The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Langverwagt | TravelGround
+12

Langverwagt

Review Summary

4.9 out of 5from 17 reviews for Langverwagt
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Heinrich V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich V
With spouse/partner

Rustige plek om te ontspan in die geskiedenis van baie jare gelede!

Vriendelike ontvangs en dadelik onder die indruk van die jare se geskiedenis wat daar vasgevang is. Dis ’n genot om in die tuine rond te stap en die ontbyt op die stoep was uitstekend!

Langverwagt's response

Baie dankie vir jou mooi woorde, Heinrich. Ons is bly die tyd hier was lekker en hoop om julle weer hier te ontvang.

Langverwagt
Karen S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly en sal weer Langverwagt besoek.

Dit tuine is so pragtig. Ons het die heerlikste ontbyt gehad en almal was so vriendelik. Ek kan dit sterk aanbeveel. Gasvryheid en rustigheid som dit vir my goed op.

Langverwagt's response

Baie dankie vir jou mooi woorde oor Langverwagt, Karen. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Langverwagt
Pieter K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter K
Individual traveler

Uitstekend, julle sien my weer!

Van die ontvangs tot by my vertrek was dit heerlik. Hulle rustigheid, gasvryheid en styl sal ek graag aanbeveel.

Langverwagt's response

Baie dankie vir die mooi woorde, Pieter! Ons verwelkom jou graag weer hier op Langverwagt.

Langverwagt
Mike W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike W
With spouse/partner

Such history.

What an experience to be able to stay in a building from the 1800s. The breakfast was very good and more than one expects. One must remember that this accommodation is not modern, but bearing in mind how old the farm is it was well worth the stay. The owner's wife was most charming and such a delight to speak to. Thank you for a short but lovely stay.

Langverwagt's response

Thanks so much for your review, Mike!

It was a pleasure meeting you both and we look forward to welcoming you back to Langverwagt again.

Kind regards,
Juria le Roux

Langverwagt
Jessica D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jessica D
With spouse/partner

Meer as wat ek verwag het.

Die ontbyt die oggend was heerlik. Ons het op die stoep geëet. Wat 'n uitsig! Ons het 'n driegangontbyt ontvang en vreeslik lekker kos. Ongelooflik!

Andre D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre D
Individual traveler

Wonderful.

It was a wonderful experience and the breakfast was delicious!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Dit was 'n wonderlike ervaring en die ontbyt is uit die boonste rakke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierre S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre S
Family with young children

A peaceful visit and friendly staff.

Thank you for a peaceful visit and friendly staff. A lovely cooked breakfast served to our guesthouse.

Blanche H - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Blanche H
Individual traveler

Wonderful experience, great owners.

Beautiful accommodation. The owner was very helpful and went out of her way to accommodate me.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great ondervinding met great eienaars.

Akkommodasie was pragtig. Eienaar was so hulpvaardig en het uit haar pad gegaan om my te akkommodeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Langverwagt's response

Baie dankie vir die mooi woorde! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Langverwagt
Eduan Charl V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eduan Charl V
With spouse/partner

Was baie spesiaal.

Om mee te begin wat die Tannie wat ons ontvang het baie vriendelik en behulpsaam. Ons was mooi ingelig van alles en ook so kort stukkie van die geskiedenis gegee. Die ontbyt was rerig 'n groot bederf. Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Langverwagt's response

Beste Cecile,

Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer te kan verwelkom.

Vriendelike groete,
Die Le Roux familie

Langverwagt
Jonathan P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jonathan P
With spouse/partner

Peaceful, beautiful and would definitely visit again.

See stars.

Langverwagt's response

Dear Jonathan,

Thank you so much for your review. Do come and visit us again.

Kind regards,
The Le Roux family

Langverwagt
Lukas P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas P
With spouse/partner

Absoluut puik ervaring.

Gasvryheid is uitstekend.

Langverwagt's response

Baie dankie Lukas. Ons is bly julle het lekker gebly en verwelkom julle graag weer terug!

Vriendelike groete,
Janette en die res van die Le Roux familie

Langverwagt
Francis B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francis B
On business

Ongelooflike ervaring en gasvryheid.

Onvergeetlike tydjie gewees, plattelandse gasvryheid uit die boonste rakke, hartsmense, maak seker dat julle nie 'n vol program het na die plaasontbyt nie, want hersteltyd met 'n oggendslapie is nodig na daardie ontbyt! Ek sal my reise rondom hierdie verblyf beplan, vir seker!

Langverwagt's response

Baie dankie vir jou mooi woorde, Francis!
Vriendelike groete van ons almal hier op Langverwagt :-)

Langverwagt
Karen B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen B
Family with teenagers

Gerieflike verblyf en heerlike ontbyt baie naby aan Stellenbosch.

Langverwacht is 'n plek waar ouwêreldse gasvryheid en 'n heerlike Engelse ontbyt jou keer op keer sal laat terugkom!

Maritha A - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritha A
With spouse/partner

Hoogs aanbeveel - rustige verblyf.

Wat 'n juweel - dit is gemaklik, rustig, pragtige natuurskoon en natuurlik vriendelike diens. Ek sal Langverwagt voorstel aan alle besoekers. Ek sal beslis weer daar inboek en was regtig baie teleurgesteld toe die tydjie daar verby is.

Johan F - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan F

Het dit geweldig geniet!

Die ontbyte was ongelooflik! Tafel gedek buite onder die boom. Die varsgebakte brood uit die bakoond was heerlik! Die omgewing leen hom tot ontspanning. Die eienaar en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan. Baie dankie.

Tharina S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tharina S
Family with young children

Ouwêreldse sjarme. Rustieke afwerking. Dekor komplimenteer die slawe-kwartiere perfek. Lieflike tuine en baie spasie vir die kinders om van hul energie ontslae te raak.

Best kept secret in the Cape! Beautiful surroundings, space for children to play and breakfasts which will make you feel like an English lord. When can we go back again?

Carolann S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carolann S
With spouse/partner

Dit was onbeskryflik. Sal weer en weer kom.

Die ontvangs was uitstekend. Natuurskoon te mooi om te beskryf. Voel dis in hemel. Ontbyt baie goed. Diens uitstekend.

From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Langverwacht Road, Stellenbosch Farms, Kuilsrivier, 7580, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df33f8f4a397a8f42af851b4b6df4364f13ded2090529d4f2a481bf24f485e117c5b85848ebe8f7a4f53bb8caf07ad5712f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 17 5 1 5 Langverwacht Road Stellenbosch Farms 7580 Western Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -33.934045027467 18.724565505981
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!