The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lavenders | TravelGround
+15

Lavenders

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 27 reviews for Lavenders
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Alma D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma D
With friends

It is a beautiful unit.

Our hostess, Sandra, went out of her way to make our stay as pleasant as possible. The unit is very good value for money and beautifully equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n pragtige eenheid.

Ons gasvrou Sandra, het uit haar pad gegaan om die besoek vir ons so aangenaam moontlik te maak. Die eenheid is baie goeie waarde vir geld en pragtig toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavenders's response

Baie dankie Alma, dit doen my hart goed om sulke positiewe terugvoering te kry.

Lavenders
Christine O - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine O
With friends

Lavenders was 'n aangename verrassing! Heerlik gekuier en baie welkom gevoel.

Die gasvrou gaan werklik uit haar pad om jou verblyf aangenaam te maak. Die mooiste bos rose het ons verwelkom. Sal Lavenders met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Hester H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester H

Puik.

Baie vriendelike gasvrou.

Lavenders's response

Baie dankie Hester ek waardeer jou mooi review.

Lavenders
Abrie N - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrie N

Uitstekend.

Het die verblyf geniet.

Lavenders's response

Baie dankie Abrie waardeer jou positiewe review.
Groete
Sandra

Lavenders
Pieter V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Ons het heerlik gebly, pragtige tuinwoonstel met alles wat jy nodig het.

Wonderlike gasvryheid en al die ekstratjies om ons verblyf spesiaal te maak. Sjokoladekoek vir teetyd. Ook ekstra moeite om te reël vir die aflaai van die laptop wat agter gebly het.

Ronel V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel V
With spouse/partner

Baie goed ontvang, eenheid baie netjies, gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Sal Lavender Gastehuis beslis aanbeveel.

Maryna M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna M
With spouse/partner

Baie gemaklik en heerlike versnaperings.

Die verblyf was van hoogstaande gehalte en die gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Lavenders's response

Baie dankie Maryna, ek waardeer jou positiewe resensie.
Groete
Sandra

Lavenders
Annette V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette V
With spouse/partner

Heerlik!

Baie lekker gebly/kuier en dankie aan Sandra se gasvryheid!

Lavenders's response

Annette dit was my voorreg om jul te kon akkomodeer.
Dankie vir die lekker geselsies.

Lavenders
Natie L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natie L
With spouse/partner

Very nice and quiet.

Unit very nice, neat and clean and was a pleasure to stay overnight. Hostess also received us very kindly and was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en rustig.

Eenheid baie mooi, netjies en skoon en was a plesier om daar te oornag. Gasvrou het ons ook baie vriendelik ontvang en was baie gaaf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavenders's response

Baie dankie Natie, ek waardeer jul mooi terugvoering van Lavenders. Kom gerus weer.
Groete,
Sandra Esterhuizen

Lavenders
Tessa S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tessa S
With spouse/partner

Pragtige omgewing, silwerskoon eenheid en hartlike ontvangs.

Sentraal geleë, puik diens, silwerskoon en goed toegeruste eenheid. Beslis beste blyplek van ons vakansie. Dankie Sandra!

Lavenders's response

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek waardeer dit baie.
Groetnis Sandra

Lavenders
Chris S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris S
With spouse/partner

Excellent.

Neat and clean. No kitchen, but sufficiently equipped to make a simple breakfast. We received a warm welcome and good directions to restaurants and attractions in town. Can recommend with a clear conscience and would gladly make use of it again myself.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend

Netjies en skoon. Sonder kombuis, maar genoeg toegerus vir eenvoudige ontbyt. Ons is baie vriendelik ontvang en het goeie aanwysings na restaurante en besienswaardighede in die dorp. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel en sal self weer daarvan gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerda D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda D
With spouse/partner

Very convenient, very welcoming, but it needs a few things.

Really enjoyed the stay and everything was well-looked after. A two plate stove (with an oven) would be nice, since we asked for self-catering. As well as a basin where you can wash your dishes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik, baie gasvry, maar kort paar goedjies.

