The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at La Rochelle Accommodation | TravelGround
+56

La Rochelle Accommodation

Review Summary

4.8 out of 5from 71 reviews for La Rochelle Accommodation
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Janetta S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janetta S
With spouse/partner

Fantasties plek en baie vriendelike en behulpsame diens.

Sal beslis weer daar oorslaap. Dit het die mooiste kamers en alles was uiters skoon en netjies.

La Rochelle Accommodation's response

Jeanetta,
Baie dankie vir die baie sterretjies. Dit laat voel my opgewonde om nog meer te doen vir my gaste. Kom asseblief weer.

La Rochelle Accommodation
Nicola R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola R
With spouse/partner

A lovely place to stay. The only negative is that the bed creeks terribly with every movement which kept waking me up. But otherwise a lovely place and would definitely stay there again.

The hostess is very friendly. The room was lovely and location perfect for us.

La Rochelle Accommodation's response

Very sorry to hear this. It is an old antique bed and needs to stand 100% on the floor surface to prevent creaking. I think the bed was shifted in the cleaning process. I will check in future. Thanks for telling me.

La Rochelle Accommodation
Iona D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Iona D
With spouse/partner

Rustige, skoon verblyf. Baie gasvry.

Dankie tog daar was 'n aircon in die kamer. Sou nie oorleef het in 40 grade daarsonder nie.

La Rochelle Accommodation's response

Ek is bly dat ons julle kamer lekker koel kon hou tydens jul besoek hier.
Baie dankie ook vir al die blink sterretjies waarmee jy ons komplimenteer. Ons waardeer dit. Kom gerus weer

La Rochelle Accommodation
Tinnie S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinnie S
With spouse/partner

Stay was short but pleasurable.

Stay was only 2 nights!

La Rochelle Accommodation's response

Baie Dankie Tinnie,
Julle was baie aangename gaste. julle is welkom om weer te kom.
Baie dankie vir die goeie gradering.

La Rochelle Accommodation
John V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John V
Family with teenagers

Stilte, rustigheid en veiligheid.

Het dit baie geniet, veral die vriendelikheid en belangstelling van eienares.

Tertia V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Tertia V
With spouse/partner

Can recommend it for an overnight stay.

La Rochelle is clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kan dit aanbeveel vir 'n oornag.

La Rochelle is skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Beste Tertia
Ek voel regtig terleurgesteld dat jy ons gastehuis so 'n lae gradering gee. Dit is die laagste gradering wat ek in 20 jaar ontvang het.
In Wellington is ons een van die billikste gastehuise tov ons pryse. Veral as jy in ag neem dat ons lugversorgers het, kamers skoonmaak, beste linne gebruik en boonop in elke kamer 'n selfhelp koffiestasie verskaf, met yskas en mikrogolfoond. asook filterkoffie in elke kamer Ek dink dus dat jy goeie waarde vir geld ontvang het.

Ten opsigte van Diens: Beide ek self en my voltydse inwonende Malawiese werker was die heeltyd hier om julle te bedien met wat ons moontlik kon. julle was egter heeltyd in jul kamer en ons het nie geweet wat jul behoeftes is nie.

Ons ligging is besonders en word gereken as een van die mooiste in ons dorp. Ons is sentraal tov middedorp en binne maklike bereik van winkels en meeste van die trou onthaal. Ons spog met 'n ongelooflike landelike uitsig wat deur almal geniet word.

Ons het 'n elektriese omheining en elektriese toegangshek. Elke kamer het 'n veiligheidsdeur en alle vensters op die perseel het diefwering. Die hele perseel en al die stoepe word snags verlig. Elke gas het 'n veilige parkeerplek binne die perseel. Ons woon in 'n lae risiko area met baie min inbrake.

Ek herinner my egter dat jy van die begin af aanmekaar jou reëlings verander het, en nie gemaklik was om met my te kommunikeer oor beter opsies nie. Jy het ook nie jou volledige rekening vooruit betaal nie soos my reëling is nie.

