Clarens Accommodation at Lake Clarens Guest House | TravelGround
+10

Lake Clarens Guest House

29 reviews
Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 29 reviews for Lake Clarens Guest House
Cleanliness
3.8/5
Service
4.0/5
Location
4.5/5
Safety
4.1/5
Value for money
3.9/5
Anton V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Anton V
With spouse/partner

Nie wat ons verwag het nie.

Foto's nie geloofwaardig nie.

Kathe W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathe W
With spouse/partner

Very good value.

Clean, comfortable room, friendly staff, delicious breakfast.

Sean J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sean J
With spouse/partner

A wonderful experience, quiet, peaceful.

We had a wonderful experience, very scenic view of the mountains from where the guest house is situated. Friendly and helpful staff, that we adored, service was great. Good access to everything, and not far from stores and restaurant. Accommodation very good. Would go back in a heartbeat.

Willien F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willien F
Individual traveler

Heerlik snoesig in die koue Vrystaat met warm gasvryheid.

Die ligging van die gastehuis met tafels buite - sjoe wat 'n wonderlike uitsig op die Skepping van God. Die personeel is vriendelik en warm gasvryheid beleef.

Gillian D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gillian D
With spouse/partner

What a fabulous guest house, perfect location to enjoy beautiful Clarens.

Thank you to our perfect host Bruce for accommodating our dog and children who popped in rather wet and muddy during the Lush festival. Your hospitality is delightful. We shall be back.

Megan T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan T
With spouse/partner

Wonderlike plek! Pragtige uitsig!

Ons het heerlik gebly! Vriendelike personeel, lieflike ontbyt met pragtige uitsigte! Die ekstra bederfies was heerlik. Dankie julle!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderful place! Beautiful views!

We had a lovely stat at the guesthouse! Friendly staff, lovely breakfast with beautiful views! Extra little treats that were great! Thanks guys!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Colette B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Colette B

Pragtige uitsig. Heerlike ontbyt.

Pragtige ou huis sentraal geleë in Clarens. Mooi tuin en uitsig oor berge.

Pierre C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre C
With spouse/partner

Kan nie vir beter vra nie.

Alhoewel ons in die somer daar was en uitstekende diens ervaar het, sou ek die instansie definitief aanbeveel vir in die winter, ondervloerse verhitting, elektriese komberse, die TV was buitewerking, maar dis nie einde van die wêreld vir ons gewees nie. Fantastiese ontbyt en vriendelike personeel wat omgee.

Neil O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Neil O
Family with teenagers

Breakfast was delicious!

It was the second time we stayed here. Always a friendly welcoming and a good location. Excellent breakfast and service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontbyt was heerlik!

Die tweede keer wat ons hier bly. Altyd 'n vriendelike verwelkoming en baie goed geleë. Diens en ontbyt was uitstaande.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Milka E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Milka E
With spouse/partner

Kamer was erg verwaarloos.

Kamer 5 was nie in die gastehuis nie maar in 'n aangrensende gebou en erg verwaarloos. Die plafon in die badkamer was besig om uit te val agv reënskade. Mat en beddegoed was vol vlekke. Vier-ster-geld betaal vir een-ster-gehalte. Die eienaar was bereid om ons te skuif maar het nie ander akkommodasie beskikbaar gehad nie en het hy R500 terugbetaling gedoen. Ontbyt was uitstaande dus 4 ster werd.

Monique S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Monique S
Individual traveler

Dit was definitief die moeite werd.

Ek het gegaan met my hondjie en hulle het uit hul pad gegaan om ons tot die beste van hulle vermoë te help. Toe ek bespreek, was daar mense wat net voor my die woonstel bespreek het en hulle het 'n alternatiewe opsie gegee sodat ek en my hondjie steeds kan gaan en ten minste die meeste van die aande in die woonstel kan wees. Die woonstel kan doen met 'n bietjie opgradering sodat die oond werk ens, maar dit sou nie my stop om weer soontoe te gaan nie. Die mense was baie vriendelik en ten spyte daarvan dat kamer 5 (vir die laaste aand) langsaan die restaurant is, was daar nie geraas tot laat in die aand nie. Ek was wel bekommerd oor veiligheid oor kamer 5 net 'n skuifdeur het en nie 'n tralie hek nie, maar daar is ook 'n wag wat daar rondloop en die karre, ens. kyk.

Susan S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Susan S
With spouse/partner

Goed geleë, maar baie oud binne.

