The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lazy Likkewaan | TravelGround
+12

Lazy Likkewaan

30 reviews
Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 30 reviews for Lazy Likkewaan
Cleanliness
4.2/5
Service
4.1/5
Location
4.0/5
Safety
3.8/5
Value for money
3.9/5
Petro V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Petro V

The place was very spacious compared to other places where I stayed overnight. Everything was clean and tidy.

Value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die plekkie was baie ruim in vergelyking met ander plekkies waar ek oornag het. Alles was skoon en netjies.

Waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lazy Likkewaan's response

Hi Petro,

Thank you for your review - it was a pleasure hosting you at the Likkewaan.

Greg

Lazy Likkewaan
Bossie B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Bossie B
With spouse/partner

Die kamers en beddegoed was skoon.

Jammer van die droogte en daarom kan ons verstaan dat tuin nie is soos op die webwerf nie.

Lazy Likkewaan's response

Hi Bossie,

Thank you for your review - sad that the drought caused such havoc with our gardens - cost me all my peach, apple and apricot trees - fortunately we have had good January rains so hopefully "alles sal regkom".

Best regards,
Greg

Lazy Likkewaan
Amanda Botha B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amanda Botha B
Individual traveler

Baie lekker met Greg gesels, alles was in plek.

Heerlik rustig met uitsig oor berge. Het een nag daar spandeer en heerlik gebly. Greg, die eienaar het my terwyl ek nog op pad was geskakel om te hoor of ek 'n aandete gaan benodig. Dit was Oujaarsdag en hy was bekommerd dat die restaurante reeds toe sou wees teen die tyd dat ek sou arriveer. Het dit as 'n uiters bedagsame gebaar beskou.

Lazy Likkewaan's response

Hi Amanda,

Thank you for your review, I'm glad that you enjoyed the last night of 2019 in Smithfield. It was a pleasure hosting you at the Likkewaan.

Best regards,
Greg

Lazy Likkewaan
Sonja L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sonja L
With spouse/partner

Ons het 2 groot Dobermans saam gehad en Greg het ons akkommodeer. Daar was baie plek vir hulle om rond te baljaar. Ek sal dit aanbeveel vir vriende wie diere het, maar nie vir vriende wie gemak verkies nie.

Omdat dit baie gereën het, het ons die vloere maar vuilgetrap. Daar was nie los matte binne om voete mee af te vee nie. Die stort het nie 'n houer gehad om jou toiletware in te bêre nie. Die badkamer kort handdoekrelings. Die badkamer se skuifdeur het nie 'n handvatsel aan die buitekant gehad nie. Die televisie was nie gekoppel nie. Beter koffiebekers en kussings sal 'n verskil maak. Maar dis al waar ons plek kon vind en ons was dankbaar gewees. Greg is baie aangenaam. Die foto bo is nie verteenwoordigend van die slaapplek nie (3 buitekamers).

Corrie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Corrie D
With spouse/partner

Dink nie veilig nie.

Gerieflik, skoon en netjies.

Cliff K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cliff K
With spouse/partner

Neat, clean and comfortable.

Whilst ones initial reaction to the place was uninteresting, we found the accommodation to be very clean, neat and comfortable. It was uncomfortably hot during our stay and a ceiling fan would have made all the difference. Otherwise we were well received and enjoyed our stay. We did not feel unsafe and would return again.

Magretha V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magretha V
Family with young children

Nice.

Wonderful staff. Met necessary needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Vriendelike personeel. Voldoen aan nodige behoeftes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marianne E - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Marianne E
With spouse/partner

Quiet town, place needs an upgrade.

Shower was gross. I understand the Free State is very dusty, but the place could take it into account when people stay over.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil dorpie, plekkie moet bietjie opgeknap word.

Stort was grillerig. Ek verstaan dat Vrystaat baie stowwerig is, maar die plekkie kon dit in ag neem met mense wat kom oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kotie A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kotie A
With friends

Was sufficient for 1 night.

Place doesn't look like photos.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was voldoende vir 1 nag.

Plek lyk nie soos op foto's.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johannes V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes V
With spouse/partner

Was pleasantly surprised when I saw the place, very neat.

