The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Laventelbos | TravelGround
+37

Laventelbos

21 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 21 reviews for Laventelbos
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Amanda O - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda O
With spouse/partner

Jan en Lettie is wonderlike mense.

Net 'n jammerte dat ander gaste jou privaatheid indring deur gazebo tot amper op jou voorstoep opslaan en dan het hulle nog die vermetelheid om hul braai-oorblyfsels in die gasvrou se tuin in te gooi. But I suppose it takes all kinds of people to make the world go round.

Laventelbos's response

Amanda, ek is baie jammer dat daardie mense die gazebo amper op julle stoep opgeslaan het. Hulle weet duidelik nie hoe om ander mense se spasie te respekteer nie. Dis nogals mense wat bekend is aan my vrou en sy het ook gekla oor hulle. Julle kan gerus 'n naweek verniet by ons kom afsaal as dit meer rustig is, ons is ongelukkig die afgelope tyd oorval met besprekings en dit gebeur nie baie dat al ons akkommodasie so vol bespreek is nie.

Laventelbos
Juliana T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juliana T
With spouse/partner

Was very good and very relaxing having wild life, farm and sea all together.

See stars.

Laventelbos's response

Juliana dit was lekker gewees om julle hier te he en julle is enige tyd welkom.

Laventelbos
Adrie O - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrie O
Family with teenagers

Vrede en rus, waarde vir geld.

Gasheer is baie behulpsaam en vriendelik en het 'n aansteeklike passie vir sy boerdery met wildsbokkies, ons het dit so geniet om die bokkies te voer en te streel. Uitstekende waarde vir geld net 'n hanetreetjie van die see af. Oopplaneenheid was netjies en kombuisie goed toegerus.

Laventelbos's response

Adrie, dit was 'n plesier gewees om julle hier te he. Hoop ons sien julle spoedig weer.

Laventelbos
Jan D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
Individual traveler

Uitgerus.

Baie dankie Jan en Lettie vir julle gas vryheid. Het baie lekker gekuier en gerus.

Laventelbos's response

Jan dit was 'n plesier om jou hier te gehad het. Jy is enige tyd welkom en hoop om jou binnekort weer te sien.
Jan

Laventelbos
Bertu V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertu V
With spouse/partner

Baie lekker privaat en pragtige natuurskoon.

Ons het in die woonstel gebly. Sal aanbeveel dat hulle 'n groter yskas/vrieskas daar plaas. Verder was die verblyf baie lekker en kan ons dit beslis aanbeveel, stapafstand van die see en die wild wat daar rondloop is 'n bonus.

Landi T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Landi T
Family with teenagers

Ons het lekker gebly by Laventelbos, was wel teleurgesteld met 'n paar goedjies.

Mooi huis en area. Was lekker om al die wild te sien rondloop rondom die huis. Die water op die perseel is nie veilig om te drink nie. Ander water probleme ook gehad (water het gereeld opgeraak en ons moes die eienaar kontak om te help). Die breekware/eetgerei in die kombuis is nie genoeg vir al die gaste nie. Daar is baie spinnerakke en stof, die huis moet meer deeglik skoongemaak word voor gaste besoek.

Laventelbos's response

Ons het vir die gaste gese dat die water uit 'n oop fontein kom en dat hulle water kan gebruik om te drink uit 'n reënwater tenk, andersins kon hulle drinkwater koop. Landi het nie self by ons tuisgegaan nie, maar wel haar ouers en boeties. Wat die water aanbetref, dit het nooit opgeraak nie maar Eskom het beurt krag toegepas en as die krag af is, kan die pomp by die fontein uiteraard nie pomp nie. Ek het my bes gedoen om te sorg dat die pomp weer pomp as die krag aankom. Wat breekgoed aanbetref wil ek net se dat die huis 16 borde het, 8 klein bordjies, 11 messe en 12 vurke en die huis is ten volle toegerus met alles wat nodig is om kos te maak en te eet. Landi se ouers en twee boeties kon nie meer benodig het as wat beskikbaar was in die huis nie. Die huis was silwerskoon gemaak die dag voor die gaste ingekom het en ons maak nie huis skoon gedurende die gaste se verblyf nie. Die gaste het die vensters oopgemaak aan die grondpad se kant en die pad was baie stowwerig omdat ons vir maande geen reën gehad het nie. Spinnekoppe kom in by oop deure en vensters en spin oornag webbe.

Laventelbos
Bouwe T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bouwe T
With friends

Heerlike rustige seevakansie met 'n regte plaas-gevoel

Ons het in die hoofhuis tuisgegaan en dit was voorwaar 'n rustige paar dae. Ons het heerlik gekuier en gebraai in die vuur-put as die weer dit toegelaat het en op die ander dae was die groot binne-braai 'n wenner. Die huis is goed toegerus met alle benodigdhede en selfs die visvang was suksesvol gewees. Die eienaar is ook regtig vriendelik en as ons iets benodig het, het hy dadelik aandag daaraan gegee.

