Laguna La Crete 44
Review Summary
Stephné V - Jan 2022
Overall score
Dit was aangenaam.
Lihle M - Dec 2021
Overall score
Absolutely beautiful, will definitely come back.
Tollie V - Oct 2021
Overall score
Baie vriendelike agentskap en behulpsaam.
Magriet S - Feb 2020
Overall score
Beautiful apartment with incredible sea views.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige woonstel met 'n ongelooflike see-uitsig.
Silwerskoon met baie vriendelike skoonmaakster. Sal die plek enige tyd aanbeveel, wil net een voorstel maak. Daar is glad nie sjampanje-glase nie, en ek en my man het byvoorbeeld twee verskillende grootte wynglase gehad. Ons moes sjampanje uit 'n wynglas drink. Die sekuriteit is altyd vriendelik en behulpsaam. Iemand het in ons parkeerplek gestop en hul het dit binne minute uitsorteer. Baie lekker woonstel met baie vriendelike personeel. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Sal graag net beter glase wou hê, kwaliteit wat by woonstel pas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Donovan M - Dec 2019
Overall score
Nice apartment on the beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker woonstel op die strand.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 16:00
Check-out: 09:00 - Address: 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- All ages welcome