The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lapidaria | TravelGround
+18

Lapidaria

43 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 43 reviews for Lapidaria
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.7/5
Tony M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tony M
With friends

Lovely stop over on a road trip through the Little Karoo. Lovely old home with charm and character.

See stars.

Elmarie K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie K
Individual traveler

Baie gerieflik en stil area. Skoon en netjies met baie vriendelike personeel. Het heerlike pizza bestel vir aandete.

Ek het gereis met twee klein honde en die bestuur was baie behulpsaam om hulle te akkommodeer. Ek kon ook gevriesde produkte in hulle vrieskas stoor wat baie gehelp het in die hitte van die somer. Sal definitief hulle aanbeveel en weer daar oorslaap.

Pieter P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter P
Family with young children

Relaxing, beautiful and welcome stay.

We had such a good time. The rooms are large, beautifully done and thought out. The air-conditioning was a blessing during an incredibly hot day. Hosts were so helpful and efficient. If ever I need to stay in Willowmore, I would look no further than Lapidaria. So unbelievably worth it!

Hannelie S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie S
Family with young children

Heerlike verblyf!

Die huis en kamers is pragtig en ruim. Ons het aandete vooraf versoek en het die heerlikste boerekos en malvapoeding gekry. Daar is genoem dat ons niks waardevol in ons motor moet los gedurende die aand nie, aangesien daar oral in die dorp ingebreek word hoofsaaklik om kos en waardevolle items te steel. Maar ons het glad nie enigsins onveilig gevoel nie. Ontbyt het ons by Kapoet Padstal geëet. Dit was so lekker dat ons met die terugkeer van ons vakansie weer daar geëet het. Kapoet se boerewors is ‘n wenner! Rona en Samantha, baie dankie vir julle gasvryheid. Hennie, baie dankie dat jy op al ons vrae reageer het. Ons sien julle definitief weer!

Marie V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marie V
Individual traveler

Uitstekende oornagverblyf.

Netjies, waarde vir geld verblyf en baie gul ontvangs.

Danie N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie N
Individual traveler

Wens ek het vroeër daar aangekom sodat ek meer van Lapidaria en Willowmore kon sien.

Ek het 'n baie goeie een-nag-verblyf in 'n uiters ruim en goed gemeubileerde kamer geniet. Die ontvangs was professioneel en vriendelik. Die huis self lyk interessant en so ook die ou meubels.

Hilton S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilton S
With friends

Very pleasant stay in a wonderful old house.

Very clean and pleasant B&B to stay in. Lovely gardens and pub. Bedrooms are enormous with modern bathrooms.

Annelie V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie V

Die vriendelike en gasvrye verwelkoming in die outydse styl, bly altyd 'n wenner vir 'n goeie ervaring.

Die spasie wat die verblyf bied, is 'n absolute wenner vir 'n groot gesin om te geniet. Die vriendelikheid en gasvryheid van die gasheer en sy vroutjie, maak 'n lang dag se reis die moeite werd.

Garth J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Garth J
With spouse/partner

Grand old Karoo home, with fantastic large high ceiling rooms and deep veranda.

See stars.

Amelia S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amelia S
Family with teenagers

Netjiese en pragtige gastehuis waar ons heerlik oorgeslaap het.

'n Lafenis in warm Karoo. Vriendelike mense. Ruim kamers met alles wat mens wil hê.

Jan-alwyn F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan-alwyn F
With spouse/partner

Rustig, keller kos, vriendelike ontvangs.

Dit was 'n baie goeie ervaring gewees en sterk aan te beveel as oornag verblyf.

Tinus V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Tinus V
With spouse/partner

Pleasant, clean and convenient.

Thank you. Had fun in my childhood town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam, skoon en gerieflik.

Dankie. Het lekker gekuier in my grootworddorp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin K
With friends

Our stay was breathtakingly nice, beautiful, friendly and perfect!

Lovely experience at Lapidaria! See you soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf was asemrowend lekker, mooi, vriendelik en perfek!

Heerlike ervaring by Lapidaria! Sien julle gou weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juleen R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Juleen R
With spouse/partner

Booked for breakfast but breakfast was not served.

