Robertson Accommodation at Lavender House | TravelGround
+26

Lavender House

37 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 37 reviews for Lavender House
Cleanliness
4.4/5
Service
4.3/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.1/5
Phil M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Phil M

Brilliant, really comfortable with everything one needs.

Will be back, 10 out of 10 for comfort.

Andre S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
With spouse/partner

Fantastic.

Everything went smoothly. Very professional.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Als het seepglad verloop. Baie professioneel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anine D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anine D
With spouse/partner

Lovely getaway weekend.

Check-in at Lavender House was effortless, accommodation was safe and the perfect place to relax after a day in Robertson's wine valley. Lavender House has all the amenities you need for a comfortable stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik wegbreeknaweek.

Inklok by Lavender House was moeiteloos, verblyf was veilig en die perfekte plek om na ‘n dag in Robertson se wynvallei te gaan ontspan. Lavender House beskik oor al die geriewe wat jy nodig het vir ‘n gemaklike verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Russell V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Russell V
With friends

Rustigheid.

Veilig, rustig, ontspanne.

Anton F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton F

Stylvolle akkommodasie, voldoen aan al die vereistes.

Huis is goed toegerus met alles wat nodig was. Die toegeboude braai area was 'n bonus met die sterk wind wat gewaai het. Huis was baie skoon en netjies, in 'n baie rustige omgewing.

Lucky G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lucky G
With spouse/partner

It was wonderful and a nice place to relax the way we expected.

The place is nice. I couldn't have ask for more. Really enjoyed our stay. Next year we will come back with other partners.

Tara D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Tara D
With friends

Verblyf was okay, maar definitief nie modern soos ander huise nie.

Daar sal definitief moet opgradeer word in verband met handdoeke en kombuis.

Marina V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina V
Individual traveler

Very quiet.

I stayed at Lavender House for 2 nights. I had a great stay - very clean place and can definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig.

Ek was vir 2 nagte by Lavender House. Ek het heerlik gebly - baie skoon plekkie en kan dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adam W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adam W
Family with teenagers

It was the most beautiful place I ever visited.

There are not enough words to describe the beauty and tranquility of Robertson and Silver strand Golf Estate, all I can say is, it is beautiful and I will definitely visit again.

Melissa B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa B
Family with young children

Cosy and comfortable.

It's a great house with everything that you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Cosy en gerieflik.

Dit was 'n baie lekker huis met alles wat jy benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavender House's response

Dankie vir jou positiewe terug voering. Hoop om julle weer hier te kan akkommodeer.

Lavender House
Marie K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie K
Family with teenagers

Heerlik!

Heerlik! Ideaal vir 'n gesin.

Lavender House's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.

Lavender House
Daniel D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Daniel D
With spouse/partner

Kombuisie ongemaklik klein en verblyf baie warm sonder lugversorging.

Baie veilig en in 'n pragtige omgewing. Die perseel se kombuis is piepklein en die bad se uitlaat was verstop. Houtbad nie baie higiënies nie. Geen lugversorging is 'n groot nadeel in die hitte wat ons ervaar het.

Jannie L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Jannie L
With spouse/partner

Everything was a bit dirty and small.

It was a bit dirty and small.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was bietjie vuil en beknop.

Dit was bietjie vuil en beknop gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda M - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Linda M
With spouse/partner

Relaxing and safe with lovely mornings.

A cute place and very comfortably located to use as base to explore the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en veilig met lieflike oggende!

'n Oulike plekkie en baie gerieflik geleë om as basis te gebruik om omgewing te verken.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolandi F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolandi F
On business

Baie veilig en netjies.

As 'n vrou wat alleen oorgeslaap het vir werk het ek baie veilig en gemaklik gevoel. Eenheid is ook pragtig uitgelê.

Perry D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Perry D
With spouse/partner

Great verblyf!

Het Lavender House gebruik terwyl ons na trou venues gesoek het. Baie lekker vir 2 persone, great ligging (veral vir gholfspelers).

