The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lavender Manor Guest Lodge | TravelGround
+39

Lavender Manor Guest Lodge

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 16 reviews for Lavender Manor Guest Lodge
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Rodney J - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rodney J
With spouse/partner

Stay at Lavendar was amazing. Friendly service and rooms are spacious and very clean.

This accommodation is highly recommended.

Lavender Manor Guest Lodge 's response

Hello Rodney
Thank you for choosing Lavender Manor for your stay, your positive review is much appreciated.
Kind regards,
Kobus and Marelise

Lavender Manor Guest Lodge
Gita F - May 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gita F
Individual traveler

Dit was 'n baie rustige, aangename paar dae.

Maraliese het alles in haar vermoë gedoen om my verblyf daar aangenaam te maak, sal definitief weer gaan.

Lavender Manor Guest Lodge 's response

Hallo Gita
Dit was 'n groot plesier. Ek is so bly jy het dit geniet hier by Lavender Manor.
Kom weer in walvistyd.
Groete
Marelise

Lavender Manor Guest Lodge
Adri D - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri D
With spouse/partner

Uitstekend.

Pragtige plek, vriendelike gasvryheid, heerlike ontbyt. Alles wat ons nodig gehad het. Definitief 'n plek om na terug te keer.

Lavender Manor Guest Lodge 's response

Hallo Adri
Ek is so bly julle het dit geniet. Mag 2022 vir jul 'n mooi jaar wees.
Groete
Marelise

Lavender Manor Guest Lodge
Francois J - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois J
With spouse/partner

Ligging is binne stapafstand van die see met lieflike strand.

Ek sal Lavender Manor aanbeveel vir 'n lekker wegbreek vanaf die stad. Kamer is luuks, ontbyt is heerlik. Mense is vriendelik.

Lavender Manor Guest Lodge 's response

Hallo Francois
Dankie dat julle hier by ons gebly het en vir die positiewe terugvoer, ons hoop julle geniet die res van julle tyd in die Wes kaap.
Groete

Lavender Manor Guest Lodge
Jaco D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco D
On business

Puik plek by puik mense.

Lavendor Manor is naby genoeg aan die see maar ook ver genoeg van al die geraas. Hul kamers is skoon, netjies en gerieflik. Die bestuur is vriendelik en altyd reg met advies en lekker etes. Sal beslis weer daar gaan bly.

Lavender Manor Guest Lodge 's response

Hallo Jaco
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg wardeer en ons hoop om weer te sien.
Groete

Lavender Manor Guest Lodge
Sue M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue M
With spouse/partner

Ruim, gerieflik en luuks!

Op 'n vyfster-gradering verdien die eienaars en personeel van Lavender Manor 'n 7! Dekor onverbeterlik. Prentjiemooi uitsig oor die baai en die walvisse. Heerlike ontbyt. Vriendelike en uiters effektiewe diens. Veilige en ruim parkering. Alles was perfek tydens ons verblyf! Plekke soos Lavender Manor maak Hermanus 'n wenner as 'n vakansiebestemming.

Lavender Manor Guest Lodge 's response

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons is so bly julle het dit hier by ons geniet en mag julle 'n voorspoedige jaar vorentoe hê.

Lavender Manor Guest Lodge
Koos O - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos O
With spouse/partner

Gehalte van verblyf is vyfster.

Die ligging is ongelooflik. Kan walvisse van balkon en sitkamer af dophou. Ontbyt is baie goed. Kamer was uitstaande. Meer as waarde vir geld.

Lavender Manor Guest Lodge 's response

Baie dankie ons waardeer die mooi terugvoering oor Lavender Manor. Ek glo ons sal volhou met die goeie ontbyt en diens wat ons bied.
Lekker dag,
Lavender Manor

Lavender Manor Guest Lodge
Elmarie K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie K
With spouse/partner

Beter as dit - nie sommer nie!

