The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lake Grappa Guest Farm & Ski School | TravelGround
+57

Lake Grappa Guest Farm & Ski School

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 16 reviews for Lake Grappa Guest Farm & Ski School
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Hjm K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hjm K
With spouse/partner

Dit was absoluut fantasties.

Baie hulpvaardig en vriendelik en die kos uitstekend. Heerlike atmosfeer, jul sal my vir seker weer daar sien.

Lake Grappa Guest Farm & Ski School's response

Goeie dag Bokkie,

Baie dankie vir jou terug voer.Dit word baie waardeer.Sien uit na julle volgende besoek.Mooi dag verder.

Groete
Gideon

Lake Grappa Guest Farm & Ski School
Willie S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie S
With spouse/partner

Heerlik ontspannend en rustige omgewing.

Heerlik langs die dam. Normaalweg rustig en ontspannend. Tans beweeg daar trokke op en af vir opgradering, asook verbeteringsdoeleindes, maar alles sal weer normaal word. Nie werklik so groot kopseer nie. Derde besoek aan Lake Grappa en sal weer met volgende Kalahari trip daar aandoen.

Gerda W - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerda W
On business

Peaceful with the most beautiful sunset and moon rising.

Everything was in it's place on arrival. Wonderfully clean and neat with everything you need for self catering.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig met die mooiste sonsondergang en maanopkoms.

Alles was in plek toe ons arriveer, woonplek skoon en netjies met alles wat nodig is vir selfsorg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lake Grappa Guest Farm & Ski School's response

Baie dankie Gerda.

Jou terugvoering word waardeer.

Groete
Lake Grappa

Lake Grappa Guest Farm & Ski School
Charles F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles F
Individual traveler

A lovely place.

Good amenities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Lieflike plek.

Baie goeie geriewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wesley J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wesley J
Family with young children

Pragtige ligging, goeie diens, sal dit aan enige een aanbeveel.

Dit was 'n goeie ervaaring, was doodstil en baie rustig.

Lake Grappa Guest Farm & Ski School's response

Baie dankie vir die kommentaar. Mooi dag.

Groete
Gideon

Lake Grappa Guest Farm & Ski School
Jeremy H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jeremy H
With spouse/partner

Het baie lekker gebly, het slegs enkele negatiewe kommentaar.

Ons was aangenaam verras met die chalet (ons was in nr. 4) - lugreëling, kombuis met lekker groot tafel, binnebraaiplek as die wind lastig sou wees of dit reën, lekker gemaklike dubbelbed en 'n badkamer met stort. Maar daar was in ons chalet tóg enkele negatiewe aspekte wat ek graag wil noem: 1. Party van die blindings kon nie met die toutjies oop- en toetrek nie - 'n mens moes fisies die toutjies wat aan die blindings gekoppel is, beetkry en manipuleer. 2. Die matjie wat voor die stort op die grond lê, is in die pad as 'n mens die deur wil toemaak. 3. Daar is nêrens plek om die toiletware neer te sit nie - 'n rakkie van een of ander aard sou daar kon werk sodat 'n mens nie die goed in die vensterbank hoef neer te sit nie. 4. Die stort het géén plek om 'n mens se seep neer te sit nie! Daar is óók nie 'n rakkie om sjampoe ens. op neer te sit nie, met die gevolg dat 'n mens dit bo-op die muurtjie moet neersit. Die probleem is dat almal nie lank genoeg is om daar bo by te kom nie! 5. My grootste probleem was die stort (en in 'n mindere mate die opwasbak) se water wat nie vir langer as 10 sekondes warm is nie. Elke keer wanneer die water nét reg is sodat 'n mens nie onder die warm water verbrand nie, raak die water weer koud.

Lake Grappa Guest Farm & Ski School's response

Goeie dag Jeremy,

Baie dankie vir jou kommentaar.Dit word waardeer.Ons sal beslis aandag daaraan gee.

Groete
Gideon

Lake Grappa Guest Farm & Ski School
Leticia L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leticia L
With spouse/partner

Excellent accommodation and restaurant.