Baie lekker gebly en alles is pragtige versorg. 'n Tweeplaat stofie (met oondjie) is 'n besliste tekort, aangesien ons vir selfsorg gevra het. So ook 'n wasbak waar skottelgoedjies gewas kan word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maurits P - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maurits P
With spouse/partner

Peace and quiet of the platteland, stunning nature of the Klein Karoo dorpie. Wonderful!

Outstanding quality accommodation. Was so nice to be able to relax completely. Beautiful town lots of trees and wonderful Karoo atmosphere. Host went out of her way to make us feel at home. Thanks!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die rustigheid van die platteland met die natuurskoon van die Klein-Karoodorpie. Wonderlik!

Die kwaliteit en gehalte van die verblyf was uitstaande. Die omgewing maak dit so maklik om lekker te ontspan. Dit is 'n mooi dorpie met baie bome en die aangename atmosfeer van die Karoo. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavenders's response

Baie dankie vir die positiewe kommentaar vir my Kothuisie. Wasrdeer dit baie. Groete Sandra

Lavenders
Cheryl B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl B
With spouse/partner

Quite one of the best B&B's that we have stayed at.

We had a wonderful stay at Lavenders. I have sent Sandra a Whatsapp to thank her for her hospitality. She was so welcoming and the rooms were very comfortable and pristine. Her extra little touches were amazing.Truly the best place to stay. Would love to return sometime and will definitely recommend Lavenders to our friends.

Lavenders's response

Thank you Cheryl, it is so nice of you and it does my heart so good to hear your appreciation.

Lavenders
Danie C - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie C
With spouse/partner

Wonderful place to sleep over or stay for longer in Prince Albert.

Full marks for Sandra with her hospitality and the neatness of the guest room. Would stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike plek om oor te slaap of langer te kuier in Prins Albert.

Volpunte vir Sandra se gasvryheid en netheid van die gastekamer. Sal enige tyd weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavenders's response

Dankie Danie, vir die mooi resensie. Ek waadeer dit opreg.

Lavenders
Cilmi S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cilmi S
Family with young children

Lanvenders was fine and neat - had a good night's rest.

Sandra was a wonderful hostess and a good source of information. She received us warmly and we weren't short of anything to make the accommodation any better. Recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lavenders was keurig en netjies - lekker geslaap!

Sandra was 'n wonderlike gasvrou en goeie bron van inligting. Sy het ons hartlik ontvang en ons het niks meer nodig gehad om ons verblyf beter te maak nie. Aan te bevele.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavenders's response

Nair dankie Cilmi lekker om sulke goeie kommentaar te kry. Baie dankie en geniet die kersgety. Lavenders groete

Lavenders
Salome L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome L
With spouse/partner

Very, very neat.

It was really a pleasant surprise ─ clean, neat and definitely worth the trouble and the money! Can recommend it to anyone and it even includes light snacks for breakfast as well! Hostess is a stunning and lovely person and makes you feel at home from your arrival. Well done!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie, baie netjies.

Dit was regtig 'n aangename verrassing - skoon, netjies en beslis die moeite en sy geld werd! Kan dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel en dan sluit dit nog ligte versnaperinge vir ontbyt ook in! Gasvrou is pragtige, dierbare mens en laat jou sommer tuis voel met jou aankoms. Knap gedaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavenders's response

Dankie Salomé vir die positiewe kommentaar. Ek waardeer dit opreg. Julle moet beslis weer kom vir 'n opvolg besoek.
Groete
Sandra

Lavenders
Andre L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre L
With spouse/partner

Verwagtinge oortref.

Alles was perfek van die vooraf kommunikasie, ontvangs, informasie, netheid, fasiliteite en Sandra se gesindheid. Miskien net bietjie te ver (seker minder as 2 km) om na die midde-dorp te loop, maar die voordeel is weer die heerlike stilte en rustigheid in die aande. Ons sal beslis weer met 'n volgende geleentheid by Lavenders probeer bespreek.

Lavenders's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit besonder baie.

Lavenders
Johna G - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johna G
With spouse/partner

Excellent! I can recommend it to anyone visiting Prins Albert.

Lavenders is a beautiful, stylish self-catering unit. The owner was very helpful. We stayed one night and regretted not being able to stay longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend! Ek sal dit vir enige persoon wat Prins Albert wil besoek, aanbeveel.