Got serial with some yogurt and long life milk. Milk was sour and more than a year past date on carton.

Elizabeth M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth M
With friends

Willowmore at its best!

We enjoyed our stay at Lapidaria. Friendly and welcoming staff. Great breakfast, very comfortable accommodation and everything one would need and more.

Adri D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adri D

Gesellig, soos jou eie huis.

Ons het heerlik gebly. Dit is net ysig koud en die "aircon" in ons kamer het nie gewerk nie. Daar was wel 'n warmkombers op ons bed. In die ander kamer was daar nie warmkomberse op die beddens nie. Daar was wel 2 in die kas, wat die gaste toe self op die beddens gesit het, maar geen een vir die derde bed nie. Dit is 'n pragtige huis en die binneversiering is ook baie mooi. Die gasvrou (Rona) was baie oulik en het ons sommer tuis laat voel. Ontbyt was baie lekker. Al wat gepla het, was dat daar nie diefwering is nie, en ons nie heeltemal so veilig gevoel het in die aand nie (veral nie nadat ons gehoor het dat daar net die vorige week in die huis ingebreek is nie). Ons sal weer daar gaan bly en sal dit ook aanbeveel vir ander mense.

Johan P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P

Ruim, netjiese en gerieflike kamers.

Die kamers is ruim, netjies en gerieflik. Vriendelik ontvang en ingelig oor wat die dorp bied.

Jacques R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques R
On business

Plattelandse weelde met wêreldklas kliëntediens.

Genade, maar Joacobi en Hennie slaan die spyker raak hier by Lapidaria. Hulle het uit hul pad gegaan om rondom ons baie deurmekaar werkskedule te kom en ons op elke vlak te help. Dit was 'n verligting en plesier om elke aand vir 'n week by Lapidaria op te daag. Ons het ingekom saans tussen 18:00 en 23:00 en soggens vertrek tussen 5:00 en 7:30, geen probleem vir hulle. Top mense, top plek, top diens. Baie dankie Lapidaria!

Otto N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Otto N
With spouse/partner

Relaxing countryside atmosphere.

Rooms are clean, neat and spacious. Fantastic large shower. Owners are very friendly and helpful. Good conversation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige plattelandse atmosfeer.

Kamers skoon, netjies en ruim. Fantastiese groot stort. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Lekker gesels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Helen D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helen D
With friends

Very comfortable and clean accommodation.

Thanks to the staff and owner for their friendly help and support. Very nice meals supplied to us. Our 3 dogs were also very happy to stay there.

Elize J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize J
Family with teenagers

Amazing.

Maklike, vriendelike plekkie, baie netjies en skoon.

Izak W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Izak W
With spouse/partner

Baie rustig.

Ons was hartlik verwelkom en ook goed ingelig oor die gastehuis asook wat in en om Willowmore aangaan. Ons sal weer teruggaan met ander familielede.

Pieter A - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter A
With spouse/partner

Lapidaria se mense, Hennie en Jacobu is beste!

Die kamers is skoon, netjies en ruim. Die gasvryheid is uitstekend en die stilte veroorsaak dat mens amper nie wil ry nie.

Kobus B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Kobus B
With spouse/partner

Very spacious and we were warmly welcomed.

We had a very nice night there. If you come from Johannesburg and you're always paranoid about safety, and always having trouble sleeping because of the gate that's not locked or the car that hasn't been completely unpacked.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie ruim huis en gasvry ontvang.

Baie lekker die aand daar oorgebly, as jy van Johannesburg kom en paranoïes is met sekuriteit, slaap onrusting met hek wat nie saans gesluit word nie met motor wat nie volledig afgepak word nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan K
Family with teenagers

Heerlike rustige netjiese plek met aangename personeel en sal dit beslis aanbeveel.

Heerlike rustige netjiese plek wat smaakvol ingerig is en diens en personeel vriendelik en behulpsaam. Heerlike naweek wegbreek en plek om te ontspan.

Pieter C - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter C
With spouse/partner

Spacious rooms and friendly people.

