The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at La Palma | TravelGround
+18

La Palma

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 82 reviews for La Palma
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Kobus V - Oct 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V

Eenvoudig gemaklik.

Netjiese kamers. Goeie diens. Eenvoudig net wat ons benodig.

Resego T - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Resego T

My group and I enjoyed our stay. We were glad that with all the power cuts they had back-up. They were always available to assist us.

The beds were comfortable, the rooms were clean, all appliances were working. We didn't have any problems.

Andre D - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
With spouse/partner

Dit was heerlik.

Vriendelike ontvangs. Ruim vertrek.

Hein P - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Hein P

Net die regte plek om te oornag om die lang rit vanaf Gauteng na Namakwaland moontlik te maak. Beddens gerieflik en skoon linne, handdoeke en badkamers.

Die eienaar het self ons kamers aangewys en seker gemaak alles is skoon en netjies. Ons het vroeg oggend (04:00) vertrek en hy was bereid om reëlings te tref vir sleutels. Hy het ons ook gekontak voor ons aankoms om seker te maak of ons enkel of dubbelbeddens in die kamers benodig.

Anita B - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita B
With friends

Gemaklik, netjies en ruim.

Gasvry en heel maklik om te kry.

Rene F - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene F
With friends

Ruim, gerieflik en skoon.

Absoluut net 'n bed en breakfast, as dit al is wat jy nodig het.

Dave B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dave B
With spouse/partner

Uiters positiewe ervaring.

Ons verblyf vir 2 dae was baie aangenaam. Ons is baie vriendelik ontvang deur Werner en Cindie en het dadelik tuis gevoel. Die kamer is ruim en prakties ingerig met 'n heerlike bed en die lugverkoeler was 'n sëën. Werner het dadelik alternatiewe braai geriewe aan ons beskikbaar gestel, aangesien daar noodsaaklike opgradering naby die bestaande braai area aan die gang was. Cindie het vir ons heerlike ontbyt voorberei en is op tyd in ons kamer gelewer. Indien ons weer in julle area besoek aflê, is La Palma beslis ons tuiste. Baie dankie.

Malcolm P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malcolm P
With friends

We had a enjoyable stay.

Keep up the good work.

Joy M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joy M
Family with teenagers

Baie rustig.

Ontvangs was baie goed. Sal enige tyd weer daar gaan slaap as ek weer daar rond is. Veilig en rustig.

Eurika S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eurika S
Family with young children

Was ongelooflik lekker. So bly ons het daar gebly.

Super vriendelike mense wat jou verwelkom en so tuis laat voel. Baie baie netjiese plek, sal definitief aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie vir die vinnige hulp met kort kennisgewing van boek van kamers.

Debbie L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie L
With spouse/partner

Gerieflik.

Housekeeping kort aandag.

Marius V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
With spouse/partner

Heerlike ligging en plek naby Keimoes!

Ons het veilig gevoel, heerlik gekuier en rustig geslaap!

Francois R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois R
With spouse/partner

Rustig, veilig, netjies en waarde vir geld.

Goedkope en waarde vir geld verblyf.

Etienne L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Etienne L
With spouse/partner

Poor location.

No aircon. No dish TV.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Swak ligging.

Geen lugreëling. Geen skottel-TV.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Palma 's response

Ettiene,
Ek is jammer dat julle verblyf by La Palma Lodge ʼn teleurstelling was.
Na ons telefoon gesprek wil ek net graag die volgende verduideliking ten opsigte van jou resensie gee.
Die swak ligging omdat ons nie langs of nader aan die rivier is nie, so ons het nie ʼn rivieruitsig nie. Daar word op geen sosiale platform of webtuiste adverteer dat ons langs die rivier geleë is nie.
Geen lugreëling – ons maak gebruik van waterverkoelers wat baie effektief by ons werk. Selfs wanneer ons beurtkrag het kan die verkoelers aangeskakel word omdat dit so energie effektief is. Sodra Eskom die belofte kan maak dat ons ontslae is van beurtkrag sal ek lugreëling installeer.
Geen skottel TV – ons het skottel tv. Ongelukkig het ons skottel TV nie die Supersport 1 kanaal op wat jy graag wou gehad het nie. Ons sal beslis in die toekoms probeer om ʼn weier verskeidenheid kanale vir ons gaste beskikbaar te stel.