Tharina C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tharina C
With friends

Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige, goed toegeruste plekkie.

Hierdie verblyf is werklik waarde vir geld: Veilig, netjies, goed toegerus!

Gloria G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gloria G
With friends

Comfortable accommodation.

The one bedroom is extremely small and has poor ventilation. Perhaps should only be used for kids.Otherwise fine.

Mariette D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariette D
With spouse/partner

Gholfspeler se droom.

Netjies, gerieflik en heerlik rustig langs die gholfbaan.

Ryno K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ryno K
With friends

Gerieflik.

Ons het die hele huis en woonstel bespreek, (of ten minste dit is hoe ons dit verstaan het). Toe ons daar aankom was ander mense in die woonstel en op navraag is daar gesê "daar is mos genoeg plek vir julle in die huis". Dit het OK uitgewerk, maar dit was nie wat ek verstaan het nie, so maak seker wanneer julle die HELE plek bespreek dat jul wel die HELE plek kry. Die DStv wat nie SS1 het nie, was ook op hierdie geleentheid 'n probleem aangesien die Bokke teen NZ gespeel het en ons moes die game op 'n selfoon kyk. Soos met DSTV verwag mens ook dat 'n plek soos hierdie WiFi sal hê, die was ook nie beskikbaar nie en met internationale gaste was dit nogal teleurstellend. Anders was die plek mooi, ruim en gemaklik, met die bogenoemde verbeteringe sal ek Lavender House sterk aanbeveel.

Lavender House's response

Jou aanvanklike navraag was vir die hele plek maar omdat jy nie betyds bevestig het nie het dit verval. Intussen het ek 'n bespreking vir die woonstel aanvaar. Toe jy dus 'n paar dae later weer navraag doen of die plek nog beskikbaar is het ek 'n boodskap aan jou gestuur waarin ek vra dat jy asb moet laat weet of al 4 persone in die huis kan bly. Omdat jy niks laat weet het toe jy die bespreking bevestig het, het ek aangeneem dat die 3 slaapkamers in die huis voldoende sal wees vir die 4 persone. Die ekstra kanale op DStv laat ons vir gaste aanskakel op aanvraag en ons profiel dui aan dat daar nie Wi-Fi is nie.

Lavender House
Lizanne O - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizanne O
With friends

Heerlik.

Ons het heerlik gebly baie dankie.

Frances H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frances H
With spouse/partner

Lovely.

A charming and very comfortable flat with beautiful decor.

Ragmah A - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ragmah A
With spouse/partner

Rustig.

Very peaceful lovely stay.

Cillie C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cillie C
With friends

Beautiful, peaceful and a great house to stay in.

Would only suggest they add more coffee and milk. Would also appreciate some rusks. There are just suggestions that would make the accommodation even more enjoyable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was mooi en rustig en 'n baie lekker huis om in te bly.

Ek sal net aanbeveel dat dat daar dalk meer koffie en melk moet wees. Dit sal ook lekker wees as daar beskuit kan wees. Dis net 'n voorstel wat die plek nog lekkerder sal maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adrie B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrie B

Nice stay.

Nice stay, thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly.

Lekker gebly - dankie - groete!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavender House's response

Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Lavender House

Lavender House
Paul H - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Paul H
With spouse/partner

Well located on a safe estate next to the town.

We didn't stay in Lavender House itself, but in the apartment next door. The apartment is very small, but well equipped for a short stay. The kitchen was really small. The bed could've been bigger and it seemed that warm water was shared with the house, because the warm water ran out one morning. In comparison with the house, the apartment is expensive.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë teenaan die dorp in 'n veilige landgoed.