Was very skeptical when I saw the place from the outside, but when we saw the place we were pleasantly surprised. It was neat, clean with everything you needed and we had a great time. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was aangenaam verras toe ek die blyplek sien, baie netjies.

Was baie skepties toe ek die plekkie van buite gesien het, maar toe ons die slaapplek sien, was ons aangenaam verras. Dit was netjies, skoon met alles wat jy benodig en ons het baie lekker gerus. Sal beslis weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Claire B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claire B
With spouse/partner

Good night's stay.

Clean & comfortable night's stay.

Daan B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daan B
With spouse/partner

Veilig. Baie privaat, netjies en skoon.

Ontvangs was vriendelik, behulpsaam, professioneel en die netheid van die woonstel was besonder goed. Ons was aangenaam verras.

Doret V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Doret V
With spouse/partner

Bietjie duur vir wat jy kry.

Lazy Likkewaan is goed genoeg vir een nag se oorslaap, maar ons het gevoel dis te duur vir wat hulle bied. In vergelyking met ander plekke wat dieselfde prys vra, kry mens baie meer. Alles was wel skoon. Die TV was stukkend en die kamer kan doen met nuwe beddegoed.

Mandi D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Mandi D
Individual traveler

The coffee and tea was a nice touch. Also the water in the fridge.

Clean, well equipped. No safe parking.

Henk G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henk G
With spouse/partner

Interesting hosts.

Neat facilities. The site, however, is quite neglected. Just one bed of succulent plants would have made a difference.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Interessante gashere.

Geriewe netjies. Terrein egter verwaarloos. 'n Enkele bedding vetplante sou al 'n verskil maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lazy Likkewaan's response

Hi daar julle.
Baie dankie vir die 4-ster gradering wat julle die Lazy Likkewaan gegee het. Ons hoop om julle weer te sien wanneer julle weer deur Smithfield kom.
Ons waardeer en neem kennis van die opbouende kritiek wat julle genoem het.
Ek is oorspronklik van Durban waar alles geil en groen is regdeur die jaar. Ek stem 100% saam met jou. Ek mis ook die plesier om so ‘n groen tuin te hê. Soos jy dalk bewus mag wees het ons die afgelope 4 - 5 jaar ‘n knellende droogte hier gehad wat vererger word deur die kleigrond wat ons hier in Smithfield het. Ek het ‘n boorgat op die perseel, maar gebruik dit baie spaarsamig, want ons wil seker maak dat ons gaste ten alle tye water in die kamers het.
Jou voorstel oor ‘n tuin met vetplante is ‘n baie goeie idee en ons sal in die toekoms kyk of ons dit kan aanplant. Ons moet in ag neem wat sal werk in ons klimaat.
Beste groete
Greg May en almal by die Lazy Likkewaan.

Lazy Likkewaan
Bendri G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Bendri G
With spouse/partner

Lekker!

Lekker geslaap, altyd skoon, honde vriendelik, gebruik altyd Lazy Likkewaan!

Lazy Likkewaan's response

Baie dankie you are always welcome at the Likkewaan.

Lazy Likkewaan
Gerda P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda P
With spouse/partner

Value for money.

We slept soundly amidst the cold weather. Friendly hosts. Would love to visit this place again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Ons het lekker warm geslaap in die koue. Vriendelike mense. Sal weer die plekkie besoek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dawie B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Dawie B
With spouse/partner

At first the geyser didn't work and there was no water the next morning.

Not good. The geyser didn't work kat first and there was no water the next morning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die geyser het eers nie gewerk nie en die volgende oggend was daar geen water nie.

Nie goed nie. Die geyser het eers nie gewerk nie en die volgende oggend was daar geen water nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anne-marie B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Anne-marie B
With friends

Warmly received, lovely dinner. However, accommodation was not up to standard.

The room and bathroom were clean, but the furniture was worn out. A delicate touch is needed to enliven and manage Lazy Likkewaan with flair and style.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons is vriendelik ontvang, het 'n heerlike aandete geniet, maar die akkommodasie was beslis nie op standaard nie.

