L'Abri
Review Summary
Herman G - Dec 2020
Overall score
Ons het regtig baie welkom gevoel.
L'Abri's response
Baie dankie vir jou positiewe resensie van L'Abri. Ons stel dit hoog op prys.
Maria L - Dec 2020
Overall score
Netjiese en rustige verblyf en sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.
L'Abri's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor julle verblyf by L'Abri.
Caleb L - Jan 2020
Overall score
Ten out of ten ─ perfect.
Jaque C - Nov 2019
Overall score
Fabulous.
Kerneels K - Jul 2019
Overall score
We were pleasantly surprised to discover this gem.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was aangenaam verras om hierdie juweel te ontdek.
Die ontvangs was hartlik en die eenheid was skoon en keurig gemeubileer. Ons sal weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
David W - Apr 2019
Overall score
The place was great but the sleeper couch was not very comfortable ─ probably fine for small children.
Charmaine B - Apr 2019
Overall score
Fantasties! Soveel aandag aan fyn detail. Pragtig, netjies en uitnemend.
L'Abri's response
Beste Charmaine,
Baie dankie vir die goeie woord wat jy ingesit het vir L'Abri. Ons is dankbaar dat julle dit geniet het.
Mooi loop,
Isolde
Marie P - Feb 2019
Overall score
Very neat and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en vriendelik.
Plekkie is baie gerieflik en skoon. Al wat vir ons sleg was is ons motor wat in die straat moes slaap. Dit is wel 'n gekontroleerde omgewing, maar 'n mens is nog steeds onrustig oor jou voertuig. Baie dankie vir 'n pragtige plekkie en vriendelikheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pierre J - Dec 2018
Overall score
Vir seker die moeite werd!
L'Abri's response
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te verwelkom!
Kobus` V - Sep 2018
Overall score
Fantastic, couldn't ask for more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties, kan nie vir meer vra nie.
Alles was fantasties, kan nie vir meer vra nie. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Franco D - Sep 2018
Overall score
Perfek vir 'n gemaklike en gerieflike oornag. Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Sanet N - Sep 2018
Overall score
Uitstekend!
John H - Aug 2018
Overall score
Lovely, spacious fully equipped accommodation. Only drawback are the steps leading down from the street entrance and the on-street parking, albeit on a secure estate.
Irene B - Jul 2018
Overall score
Dit is so rustig en boomryk, dit voel of jy in 'n paradys is.
L'Abri's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Irene. Dit was 'n voorreg om julle by L'Abri te ontvang.
Isolde
Carla A - Jul 2018
Overall score
'n Fantastiese ervaring!
Jacolien S - Jul 2018
Overall score
Baie gerieflik, warm en rustig gebly.
L'Abri's response
Heerlike mense om by mens aan 'huis' te hê.
Scharika L - Apr 2018
Overall score
Vriendelik, gasvry en veilig!
Leruska V - Apr 2018
Overall score
'n Ongelooflike wegbreek vir 'n naweek, vriendelike mense, rustig en veilige area baie naby an als en laastens beveel ek dit aan vir almal.
L'Abri's response
Dit was baie aangenaam om julle tweetjies hier te hê vir die naweek Leruska. Dankbaar dat julle dit geniet het.
Liefde-groete
Isolde
Marietjie O - Mar 2018
Overall score
Het heerlik gebly, baie dankie.
Mimi K - Mar 2018
Overall score
Fantasties!
L'Abri's response
Baie dankie Mimi vir julle goeie terugvoer. Julle 4tjies is ook van die oulikste mense wat ons nog die voorreg gehad het om te huisves.
Hennie V - Feb 2018
Overall score
Very clean, nicely furnished place with very friendly staff.
Jaco V - Dec 2017
Overall score
Clean, neat and very comfortable accommodation.
Gerrie H - Nov 2017
Overall score
Wonderlik.
Mercia K - Sep 2017
Overall score
Baie nice!
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 278 Auriga Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- All ages welcome