The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Langebaan Beach Towers | TravelGround
+38

Langebaan Beach Towers

Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 22 reviews for Langebaan Beach Towers
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.3/5
Charne J - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charne J
With spouse/partner

Dit was ons tweede keer by die plek, en soos altyd maak die ligging die grootste verskil.

Ons enigste klagte was dat daar nie vooraf vir ons gesê was van beaurtkrag nie. Dit sal fantasties wees as die plek wanneer hulle weet daar gaan beurtkrag wees, warm water in vlesse sit vir oggendkoffie.

Sandra O - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra O
With spouse/partner

Die see uitsig is wonderlik!

Waar begin 'n mens. Alles was wonderlik in ons plekkie. Ek het die dag voor ons arriveer verjaar en toe ons arriveer wass ek bederf! Van lekker koek, 'n kaartjie ens. Als was net pragtig en spesiaal! Die personeel was puik en behulpsaam. Die ontbyt uit die boonste rakke. Die beste ommelet! Die see-uitsig ongelooflik mooi vanaf ons balkon! Dit het eerder vir my gevoel of ek op 'n boot is! Ronette die bestuurder het op enige gebied ons gehelp. Regtig Ronette jy's 'n juweel in jou werk. Selfs gehelp om 'n daghospitaal te kry. Die gasteplek is so lekker sentraal vir stap, eet of winkels toe gaan. Dankie vir alles, julle is 'n span duisend!

Kyla D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kyla D
With spouse/partner

Forever memories in the perfect location

From the moment we arrived, each staff member and guest treated us so warm and friendly. The room was perfect and the view from our balcony was everything I could have wished for, waking up to the sound of the waves crashing and a hearty breakfast to follow - it was truly a magical getaway!

Kevin R - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kevin R
With spouse/partner

Great venue and well situated

Small room with limited storage space, but perfect for a short stay. Great views with the sounds of the waves crashing all day.

Eska B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eska B
Family with teenagers

Pragtige see-uitsig vir hoofslaapkamer.

Geen probleme gehad nie.

Ronald C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Ronald C
With spouse/partner

Difficult to find with given directions, the situation is good overlooking the sea.

Very disappointed in the room we had, we knew it did not have a view so that was OK, but there was no door between the bedroom and bathroom, no bathmat provided, two large and one small towels, the TV remote stopped working Sunday when we were planning to watch the tennis final, one bedside lamp only, no space either side of bed and miniscule bedside ledges, no floor mats at all,and the front door key did not open the front door. I must say the lady in charge was as helpful as she could be, but we felt we should not have had to complain in the first place.

Ronel K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel K
With spouse/partner

Wonderlike tyd en die diens was puik!

Die gastehuis is pragtig en netjies! See-uitsig is wonderlik!

Tanya U - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tanya U
With spouse/partner

Die uitsig was pragtig, maar die kamer is verskriklik beknop.

Dit was 'n self check in, ons het slegs die sjef in die oggend gesien en geen ander personeel nie. Die ligging is uitstekend en die ontbyt was heerlik, maar ek dink 'n bietjie meer interaksie met personeel daar sou dit fantasties gemaak het.

Surayda B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surayda B
With friends

Pragtige plek met 'n uitsonderlike uitsig.

Ons het dit verskriklik geniet, die staf was baie vriendelik en die restaurante is loopafstand. Die sonsondergang is iets om self te beleef, dis pragtig. Ek sal definitief dit vir iemand aanbeveel.

Bernard M - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard M
With spouse/partner

Peaceful, and laid back.

Quite refreshing and pleasant stay, right on the beach.

Blanche D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Blanche D
With spouse/partner

Dit was baie amazing! Ek sal weer en weer kom kuier.

Die uitsig, die diens en die ervaring was ongelooflik.

Ferdi D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ferdi D
Individual traveler

Vrek warm, maar heel aangenaam

Daar is nie lugversorging nie, wat ongerieflik is in die hitte. Behalwe vir dit was alles gaaf. Geen foto sal die sonsondergang kan beskryf nie. Die gasvrou was baie gaaf en het al die pad van die dorp af in gery om via my top te sluit. Sy het ook ’n vroeë ontbyt bedoen en die prys was baie billik. Wees voorbereid dat die eetplekke baie vroeg toemaak.