La Rochelle Accommodation
San-marie D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
San-marie D
With spouse/partner

Peaceful!

Peaceful, clean weekend accommodation!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig!

Rustige, skoon wegbreekverblyf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie, julle was sulke rustige gaste! Ek waardeer sulke gaste!

La Rochelle Accommodation
Barbara R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Barbara R
Individual traveler

Quiet atmosphere.

Rooms very well and nicely equipped. Nice seating on the patio for each room. Quiet farm atmosphere.It's well located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer.

Kamers baie goed en mooi toegerus. Lekker sitplekkie op stoep vir elke kamer. Rustige plaas-atmosfeer, is goed geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Ons is baie bly as jy jou verblyf geniet het, net jammer jy was so min hier om bederf te word! Kom weer!

La Rochelle Accommodation
Bee H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bee H
With spouse/partner

Stil, rustige omgewing.

Ons is hartlik ontvang en die stil, boomryke omgewing het mens dadelik ontspanne laat voel. Die kamer was netjies en goed toegerus. 'n Lekker koppie tee op die stoepie was net wat ek nodig gehad het!

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie! Ek stem saam - ons groot koeltebome en heerlike stoepe is beslis van ons grootste bates vir 'n spesiale atmosfeer om in te ontspan!

La Rochelle Accommodation
Janine V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Janine V
With spouse/partner

It was wonderful.

The owners are very friendly and immediately made me feel very at home and went out of their way to accommodate us even for an extra night. I would definitely recommend it to anyone. Rooms and garden are also beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was wonderlik.

Die eienaars is baie vriendelik en het my dadelik baie tuis laat voel en het uit hul pad gegaan om ons te akkomodeer selfs vir 'n ekstra aand. Ek sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel. Kamers en tuin is ook pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maritha A - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritha A
With spouse/partner

Baie aangenaam, vriendelik, mooi en heerlik.

Ons het oorgebly vir 'n troue en het ons verblyf terdeë geniet.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie vir al die baie mooi blink sterre! Ons as eienaars en werkers waardeer dit opreg.
Ons is net so jammer dat jy siek was en nooi jou om volgende keer jouself voluit te kom geniet. Baie welkom!
Groete,
Coretha

La Rochelle Accommodation
Hennie V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Peaceful and relaxing atmosphere.

Everything we needed was in place. Comfortable and safe and the meal was excellent!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspanne atmosfeer.

Alles wat ons nodig gehad het was in plek. Gerieflik en veilig en die ete was uitstekend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie! Kom gerus weer!

La Rochelle Accommodation
Erika P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika P
With spouse/partner

Heerlik, ontspannend.

Coretha is 'n uitstekende gasvrou! Die huis is pragtig met 'n old world charm.

La Rochelle Accommodation's response

Goeie dag Erika,

Ek is so bly dat jy soveel waardering vir die nostalgie van die verlede betoon. Kom weer ; dan kan jy nog meer geniet van ons mooie Wellington!

La Rochelle Accommodation
Gerda D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerda D
With spouse/partner

Het lekker geslaap.

Ek is n vegetariër en Coretha het moeite gedoen met my ontbyt. Al die bestanddele was vars. Sal beslis aanbeveel.

La Rochelle Accommodation's response

Ek hou van uitdagings en dit was 'n plesier om n vegetariese quiche met vars bestanddele in die vroeë oggendure aanmekaar te sit! Ek is bly jy het dit geniet.

La Rochelle Accommodation
Melissa M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa M
Individual traveler

Vriendelik diens en veilig.

Baie goeie en vriendelike ontvangs, sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie Melissa,
Ek hoop jou verblyf in Wellington kon bydra dat jy uitstekend kon vaar in jou 60 km fietry in Worcester. Kom asb weer om ons mooi omgewing, te fiets, te geniet!

La Rochelle Accommodation
Karen B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen B

Presies wat ons verwag het.

Baie stil en netjiese omgewing, het lekker geslaap en veilig gevoel.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie Karen, ons sal julle graag weer wil huisves.

