Lavender House & Lavender Room
Review Summary
Debbie R - Jan 2021
Overall score
Fantastic.
Lavender House & Lavender Room's response
Hi Debbie,
Loved having you to stay. Thank you for the review.
Hope to see you again soon.
Sally
Ntombie B - Nov 2020
Overall score
It was nice.
Lavender House & Lavender Room's response
So glad you enjoyed your stay, hope to see you again soon.
Sally
Alex K - Oct 2020
Overall score
An amazing private, clean and safe house near town, river and local beaches.
Read moreChrista H - Oct 2019
Overall score
Heerlik gerus en het sommer tuis gevoel.
Karl S - Apr 2019
Overall score
Well-stocked, self-catering unit making for a very comfortable stay.
Lavender House & Lavender Room's response
Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Thanks for the review.
Vanessa K - Jan 2019
Overall score
Baie lekker ligging en het sommer tuis gevoel.
Tabisa M - Nov 2018
Overall score
Everything was perfect but the water was cold.
Lavender House & Lavender Room's response
Hi Tabisa
I am so sorry your water was cold, if I had know earlier I could have rectified that. 12 guests all wanting to shower at the same time will result in cold water for some. My apologies. We hope you will forgive us and visit again soon.
Regards,
Sally
Sonia B - Nov 2018
Overall score
Lovely, quiet weekend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike, rustige naweek.
Dis die tweede keer die jaar dat ek by Lavender House bly en dis regtig 'n fantastiese huis. Kamers en leefarea is pragtig en gemaklik en die huis het regtig als wat jy sou nodig hê. Selfs die strandsakke in elke kamer is so gerieflik vir gaste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lavender House & Lavender Room's response
Dankie dat julle weer kom kuier het, altyd n pleisier om julle te huisves. Hoop om julle gou weer te sien.
Sally
Neville V - Sep 2018
Overall score
Vyf sterre al die pad.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Five stars all the way.
Great place to stay. Enjoyed every moment.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lavender House & Lavender Room's response
So glad you enjoyed your stay with us. Thank you for taking the time to write a review. We hope you visit us again soon. Check out our new guest house Die Stoep in Calitzdorp.
Sally
Unathi U - Sep 2018
Overall score
Best place to chill.
Alwyn P - Jan 2018
Overall score
Blyplek is baie skoon, mooi en goeie diens.
Lavender House & Lavender Room's response
So bly julle het Lavender Room geniet. Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Jackie L - Dec 2017
Overall score
Baie aangenaam en effektief vir my doel. Mense moet net weet dis nie naby die strand nie.
Lavender House & Lavender Room's response
Jackie,
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf, sal n plan maak met die kas.
Sally
Pieter F - Sep 2017
Overall score
Excellent value for your money!
Lavender House & Lavender Room's response
We loved hosting you and your fur friend. Thank you for taking the time to write this review.
Hope to see you again soon.
Sally
Ingrid A - Jul 2017
Overall score
An experience you can not miss!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Belewenis wat jy nie mag mis nie!
Fantasties, onbeskryflik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christa V - Jan 2017
Overall score
Huis van die huis af.
Brenda M - Aug 2016
Overall score
Lovely, comfortable, neat with everything and more!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, gemaklik, netjies met alles en meer!
Fantastiese dankie vir 'n heerlike wegbreek. Volgende keer bly ons verseker langer en vertel al ons vriende wat daardie kant toe gaan van die lekker ruim en gemaklike huis. Skoon en netjies en heerlike slaapplek. Die groot tuin aan die agterkant van die huis is 'n bonus!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerrie L - Jun 2016
Overall score
Lovely stay. Very clean and neat, good facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly. Baie skoon en netjiese, goeie geriewe.
Daar sal moet gekyk word na die een stort wat se stortkop lek en die kaggel se skoorsteen wat dalk verstop is, want die trek van die kaggel is nie goed nie en baie rook was in die huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lavender House & Lavender Room's response
Dankie dat jy my laat weet het van die stort en kaggel ,net jammer ek het nie vore geweet nie, kon dit reggemaak het . Hoop om julle weer te sien. Groete Sally
Alida L - May 2016
Overall score
Wonderlik!
Alice O - Apr 2016
Overall score
'n Absolute vreugde, wonderlike verblyf en gasvrou wat ons vakansie baie aangenaam gemaak het!
Read moreChanelle R - Mar 2016
Overall score
Ongelooflik!
Johan V - Mar 2016
Overall score
Hier kan 'n mens lekker vakansie hou.
Ernest R - Mar 2016
Overall score
Aangenaam.
Jurie S - Feb 2016
Overall score
Die rustigheid self.
Thandeka N - Nov 2015
Overall score
Beautiful house!
Elsabie V - Feb 2015
Overall score
Ons was baie beïndruk met Lavender House.
Amanda B - Jan 2015
Overall score
Pragtig, netjies en skoon huisie met alles wat nodig is om jou verblyf gerieflik te maak.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 14 van der Riet Street, Port Alfred, 6170, Eastern Cape
- All ages welcome