Die huis is goed geleë en kamer lekker warm. Die enkelbed het egter so geraas as my seun op dit beweeg het, dat dit moeilik was om te slaap. Meubels is oud en badkamer kort 'n opgradeer, baie koud. Spinnerakke in die hoeke van die kamer en badkamer. Ons het nie ontbyt daar geëet nie, ons was nie seker of dit ingesluit was nie.

Corne T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Corne T
With spouse/partner

Baie gerieflik en die mooiste uitsig op die berge tydens ontbyt.

Ons wil graag die personeel bedank dat hulle agteroor gebuig het om ons by te staan in 'n moeilike situasie. Ons wil ook graag die eienaar, Bruce, bedank vir die pad Pretoria toe wat hy aanbeveel het - dit was 'n plesier om die pad te ry!

Colette B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Colette B

Altyd 'n vreugde om Clarens toe te gaan!

Lake Clarens is pragtige gastehuis reg oorkant 'n dam. So rustig met 'n ongelooflike uitsig oor die berge. Troeteldiervriendlik en verskaf 'n heerlike ontbyt.

Tom R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tom R
With spouse/partner

Nie so goed as verwag nie, maar dis altyd lekker om in Clarens to kuier.

Daar was niemand om ons te ontvang nie, 'n skoonmaker het ons naam gevra en dan sonder woorde ons na die woonstel gevat. Dit was netjies and skoon, maar nie 4-ster nie. Baie outyds. Die nagwag was baie vriendelik en het ons veilig laat voel.

Elsabé V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabé V
With spouse/partner

Verwelkomend en huislik.

Dankie vir skoon en netjiese geriewe. Die ontbyt was 'n bonus en ons het die klavierspel terwyl ons ontbyt genuttig het, baie geniet! Sal beslis weer by Lake Clarens tuisgaan.

Altha F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Altha F
With spouse/partner

Very nice.

We really enjoyed our time there. Excellent service and delicious breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Het ons kuier baie geniet. Diens was goed en ontbyt heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pincione A - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pincione A
Individual traveler

Once again the owner is on vacation.

Once again the owner is on vacation. Of course we are not all Brad Pitt but in my country when you go on vacation you temporarily close your business. The person in charge of managing the business does not seem to be the most reliable.

Susan A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan A
With friends

Great!

Everything excellent. Just need to mention that you automatically assume that room 1 and 2 are next to each other, while room 1 is on the ground floor and 2 on the first floor. 1 is very beautiful, but the fact that it's right next to the dining hall makes it awkward - you can't enjoy the room with the door open, and there's lots of noise when the security guard walks in and out at night and in the mornings when the staff starts preparing breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker

Alles uitstekend. Moet net noem dat jy automaties aanneem kamer 1 & 2 is langs mekaar, terwyl kamer 1 op die grondvloer is en kamer 2 op die eerste verdieping. Kamer een is baie mooi, maar die feit dat dit uit die eetkamer uit loop maak dit iewat ongemaklik - jy kan nie die kamer geniet met die deur oop nie en dit kry ook heelwat lawaai, wanneer die veiligheidswag deur die nag in en uitkom, en ook in die oggend wanneer die personeel begin met voorbereidings vir ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sjoerd S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Sjoerd S
With spouse/partner

Disgusting, dirty, backyard-rooms, no view, not in accordance with brochure, dark alley, filthy bathroom, no toilet paper, no light in bathroom, shower door does not close, etc.

I was travelling with overseas visitors. Owner rather aggressive when pointed out some of the deficiencies. I requested preferably single beds. It was not pointed out that the beds were double.

Lester C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lester C
With friends

Basic accommodation but the friendliness of the staff and breakfast is excellent.

Central position to the tourist attractions in Clarens.

Enna R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enna R
With friends

The room was spacious and comfortable and the service was friendly and efficient.

See grading.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die kamer was ruim en gerieflik en die diens was vriendelik en doeltreffend.

Sien gradering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erika V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Erika V
With spouse/partner

Vriendelike personeel en mooi omgewing.

Die kamer was baie skoon en netjies, maar bietjie afgeleef. Die foto's het 'n ander indruk geskep. Heerlike ontbyt met 'n lieflike uitsig. Skoon motor was 'n aangename verrassing.

Johan D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan D
With spouse/partner

Nice and cold.

Some of the crockery was dirty. Shower floor is flaky. Very difficult to open the cold water tap. Just a trickle of hot water. Next to night club. Very noisy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en koud.

