The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lagune View Apartments | TravelGround
+9

Lagune View Apartments

20 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 20 reviews for Lagune View Apartments
Cleanliness
4.4/5
Service
4.1/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
Sharmiel S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sharmiel S
Family with young children

Easy, relaxed, enjoyed fishing.

A pedestrian gate on the exit side would be good.

Lagune View Apartments's response

Hallo Sharmiel, thank you for your feedback, will give the suggestion to the Body Corp, maybe you never know. Come visit us soon in the future, Regards
Lizel

Lagune View Apartments
Marisa N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa N
Family with teenagers

Netjiese, veilige verblyf en waarde vir geld.

Ruim groot kamers en kuier-area en veilige verblyf. Sal wel net aanbeveel dat daar handdoeke is.

Lagune View Apartments's response

Baie dankie Marisa vir terugvoer. Ons adverteer orals dat ons nie handdoeke verskaf nie, veral ook nie nou met Covid-19 nie. Kom kuier gerus weer vir ons.

Lagune View Apartments
Hayley B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hayley B
Family with young children

Baie lekker gekuier.

Alles was perfek en die prys was bekostigbaar. Alles was daar wat ons nodig gehad het en die perseel is lekker ruim.

Adri B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adri B
Family with young children

Ons het baie lekker gebly by Lagune View en die ligging is perfek vir 'n gesin met jong kinders.

Die enigste twee goed wat ons sou voorstel om die vakansie-ervaring te verbeter is: A) Om 'n voetgangerhekkie in te sit aan die voorkant van die kompleks, sodat mens nie elke keer agterom hoef te stap as jy lagune/strand toe wil gaan nie. B) Om diefwering op die agterste kamers se vensters te sit, sodat mens 'n venster kan oopmaak in die nag vir vars lug.

Laetitia B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laetitia B
Family with young children

Heerlik ontspan in 'n rustige omgewing. Woonstel was baie netjies en herstelwerk is vinnig gedoen.

By ons aankoms het die GPS ons na Lagune straat geneem. Ons het die agent geskakel en sy het voorgestel ons kry haar op die hoofstrand. Daar gekom moes ons eers wag dat sy twee ander gaste inklok voordat sy ons gehelp het. Dit het nogal 'n tydjie geneem. Toe ons egter by ons woonstel uitkom, was die diens puik.

Johan S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S

Heerlik en alles was net soos wat die inligting op die advertensie gesê het.

Ons het die verblyf regtig geniet. Die woonstel is goed toegerus en daar is regtig genoeg kragproppe! Die sekuriteit was voldoende en ons toegang was maklik. Die ligging gee jou volle toegang tot die lagune en mens stap maklik tot op die strand. Ons kom vir seker weer!

Calie B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Calie B
Family with teenagers

Fantastic.

The service is excellent and the accommodation fantastic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Die diens is puik en verblyf fantasties.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shelley-anne B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shelley-anne B
With friends

A clean, spacious place to stay.

We had a lovely weekend. The house was clean and had all the things we needed. The braai area had its own grid which made life easier and the secure parking was fantastic! We had a lovely weekend and wouldn't mind coming back in the future.

Pierre F - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre F
With spouse/partner

Wonderlik.

Dis 'n ruim wooneenheid met pragtige uitsig oor die Lagune. Beskik oor alles wat mens nodig het. Dis loopafstand van die see.

Heinrich G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Heinrich G
With friends

Moes R250 non refundable deposit betaal vir skoonmaak bo op die gewone tarief.

Was lekke woonstel. Kan net nie dink ek moes vir skoonmaak betaal na die tyd nie. Hoe werk dit?

Carmen R - May 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carmen R
Family with young children

Lovely place to stay.

Thank you. The place is definitely worth it. Thoroughly enjoyed staying there. I would recommend it to anyone.

Nancy B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Nancy B
Family with teenagers

Nie 'n goeie woonstel nie.

Die yskas was nie in werkende toestand nie. Die oond was baie vuil. Die mat in die sitkamer het sleg geruik en daar was kolle op die hoofslaapkamer se gordyne. Hare agter die bedkassie.

Lambert S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Lambert S
Family with young children

Slegste vakansie-ervaring ooit.

Daar was 'n inbraak deur die nag en geen diefwering nie, dit was dus bedompig en ons kon nie goed slaap nie. Dis lekker naby die see en die uitsig is baie mooi, maar dis bedompig in die aande want ons kon nie die vensters oop laat nie as gevolg van die inbraak deur die nag (geen diefwering en geen waaier). Altyd raserig, dis naby die motorhek en verkeer.

Wolter V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wolter V
Family with teenagers

Lekker ligging!

Sal weer daar bly!

Gail P - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gail P
Family with young children

Dit het 'n baie lekker, rustige atmosfeer.

Ons kon egter nie TV kyk nie, omdat ons DStv-slimkaart nie ooreengestem het met die toestel wat daar was nie. So almal het net daaroor gekla want hulle kon nie hulle gunsteling sport of programme kyk nie. Daar was niemand om te kontak oor die onmiddellike probleem nie.

Gerhard J - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard J
With spouse/partner

Aan al ons behoeftes is voldoen! Die plek is baie netjies en skoon!

As dit volgende jaar beskikbaar is, sal ons weer hier bly.

Liezel W - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel W
Family with teenagers

Absoluut wonderlik, stil en rustig!

Baie dankie aan Almari vir al jou moeite! Ons sal definitief weer gaan!

Pedro D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pedro D
With friends

Excellent accommodation and service

Quiet and pleasant all round.

Alna V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alna V
Family with young children

Manjifiek!

Mis net 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer. Verder was alles wonderlik.

Rean T - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rean T
Family with teenagers

Dit was perfek!

Die eenheid voldoen aan al ons verwagtinge en ons sal weer gebruik maak van die diens.

From R1 100
per night (sleeps 6)
From R1 100
per night (sleeps 6)
From R1 100
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Melkhout / Cnr of Kabeljouws Road, Kabeljouws, Jeffreys Bay, 6330, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNzlkNGNlLTExNDItNGFlYi1hNjM0LWVlNWYyNmRlMTM3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (sleeps 6) 20 5 1 5 1 Melkhout / Cnr of Kabeljouws Road Kabeljouws 6330 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.006468022163 24.930617809296
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!