La Rochelle Accommodation
Charles D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charles D
With spouse/partner

Was lovely. I thoroughly enjoyed my stay.

The place is immaculate. The owners are very friendly and made us feel at home.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie Charles, dat jul ons juweel met ons kom deel het.

Kom gou weer.

La Rochelle Accommodation
Cornelia B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia B
Individual traveler

Puik.

Baie dankie, akkommodasie het aan al ons behoeftes voldoen.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie Cornelia,
Ek was so gekomplimenteer dat jy La Rochelle gekies het vir extra spesiale tyd saam met jou goeie vriendin. Bring volgende keer jou hele familie!

La Rochelle Accommodation
Marietta S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietta S

Pleasant and helpful hostess.

Neat place for an overnight stop.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en gasvrou hulpvaardig.

Keurige plekkie vir 'n oornagstop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Beste Marietta,
Ek is bly ek kon reel dat julle stasie toe vervoer kon word, al moes ons twee motors gebruik! Ek hoop julle treinreis was aangenaam en dat julle gou weer die Boland sal kom besoek.

La Rochelle Accommodation
Brigitte S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brigitte S
With spouse/partner

Very peaceful atmosphere.

We had a good stay. Peaceful atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly. Rusige atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cobus M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus M
With spouse/partner

Unexpected farm atmosphere in town.

I booked last minute, and luckily got the Lavender unit. If you see the front of the guesthouse, you will be shocked (in a good way) when you drive by the house the big yard suddenly appears from behind the house. Large garden and trees kept clean and tidy. You also have a beautiful view, which I assume is part of an adjacent farm. Your car is also safe behind an electric gate. There is a nice braai and a small swimming pool. We also saw many birds and even a squirrel in the big tree next to our unit. Sharka, the watchdog, is very friendly and came and see me now and then. Overall, very impressed with La Rochelle. The owners are very friendly and immediately make you feel like family members. Will return for sure.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onverwagse plaasatmosfeer in die dorp.

Ek het last minute geboek, en het gelukkig die losstaande Lavender-eenheid gekry. As jy die gastehuis van voor sien, skrik jy (op 'n goeie manier) as jy langs die huis inry en skielik verskyn die pragtige groot erf agter die huis. Groot tuin en bome alles netjies versorg en instandgehou. Jy het ook 'n pragtige uitsig op, wat ek aanneem, deel van 'n aanliggende plaas is. Jou motor is ook veilig agter 'n elektriese skuifhek. Daar is 'n lekker braaiput en klein swembad. Ons het ook baie voëls en selfs 'n eekhoring in die groot boom langs ons eenheid gesien. Sharka, die waghond, is baie vriendelik en kom kuier so nou en dan ook. Algeheel, baie beindruk met La Rochelle. Die eienaars is verskriklik vriendelik, en laat jou dadelik soos 'n lid van die gesin voel. Sal vir seker terugkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Beste Cobus,
Ons is bly dat jy ons ons juweel met jou kon deel. Kom gerus weer.

La Rochelle Accommodation
Rochelle N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle N
With spouse/partner

Rustig en netjies.

Ons is opgegradeer na 'n groter kamer en die gasheer het ons baadjies getuimeldroog nadat ons sopnat gereën. Sal beslis weer daar oorbly. Baie dankie vir die gasvryheid.

La Rochelle Accommodation's response

Beste Rochelle,
Ons was so meegevoer met die groot uitdaging waarmee jou man besig was en het hom daarvoor bewonder. Kom weer vir net 'n uitrus-en-geniet-kuier.

La Rochelle Accommodation
Arzél D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arzél D
With friends

Stunning place and hosts.

Heartwarming community. Awesome stay.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie vir al die sterre. Dis voortreflike komplimente.
Kom weer.

Coretha

La Rochelle Accommodation
Lucy C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucy C
With spouse/partner

The hosts were incredibly warm, friendly and welcoming. And the accommodation is even more beautiful than the pictures show. We would highly recommend this B&B.

