Mossel Bay Accommodation at Lavender House | TravelGround
+12
+12

Lavender House

Review Summary

4.1 out of 5from 36 reviews for Lavender House
Cleanliness
3.7/5
Service
4.1/5
Location
4.5/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.0/5
Hiadee V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hiadee V
Family with teenagers

Wonderful 2 nights, pity we couldn't stay longer.

Carine and Christelene are so friendly and willing to help. Fantastic breakfast included. Parking on the main street.

Kevin G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kevin G
Family with teenagers

Waarde vir geld, lekker ontbyt geëet, baie gasvry. Hulle sê oud is goud.

Ons het lekker gebly, lekker ontbyt geëet, kamer elke dag skoongemaak, naby winkels en kuierplekke (loopafstand), net nie 'n see-uitsig nie (maar jy is elke dag op die strand).

Dylan B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Dylan B
With spouse/partner

Nie beste nie.

Die gasheer is baie gaaf, maar daar word nie 'n hand op die plek gehou nie.

Danel S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danel S
Family with young children

Bederf soos koninklikes.

Ons tyd by Lavender House was ongelooflik. Hulle het uit hulle pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Die ontbyt elke oggend was uit die boeke uit en was so baie dat ons middae nie eers honger was nie. Die heerlikste stoep om op te sit en kuier en die straatverkeer pla mens nie. Ons het daagliks vars handdoeke ontvang en ons kamers was altyd netjies. Selfs ons wasgoed was gedoen voor ons huis toe is. Beslis waarde vir geld en jy kry meer as wat jy voor betaal. Ek sal definitief weer daar gaan bly!

Ingrid B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid B

Wonderful host is great,Karine is very caring and helpful, we felt so welcome.

We had a lovely time felt as if we have made new friends.

Lavender House's response

It was a privilege to have such lovely ladies at Lavender House.

Lavender House
Trevor W S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Trevor W S
With spouse/partner

Lovely stay over.

Right in the main road. Clean and neat. Old box TV in room is my only small regret.

Lavender House's response

Dear Trevor and Ruth
We are glad that you enjoyed your stay at Lavender House!

Lavender House
Elsa G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Elsa G
With spouse/partner

Oud, swak, vuil, onhigiënies, maar vriendelike eienaar.

Die kamer het slegs die basiese. Mat was swart, vuil en duidelik nie gestofsuig na laaste besoeker nie. Kussingslope vol vlekke - lyk soos bloedvlekke. Stort uitloop was verstop, bad se warmwater het nie gewerk nie. Die matjie by die stort was papnat - heelwaarskynlik na vorige besoeker se stort wat oorgeloop het. 'n Hospitaal armbandjie het oor die stortdeur gehang. Handdoekreling het afgeval. Eienaar was hulpvaardig en het ons geld teruggegee.

Hilary F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilary F
Family with teenagers

Aangenaam, voel jy't tuis gekom.

Verblyf was baie aangenaam. Voel soos jou tweede tuiste. Diens was puik en dit was gerieflik. Naby winkels en eetplekke stapafstand van die see en hawe. Sal weer enige tyd van Lavender House akkommodasie gebruik maak. Hierdie keer met my hele familie.

Helena V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena V

Baie rustig en gemaklik. Voel of dit jou eie huis is.

Dit is baie stil en rustig en netjies. Almal baie vriendelik en behulpsaam.

Muller D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Muller D
Family with teenagers

Dit was baie lekker en sentraal en dit het soos ons eie plek gevoel.

Ons het ons tyd by Lavender House baie geniet en sal definitief weer daar bespreek. Dit is sentraal en 'n rustige area en stap afstand na winkels en swemplek. Dankie Karine was lekker om ook saam met jou te kuier.

Annemarie P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie P
With spouse/partner

So tuis soos by jou eie huis.

Baie aangenaam en vriendelike diens.

Charlene C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlene C
Family with young children

Waarde vir geld.