La Palma
Hennie P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie P
Family with young children

Beautiful

Very neat, friendly management.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi

Baie netjies en vriendelik bestuur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alice L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alice L
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Ek het die bespreking vir my ouers gedoen. Werner was baie behulpsaam en my ouers het heerlik, warm gebly nadat hulle natgereën het met hul kampwa. Hulle was baie tevrede, dis netjies en skoon. Sal weer daar bly.

Ansie B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie B
With spouse/partner

Sien sterre.

Perfekte oornagplek. Goed toegerus. Heerlike beddens.

Lizelle V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle V
With spouse/partner

Baie netjies en veilig.

Sien sterre.

Bertus G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Bertus G
With spouse/partner

Lekker om weer in Keimoes aan te doen, selfs vir 'n oornagverblyf.

Ons is dankbaar om weer 'n draai in Keimoes te maak, selfs al was dit net 'n oornagkuier. Die kamer was skoon en goed versorg, die enigste tekortkoming was dalk die admin tydens ons inboek, bietjie dalk kan dit meer aandag geniet. Verder is daar geen klagtes.

Johan S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Pragtig skoon en netjies.

Uitstekende en vriendelike diens. Kamer is baie goed uiteengesit en funksioneel.

Freddie E - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freddie E

Pleasant

Good accommodation and disappointing restaurants in town, only good places are at accommodation spots.

Elzette S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elzette S

Dit was fine.

Die matras makeer vervanging. Badkamer matte ook. Andersins was dit gerieflik.

Regan A - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regan A
Individual traveler

Beste verblyf ooit. Kliëntediens was puik. Sal enige tyd weer daar tuisgaan en dit aanbeveel vir gaste.

Die plek is baie netjies met gasvrye personeel. Baie veilig en skoon.

Manie V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie V
With spouse/partner

Goeie oornagplekkie op pad Kaap toe.

Plek was skoon en alles wat 'n mens benodig, al het ons net daar oornag.

Moses B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Moses B
Family with teenagers

Veilig, netjies, vriendelike personeel.

Rustige atmosfeer en vriendelike en behulpsame personeel. Die kamer was netjies en alles werk. Die motor was veilig.

Eldene K - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eldene K
Family with young children

Wonderful stay.

I will definitely recommend La Palma to anyone who needs to stay over in Keimoes. The place was clean, value for money. Hosts were friendly. Will definitely stay there again. Thank you!

Naas H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naas H
With spouse/partner

Baie lekker, hulpvaardige personeel.

Is vriendelik ontvang. Kamers is ruim en gemaklik.

Pieter O - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter O
Family with young children

Baie aangenaam en netjies.

Sou baie daarvan gehou het as daar 'n swembad was vir die hitte.

Grant M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grant M
On business

Fantastiese gasheer.

Beste plek om te oornag. Veilig, baie skoon en netjies. Uitstekende oornag. Sal beslis weer gebruik maak.

Frans D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans D
Family with teenagers

Ruim en gerieflik. Professionele en vriendelike ontvangs.

Vriendelike ontvangs gehad. Ruim kamer met alles wat nodig is vir 'n goeie rustyd na 'n lang dag se reis. Beslis aanbeveelbaar vir reisigers wat deur Keimoes beweeg. WiFi en braaigeriewe beskikbaar.

Leonie S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie S
With spouse/partner

Fantasties.

Werner was baie gasvry, hy het aan alles gedink! Die lugversorger was aan toe ons daar kom sodat die kamer lekker koel was. Toe die stort deur 'n probleem is, was hy bereid om dit 10uur die aand vir ons te kom uitsorteer. Ons het geen klagtes gehad nie, alles was gerieflik en mooi netjies ingerig. Voorwaar waarde vir geld!