We had a fabulous time here. The gardens are beautiful, the rooms lovely, well decorated and we had everything we needed and more. We will definitely be back.

Inge R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge R
On business

Hostess goes out of her way to make you feel at home.

Had a lovely stay, beautiful place. Safe and very peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvrou gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel.

Heerlik gebly, pragtige plek. Veilig en baie rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Inge, ek is so bly dat ons julle 'n ontspanne hawe kon bied waar julle veilig en ontspanne kon voel. Ons gastekamers bring jou naby die mooi natuur en voed die gees. Ons sal julle met graagte weer wil ontvang.

La Rochelle Accommodation
Koos B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos B
With spouse/partner

Gasvrou gaan so ver uit haar pad om gaste so tuis te laat voel, as menslik moontlik.

Ons het 'n ongewone versoek gehad rakende vervoer en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Daar is so baie om te sien en te doen in Wellington en die gasvrou gaan ook uit haar pad om inligting en hulp te verskaf. Ons will weer teruggaan. Ons het selfs varsgebakte beskuit ontvang! Die omgewing van die gastehuis is baie sentraal, ons het baie veilig gevoel, ons voertuig daar gelaat en weggegaan op 'n toer. Ondersteun asseblief hierdie gastehuis, ons was voorwaar baie gelukkig, betalings en alles was maklik, baie goeie kommunikasie ook voor die tyd en gedurende ons verblyf. Geluk aan almal betrokke.

Neels V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels V
With spouse/partner

Heerlik gekuier en gebly.

Die blyplekkie is baie gerieflik, skoon en veilig. Die gasheer en -vrou vriendelik en gasvry. Dit was lekker om laataand terug te kom na 'n warm bed en die volgende oggend wakker te word met 'n bos blomme op die voorstoep. Dankie, ons maak weer so.

La Rochelle Accommodation's response

Beste Neels,

Ons besef hoe "weelderig" 'n verwarmde bed voel as die Boland nat en koud is. Ons lugversorgers doen presies dieselfde vir gaste wanneer Wellington gloei in die somers.

Kom kuier gerus weer!

La Rochelle Accommodation
Rosali S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosali S
On business

Beautiful area and accommodation with friendly service.

Food was delicious. Value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige omgewing en slaapplek met vriendelike diens.

Pragtige omgewing en slaapplek met vriendelike diens. Kos by gastehuis was heerlik. Waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie, julle was beslis net sulke aangename gaste. Kom weer.

La Rochelle Accommodation
Louise W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise W
Family with teenagers

Die verblyf is presies wat ons verlang het!

Rustige, veilige verblyf met ongekende pragtige natuurskoon!

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie Louise en familie! ek hoop ons sien julle gou weer.

La Rochelle Accommodation
Oliver K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Oliver K
With spouse/partner

Had a most comfortable, relaxing and quiet stay.

Lovely quiet setting in a delightful town of S.A. Some superb wine estates to visit.

Willie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Willie V
Individual traveler

Good value for money and excellent service.

The room was clean, spacious and neat. The people at La Rochelle B&B are friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld en uitstekende diens.

Die kamer was skoon, ruim en netjies. Die mense by La Rochelle B&B is vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natasha V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha V
With spouse/partner

Pragtig plek! Gasvrou vreeslik vriendelik en hulpvaardig.

Pragtige kamers met mooi uitsig. Rustige omgewing en gasvrou was baie gaaf en hulpvaardig.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie Natasha, ek hoop dat ek julle gou weer hier in ons mooi Bolandse omgewing kan verwelkom!

La Rochelle Accommodation
Vicky V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky V
With spouse/partner

Heerlik gebly! Coretha is 'n uitstekende gasvrou!

Ons het heerlike gebly. Plek is mooi skoon en die beskuit daagliks was heerlik! Die aircon was 'n lewensredder!

Initza M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Initza M
With spouse/partner

Pragtige plek. Vriendelike en puik diens!

Baie mooi en smaakvolle plek. Vriendelike en puik diens.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie vir die mooi kompliment. Dit is presies wat ons probeer bereik - om 'n aangename verblyf vir ons besoekers te verseker.