Wat 'n voorreg was dit om in Lavender Manor tuis te gaan. Ons kamer was lieflik met 'n pragtige uitsig, selfs vanaf die badkamer! Daar is elke liewe gerief waaraan mens kan dink om mens se verblyf 'n plesier te maak en ek kan regtig Lavender Manor aanbeveel. Kamer was ruim, skoon en netjies en soos reeds genoem met elke gerief moontlik. Die personeel was almal regtig vriendelik, gasvry en behulpsaam en ontbyt was heerlik met 'n keuse wat selfs in die kieskeurigste persoon se smaak sal val. Ek sal enige tyd wou terugkeer as ek kon!

Lavender Manor Guest Lodge 's response

Hello Elmarie,

Baie dankie vir pragtige resensie, dit was so lekker om sulke wonderlike en positiewe mense te kon huisves.

Seën vir die res van 2021.
Groete,
Kobus en Marelise.

Lavender Manor Guest Lodge
Karin S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karin S
With spouse/partner

Absoluut wonderlik.

Die eienaars is vriendelik, en op aanvraag beveel hulle lekker plekke aan om te besoek. Plek is netjies en baie lekker om in te bly.

Lavender Manor Guest Lodge 's response

Goeiedag Karin
Baie dankie vir die positiewe oorsig, dit was lekker om julle te ontvang en hoop ons sien weer in die toekoms.
Groete
Kobus van Niekerk

Lavender Manor Guest Lodge
Martin F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin F
With friends

Net wat ons wou hê!

Kobus en Marelise is verskriklik aangenaam. Absoluut alles was perfek vir ons. Sal vir seker terug gaan.

Lavender Manor Guest Lodge 's response

Goeie dag Martin
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet en hoop om weer te sien.
Sterkte vir die res van 2021.
Kobus & Marelise

Lavender Manor Guest Lodge
Louis V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis V

Heerlike atmosfeer, mooi uitsigte, goeie ligging en uitstekende gasvryheid.

Ons het 'n heerlike langnaweek gehad by Lavender Manor Guest Lodge. Die eienaars en personeel is baie vriendelik en altyd beskikbaar. Dis naby om strand toe te loop en lekker om net by die gastehuis te ontspan met die pragtige uitsig wat dit bied.

Lavender Manor Guest Lodge 's response

Goeie môre Louis
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet en hoop om weer te sien.
Groete
Kobus & Marelise

Lavender Manor Guest Lodge
Karina S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karina S
With friends

Hospitable.

Very hospitable. Atmosphere and location are breathtaking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid.

Ongelooflike gasvryheid. Atmosfeer en ligging asemrowend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Else S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Else S
With friends

Heerlik.

Lavender Manor is 'n lieflike plek met aangename gashere. Plek is luuks en netjies. Goed geleë.

Ina B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina B
With spouse/partner

Fantasties!

Dit is 'n pragtige plek, netjies, gasvry. Die uitsigte vanaf balkonne is asemrowend. Die ontbyt is vars en smaakvol voorberei, asook die lokaal is lekker sonnig en ruim. Ek beveel dit definitief aan vir enigeen. Ons tydjie was net te kort!

Ronel D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel D
With friends

'n Mooi plek met uitstekende diens!

'n Kaggelvuur is vir ons gemaak. Die verwarmer is aangeskakel in die kamer. Aanbevelings is gemaak en die nodige inligting is gegee om Hermanus te verken en te geniet. 'n Heerlike ontbyt met genoeg koffie - sal dit definitief aanbeveel!

Cindy J - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy J
Family with teenagers

I will definitely go back in whale season

Will definitely recommend to friends. It's a great place for couples but with a teenager, we will not go back. But my husband and will definitely be back for a short getaway. Breakfast was awesome!

From R1 552
R1 552 R1 086
per night, for 2 ppl
From R1 552
R1 552 R1 086
per night, for 2 ppl
From R1 552
R1 552 R1 086
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 184, 10th Street, Voelklip, Hermanus, Cape Whale Coast., 7200, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZWM1NGYxLWY1N2QtNDI1MC1iNWRiLWQyMTkyN2Q2MWYwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 552, now From R1 086  per night, for 2 ppl 16 5 1 5 184, 10th Street Voelklip 7200 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -34.411459345864 19.287528991699
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!