Marinda H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marinda H
With spouse/partner

Het net die aand daar geslaap en verder gereis.

Uitstekende plek as jy net wil oornag soos ons gedoen het. Kan nie enige ander inligting gee nie, aangesien ons net oornag het.

Sakkie K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sakkie K
With spouse/partner

Baie veilig en netjies.

Baie nice plek. Netjies.

Koos K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos K
With friends

Net gebruik vir 'n oornag en het voldoen aan ons verwagting.

Die kamers was gerieflik en ons het lekker gekuier by die braai. Vriendelike personeel.

Sonet M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonet M

Werner (eienaar) baie behulpsaam en vriendelik. Ideaal vir 1 nag oorslaap.

Goeie oornag vir die lang pad Augrabies toe.

Jan B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan B
Individual traveler

Baie lekker.

Gasvryheid was van hoë gehalte! Baie rustige omgewing en alles was baie netjies! Sal beslis weer daar oorbly!

Marion H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Marion H

Disappointed. Beds comfortable. Service not so great.

No one was there when we arrived. Intercom at the gate did not work. We had to phone the owner and after a further wait the gate was eventually opened. A young girl came out and opened a room for us. Said her father would be there in ten minutes. The room was not what we had booked and paid for. It was a basic 2-sleeper. The owner had still not arrived after 20 minutes. Rooms were eventually sorted out, but it should have been correct in the first place. They had to prepare the correct room after we complained so it wasn't a case of being given the wrong room by mistake as the owner claims.

La Palma 's response

Dear Marion,
Thank you for your review. I'm really sorry that it was an unpleasant experience for you at La Palma Lodge. When I apologized on the day of your visit you seemed to be satisfied. It seems that you understood my explanation. It is unfortunate that you feel dissatisfied afterward. I hope that we at La Palma Lodge will have the opportunity to deliver better service to you in the future.
Kind regard
Werner

La Palma
Christo L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Christo L
Individual traveler

Extremely helpful and friendly, perfect for my purposes.

I am an agricultural consultant who wants to leave early to conduct field studies and enter my findings on the computer at night. The accommodation is spacious and functional with a table as a work or dining area (food can be served on request in the room). Breakfast is also ideal. The food was also very tasty.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters hulpvaardig en vriendelik, vir my doeleindes perfek.

Ek is 'n landboukonsultant wat vroeg wil vertrek om veldstudie uit te voer en saans my bevindinge op rekenaar in te voer. Die akkommodasie is ruim en funksioneel met tafel om as werk- of eetplek (kos kan op aandrang in kamer bedien word) Die keuse van kospakkie i.p.v. aansit ontbyt is ook ideaal. Die kos was ook baie keurig en smaaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Delmarie B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Delmarie B
Family with teenagers

It was a pleasure to be at La Palma.

Other guests were excessive.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was aangenaam om by La Palma tuis te wees.

Ander gaste was buitensporig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaan V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Riaan V
Individual traveler

Teleurstellend.

Die kos was baie swak. Vlooie in die bed. Swak ontvangs.

La Palma 's response

Hallo Riaan

Baie dankie dat jy die vrymoedigheid geneem het om die probleem onder ons aandag te bring. Ek is werklik baie jammer dat dit vir jou 'n onaangename ervaring by La Palma Lodge was. La Palma Lodge is nou 3 jaar in besigheid met meer as 'n duisend gaste wat by ons tuis gegaan het. Dit is regtig die eerste geval waar daar 'n klagte van vlooie in die kamers was. Van die 46 gaste wat deur Lekkerslaap/Travelground bespreek het is daar net 3 gaste wat 'n negatiewe/onaangename ervaring gehad het. Dit is ongeveer 6.5%. Ek is jammer dat jy deel moet wees van die klein persentasie ontevrede gaste. Ek hoop dat ons in die toekoms die geleentheid sal hê om vir jou 'n beter verblyf te kan laat ervaar.