Groete,
Coretha

La Rochelle Accommodation
Kobus M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus M
With spouse/partner

What a pleasant experience!

It was not my first visit and it surely won't be the last!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n aangename ondervinding!

Dit was nie my eerste besoek nie, beslis nie my laaste nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leoni V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leoni V
With spouse/partner

Gerieflik.

Skoon en netjies. Gasvrye mense. Het gerieflik gebly.

Lettie E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lettie E
Family with teenagers

Our home away from home.

From our arrival up to when said goodbye, their kindness, hospitality, help, cleanliness and quiet atmosphere was of superior quality. They go the extra mile to provide the best service. Thank you, La Rochelle B & B, we enjoyed our time with you and appreciate everything you have done for us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons tuiste weg van ons huis af.

Van ons aankoms, tot ons groet, was hul vriendelikheid, gasvryheid, hulp, netheid, en rustige atmosfeer van uitstaande gehalte. Hul loop die ekstra myl om die beste diens te gee. Baie dankie, La Rochelle B&B, ons het ons tyd by julle baie geniet en waardeer alles wat jul vir ons gedoen het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Lettie
Dit was vir ons lekker om julle gesin by ons te akkommodeer vir julle lang somer vakansie in die Boland. Wellington is sentraal geleë en dit het julle uit-ritte soveel makliker gemaak. Kom weer.
Coretha

La Rochelle Accommodation
Martin G - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin G
With spouse/partner

Excellent value for money.

We were in Wellington for a wedding an basically needed a place to sleep for the night. La Rochelle was perfect for this purpose. Everything that we needed was there, including an air con in the the room which is very important in Wellington's boiling heat. The owner was very friendly and accommodating. I will definitely recommend the B&B and return again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld.

Ons was in Wellington vir 'n troue en het basies net 'n slaapplek vir die nag nodig gehad. La Rochelle was perfek vir die doeleindes. Alles was daar wat ons nodig gehad het, insluitende 'n lugverkoeler in die kamer wat baie belangrik is in Wellington se skroeiende hitte. Die eienaar was verskriklik vriendelik en tegemoetkomend. Ek sal die B&B beslis aanbeveel en weer terug gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Ons sal jou graag weer hier ontvang, en onthou did net so lekker in die yskoue winter!

La Rochelle Accommodation
Megan W - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan W
On business

Beautiful, relaxing house. Wonderful people.

At arrival we were given a warm welcome and all the necessary information. The house is picture perfect and makes one feel at home. The room was neat and clean and has everything one could need for a comfortable stay. The hostess went to some extra effort to make a meeting with my colleagues possible. Breakfast was prepared with such enthusiasm and the information about Wellington made me decide to return for a holiday stay very soon!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi, rustige huis. Wonderlike mense.

By aankoms is ons hartlik verwelkom en met nodige inligting voorsien. Die huis is prentjiemooi, en laat mens tuis voel. Kamer was netjies en skoon, en voorsien van alles wat nodig is vir gemaklike verblyf. Gasvrou het ekstra moeite gedoen om op kort kennisgewing 'n ontmoeting met my kollegas moontlik te maak. Ontbyt vir een was met soveel moeite gedoen, en die entoesiastiese inligting oor Wellington het my laat besluit om binnekort vir 'n vakansie terug te kom!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Kom gerus weer. Ons is entoesiasties oor ons mooi omgewing en sal sorg dat jou vakansie gevul word met interessante ervarings.

La Rochelle Accommodation
Elzeth V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elzeth V
With spouse/partner

Sleepover.

We only used it as a sleepover spot for the evening, but everything is neat and tidy and seemed very safe.

Elizabeth T - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth T
With spouse/partner

Lovely!

I enjoyed the accommodation a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflik!

Ek het die verblyf baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Kom gerus weer!

La Rochelle Accommodation
Lucinda V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Lucinda V
With spouse/partner

It was lovely staying here.