Ek en my ma en my 2 kinders het heerlik gebly. Al klagte: hulle kan gerus meer handdoeke gee, ons was immers 4 persone en daar was net 1 handdoek. Verder kan ons glad nie kla nie. Ons was bekommerd oor parkering maar het darm elke aand parkering gekry.

Dylan D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dylan D
Individual traveler

My stay was very comfortable, friendly owner and staff. The breakfast was great.

Rooms are very comfortable, everything needed for a B&B. Breakfast was great, you could have your breakfast when you feel comfortable. Location is perfect. Restaurants and pubs are close by. I wouldn't say it is quiet though, due to it being in the main street of Mossel Bay. It was worth the money, if you are not staying in your room all day.

Reinette H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Reinette H
With spouse/partner

Lekker sentrale ligging, bitter hulpvaardige eienaars!

Hierdie plek is goeie waarde vir geld en lekker sentraal geleë. Outydse sjarme met baie karakter. Baie dankie aan ons gawe eienaars, dankie vir die bederf!

Alet P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet P
Family with teenagers

Voel soos jou eie huis.

Vriendelike mense, gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Heerlike ontbyt elke oggend.

Rob H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Rob H
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Skoon en vriendelik - sal weer kuier.

David S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David S
Family with teenagers

Home away from home.

Very cosy, neat and well managed, situated in centre of town within walking distance from all activities and entertainment. A must visit and the hospitality of management and staff is amazing, keep it up Lavender House, especially Karien.

Nic V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nic V
With spouse/partner

Nice and central in Mossel Bay!

Friendly owners of this guesthouse!

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker sentraal in Mosselbaai!

Vriendelike mense wat gastehuis besit!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Schalk O - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Schalk O
With spouse/partner

No supervision and the place needs maintenance. Sufficient ingredients for food, but not well prepared.

No staff available during the day. One of the guests let us in. The guests make use of old, dilapidated braai facilities right outside our window, causing smoke to blow into our room. The curtain hangs loosely. The TV and kettle sits on the fridge and their cables span from one side to the other. The door knob came loose. The mirror in the bathroom is peeling off, leaving black marks. Shower covered in mould. Food tasteless and without finesse. Jam is like water and the farm bread is served until its finished so that we at the same bread for 3 days.

This review has been translated, click here to view the original version.

Geen toesig en plek kort onderhoud. Kos se bestanddele is daar, maar word swak voorberei.

Daar is geen personeel beskikbaar gedurende die dag nie. Een van die gaste het ons ingelaat. Gaste braai op ou stukkende braaie net buite slaapkamervenster met die gevolg dat rook in ons kamer inwaai. Die gordyn is half los en hang sommer net. TV en ketel wat sommer op yskas staan se drade span van die een na die ander. Deurknop trek uit die deur. Spieël in badkamer het al afgeskilfer en laat dan swart merke. Swamme groei in stort. Die kos is sonder smaak en finesse. Konfyt is soos water en die boerbrood word aangebied tot dit op is, drie dae aan een brood geëet.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Lavender House's response

Ek is in die ongelukkige posisie dat die perseel nie my eie is nie, daarom kan ek niks aan die infrastruktuur soos bv. deurknoppe en huis spieëls doen nie. Terloops, u kamerdeur knop het gedurende u verblyf gebreek maar u het ons nooit daarvan ingelig nie. Die mobiele braai word gewoonlik tot in die tuin geneem, maar dit kan nie daar gelaat word nie weens diefstal-risiko.
Die voedsel word met die grootste sorg uitgesoek om te sorg dat so 'n klein gastehuis nie 'n vervelige spyskaart het nie. Die boerbrode is 'n groot wenner: wanneer u soggens kom eet het, het die ander gaste reeds die meeste benut, daarom dat u gedink het u eet drie dae aan een brood! Dit is ook jammer dat u die konfyte nie geniet het nie want ons ander gaste was vol lof vir dit.