Vriendelike groete
Werner

La Palma
Gerrie F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie F
Family with young children

Stil, rustig en waarde vir geld.

Na 8 ure se ry was dit lekker om in te stap en die rustigheid te ervaar, vriendelike gesigte en 'n netjiese woonstel. Ons het baie lekker gebly, al was dit net vir 1 aand.

Buks B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Buks B
With spouse/partner

Baie lekker.

Alles was puik en in plek, mense het ons verwag en die kamer en beddegoed was goed netjies en skoon. Baie veilig. Personeel vriendelik en gasvry. Sal enige tyd aanbeveel vir wie ook al daar wil bly.

Natasha E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha E

This was a fantastic place to stay. Highly recommended.

The people are very friendly and the place very neat. No shortage of anything. Had a nice time and the scenery is stunning. It's like a Garden of Eden in the midst of the desert. Thank you for the service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hierdie was 'n fantastiese plek om te bly. Ek kan dit vir almal aanbeveel.

Die mense is so vriendelik en plek baie netjies. Geen tekort aan enige iets nie. Kon lekker kuier en die natuur is verskriklik mooi. Dis soos 'n Tuin van Eden in die middel van die woestyn. Baie dankie vir diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marieta S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marieta S
With spouse/partner

Clean and neat.

Great stay, except at the braai area where we were bitten by sand fleas.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Heerlik gebly, behalwe by braai-area waar die sandflooie ons opgevreet het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christa D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christa D
With friends

Kamer skoon en netjies met parkering veilig.

Waarde vir geld, rustige omgewing met netjiese en vriendelike diens. Personeel bedagsaam en hulpvaardig.

Jan O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan O
With spouse/partner

Het heerlik gebly.

Heerlik gebly. Pragtige plek.

Ruhan O - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruhan O
With friends

Fantastic.

Very nice, will go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie nice, sal weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jakes N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakes N
With spouse/partner

Lekker.

Ons was ontvang en na kamer vergesel. TV decoder was vir ons ingestel. Kamer was skoon en ruim. Water heerlik warm en bed het heerlik geslaap.

Deon V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon V
On business

Skoon, netjiese verblyf.

Goeie prys vir netjiese verblyf.

Johan V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan V
Individual traveler

Goeie waarde vir geld.

Nice parkering en netjiese opset.

Nico L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nico L
On business

Was very clean and everything needed was there.

Very comfortable accommodation. Will use again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie skoon en als wat nodig is is daar.

Baie gemaklike verblyf. Sal weer gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos B
With friends

Neat and comfortable with secure parking.

The accommodation was neat and comfortable. Staff were very friendly and helpful. Everything needed was available in the unit. Air conditioner was not really effective. La Palma is good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gerieflik met veilige parkering.

Die akkommodasie was netjies en gerieflik. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Alles wat nodig is, was beskikbaar in die wooneenheid. Lugversorger was nie juis effektief. La Palma is goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Keith N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keith N
With spouse/partner

We were looking for a basic overnight stop. La Palma ticked the boxes on price, location and facilities.

Customer service gets a 3 because air con was very noisy and had to be switched off overnight.

Hennie P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie P
Family with young children

Baie lekker.

Sal graag 'n kluis in die kamer wil hê, maar baie lekker waarde vir geld.

Deon M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Deon M
With spouse/partner

Everything we needed - thank you.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Als wat ons nodig gehad het, dankie.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hayley V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hayley V
On business

Noisy in adjacent rooms.

The people who booked room 1 were so noisy and drunk. They kept us awake most of the night. It was extremely unpleasant. The following morning, guests from room 3, 4 and 5 were all standing and talking loudly in front of our bedroom window and that also disturbed us. When I opened the door and asked them to keep it down, they just continued to talk and ignored my request. Such guests make beautiful places unpleasant. When we complained to Werner, who is in charge at La Palma, he apologised for their behaviour and one could see his honesty in his apology.

