The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lala @ C | TravelGround
+38

Lala @ C

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 16 reviews for Lala @ C
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Jolene W - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jolene W

Wonderful!

Walking distance from the beach, which is lovely.

Ruchelle G - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruchelle G
With spouse/partner

Was very peaceful and clean.

Place was exactly what we paid for and so much more, also very friendly host and very quiet area.

Madeleine D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine D
Family with teenagers

Heerlike, rustige atmosfeer, super netjies en tannie Venetia-hulle is wonderlike gashere wat geen moeite ontsien om te verseker dat mens gelukkig en tevrede is nie.

Kan Lala @ C beslis aanbeveel. Baie baie dankie tannie Venetia, ons sal beslis weer kom kuier.

Lala @ C's response

Baie dankie Madelein. Dit was voorwaar 'n plesier om lieflike gaste soos julle hier by ons te kon verwelkom. Ek is so bly dat julle die wegbreek geniet het.

Lala @ C
Ronel P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ronel P
Family with teenagers

Baie gawe gasvrou.

Unit 2 was baie ruim en skoon. Let wel daar is nie oond nie. Maar ander geriewe soos braai area ens. lieflik.

Kruban T - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kruban T

Awesome place and wonderful hosts.

This was a great location for fishing, exactly what we wanted. The hosts are super amazing - extremely helpful. Great place to stay for a big group of people. The place had everything that we needed.

Neels V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Neels V
With spouse/partner

Baie lekker plek.

Dit was 'n baie lekker plekkie gewees. Het lekker gebly daar. Mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Merlin S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Merlin S

Was 'n lekker stil vakansie. Plekkie netjies, tannie Venetia so vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis weer kuier.

Ons gaan altyd na 'n vakansie-oord toe, die was die eerste keer dat ons op 99% plek bespreek. Hierdie is woonstelletjie op iemand se erf, dit is skoon en baie mooi gemaak met 'n swembad. Die groot plus was ons kon ons dierekind saam neem. Ons het nie geweet wat ons gaan kry nie, maar by aankoms was ons so vriendelik ontvang deur die gasvrou, tannie Venetia, dankie vir die vriendelike geselsies, sal altyd kontak hou. Die plekke was skoon en netjies. Daar was alles wat ons nodig gekry het vir die tydperk wat ons daar was. 'n Stoof kan dalk ook handig gewees het, ons het dit gemis. Ek het genoem dit kort nog 'n kas in die tweede stoepvertrek vir die mense wat daar slaap, pakplek vir klere vir was bietjie min. As jy van stil strand hou en wil weg wees van die lawaai is dit die plekkie om te gaan kuier, see is net 'n stappie weg. Gaan binnekort weer kuier.

Anja B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja B
Family with young children

Baie aangenaam gewees en die interaksie met die gasheer en -vrou was goed gewees.

Ek sal net 'n voorstel maak, dat hulle dalk 'n yskas buite die karavaan sit. Verder was dit baie gerieflik gewees.

Ben L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ben L
Family with teenagers

Dit was 'n heerlike vakansie en het lekker gebly.

Ons was tevrede met die verblyf. Kinders het die keuse van slaapplek baie opwindend gevind. Ek wil net voorstel om verkieslik nie die Soft touch-beddegoed te gebruik nie want dit is nie 'n lekker material vir die klimaat nie en die duvet inner en cover skei van mekaar wanneer jy slaap.

Marina V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina V
With spouse/partner

Wonderlik. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Baie aangename mense, verblyf is skoon en veilig. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Tiaan J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tiaan J
Family with young children

Was lekker en mense in vriendelik.

Is netjies en skoon. Mense is vriendelik en hulpvaardig.

Tshepiso L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tshepiso L
Family with young children

The hospitality was awesome.

The place was beautiful. We really enjoyed our stay.

Lala @ C's response

Dear Tshepiso,

We are so happy that you enjoyed your stay at Lala @ C! We are looking forward to your next stay with us.

Warm regards,
Lala @ C

Lala @ C
Asiphe Zimasa N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Asiphe Zimasa N
With friends

Everything was as we expected or as seen on pictures. We were pleased with everything.

The service was good!

Lala @ C's response

Dear Asiphe,

We are very pleased to find that you enjoyed your stay and that you were happy with the service delivered. We are looking forward to your next stay with us.

Warm regards,
Lala @ C

Lala @ C
Bonitha R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bonitha R
Family with teenagers

Had a good stay but more comfortable beds and lounge set needed to make guests more comfy.

Address to be visible on the gate, a bit difficult to find the place. Otherwise we had a lovely stay.

Hannetjie T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie T

Heerlik.

Die eienaar was vreeslik oulik. Het ons kort-kort gekontak tydens ons reis en het opgewag tot ons opgedaag het half elf. Na die tyd ons gekontak. Min van haar soort. Egte omgee-tipe.

Lala @ C's response

Ons is vreeslik bly dat julle dit by ons geniet het en hoop om julle binnekort weer te sien!

Lala @ C
David S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David S
Family with young children

We loved it!

The hosts were exceptional and went out their way to make sure we were comfortable and had everything we needed. The bedding had a musty smell, because its very humid there, but we loved the location and we will be back.

Lala @ C's response

Goeiedag David,

We are glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you and your family soon!

Blessings

Lala @ C
From
R500
per night, for 2 ppl
From
From R500
per night, for 2 ppl
From
R500
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 422 Munro Drive, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4nn26QNoPEeanUjp1j9UmBgPd730anX2QaQ7daRteacg5CuIiZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R500  per night, for 2 ppl 16 5 1 5 422 Munro Drive Munster 4278 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -31.001377582508 30.265425668981
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!