Beautiful, clean accommodation, friendly staff, lovely breakfast at the dam where we saw many birds. Insightful to learn of the area. Thank you Gerhard. We can't stop talking about our stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende akkommodasie en restaurant.

Pragtige skoon akkommodasie, vriendelike personeel, heerlike ontbyt gehad by die dam wat deur heelwat voëls besoek word. Was insiggewend om meer van die omgewing te leer, baie dankie Gerhard ons kan nie uitgepraat raak omtrent ons verblyf by julle nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicolette K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolette K
With spouse/partner

Puik.

Ons is baie verras met wat ons gekry het vir die prys! Absolute waarde vir geld. Baie netjies, alles wat jy nodig het vir kort bly. Binnebraai bonus as die wind waai. Restaurant se spyskaart selfs beter as die Spur. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Dorryn D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorryn D
Family with young children

Baie gerieflik.

Die eienaars is ingestel op wat gaste se behoeftes is. Die huisies is ruim en die binne braai was heerlik gesellig op die yskoue wintersaand.

Henry C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry C
With spouse/partner

Very neat and close to Augrabies Falls.

Lovely accommodation and the restaurant is very reasonable with their tasty food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en naby aan Augrabies Valle.

Lieflike verblyf en die restaurant is baie billik met lekker kos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan L
Family with teenagers

Maklik, gerieflik en vriendelik.

Baie dankie vir die gasvryheid. Die jaffels was baie lekker en het ons oggend sommer 'n hupstoot gegee.

Arno C - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arno C
With friends

Uiters vriendelike en hulpvaardige diens.

Chalets is lekker skoon en jy het jou privaatheid. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Juane H - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Juane H
With spouse/partner

Very nice.

Stunning, friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Pragtig, vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jerry B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jerry B
With spouse/partner

Quiet and relaxing.

Very neat place, will go back when traveling in that direction in the future. Large room and bathroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker stil en rustig.

Baie netjiese bestemming, sal weer daar oorbly as ek in daai rigting beweeg. Lekker groot kamer en badkamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dirk G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Dirk G
With spouse/partner

Beautiful place if you like farm accommodation.

The place was spotless. No mirror above the socket in the room and no little table or rack for a woman to blow dry her hair and apply make-up. No ice in the freezer, we had to buy ice at the bar. Smallest bathroom we have ever seen. No rack in the bathroom for vanity bags and also no rack for shampoo and soap. You have to put it on the floor of the shower. The water kept turning cold while we showered - really frustrating. I mentioned it to them and apparently they know about it, but they still have to fix it. This is unacceptable, bad service. I pay the tariff and I expect everything to work properly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi plek as jy hou van plaasverblyf.

Plek was mooi skoon. Daar is nie 'n spieël bokant die muurprop in die kamer en 'n tafeltjie of rakkie wat dit vir 'n vrou gerieflik maak om haar hare droog te maak en grimering aan te sit nie. Daar was nie ys in die vrieskas nie, moes ys gaan koop by die kroeg. Die plek het loshande die kleinste badkamer wat ons nog teëgekom het. Daar is ook nie 'n rakkie in die badkamer vir 'n man en vrou se toiletsakkies nie en daar is ook nie 'n rakkie in die stort vir sjampoe en seep nie. Dit moet op die stortvloer geplaas word. Die mees frustrerende was dat die water koud word terwyl jy besig is om te stort. Ek het dit aan hulle genoem en hulle weet glo van die probleem, maar moet dit glo nog regmaak. Dit is onaanvaarbaar en swak diens. Ek betaal die tarief wat gevra word en verwag dat alles immers sal werk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris M
With spouse/partner

Skitterend.

Die kothuis is fantasties geleë en pragtig ingerig met als wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek... Baie dankie Maggie en LekkeSlaap!

From R460
per night (for 2 people)
From R460
per night (for 2 people)
From R460
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 125 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Vroeë Son, Kakamas, 8870, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAptptQ987EjXQoXdhseveUAWbkb33789aDEpapKuEvVV3ZgDAKr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R460  per night (for 2 people) 16 5 1 5 Vroeë Son Kakamas 8870 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -28.713447665777 20.469939753585
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!