Shawn K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Shawn K
Individual traveler

Dit was veilig, rusvol en netjies.

La Palma is genietsaam en skoon. Ek sal baie vriende en familielede aanmoedig om hulle aande in Keimoes daar deur te bring. Vriendelike kliëntediens en een van die veiligste plekke nog.

Sharon B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sharon B
With spouse/partner

Beautiful and clean.

Was very happy with the accommodation. Was very impressed at first sight. Very clean and value for money.

Rina G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rina G
With spouse/partner

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Het ons dadelik gehelp met 'n groter kamer sonder om ons ekstra te vra.

Sarel V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sarel V
With spouse/partner

Aangename gashere, groot kamer, lekker bed.

Die ervaring was positief.

Dalene N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene N
With spouse/partner

Netjies,skoon, veilig.

Die blyplek is baie skoon en netjies en daar is veilige parkering. Baie goeie waarde vir geld. Sal beslis weer oorbly. Eienaar ook baie vriendelik en behulpsaam en het ons tog baie privaatheid gegee. Lekker man, lekker.

Anita S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita S
With spouse/partner

Very neat, friendly people and nice breakfast.

A bath would've been nice especially during winter, but water was nice and warm in the shower.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, vriendelike mense en lekker ontbyt.

'n Bad sou heerlik gewees het in die winter veral, maar water was lekker warm in stort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Franklin V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Franklin V
With spouse/partner

Ons verblyf was baie aangenaam.

La Palma is baie aangenaam. Die diens was baie goed, ek sal die lodge vir ander voornemende gaste kan aanbeveel.

Isabel L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Isabel L
With friends

Wonderlik.

Uitstekende diens, skoon verblyf. Sal beslis weer hier oorbly.

Laetitia N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Laetitia N
With spouse/partner

Tevrede.

Netjiese kamer. Mooi tuintjie. Rustig.

Eugene K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene K
With spouse/partner

La Palma is 'n rustige oornagplek en kan met gerustheid aanbeveel word.

Werner se gasvryheid is uitstekend. Hy het uit sy pad gegaan om om ons verblyf aangenaam te maak. Sy personeel is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Izak P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Izak P
Family with teenagers

Aangenaam.

Baie lekker gebly, alles was netjies en skoon.

Carien F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien F
Family with young children

Pragtige verblyf!

Die eenheid was pragtig, skoon en het aan elkeen van ons gesinslede se behoeftes voldoen. Die AC was 'n wenner want dit was baie warm. Die eienaar kan vir seker daaraan dink om 'n splash pool by te bou, dit sal definitief benut word en nie te versmaaie wees nie.

Maike L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maike L
With spouse/partner

Fantasties.

Heerlik gebly. Baie skoon en baie netjies.

Hennie B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B
Individual traveler

Die kamers was baie netjies gewees en die diens was baie vriendelik gewees.

Baie lekker gebly en was netjies gewees.

Bridget D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bridget D
With spouse/partner

Convenient and comfortable. Thank you.

See star rating.

Mallory D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mallory D
With spouse/partner

It felt like home away from home. Excellent service and friendliness!

Die personeel was baie vriendelik en het aan al ons behoeftes voldoen. Ons het 'n dag vroeër gearriveer, maar die vriendelike personeel was byderhand om ons met ope arms te ontvang en ons kamer was alreeds reg. Ek beveel La Palma definitief aan. Baie dankie.

Erika L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika L
With spouse/partner

Dit was rustig, skoon en alles wat mens nodig het.

Dit was heerlik rustig en die bestuur het moeite gedoen om ons te help met inligting omtrent die omgewing.

Pollie B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Pollie B
With spouse/partner

Clean and neat.