Die kamer en badkamer was skoon, maar die meubels is afgeleef en moeg. Daar kort 'n fyn hand wat die Lazy Likkewaan met fleur en styl kan opkikker en bestuur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vivian S - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Vivian S
With spouse/partner

Holiday accommodation.

Really interesting, leg of mutton delicious, hosts really friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vakansieverblyf.

Werklik interessant, lekker skaapboud geëet, gashere is regtig vriendelik en behulpsaam,

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrew A - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Andrew A
With spouse/partner

Middle of winter and very cold, otherwise neat, clean and comfortable.

Just some things to take note of. An electric blanket on the second bed would have been appreciated. More mugs and glasses are required. Maybe some attention should be given to the outside and entrance as well. Some plants and trees would make a big difference. Clients should be warned that there might be no water when the temperature goes below freezing and maybe have a jug of water for this reason. Thanks once again for being able to stay over. See you again sometime.

David E - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
David E
Individual traveler

Clean and convenient.

The Lazy Likkewaan has spacious rooms and Greg is a fantastic host.

Lazy Likkewaan's response

Thank you for your kind words David - glad that you enjoyed your stay

Lazy Likkewaan
Pierre D - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pierre D
With spouse/partner

Goeie oorslaapplek.

Baie goeie aandete vir ons gereël en voorgesit.

Flip D - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Flip D
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Oulike plek met goeie diens. Heerlik geëet en gebly. Kamer en badkamer baie netjies en skoon. Vriendelike mense. Baie interessanthede.

Lazy Likkewaan's response

Hi Flip thank you for your review - glad that you enjoyed your stay at the Likkewaan - hope you enjoyed Bethulie and Springfontein - I look forward to seeing you folk again. Greg

Lazy Likkewaan
Van Dyk C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Van Dyk C
With spouse/partner

Baie netjies en skoon geriewe.

Ruim slaap- en leefarea. Badkamer geskik. Alles wat nodig is vir oornag is beskikbaar en toeganklik. Vir 'n wintersoggend in die ysige koue Smithfield het die stort slegs warm water vir een persoon gebied en die tweede persoon moes ongelukkig koud stort.

Elna L - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elna L

Heerlik warm geslaap.

Baie vriendelik ontvang. Beurtkrag het hier ook sy tol geëis, maar daar was kerse beskikbaar. Ons het vir aandete aangemeld en 'n heerlike warm kaggel het op ons gewag. Die gaste wat die aand daar geëet het, het daar bymekaargekom. Die sop voorgereg was heerlik. Die kos was uniek en eie aan die plek. Ek het van kunstige effek van die plek geniet. Mense wat artisties is sal baie van die plekkie hou. Klein maar gerieflik.

Louw E - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Louw E
With spouse/partner

Baie lekker en rustige omgewing en vir reisigers en oornagtuiste is Lazy Likkewaan net die plek.

Greg is 'n fantastiese man. Hy laat jou gou tuisvoel en sy dame wat hom help moet 'n pluspunt kry. Sy doen alles in haar vermoë om jou welkom te laat voel.

Philna C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philna C

Groot verrassing!

Baie lekker gekuier. Heerlike etes. Dit was 'n groot verrassing!

Sonja V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sonja V
With spouse/partner

Oornagverblyf op reis tussen die kus en binneland.

Baie basies, maar uitstekende waarde vir geld. Alles baie skoon en netjies. Voldoende vir een nag se oorslaap.

Hazel P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hazel P
Family with teenagers

Baie lekker daar geslaap! Rustige plekkie.

Lazy Likkewaan is 'n baie lekker oorslaapplek. Kamer was baie netjies en skoon. Elke kamer het sy eie badkamer wat ook skoon was. Ons het ook lekker geëet in die restaurant op die perseel. Sal baie graag weer daar gaan kuier - Greg en sy span is baie vriendelik!

From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 36 Voortrekker Street, Smithfield, 9966, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxMDhhOWIxLTFhMTEtNDM2Zi1hYzE4LWVkYmNhMjljZjQ2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 30 5 1 4 36 Voortrekker Street Smithfield 9966 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.213857627476 26.528176767737
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!