Lavender Garden Cottage and Lodge
Review Summary
Francois V - Dec 2020
Overall score
Een van die beste gastehuise waar ons tuisgegaan het.
Cora B - Oct 2020
Overall score
Cozy , Comfortable , Affordable
Charmaine R - Sep 2020
Overall score
The place was well prepared, with a warm welcome and the arrangements was outstanding. Recommend it any given day.
Jaco L - Sep 2020
Overall score
Baie netjies en volledig toegerus.
Octavia S - Sep 2020
Overall score
Amazing!
Hannelise V - Jan 2020
Overall score
Privaat, veilig, gerieflik, waarde vir geld.
Mauritz R - Dec 2019
Overall score
Flippen awesome.
Johannette D - Nov 2019
Overall score
Heerlike verblyf in stil omgewing.
Annette H - Oct 2019
Overall score
Fantasties.
Andrew B - Oct 2019
Overall score
Very pleasant, spacious with all the facilities you may need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam, ruim met al die fasiliteite wat jy mag nodig hê.
Ons is baie vriendelik en professioneel ontvang. Bespreking was 'n droom en baie maklik om te maak. Veilige parkeerplek. Volle DStv en 'n baie ruim plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nareigh-dene T - Oct 2019
Overall score
It's a nice place, too many rules.
Jenny L - Sep 2019
Overall score
Baie gerieflik en niks kort gekom nie.
Eureka O - Sep 2019
Overall score
What an awesome place. Clean and has absolutely everything needed to make your stay comfortable. Super friendly hosts.
Mazel Z - Sep 2019
Overall score
Kort gekuier, maar lekker, het alles wat ons nodig gehad het.
Adrian H - Aug 2019
Overall score
Unbelievable value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike waarde vir geld.
Baie vriendelike gasvrou en die plek is baie oulik ingerig. Die blyplek is naby al die nodige winkels en restaurante geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Llevona M - Aug 2019
Overall score
Fantastic, and the owners are very helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasies en die eienaars is baie behulpsaam.
Baie netjies en veilig. Sal beslis weer gaan. Sal dit net waardeer as die televisie die normale kanale ook kan speel soos SABC 1 tot 3 en eTV.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Catharina P - Jun 2019
Overall score
Wonderful, safe cottage.
Marilize P - Jun 2019
Overall score
Blissful, safe and clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Salige, veilige en skoon verblyf.
Ons was vriendelik ontvang en die plekkie was lieflik skoon en netjies. Als wat ons sou nodig hê was daar. Ons het super lekker gekuier. Rustig met veilige parkering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Madeleen W - May 2019
Overall score
A winning combination of comfort, privacy and security.
Read moreJohan S - May 2019
Overall score
Netjies en skoon, veilig, baie lekker atmosfeer.
Rosemarie L - Apr 2019
Overall score
Very happy with the accommodation, especially for the dogs with own private little garden.
Francois H - Nov 2018
Overall score
Baie veilig en alles wat jy nodig het.
Yolanda G - Oct 2018
Overall score
Comfortable and clean.
Margie A - Aug 2018
Overall score
Great stay. Perfect for our needs.
Susan C - Jul 2018
Overall score
Perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Daar nie 'n beter woord as perfek nie.
Heerlik gebly, skoon, netjies, alles wat jy nodig het, veilige parkering, rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecilia F - Feb 2018
Overall score
Dit was rustig netjies en skoon.
Pieter B - Aug 2017
Overall score
Nice accommodation and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker verblyf en vriendelike diens.
Ons het die naweek van die 18de Augustus by die Lavender Garden Cottage in Port Elizabeth gebly. Ek kan regtig die gastehuis aanbeveel vir enige iemand op soek na goeie waarde vir geld. Ek was regtig uit die veld geslaan met hoe goed die verblyf ingerig is. Ons het heerlik gekuier en sal definitief as ons weer in die baai oorbly daar inklok.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanlie N - Jul 2017
Overall score
Very friendly host. Did a lot to accommodate my 90 year old mother.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike gasvrou. Baie moeite gedoen om my ma van 90 jaar te akkommodeer.
Baie lekker gebly. Baie klein ekstras soos sjokolade, bak met vrugte, verwarmer wat reeds aangeskakel was, regte donsduvets. Parkeerplek is net 'n bietjie klein en moeilik om in en uit te beweeg, veral met groter voertuig. Verder is alles in orde en ek het baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 19 Water Road, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Eastern Cape
- All ages welcome