Not well equipped. Not a single easychair. The TV is out of order and no wineglasses. Bedlamps would have been nice in the evening. The room light has to be switched of at the door and in winter a little carpet at the bed would be nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Nie goed toegerus nie. Nie een enkele gemakstoel nie. Die TV werk glad nie en geen wynglase beskikbaar nie. Bedliggies sal baie help vir lees in die aand. Die kamerlig moet by die deur afgeskakel word en in die wintertyd sal 'n matjie by die bed waardeer word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ansie H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Ansie H
With spouse/partner

Aanvaarbaar.

Plekkie is bietjie lawaaierig met die besige verkeer laat aand. Goeie gehaltebeddens. Toegerus met potte en panne maar geen tweeplaatstofie, slegs 'n mikrogolf.

Michelle J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michelle J
With friends

Ons het baie lekker gebly en verskriklik lekker geslaap.

Definitief waarde vir geld!

Anneliza K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneliza K
With spouse/partner

Very neat facility.

New, neat accommodation. Safe parking within a locked fenced-off area. Friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese fasiliteit.

Nuwe, netjiese verblyf. Veilige parkering binne geslote omheining. Vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle R - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Michelle R
With friends

Peaceful after a very long journey.

Werner, thank you for your hospitality and help with the mosquitoes. All the best for the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig na 'n baie lang pad.

Werner baie dankie vir jou gasvryheid en hulp met die muskiete. Alles wat mooi is vir die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tilla K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilla K
With friends

Oase in Keimoes.

Ons was 6 motorfietsryers wat daar oornag het, want ons het so rondomtalie toer gery. Werner was 'n absolute uitmuntende gasheer en het uit sy pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Sal beslis, indien weer in daardie omgewing is, daar oornag!

Andre N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre N
With spouse/partner

Peaceful, neat and comfortable accommodation.

Werner went out of his way to make our stay as comfortable as possible. Excellent personal service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, netjies en gemaklike verblyf.

Werner het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Puik, persoonlike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willie M
With spouse/partner

Excellent, very good value for money. Service is good.

This is a brand new guesthouse. Beautiful and clean with lovely linen and a pleasure to stay over at. I would definitely stay here again. There are 2 small things the owner is busy fixing: a shelf in the bathroom to put one's toiletry bag on and the card machine which would only arrive the next day for card payments. I informed him of these minor things and he said he'd get to them immediately. This really was superb value for money and comes highly recommended. What a pleasure!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend, baie goeie waarde vir geld. Diens is goed.

Dit is 'n splinternuwe gastehuis. Pragtig, skoon, lifelike beddegoed en 'n plesier om in oor te bly. Ek sal dit definitief weer gebruik. Daar is nog een of 2 klein goedjies wat die eienaar besig is om op te herstel, bv. 'n rakkie in die badkamer vir toiletsakkie en die kaartmasjien sou eers die volgende dag daar wees vir kaartbetalings. Ek het dit aan hom deurgegee en hy sal dit onmiddellik regstel. Dit is werklik super waarde vir geld en kan dit baie sterk aanbeveel. Wat 'n plesier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Palma 's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was baie aangenaam om julle as gaste te ontvang. Die kaartmasjien word later vandag installeer. Ek soek nog na 'n gepaste oplossing vir die rakkie in die badkamers maar ek skenk verseker aandag daaraan. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Werner

La Palma
Jan N - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan N
With spouse/partner

Het die verblyf geniet daar alles nog splinternuut was.

Die eienaar was baie behulpsaam en alles is nog splinternuut. Met 'n paar klein verbeterings sal die ervaring nog beter wees.

La Palma 's response

Baie dankie, dit was vir ons 'n voorreg dat julle by ons tuis gegaan het. Ons waardeer julle aanbevelings en ons het reeds aan sommige aanbevelings aandag geskenk. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Werner

La Palma
From
R500
per night, for 2 ppl
From
From R500
per night, for 2 ppl
From
R500
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Malanshoek Road, Keimoes, 8860, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMjQxMzBmLWY3NjgtNDQ2NS1iN2VhLWY1M2I2Y2JmMGU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R500  per night, for 2 ppl 82 5 1 5 Malanshoek Road Keimoes 8860 Northern Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -28.72027 20.977188
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!