronell B - Aug 2017
Overall score
Neat, affordable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, bekostigbare verblyf.
Baie netjiese en bekostigbare naweekverblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Palma 3's response
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Anjelee V - Apr 2017
Overall score
Good location with everything you need in the unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed geleë met alles wat jy kan nodig hê in die eenheid.
Die eenheid het direkte toegang tot die strand. Alles was baie skoon en netjies. Sal definitief die eenheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Palma 3's response
Baie dankie Anjelee. Dit was vir ons n voorreg om julle hier by ons te he. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms te sien.
Charmaine D - Apr 2017
Overall score
It was a stunning and neat apartment to stay at.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n pragtige en netjiese woonstel om in te bly.
Dit was baie veilig en baie netjies en gerieflike woonstel om in te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rick F - Feb 2017
Overall score
The accommodation is not a problem. The owner and bathroom is.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was nie 'n probleem nie. Die eienaar en badkamer is.
Ek was en is nie tevrede met die feit dat die eienaar ons direk begin kontak het gedurende ons tyd by La Palma nie. Hy het aangedring dat ons vir hom ons bewys van betalings stuur en toe later gesê ons moet die balans in sy persoonlike rekening betaal het. Ek was of is nie gelukkig met dit nie, ons bespreek juis aanlyn om sulke insidente te vermy. Die badkamer is 'n probleem, as die stort gebruik word is die hele vloer nat en al die water dam onder die badkamerkassie op. Dit is bedompig, die kas se onderkant vrot en iemand kan gly en sleg seerkry daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Palma 3's response
Ek is nou regtig baie jammer dat u ervaring by ons nie so aangenaam was. Ons poog daarna om almal welkom en tuis te laat voel. Normaalweg sal ek nie die gaste direk kontak maar omdat u versuim het om by die reëls van my instansie te bly deur u betaling betyds te doen was ek genoodsaak om u direk te kontak. U het my ingelig dat betaling reeds gedoen was. Ek het u nog tyd gegee en op die 4de dag van u verblyf was betaling nog steeds nie gedoen waarop ek aangedring het op bewys van betaling wat my volste reg is. U het toe op daardie dag eers 'n betaling in my rekening by LekkeSlaap gedoen wat toe eers 3 dae later aan my uitbetaal is. Ek wil u net daarop let dat LekkeSlaap nie verantwoordelik is vir die betaling van balans en dat dit slegs 'n vergunning is aan ons as eienaars dat hul dit hanteer wanneer gaste verkies om betaling daar te maak. U het duidelik ook nie my kennisgewing gelees wat ek per email aan u gestuur aangaande finale reëlings. Die reëls van my en LekkeSlaap is duidelik dat betaling op die dag van aankoms gemaak moet word voordat u sleutels kan ontvang. Ongelukkig speel ek nie polisieman om te kyk of mense voor of op die dag betaal nie, maar indien hul betaling nie inkom na aankoms nie dan sal ek moet optree soos in u geval. Ek is jammer dat u hierdie aangeleentheid hier in die forum kom openbaar maak het om my as eienaar in n slegte lig te probeer stel het nadat u self verkeerd opgetree het.
Wat die badkamer kassie aanbetref is ons bewus daarvan en ons wag vir 'n geleentheid om herstelwerk te doen.
Pg S - Dec 2016
Overall score
Lekker vakansie-bestemming met die perfekte ligging.
La Palma 3's response
Hallo Pieter en gesin,
Ons waardeer dit baie en hoop dat jul die vakansie geniet het. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Vriendelike Mosselbaai groete
Frikkie en Tiesa
Tanya H - Oct 2016
Overall score
Enjoyed the stay!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly!
Ons het baie lekker gebly in La Palma 3. Die plekkie is baie mooi gemeubileer en netjies. Ons was 3 volwassenes en 1 klein kindjie, daar was meer as genoeg ruimte vir ons almal. Die sekuriteit is ook baie goed. Frikkie en Tiesa is baie gawe, aangename mense. Ons sal dit beslis aanbeveel. Al negatiewe punt wat ek kan uitlig, is dat die blindings bietjie 'n goeie skoonmaak moet kry. Asook die binnekant van die wasmasjien se rubber by die ingang van die drom. Andersins, baie dankie! Ons het lekker gebly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wayne K - Jul 2016
Overall score
Nice accommodation in safe complex and located near all amenities and the ocean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker blyplek in veilige kompleks wat geleë is naby alle geriewe en see.
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
La Palma 3's response
Hallo Wayne,
Ons is baie bly dat jul dit geniet het en sien uit daarna om jul weer in die toekoms te kan bedien.
Groete
Frikkie en Tiesa
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Beach E Blvd, La Palma Villas Unit 3, Diaz Beach, Mossel Bay, 6520, Western Cape
- All ages welcome