She put us in another room, but it wasn't the room we booked. She only told us about it when we arrived.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Om hier te bly was heerlik gewees.

Sy het ons in 'n ander kamer gesit maar dit was nie die kamer wat ons bespreek het nie - sy het ons eers daarvan gesê toe ons daar aankom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Lucinda
Ek is baie jammer dat dit gebeur het. Ek het vir jou die situasie verduidelik. Die persoon wat in Rosemary bespreek was vir Donderdagaand het sy verblyf verleng tot Saterdag. Dit was die maklikste om hom in sy kamer te laat aanbly. Ek het vir julle R50 terugbetaal asook 2 gratis ontbyte.

La Rochelle Accommodation
Gareth B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gareth B
Individual traveler

Practical.

Practical and simple and comfortable with friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Prakties.

Prakties en eenvoudig en gemaklik en vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronel O - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel O
Individual traveler

Wonderful!

As an old resident of Wellington, I will always stay at La Rochelle. Enjoyable because of hospitality, neatness and extra small things. Will always go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

As 'n oud Wellington-inwoner sal ek altyd by La Rochelle oorbly. Gasvryheid, netheid en die ekstra klein dingetjies maak dit verblyf om net te geniet. Altyd verblyf waarnatoe jy wil terugkom. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Oud -Wellingtonners bly ons kosbaarste gaste; hulle verdien om Wellington opnuut te ervaar en hul harte weereens hier in ons mooi omgewing te verloor!

La Rochelle Accommodation
Helene L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene L
Individual traveler

Het tuis gevoel in 'n mooi omgewing met gul gasvryheid!

Was heerlik. Kan dit enige tyd aanbeveel!

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie, dit maak ons bly om te hoor dat jy die verblyf geniet het!

La Rochelle Accommodation
Corlia M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlia M
With spouse/partner

Wonderlike gastehuis!

Pragtige ligging met 'n heerlike stoep wat 'n asemrowende uitsig oor die tuin en natuurskoon het. Mooi ruim kamer, lieflike wit linne en baie gemaklike bed! Uitstekende geriewe en alles in die kamer is uiters netjies en skoon. ongelooflike gasvryheid, met persoonlike aandag en vriendelikheid! Die gastehuis word beslis aanbeveel.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie vir die mooi kompliment. Kom gerus weer!

La Rochelle Accommodation
Dirk L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk L
With spouse/partner

Heerlik gebly! Die kamer was baie netjies en goed toegerus.

La Rochelle is goed geleë, naby gewilde restaurant en middedorp. Pragtige uitsig vanaf die groot stoep en dit voel of jy op 'n plaas is. Die gasvrou het alles gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Die TV in die kamer egter nie na wense nie en tydens die rugby het daar so 'n bietjie van 'n ongemaklike situasie ontstaan.

La Rochelle Accommodation's response

Beste Dirk,

Ons vra om verskoning vir die TV, die Mint kamer is ons enigste kamer wat nie direkte skottel opvangs het nie. Ons sal spoedig aandag gee aan hierdie problem, ons besef dis dringend nodig.

Groete

La Rochelle Accommodation
Wilna S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna S
With spouse/partner

Convenient!

The room and linen wat beautiful, the electric blanket worked well and the reception was warm and hospitable. We sat on the stoep by a gas heater under blankets and listened to the night sounds of the farm. We will stay there again and recommend La Rochelle without hesitation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik!

Die kamer en bedlinne was pragtig, die elektriese kombers het goed gewerk en die ontvangs was warm en gasvry. Ons het heerlik buite op die stoep gesit by 'n buite-gasverwarmer, onder kombersies, terwyl ons na die naggeluide van pure plaas geluister het. Ons sal weer daar gaan oorbly, en La Rochelle graag aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie Wilna, dis presies wat ons graag ons gaste wil laat ervaar!
Kom weer!

La Rochelle Accommodation
Petro D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro D
Individual traveler

I had the chance to enjoy some me-time in a wonderful place.