Lavenders is 'n pragtige, stylvolle selfsorg-eenheid. Die eienaar was uiters behulpsaam. Ons het net een nag gebly en is baie spyt dat ons nie langer kon bly nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lavenders's response

Baie dankie dit doen my hart goed om sulke goeie terugvoering te kry.

Lavenders
Liezl B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl B
Family with young children

Seker die aangenaamste deel van ons hele vakansie. Baie dankie vir al die moeite en detail.

In 'n baie warm omgewing was Lavenders 'n absolute lafenis vir die siel en die liggaam. Alles baie keurig en pynlik netjies. Soveel detail en tot vars blommetjies op die handdoeke. Ek sal dit vir elkeen wat in Prins Albert kom aanbeveel.

Lavenders's response

Baie dankie dit doen my hart goed om sulke goeie terugvoering te kry.

Lavenders
Maryke W - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke W
Family with young children

Stylvolle, netjiese en gerieflike selfsorg-eenheid in 'n asemrowende omgewing!

Ons kan hierdie verblyf vir enige gesin aanbeveel. Dis veilig, gerieflik, stylvol en ons kinders kon sorgvry speel. Sandra (eienares) het ons hartlik ontvang en haar gasvryheid was besonders! Ons het daar aangekom as vreemdelinge, maar soos vriende gevoel toe ons vertrek! Dankie Sandra, ons kom graag weer.

Lavenders's response

Baie dankue Liezl. Dit is so lekker om sulke goeie terugvoering te kry. 'n Mens wonder mos altyd of die gaste dit geniet en tevrede was. Kom gerus weer. Lavenders ontvang jul graag met ope arms. Groete Sandra

Lavenders
Magda E - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda E
With friends

Skoon, netjiese, gasvrye akkommodasie.

Wat 'n belewenis om nog by 'n gastehuis te kom en dit so te geniet soos wat ons dit geniet het. Ons kon regtig niks fout vind nie. Dis 'n veilige, netjiese, waarde-vir-geld-plekkie. Ons wil daar gaan aftree. Daar is maar min mense so gasvry soos in die Kaap. Sandra, jy het 'n klein paradys van 'n plek. Sal enigiemand aanbeveel om daar te bly.

Stella M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stella M
With spouse/partner

Prins Albert was net 'n oornag op ons pad maar het baie meer gekry as wat ons verwag het. Interessante historiese dorp!

Ansie is 'n baie vriendelike ontvangspersoon wat jou dadelik baie tuis laat voel. Haar plek is uiters netjies en is hoogs aan te beveel.

Linda S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda S
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld, baie nietjies ...

Gasvrou baie vriendelik - het ons tuis laat voel. Sal Lavenders beslis aanbeveel.

Pam W - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pam W
With friends

Immaculate cottage with welcome added benefits of a great hostess.

An immaculate cottage and welcoming hostess. Added touches such as homemade rusks and muesli, and a fabulous hot shower, added to our stay.

Helena J - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena J
With spouse/partner

Televisieprogramme het ons nuuskierig gemaak om die Karoodorp te gaan besoek. Dit was 'n ongelooflike ervaring.

Lavenders as gastehuis kan ek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Die eienares, Sandra Esterhuizen, is 'n besondere gasvrye persoon. Sy het gesorg dat daar heerlike produkte is vir ontbyt. Die eenheid is ruim genoeg en beskik oor lugversorging. Die eenheid is met styl ingerig met goeie kwaliteit produkte, is silwerskoon met kraakvars beddegoed.

Annelene M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelene M
Family with teenagers

Gerieflik en baie netjies.

'n Baie netjiese eenheid. Vriendelike en baie hulpvaardige gasvrou! Ons verblyf was heerlik en ons het baie tuis gevoel.

From
R850
per night, for 2 ppl
From
From R850
per night, for 2 ppl
From
R850
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Nuwe Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • No children under 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACLuQZk07eSKVS7sMQPGdb8aje4LJCuTlfrc1JnmUDZbGwHIzqp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850  per night, for 2 ppl 27 5 1 5 19 Nuwe Street Prince Albert 6930 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.226456334239 22.028557566348
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!