Anja T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja T
Family with teenagers

Fantasties

Dit was fantasties en hulle is baie vriendelik en gee jou privaatheid.

Marius A - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius A
With spouse/partner

Uitstekende gasvryheid en ideale verblyf om deeglik uit te rus. Fantasties.

Uitstekende vakansieverblyf. Ander gashere en gasvroue mag maar hier gaan leer. Julle was great.

Jaco V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
With spouse/partner

5 stars are not enough!

Perfect getaway. It is walking distance from the sea and the wildlife grazing around the house just makes the whole experience perfect. The customer service is excellent. They definitely go the extra mile for you. Will definitely be back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

5 sterre is nie genoeg nie!

Perfekte wegbreekplek. Dit is stapafstand van die see af en die wild wat om die huis wei maak net die hele ervaring perfek. Die kliëntediens is uitstekend. Hulle sal beslis die ekstra myl vir julle gaan. Sal beslis weer terug wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter L
With spouse/partner

A good choice for a quiet getaway.

The facilities are basic but adequate. Owner is friendly and helpful. Environment is quiet. Ideal place to rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Goeie keuse vir 'n rustige wegbreek.

Die fasiliteite is basies maar toereikend. Eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Omgewing is stil. Ideale plek om tot rus te kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chrisna B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna B

Dit is pragtig, die beste plek in Gouritz om te bly!

Ons is baie gelukkig met Laventelbos! Dit is pragtig en rustig naby aan die see met lekker visvangplek. Baie vriendelike diens en ons is so mooi verwelkom. Ons sal beslis weer daar gaan bly!

Laventelbos's response

Baie dankie vir julle kuier Chrisna. Julle sal altyd welkom wees om weer te kom kuier.

Jan Visser

Laventelbos
Paul W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul W
With spouse/partner

Lovely farm with game wandering around and a sea in front.

We thoroughly enjoyed our stay in a clean and fully equipped cottage. The hosts were very helpful and friendly. And so was the beautiful dog. The walk past the Springbok, Nyala and Ostrich, then along the beach checking the rock pools was super. We had to ask for directions as Rooipitjie Street is not on any GPS or map so a tip that Laventelbos is 2.5 km of gravel road from the tarred section of Kusweg, would be useful. Exceptional value for money.

Laventelbos's response

Paul& Charlotte,

It was nice having you here with us. You are most welcome to come and stay with us again - hopefully for longer.

Regards,
Jan Visser

Laventelbos
Theunis L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis L
With friends

Rustige omgewing, netjies en skoon.

Stil en rustige atmosfeer met wild wat rondom huis rondloop.

Melandi G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melandi G
Family with young children

Kinders het dit geniet en die boma was awesome.

Baie lekker plek vir 'n wegbreeknaweek.

Rene H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rene H
With spouse/partner

Natuurskoon mooi.

Dit was regtig 'n natuur-belewenis en ek sal dit graag in die somer saam met my dogter en ander familie wil besoek. Die diere en natuurskoon het my regtig goed gedoen. Ek sal dit regtig aanbeveel vir vriende en familie vir 'n wegbreek. Die mense was ons goedgesind.

Daniel T - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel T
Family with young children

Splendid.

Very great place. Dog friendly and accommodating. Great host. Smashing

Lizelle R - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Lizelle R
Family with young children

Heerlik rustige wegbreek.

Dit was 'n heerlike wegbreek vir ons as gesin, lekker rustig en het die wild en hans springbokkies baie geniet. Baie vriendelike en gasvrye eienaars, ons sal beslis weer by Laventelbos gaan bly.

Salmiena L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salmiena L
With spouse/partner

Fantasties!

Dit was so lekker! Jan en Lettie was so gaaf! Ons het gesien hoe die springbokkie melk drink. Dan het hy 'n groot klomp njalas en springbokkie en ook blouduikers! Teenaan die see geleë!

Marita V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita V
With spouse/partner

Woonstel is lieflik as oornagplek!

Ons het heerlik in die woonstel van Laventelbos gewoon. Die gasheer en -vrou was uiters vriendelik en die ligging was asemrowend mooi.

Maré O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maré O
With spouse/partner

Sanctifying.

Lovely relaxation. Host and hostess are fantastic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sielsalig.

Heerlik ontspan. Gasheer en gasvrou is fantasties.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Kus Road, Rooipitjie Street, Farm Laventelbos, Gouritsmond, 6696, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAktN66QNKjrqrurSkCWB25EWbxu67f6VqthqoiuuFqiADpsxOHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R450  per night (for 2 people) 21 5 1 5 Kus Road Rooipitjie Street, Farm Laventelbos 6696 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -34.365495310899 21.849739014211
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!