The entire atmosphere of the guesthouse and its people made me feel at home even though I was far away from my own house. The warm welcome and service of the hostess will definitely make me visit this guesthouse again if ever I'm in Wellington for my studies again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek het die geleentheid gehad om "me-time" in 'n wonderlike omgewing te geniet!

Die hele atmosfeer van die gastehuis en sy mense stem my "tuis" al was ek baie ver van my eie huis. Die warm welkom en diens van die gasvrou sal my beslis weer die gastehuis laat besoek as ek weer Wellington toe kom vir my studies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

La Rochelle Accommodation's response

Baie dankie!
Ons gaste is altyd ons passie! Kom asb. gou weer.
Groete
Coretha

La Rochelle Accommodation
Frans S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans S
With spouse/partner

Quality hospitality.

We arrived in the rain and they met us with an umbrella. Heater in the room as well as the electric blanket had already been switched on. Exceptionally neat with an extra rusk and fresh milk for the coffee. Quality hospitality and we were well informed regarding Wellington and surrounds.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid van gehalte.

Ons arriveer in die reën en word ontvang met 'n sambreel. Verwarmer in kamer asook die elektriese kombers reeds aangeskakel. Besonder netjies met 'n ekstra stukkie beskuit en vars melk vir die koffie. Gasvryheid van gehalte en baie goed ingelig oor Wellington en omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Santie V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie V
With friends

Netjies, skoon en baie vriendelik.

By La Rochell B&B het ons baie lekker gekuier. Ons gasvrou was 'n bron van inligting en sy ken haar omgewing baie goed. Ons het van haar aanbevelings in ons reis plan ingewerk en dit was absoluut dit moeite werd gewees. Die verblyf was pragtig, skoon en netjies en aan vriendelikheid was daar geen tekort nie. Duisende dankies vir baie lekker verblyf!

Alta N - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta N
Family with teenagers

Veilig, skoon en rustig.

Sien die sterre.

Hermi V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermi V
Family with teenagers

Fantastiese ervaring!

La Rochelle B&B bied ongelooflike waarde vir geld. Dis sentraal geleë en die ontvangs en vriendelike hulp met navrae laat mens deel van die familie voel. Privaat maar tog vriendelike omgewing. Die ontspanne atmosfeer dra by tot lekker kuier. Sal beslis weer inloer.

Helena J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena J
With spouse/partner

Heerlik en gerieflike verblyf en niks is vir die gasvrou te veel moeite nie!

Die verblyf is uitstekend. Pragtige privaat wooneenhede wat skoongemaak word. Die gasvrou, Coretha, is uiters hulpvaardig en geniet dit om haar gaste te laat tuis voel en die juwele van die omgewing uit te wys. Die verblyf word beslis aanbeveel.

Stephan J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan J
With spouse/partner

Baie lekker antieke "rustic" akkommodasie!

Puik persoonlike aandag en gasvryheid, met baie skoon en netjiese akkomodasie in 'n rustige omgewing. Baie dankie ook vir al die inligting rakende die omgewing, dit was van groot hulp gewees!

Melissa P - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa P
With spouse/partner

Pragtige gastehuis, met 'n wonderlike ligging.

Ons het 'n absolute heerlike ervaring by La Rochelle B&B gehad. Die kamer was regtig so netjies en heerlik ruim. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons sal enige tyd terug gaan La Rochelle toe. Die gastehuis se eienaar was ook baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis het 'n uitstekende ligging, baie naby aan alles in die dorp, maar tog voel dit asof jy op 'n plaas in die Franse platteland bly.

Alta N - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alta N
Family with teenagers

Baie netjies, skoon, veilig en rustig.

Gerieflik, veilig en netjies.

Corne R - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne R
With friends

Warm and friendly.

We enjoyed our stay at La Rochelle. Coretha is an extremely friendly host. Attention to detail. Will definitely visit again.

Roelof V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof V
With spouse/partner

Fantasties!

Baie lekker gekuier. Coretha is baie vriendelik en uiters behulpsaam. Was ons eerste ervaring van Wellington en sal definitief weer gaan kuier.