Lavender House
Johan L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Johan L
With spouse/partner

Shocking!

Absolutely pathetic! A place like this does not belong on this website.

This review has been translated, click here to view the original version.

Skokkend!

Absoluut pateties! 'n Plek soos hierdie behoort nie op die webwerf nie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Lavender House's response

Ek is jammer dat Lavender House nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons is tans besig met personeel-opleiding, een van die personeel moes toe boonop 'n begrafnis in die Oos-Kaap bywoon, wat my met 'n personeel-tekort gelaat het.
Terloops, ek sien daar is nog 'n uitstaande balans van u rekening by Lavender House.

Groete.

Lavender House
Mervyn T - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mervyn T
With spouse/partner

Amazing breakfast with friendly service.

Situated centrally.

Tania V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tania V
Individual traveler

Nice people and the breakfast was tasty.

We really enjoyed it. Will go stay there again. We really felt welcome, it was very cosy.

This review has been translated, click here to view the original version.

Vriendelike mense en lekker ontbyt.

Baie geniet. Sal weer graag oorbly. Gesellig en ons het welkom gevoel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Welmedine G - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Welmedine G
On business

Very nice and safe, will definitely call again.

My colleagues stayed there and they enjoyed it. Excellent breakfast. Will definitely book with you again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie lekker, veilig en sal beslis weer daar bly.

My kollegas was daar en hulle het die verblyf geniet. Ontbyt was ook baie lekker. Maak beslis weer gebruik van julle in die toekoms.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Loraine C - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Loraine C
With spouse/partner

Good value for money.

Good value for money.

This review has been translated, click here to view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Erica K - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erica K
Individual traveler

Had a wonderful stay and would recommend the guesthouse!

Friendly and helpful .Attends to ones needs.

Hein E - May 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hein E
With spouse/partner

Very cute.

It was cute, but in the future they should put a menu in each room so that guests can choose their own breakfast.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dis baie oulik.

Dis baie oulik, maar in die vervolg moet hul liewer 'n spyskaart in elke kamer sit, sodat kliënte self hul ontbyt kan kies.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

William B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William B
With spouse/partner

Couldn't have made a better choice.

Value for money. Neat and clean. Full breakfast. No complaints.

This review has been translated, click here to view the original version.

Kon nie 'n beter keuse gemaak het nie.

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Volledige ontbyt. Geen klagtes nie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Sandra M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sandra M
With spouse/partner

Baie lekker en rustig.

Ons is ingewag deur die bestuurder en verwelkom. Baie lekker rustig en alles is netjies. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat slaapplek soek!

Tjaart V - May 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tjaart V
With spouse/partner

Personeel was baie gasvry en hulpvaardig.

Die kamer was gerieflik, hoewel die meubels en dekor maar redelik "dated" was. Parkering was 'n probleem, deurdat die parkering se ingang in die straat agter die gastehuis was. Die hek kon ook nie sluit nie. Daar is nie kaartgeriewe vir betaling nie, en ons moes inderhaas 'n kitsbank gaan soek het. Het ons dit vroeër geweet, het ons dalk voluit, vooraf betaal, of geweet om kontant byderhand te hê. Dit sal goed wees as mense hierdie goed vooraf weet.

Lavender House's response

Hallo Lisa
Ons is jammer vir u ongerief. Daar is intussen 'n nuwe slot vir die parkering aangebring. Ons noem ook nou op die webwerf dat hier nie bankkaart-fasiliteite is nie.
Vriendelike groete

Lavender House
Jos & Corina R - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Jos & Corina R
With spouse/partner

Teleurstellend.

Moes vra vir handdoeke en badmatjies, beddegoed was verkreukel en die bed het sleg geslaap.

