The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lalani B&B and Self-catering Cottages | TravelGround
+33

Lalani B&B and Self-catering Cottages

B&B

Review Summary

4.6 out of 5from 16 reviews for Lalani B&B and Self-catering Cottages
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Dawid M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid M
With spouse/partner

Fantastiese blyplek.

Dit was 'n heerlike ervaring! Ligging is great, mooi, skoon en definitief die moeite werd!

Morne N - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne N
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, hulpvaardige personeel, besonderse fasiliteit en die heerlikste ontbyt.

Ek sal enige tyd weer daar kom oorslaap.

Valerie K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Valerie K
Family with teenagers

Dis 'n heerlike rustige verblyf op die plaas met koeie wat jou elke oggend kom groet.

Moes inderhaas ander verblyf kry gedurende Desembervakansie en gasvrou was baie behulpsaam. Heerlike ervaring so op die plaas net 40 km vanaf Stilbaai. Best of both worlds ervaar. Dankie vir 'n lekker verblyf.

Ilse B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse B
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie goed, dankie.

Piet B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet B
With spouse/partner

Aangename verblyf, vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt.

Ons is vriendelik ontvang en die lekker verblyf is moontlik gemaak deur die vriendelikheid en behulpsaamheid van die gasheer en vrou. Voorwaar 'n goeie ervaring en diens wat weer benut en aanbeveel sal word.

Lalani B&B and Self-catering Cottages's response

Goeie dag Piet,

Baie dankie, was lekker om julle te ontvang.

Lalani B&B and Self-catering Cottages
Robert E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Robert E
Family with teenagers

Definitief nie soos geadverteer nie.

Ligging is op plaas/plot en nie in woongebied nie. Ekstra bed wat ingesit is was vol hondehare en baie vuil. Ons het geboek vir 5 gaste maar met asnkoms was net vir 4 bevestig en ons moes ekstra inbetaal vir die addisionele kind. Moes die eienaar verskeie kere kontak on die uitgang het oopgesluit te kry, want die afstandbeheer het nie gewerk nie. Daar is ook in die namiddag en aand geen niemand wat behulpsaam kan wees ingeval van probleme nie.

Lalani B&B and Self-catering Cottages's response

Beste Robert,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is jammer om te sien dat jul verblyf nie na wense was nie. Gun my asb. die geleentheid om terugvoer te verskaf op die kommentaar gelewer.

Dit word aangedui op die advertensie dat Lalani op 'n kleinhoewe geleë is buite Riversdale en nie in die dorp self nie.

Ek het terugverwys na die kwotasie wat julle aanvaar het en kan bevestig dat julle slegs bespreek en betaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Met jul aankoms, het jul kinders nie uit die voertuig geklim nie, maar julle het wel genoem dat daar nou 4 kinders by is in plaas van 2. Ek het ‘n ekstra kamer by die B&B gedeelte aangebied wat deur julle afgekeur is. Julle het toe gevra of die kinders by julle in die eenheid kan slaap op 'n ekstra bed of slaapbank. Dit het ons verskaf.

Julle het ook jul hond saamgebring. Toe ons gaan skoonmaak die volgende oggend na jul vertrek vir die dag, het ons gevind dat die hond in ‘n kamer toegemaak is binne die woonstel. Ek het julle gekontak want die hond het verskriklik te kere gegaan en op die beddens rond gehardloop. Terloops, daar was gaste wat die vorige aand ook die ekstra slaapbank gebruik en daar was geen klagtes nie. So enige hondehare op die slaapbank, was heel moontlik jul hond s'n. Daar is ook koffie op die bank gemors.

Die volgende oggend het julle by ontvangs kom vra vir ontbyt. Ons het aan julle verduidelik dat julle die selfsorgeenheid geboek het waarby ontbyt nie ingesluit is nie. Ons het wel die opsie gebied dat julle kan bespreek vir ontbyt vir die oggend daarna.

Die Donderdagaand was ons uit vir ete by vriende. Dit is ‘n splinternuwe afstanbeheerder wat nog slegs 3 keer gebruik was. Ek het my foon by my gehad, maar op die oomblik wat julle my gekontak het dit nie gehoor lui nie. Toe ek die oproep sien, het ek julle teruggebel en die hek vir julle oopgemaak. Die Vrydagoggend toe julle vertrek was ek gou in die dorp, maar my personeel was op die perseel. Donderdagmiddag was hulle ook tot 5 uur hier.

Groete,
Suzette

Lalani B&B and Self-catering Cottages
Hennie V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Peaceful and relaxing.

Reception was hearty. The accommodation was squeaky clean and tidy. Breakfast was very tasty.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspanne.

Ontvangs was hartlik. Verblyf was silwerskoon en netjies. Ontbyt was baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Andries V
Individual traveler

Quiet, self-catering, close to essential facilities. Brilliant!

Neat and clean. One recommendation: clearer directions please.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil, selfversorging, naby noodsaaklike geriewe. Briljant!

Netjies en skoon. Een voorstel: aanduidings meer duidelik asseblief.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lalani B&B and Self-catering Cottages's response

Dankie. Sal aandag daaraan gee.

Lalani B&B and Self-catering Cottages
Adele D - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele D
Family with teenagers

Heerlik, ons kom beslis weer!

Alles was pynlik netjies en skoon. Die blyplek was baie ruim. Dit was perfek.

Marilyn S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilyn S
With spouse/partner

Ons het ons verblyf by Lalani baie geniet.

Die kamer was baie skoon en gerieflik. Die ontbyt was smaaklik en Suzette was baie vriendelik.

Julia F - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julia F
With spouse/partner

Die ervaring by Lalani was wonderlik: die uitsig en alles.

Ek en my man het die verblyf baie geniet by Lalani. Suzette se gasvryheid het 'n goeie atmosfeer geskep. Ons sal beslis in die toekoms weer hier tuisgaan.

Jeanne K - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne K
Individual traveler

Uitstekende gasvrou. Als wat benodig was, is daar.

Na 'n reis van 1500 km was dit heerlik om ongestoord uit te rus. Groot waardering vir die privaatheid wat ek gegun was. Heerlike ontbyt. Dankie vir almal se inset!

Hanneke V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hanneke V

Dit was heerlik en rustig!

Ek het baie lekker gebly en is soos 'n prinses by die ontbyttafel behandel.

Cecil M - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecil M

Ons het lekker geslaap

Sien die sterre hieronder.

Liam B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liam B
On business

Wish I could have stayed far longer - dissapointed I only stopped over.

What a beautiful room the attic is. Spacious and clean. Would happily go back for a longer stay. Great staff and friendly!

Marie-paule V - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marie-paule V

A safe place, lots of privacy and quite a lot for your money!

Friendly people who gave me lots of privacy and yet a warm heart. I got even a better room for the same money!

From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: E12 Zeekoegat, Kleinkuisrivier Road, Riversdale, 6670, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiODhlYzc0LTdkMGYtNDVjMC1iN2NjLTk0NjIwNzBlOWM3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 16 5 1 5 E12 Zeekoegat Kleinkuisrivier Road 6670 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.080371074097 21.271202266216
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!