Piet N - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Piet N
With spouse/partner

Baie vriendelik.

Ons ontvangs deur die eienaares was puik, die kamer was baie gerieflik behalwe vir die bed. Ons vermoed die bed se basis het vroeer ingegee en was nog nie herstel nie. Ek en my vrou het naderhand met ons koppe by die voetenend geslaap en die volgende oggend het ek gesien daar is inderdaad 'n "5de poot" onder in die middel van die bed staangemaak. Ons sal graag weer by hierdie pragtige plek gaan bly, maar sal eers seker maak van die bed.

La Rochelle Accommodation's response

Elke gas by La Rochelle B&B kan verseker wees van beddens en matrasse van goeie gehalte. Al ons matrasse is Cloud Nine. Dit is ons hoogste prioriteit dat gaste te alle tye net die beste diens ontvang. Kom ervaar eerstehands ons opregte Bolandse gasvryheid by La Rochelle B&B in Wellington.
Coretha Odendal (eienaar/bestuurder)

La Rochelle Accommodation
Amanda En Simon D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Amanda En Simon D
With spouse/partner

Rustige, ontspanne atmosfeer. Vriendelike ontvangs.

Ons het dit gebruik as halfwegstasie om ouers in Paarl te besoek. Ook baie gerieflik naby lughawe.

Morne M - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne M
On business

Die gasvrou was baie vriendelik en professioneel.

Lekker ontbyt teen billike prys. Kamer was gerieflik en lugreëling was 'n lewensredder.

Annatjie S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie S
Individual traveler

Uitstekend. Baie vriendelik. Ontbyt op die stoep baie spesiaal. Uitsig en tuin rustig.

Baie vriendelike omgewing. Heerlike kamers met iets spesiaal. Mikrogolf en yskas baie welkom en beskuit besonders.

Ena N - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ena N
With friends

Baie aangenaam.

Netjies, aangename en vriendelike mense.

Fcj G - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fcj G
With spouse/partner

Ideale verblyf wanneer ek besoek bring aan die Breytenbach Sentrum. Hierdie keer om die derde Tuin van Digters by te woon.

Pragtige woning in 'n mooi tuin. Vriendelike gasvrou. Binne loopafstand van die midde-dorp.

Hester S - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hester S
Family with teenagers

Gasvry.

Ek het heerlik gekuier en die gasvrou gaan regtig uit haar pad om die verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Janine B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine B
With friends

Beautiful room in a peaceful setting , nearing my wedding day, it was just what I needed

Stunning Vintage house set in Wellington! Provided beautiful rooms with magnificent view made it very lovely stay and would recommend the service to anyone! Many thanks and blessing to you . Janine

Monika S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Monika S
With spouse/partner

Baie lekker gebly

Baie lekker gebly en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Rayno V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rayno V
With spouse/partner

'n Baie mooi uitsig met baie vriendelike diens. Die kamer was perfek.

Goeie waarde vir geld, baie vriendelike diens, pragtige uitsig van kamerstoep af en 'n lekker koningingrootte-bed.

Dalene H - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene H
With spouse/partner

'n Wonderlike ervaring

Die eienares was baie vriendelik, en behulpsaam. Het ons aanwysings gegee na besienswaardighede en die chalet was van 'n uitstaande gehalte. Die tuin pragtig, goeie en veilige parkering.nBaie dankie vir jul hulp

Daniel D - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daniel D
With spouse/partner

Stylvol en vriendelik!

Gerieflik, gemaklik, gasvry en vriendelik. Goeie geriewe en voortreflike diens. Mooi tuin en stoepn om op te ontspan. Die lugverkoeling werk besonder goed; dis belangrik vir 'n warm plek soos Wellington.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 13 Jan van Riebeeck Street, Wellington, 7655, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0ZGEzZjhhLWM5MTEtNGE5Zi04YmYxLTI1YzA4ZWIyZDAxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 71 5 1 5 13 Jan van Riebeeck Street Wellington 7655 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.636416148501 19.00256217791
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!