Ons het nie in Lavender House self gebly nie, maar in die aanliggende woonstel. Die woonstel is baie klein, maar goed toegerus vir 'n kort verblyf. Veral die kombuisie is regtig klein. Die bed kon groter gewees het en dit wil voorkom asof die warm water met die huis gedeel word aangesien ons warm een oggend opgeraak het. In vergelyking met die huis is die woonstel duur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavender House's response

Die woonstel word op die web aangedui dat dit net 'n kitchenette het en die bed word aangedui as' n dubbelbed, wat dit is. Daar is 'n groot warm water silinder wat die huis en woonstel voorsien en ek vra om verskoning dat die 2 persone wat in die huis gebly het oormatig warm water moes gebruik het. Die huis en woonstel word dikwels deur groepe van 6 - 8 persone bewoon en ek het nog nie van tevore daaroor klagtes gehad nie. Bespreek gerus volgende keer die huis ons sal jul met graagte daar akkommodeer.

Lavender House
Tg B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tg B
With friends

Ons het dit baie geniet.

Sien gerus die sterre.

Lavender House's response

Dankie vir die positiewe terugvoering, kom gerus weer.

Lavender House
Hardy E - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hardy E
Family with teenagers

Gerieflik aangesien ons golf kompetisie vroeg moes bywoon.

Lavender House is pragtig en stylvol gemeubeleer. Die boonste verdieping se badkamer was effens van probleem met stort wat binne in slaapkamer is. Die 3 kinders/tieners was nie verwant aan mekaar en nie dieselfde geslag dus moes kamer ontruim word as iemand wou stort. Supersport 1 was gemis met die World Cup T20 krieket wat aan die gang was so dalk 'n opsie oorweeg om by die pakket te voeg. My jongste moes die oggend vroeg gaan gholf speel en die ligging was ideaal. Hy kon stap na Klubhuis. Baie dankie vir heerlike 2 dae se verblyf.

Pieter V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With friends

Lekker gemaklike verblyf wat baie netjies en veilig is!

Baie dankie ek kan die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel!

Hannes G - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannes G
With spouse/partner

Pragtige, rustige en ontspanne met 'n mooi uitsig!

Het heerlik ontspan en baie lekker geslaap.

Abraham V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abraham V
Family with teenagers

'n Goed toegeruste en netjiese eenheid op die gholfbaan met mooi uitsigte.

Lavender House is goeie waarde vir geld. Die eenheid is ruim en baie goed toegerus. Die natuurskoon en vriendelike diens het ons verblyf aangenaam gemaak.

Stirling K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stirling K
With friends

Baie gerieflik en netjies.

Baie goeie verblyf en goeie waarde vir geld. Miskien is dit nodig om die volle DStv-pakket te hê.

Lavender House's response

Baie dankie vir die positiewe terug voering. Die volle DSTV paket kan aangeskakel word op versoek.

Lavender House
Sheldon J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sheldon J
With spouse/partner

Pleasantly surprised, the pics don't do the place justice.

Comfortable, cost effective, quaint and quiet. No complaints.

Jacques G - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques G
Family with young children

Ons het baie lekker gebly.

Ons was baie verbaas hoe mooi die plek gelyk het, baie netjies, ongelukkig was daar miere in die kombuis, maar verder het almal lekker gebly. Dankie.

Herman R - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herman R
With friends

Was baie lekker, plek is aangenaam en mooi skoon.

Lekker ruim vertrekke met fantastiese uitsig op die gholfbaan!

Yolande V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande V
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon, en baie rustig so op die gholfbaan.

Lekker naby aan die dorp, maar het nie die gewoel van 'n dorp en karre wat verby ry nie. Ons sal weer daar gaan bly.

Lise G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lise G
With spouse/partner

Ons het op kort kennisgewing vir 'n week by Lavender Huis gebly en dit baie geniet.

Ons het die tydjie by Lavender House baie geniet en sal beslis weer gaan. Die huis is uitstekend toegerus en die omgewing is pragtig.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 44 Silwerstrand Boulevard, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Western Cape
  • No children under 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALUExDBXkZsodnl70hMj0QSNivjfvezy5q88MPJaknxKVFSUF7p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 37 5 1 5 44 Silwerstrand Boulevard Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.811965816309 19.849438369274
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com