LavenderLaine
Review Summary
Darryl K - Jan 2021
Overall score
Amazing diens. Baie aangename en mooi plek.
LavenderLaine's response
Hoop om julle weer te sien in die Nuwe Jaar!
Henry V - Nov 2020
Overall score
Vriendelik en skoon.
LavenderLaine's response
Dit was n vinnige draaitjie, maar volgende keer bly julle langer.
Rouan D - Oct 2020
Overall score
Dit was baie aangenaam.
LavenderLaine's response
Hoop om julle gou weer te sien!
Pieter R - Mar 2020
Overall score
Baie vriendelik ontvang in 'n netjiese plek in n pragtige omgewing. Gaan beslis weer besoek.
Santi S - Mar 2020
Overall score
Far beyond expectation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ver bo verwagting!
Ons verblyf was baie lekker en aangenaam! Lorrein is 'n uitstekende gasvrou wat jou elke keer verras en onverwags bederf! Sy het 'n uitstekende span wat saam met haar die beste diens lewer! Ek sal LavenderLaine enige tyd aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilze B - Mar 2020
Overall score
Fantastic, excellent service, perfect location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties, uitstekende diens, perfekte ligging.
Hierdie is absoluut 'n juweel. Vir die gasvrou is niks te veel moeite nie, die ligging is fantasties met 'n pragtige uitsig op Tafelberg, en binne 'n paar minute se stap is jy op die strand. Die eenheid, kombuis, sitkamer en stoep is ongelooflik mooi, gemaklik en absolute waarde vir geld. Ek sal LavenderLaine vir enigeen aanbeveel, en sal self definitief teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
LavenderLaine's response
Ag, hoe bly is ek julle het die tydjie by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien ??
Peter B - Feb 2020
Overall score
Ons verblyf was baie gemaklik. Die eienaars vriendelik en laat jou tuis voel. Gaan uit hul pad uit om alles so gemaklik as moontlik te maak.
Sandrine R - Nov 2019
Overall score
A very well-located and quiet place.
Willem O - Aug 2019
Overall score
Heerlike verblyf en goeie ligging.
Pieter D - Jan 2019
Overall score
Uitstekend!
Daniel T - Nov 2018
Overall score
Awesome. They went out of their way to make our stay comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome, hulle gaan uit hul pad om jou te help en gemaklike reis te verseker.
Dankie vir julle puik diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
LavenderLaine's response
Baie dankie, ons waardeer julle mooi woorde. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Roux P - Oct 2018
Overall score
Heerlik.
Adele K - Mar 2018
Overall score
Genotvol.
Marelize R - Mar 2018
Overall score
Baie lekker en vriendelik.
Dries H - Nov 2017
Overall score
Baie vriendelike gasvrou met fantatiese geriewe!
LavenderLaine's response
Dit was heerlik om julle hier te hê. Julle is 5-ster gaste. Hoop ons sien julle gou weer
Lorrein en Johan
Emil B - Oct 2017
Overall score
Good position, good value for money and friendly owners.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie posisie, goeie waarde vir geld en vriendelike eienaars.
Ons het ons datums verkeerd gehad, maar gasvrou Lorrein het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Dit het uiteindelik goed uitgewerk. Die gastehuis is goed geleë en die eetkamer/sitkamer het 'n pragtige uitsig oor die see en Tafelberg. Die kombuis en al die geriewe is ten volle beskikbaar vir gaste. Die slaapkamer was skoon en netjies, hoewel ietwat beknop. Ons het ons verblyf daar geniet en kan Lavender Laine sterk aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius S - Mar 2017
Overall score
Best accommodation that we had in a long time, I give them 10 out of 10.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekkerste verblyf wat ons gehad het in 'n lang tyd, ek gee hulle 10 uit 10.
Baie lekker gebly en geslaap by die vriendelikste twee mense in die Kaap. Dankie Loraine!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
LavenderLaine's response
Haai, dis wonderlik om te hoor, dankie. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Johan en Lorrein
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 15:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 20 Windblom Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Western Cape
- No children under 6