Steelpoort Accommodation at Lapeng Guest Lodge | TravelGround
+32

Lapeng Guest Lodge

Lodge

Review Summary

4.7 out of 5from 4 reviews for Lapeng Guest Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
4.3/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.8/5
Dean C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dean C
With friends

Baie gerieflik.

Dit is 'n baie lekker plek om by te bly, dink dis meer as 'n drie ster werd.

Marelize H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize H
With spouse/partner

Personeel is uiters vriendelik en behulpsaam!

Die kos is van hoogstaande gehalte en smaakvol voorberei. Alhoewel die kamer se handdoeke en bedlinne ASAP opgegradeer moet word. Die skoonmaker moet asb. daarop let om ook die mure van die stort ook te was en nie net die glasdeur en vloer nie.

Lynn M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Lynn M
On business

Skoon en netjies.

Skoon en netjiese kamers en lodge. Almal is vriendelik en hulpvaardig.

RenĂ© M - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
René M
Family with young children

Ongelooflik!

Ek het dit geniet om na 'n lang dag op die pad die rustigheid van die natuur te beleef terwyl ek by 'n ongelooflike mooi lodge kon rus. Die hele lodge is pragtig. Die kamers is netjies en modern. Ek sal beslis weer daar slaap.

From R1 570
per night (for 2 people)
From R1 570
per night (for 2 people)
From R1 570
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 60 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 26, Farm Wildebeestkraal, On the R37 between Lydenburg and Steelpoort, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4NWZmYjFhLTM3MTQtNGY2Mi04NGQ4LTNkYTJjNmY0OTdjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 570  per night (for 2 people) 4 5 1 5 Portion 26, Farm Wildebeestkraal On the R37 between Lydenburg and Steelpoort 1150 Limpopo 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -24.786322427338 30.308842150794
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com