Lavender House's response

Ons is jammer as ons nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons is tans met personeelopleiding besig<vandaar die foutjies. As u weer hier in die Tuinroete kom kan u gerus een nag gratis by ons kom oorbly ,net om te ervaar dat Lavender House
beslis die lieflike bestemming is waaroor sy gaste so jubel.

Lavender Groete
Karine Terblanche

Lavender House
Ohna W - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ohna W
With friends

So tuis gevoel - hele huis, stoep, braaigeriewe tot ons beskikking en gasvrye mense!

Ontbyt was veel meer as wat ons verwag het. Gasvrou baie hartlik. Diens van kamer was deeglik. Heerlik sentraal geleë - of jy wil dorp of see toe gaan - naby mooi winkeltjies en kunsgalery. Goeie sekuriteit. Uitstekende waarde vir geld.

Phumza N - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phumza N
With friends

I felt comfortable at Lavender House.

See the ratings.

Clive G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Clive G
Family with young children

Fantasties!

Wonderbaar en baie goed vir kinders om te kuier, ontbyt was heerlik. Ek dink daaraan om dit my vakansieplek te maak vir my en die gesin met ons klein kinders. Die eienaar is regtig 'n mense mens. Die atmosfeer is fantasties. Daar was baie vriendelike mense van Pretoria en jy voel soos 'n Suid-Afrikaner in hulle teenwoordigheid. Hulle was wonderlik. Ek hoop meer mense in ons land wil so omgee vir hulle naaste.

Lavender House's response

Baie dankie vir u mooi opmerkings, Lavender House streef daarna om elke gas die beste te gee! Ons sien uit na u volgende kuier.

Lavender House
Jj O - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jj O
With spouse/partner

Heel aangenaam, maar ontbyt was teleurstellend.

Kamers is elke dag skoongemaak en mens se voertuig is ook veilig.

Lavender House's response

Goeie dag JJ
Ons is jammer die ontbyt het nie aan u verwagtinge voldoen nie .
U het die gratis basiese ontbyt gekies en nooit ons breakfast delight nie. Die basiese ontbyt sluit 5 soorte graankos , roosterbrood, 1 eier, 3 soorte tuisgemaakte konfyt, 2 soorte sap, koffie, Ceylon tee, en Rooibos tee in.
Ons het ook elke oggend vir u spek of wors gratis voorgesit.
Ons beveel aan dat u eerder ons breakfast delight ontbyt in die toekoms sal kies , teen R50 per persoon.
Lavender Groete
Karine Terblanche


Lavender House
Henk B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henk B
With spouse/partner

Baie lekker sentraal, waarde vir geld, maar moet nie te veel verwag nie.

Vriendelike ontmoeting by aankoms. Baie sentraal geleë. Waarde vir geld. Maar gaste moet nie teveel verwag nie, anders kan die plek teleurstel.

Kobus B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Kobus B
With spouse/partner

Nuwe bestuur sal van hierdie kwessies aanspreek.

Baie beperkte DStv-kanale ─ misleidend om DStv aan te dui. Veilige parkeerplek, maar slegs 1 sleutel tussen gaste? Geen yskas, geen bedlampie, matras kan vervang word. Tog was die ontbyt heerlik en die gasvrou was hulpvaardig.

Lavender House's response

Ons vra om verskoning indien u verblyf by The Lavender House nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Vanaf 1 Oktober 2015 is The Lavender House onder nuwe bestuur. Elke kamer het nou 'n sleutel vir die veilige parkeerarea. Die TV kanale is ook opgeknap, daar is nou 22 kanale. Elke kamer het ook nou 2 bedlampe en 'n yskas. Indien u weer 'n draai kom maak in ons area, is u welkom om een aand gratis gebruik te maak van een van The Lavender House se dubbelkamers.

Lavender House
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29 Marsh Street, Mosselbay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkYjY5MmU5LTI4MzEtNGFhYi1hZGVhLTY3MzZhNzc5NmE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 36 5 1 5 29 Marsh Street Mosselbay 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.182757889602 22.15064227581
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com