Langebaan Beach Towers's response

Goeie dag Ferdi,

Ons is so bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet.
Baie dankie vir jou wonderlike reveiw en ons hoop om jou sommer weer binnekort te sien.

Lekker dag verder

Langebaan Beach Towers
Stephanie O - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephanie O
With spouse/partner

Rustig op die stoep gesit en die skoonheid van die see aanskou.

Dis sentraal geleë en loo afstand van restaurante af. Die uitsig is ongelooflik.

Lizelle L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle L

Was so nice.

The location was perfect, views lovely and the hosts were excellent. They even allowed us to have our little private function in their lounge area which they didn't have to do. My mom's 60th. Was so nice.

Langebaan Beach Towers's response

Dear Lizelle,

Thank you so much for your heart warming review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay.
We hope to see you again soon.

Sunny Regards
Langebaan Beach Towers

Langebaan Beach Towers
Levine A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Levine A
With spouse/partner

Rustige atmosfeer.

Na 'n besige week, is dit die beste plek om te rus.

Ancha B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ancha B
With spouse/partner

Asemrowend mooi!

Uitstekende ligging, stapafstand vanaf eetplekke.

Delia B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delia B
With spouse/partner

Dit was Hemel op Aarde

Dit was die beste uitsig nog ooit en die verblyf kon nie beter NIE sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Michelle M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Michelle M
With spouse/partner

Strandfront, fantastiese uitsig.

Skoon, netjies gastehuis in veilige area. Reg by die see met mooiste uitsig en sonsondergang. Sal weer daar bly. Stil en rustig (ons was wel die enigste gaste in die huis). Vriendelike ontvangs. Klein balkon met onverbeterlike uitsig. Stapafstand na restaurante. Ketel en klein yskas. Alles in die kamer was netjies en skoon. Voldoende WiFI. Wat sou verblyf nog beter gemaak het? Muurproppe! Nie een oop plug om te gebruik nie. Miskien 'n klein tafeltjie saam met die stoele op die balkon, om glas of boek op neer te sit. Daar is ook geen kas of iets in die kamer om jou tas/sak op neer te sit nie, slegs 1 kleinerige stoel. Nie probleem vir oorslaap, maar langer as 1 of 2 nagte sal ongerieflik raak. Dit gesê, jy kry presies wat geadverteer is.

Christine D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine D
With spouse/partner

Fantastiese uitsig!

Skoon en netjiese verblyf! Hartlike ontvangs vanaf eienaar. Binne stap afstand van restaurante. Pragtige uitsig. Sal beslis weer hier tuisgaan!

Chris I - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Chris I
With spouse/partner

Fantastiese uitsig, baie rustig en die bed slaap hemels en kussings lekker sag.

Ons het baie lekker gekuier. As ek 'n aanbeveling kan maak - sit asb die ketel bo-op die blad. Volgens die advertensie moes daar 'n haardroër wees, maar dit het ontbreek.

Cheswin R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheswin R
With spouse/partner

Fantasties.

Als was perfek, ek sal weer wil kom.

Annelie S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie S
With spouse/partner

Wonderlike uitsig.

Die kamers op die boonste vloer het die wonderlikste uitsig. Dit was baie rustig (buite seisoen). En dis stapafstand na Mykonos en restaurante. Vriendelike personeel en eienaars.

From
R1 080
per night (sleeps 2)
From
From R1 080
per night (sleeps 2)
From
R1 080
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 34 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 36 Casos Street, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA294e1f1fc09775faa4ee75ece3b6cc2af291d4e3c0c7810cd35c8d29d1eb7237a286c086700e4c0fda36759aaa43f583c99c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 080  per night(sleeps 2) 22 5 1 5 36 Casos Street Calypso Beach 7354 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.052992157891 18.043365049988
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!