Van die breekware was vuil. Shower vloer is afgedop. Koue water kraan in shower maak baie moeilik oop. Warm water loop baie stadig uit. Was teen 'n nagklub. Baie geraas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lake Clarens Guest House's response

Hallo Johan

Ons vra om verskoning oor breekware in die kamer wat vuil was.

Dinge was uiters moeilik die afgelope tyd met nuwe personeel, en ons sal seker maak om te kyk na die breekware op die skinkborde in die kamers. Dit lyk my daar is nie gekyk of die breekware skoon is nie - wat dit behoort te wees. Elke dag.

Ons het nuwe teëls vir die stort gekoop, ons wag net vir die persoon om die teëls te kom lê. Dit is jammer dat dit nog nie gedoen was toe julle hier was nie.

Ons sal kyk na die koue kraan in die stort en die warm water. Ons het baie probleme met waterdruk in Clarens - veral ook dat dit so koud is. Ons het juis 'n gebarste pyp gehad, van die koue, en ons het uitgevind dat daar sand in die pyp gekom het, wat ons nou skoongemaak het. Dankie dat jy ons daarop gewys het.

Die kamers wat julle bespreek het, is ons 2 standaard kamers, 4 en 5, wat langs die gastehuis geleë is - ongelukkig ook naby ons restaurant op die perseel. Ongelukkig was dit oor die lang naweek en ons het baie mense in die restaurant gehad met meegaande geraas. Dit is darem nie gewooonlik so nie. Hierdie 2 kamers se tariewe is ook laer as die 3 kamers in die hoof gastehuis en is baie gewild, net jammer van probleme wat mag opduik.

Ons vra regtig om verskoning en dankie vir konstruktiewe kritiek.

Kieta Weyer

LCGH

Lake Clarens Guest House
Petrus W - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Petrus W
With spouse/partner

Baie lekker en rustige omgewing.Oggend kar was is bonus.

Die omgewing is lekker rustig. Ontbyt was heerlik veral met uitsig oor die berge.

Brenda S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda S
Individual traveler

Beautiful friendly hospitable.

Lovely accommodation, great location.

Pine P - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Pine P
With spouse/partner

We didn't make use of this accommodation.

Extremely disappointing for a so-called 4 star guesthouse. The room was very confined with a very old TV set. The reception area leads directly into our room so it felt like we had no privacy. No aircon nor fan in the room! In my opinion the place does not deserve any more than a 3 star grading.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het nie die akkommodasie gebruik nie.

Uiters teleurstellend vir 'n sogenaamde 4-ster-gastehuis. Die kamer is baie, baie beknop, met 'n stokou televisiestel. Mens stap direk uit die ontvangslokaal in die kamer in, dit voel of daar geen privaatheid is nie. Daar is nie lugversorging of 'n waaier in die kamer nie! Die plek verdien volgens my nie meer as drie-ster-gradering nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eduan N - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eduan N
Individual traveler

Exactly what I wanted.

I can't say anything negative about Lake Clarens Guest House - the accommodation was such a pleasure. I stayd there the Thursday night on my way to Lesotho, and didn't think twice to stay there again on Sunday on my way back (just managed to grab the last available room). They only had a 4 star room available on my way back - R150 more than the room I booked on the Thursday. Worth every cent. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies wat ek wou gehad het.

Ek kan geen negatiewe kommentaar oor Lake Clarens Gastehuis lewer nie; my verblyf was net ’n vreugde. Ek het die Donderdagnag onderweg na Lesotho daar deurgebring, en met my terugkeer Sondag het ek nie geskroom om weer daar tuis te gaan nie (die laaste kamer voor ’n ander reisiger weggeraap). Die tweede keer was net ’n 4 ster-kamer beskikbaar – R150 meer as die een waar ek Donderdagnag geslaap het. Elke sent werd. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

V D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
V D
With spouse/partner

Baie goed. Was aangenaam verras.

Kamer was goed geleë, smaakvol gemeubeleer en goed toegerus. Ontbyt netjies en goed voorberei.

From R860
per night (for 2 people)
From R860
per night (for 2 people)
From R860
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 401 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZjgxNjA0LWEyNzItNDc2Ni05MjdmLTUzOTM2NzJiZGNhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R860  per night (for 2 people) 29 5 1 5 401 Lake Clarens Drive Clarens 9707 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.51188 28.42265
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com