The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lady Loch Country House | TravelGround
+18

Lady Loch Country House

Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 9 reviews for Lady Loch Country House
Cleanliness
4.4/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.2/5
Pieter P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter P
With spouse/partner

Dit is 'n pragtige gastehuis met 'n baie mooi uitsig.

Ongelukkig het ons gaste gehad wat 'n familie byeenkoms daar gehad het oor dieselfde tydperk. Hulle het elke aand gebraai en vanaf die eerste aand het hulle die vuil skottelgoed op die gemeenskaplike stoep reg voor ons kamer gelos. Ten spyte van die feit dat ons kamer skoongemaak is elke dag, het die skottelgoed net daar gebly. Ek is nie seker aan wie dit behoort nie, maar in die oggend was dit aangenaam om op die stoep te sit en koffie te drink. Ongelukkig was dit nie moontlik vanaf dag twee nie. Die bespreking het gesê dit sluit bed en ontbyt in, maar toe ons ingeklok en ek navraag gedoen het, is ek meegedeel dat dit nie ontbyt insluit nie. Ongelukkig het ek geen bewys by my gehad nie en moes dit net aanvaar. Ek het nou weer op my bespreking gekyk en dit sê wel bed en ontbyt.

Hannes S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes S
With spouse/partner

It was the best place I've been this year.

Anyone can come here, even just to escape the busy city-life. I recommend it. It is a nice place to relax.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was die beste plek waar ek die jaar was al.

Enige iemand kan maar hiernatoe kom, al wil jy net wegkom van die rowwe stadslewe. Ek beveel dit aan. Dis 'n plek om te lekker te ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Robert F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert F
With spouse/partner

Goed.

Die verblyf was uitstekend en ons het baie lekker gebly.

Maria O - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maria O

Jan was very helpful.

Me and my daughter attended a wedding in Bakenhof. Jan was very helpful. He allowed us to check in early. Room was clean. It rained that day and the electric blankets made our sleep nice and cozy. Thank you, Jan.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Jan was baie behulpsaam.

Ek en my dogter het 'n troue by Bakenhof gaan bywoon. Jan was by behulpsaam, hy het ons toegelaat om vroeër in te boek. Kamer was skoon. Dit het baie gereën die dag en die elektriese kombers het gehelp lekker snoesig te slaap. Dankie, Jan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liesl S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liesl S
Family with young children

Ons het heerlik gekuier en sal weer van Lady Loch gebruik maak.

Elri van Lady Loch was baie vriendelik en gasvry. Sy het regtig moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die ontbyt was heerlik! Ons sal definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak as ons weer die Wellington area moet besoek.

Lady Loch Country House's response

Baie dankie Liesl, dit was 'n groot voorreg om julle hier te huisves. Ek is bly julle het dit geniet.
Elri

Lady Loch Country House
Kim H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kim H
With friends

Fantasties!

Fantastiese bestuur en die eienaar is baie akkommoderend rakende ons behoeftes. Vriendelik en baie baie mooi.

Petrus Gideon R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Petrus Gideon R
Family with teenagers

Swak diens, van al 5 besprekings gedurende ons reis was dit die swakste.

Bespreking was vir 3 en ons is gekwoteer vir 4. Ontvangs is swak en daar is geen bekendstelling rondom fasiliteite. Braai-area is bespreek, maar nie beskikbaar nie as gevolg van die personeel se familie-saamtrek. Dan na hul funksie is hy beskikbaar, maar vuil. Die "snack bar" in die kamers word nie aangevul nie. Vol tarief en halwe diens.

Lady Loch Country House's response

So jammer dat dit u ervaring was by Lady Loch Gaste huis.
Die bespreking was vir die familie suite wat 'n tarief vir die hele suite is, wat 4 gaste kan akkomodeer. Die tarief bly ongelukkig onveranderd indien daar minder as 4 gaste oornag.
Ons het vooraf gekommunikeer met al ons gaste dat daar geen diens en gepaardgaande opvul van die "snack bar" op Kersdag sal wees nie. So jammer dat ons êrens 'n kommunikasie gaping in verband met die reëling gehad het.
Jammer oor die Braai-area, dit is onaanvaarbaar. Ek sal dit opvolg. Miskien het die personeel nie duidelik die tyd verstaan wat u die fasiliteit wou gebruik nie. Weereens jammer vir die "vuil" braai fasiliteit,
Ons het vooraf gereël dat geen personeel op Kersdag hoef werk nie, en dit met die gaste bespreek. Jammer vir die ongerief wat dit vir u veroorsaak het.

Die Eienaar

Lady Loch Country House
Sandra L - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra L
On business

Oase in Wellington.

Uitstekende verblyf, netjies met alles wat nodig is en baie meer! Ongelooflike ontbyt, bedien deur gasvrou wat self alles voorberei. Rustige atmosfeer in pragtuin! Voorwaar iets om te beleef!

Peter T - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter T
With spouse/partner

Good!

Great value for money, more than just a room, the venue is beautiful.

From
R1 630
per night (sleeps 2)
From
From R1 630
per night (sleeps 2)
From
R1 630
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Lady Loch Road, Wellington, 7655, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe55ffa1f36ab80c3dbf6db0deac6aa752a0cc13dcec05bacb84c2fa2830796285be89379fb98d9a6630db0a5c7a84cf14fb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 630  per night(sleeps 2) 9 5 1 5 Lady Loch Road Wellington 7655 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.63397215751 18.98048482155
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!