An overnight place with character. The staff is friendly and helpful. We'll stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim kamers en vriendelike mense.

'n Oorslaapplek met karakter. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer hier bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gary W - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gary W
With spouse/partner

We enjoyed the comfortable, friendly stop-over accommodation.

We really appreciated having both a fan and air-con as it was summer. Also, being able to have supper there the evening we arrived after a long drive was great and then we could eat out in Willowmore on our second evening. Hennie and staff were very helpful and made us feel at home.

Juan J - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Juan J
With spouse/partner

Warm, friendly and excellent value for money.

Peaceful, neat place for a get-together, very good value for money in the Karoo. Do go visit them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Warm vriendelik en uitstekende waarde vir geld.

Rustige, netjiese kuierplek wat goeie waarde vir geld in die Karoo bied. Besoek hulle gerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juanita M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita M
With spouse/partner

Very nice!

Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie baie lekker!

Sal beslis weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marié V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marié V
With friends

Skoon, netjies en pragtige, outydse sjarme.

Personeel vriendelik en uiters behulpsaam. Kamers skoon en keurige dekor. Pragtige linne en gemaklike beddens. Eersteklas-verblyf!

Sonnia B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonnia B
With spouse/partner

Pragtige plek, vriendelike eienaars.

Sien die sterre.

Shani W - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shani W
With spouse/partner

Absoluut fantasies.

Sien die sterre.

Geoff H - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Geoff H
With spouse/partner

Friendly and helpful hosts. Accommodation was first class.

Comfortable and clean. Large well furnished room. Adequate meals and helpful hosts.

Julia V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Julia V
With spouse/partner

Pleasant and quiet overnight stay.

The guest house was a pleasant surprise and situated in a quiet area with beautiful garden. The en suite room is spacious and clean with attention to detail: clean white towels, tea and coffee facilities and enough pillows. The bedside table lamps are very pretty, but unfortunately not functional for bedtime reading. The owner and staff are very friendly and helpful and allowed me to use the freezer and even brought a small fridge to the room for our exclusive use.

Kobus V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het net oorgeslaap. Kamers is pragtig, skoon en gemaklik. Ontbyt by die padstal was heerlik.

John V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John V
With spouse/partner

Pragtig.

Pragtige historische huis met een lieflyke gaste dame.

Urusla N - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Urusla N
Individual traveler

Uitstekend. Baie gasvry.

Ek sal dit by enigiemand aanbeveel. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Vriendelike diens en baie netjies.

Johan B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With friends

Perfect location with friendly people!

Very friendly environment with people from the area. The house has been renovated to get that "Old World" feel with modern amenities. I can easily spend a few days there!

Johannes M - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes M
With spouse/partner

We had a wonderful stay.

Great hospitality. Tasty food. Will be back soon.

Karel K - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karel K

Oornag op reis deur die Karoo.

Vriendelike en gasvrye personeel. Gemaklike, baie goeie akkommodasie. Lekker en goed voorbereide aandete en ontbyt. Sal Lapidaria weer aandoen.

Gert T - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert T
With spouse/partner

Skoon, netjies en gasvry.

Absoluut gasvry en die kos was heerlik!

William C - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William C
With spouse/partner

Heerlike kuier, verblyf en eet by lieflike gasvrye gasvrou en gastehuis.

Wat 'n heerlike verassing so op hierdie klein dorpie, Willowmore. Ons het ons aand se verblyf begin met heerlike ete, wonderlike nagrus En afgesluit met heerlike ontbyt.

Theo P - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo P
Individual traveler

Die beste!

Dit was beslis die beste wat ek nog ooit op 'n klein dorp gekry het en is eintlik beter as baie luukse hotelle in groot stede.

From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 13:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R407, 3 Wehmeyer Street, Willowmore, 6445, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f146b6b0a103324a3457706b7b6b6b63386e7ab2f20fe89f9202f6475dd35a567ca886d88a080dd4abd6cbc683a3f86d3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 2 people) 43 5 1 5 R407 3 Wehmeyer Street 6445 Eastern Cape 0860 022 102 13:00-18:00 10:00 -33.296290058952 23.482415373016
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!