The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Le Mahi Guest House & Self-catering Cottage | TravelGround
+49

Le Mahi Guest House & Self-catering Cottage

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 18 reviews for Le Mahi Guest House & Self-catering Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Willem G - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem G
With spouse/partner

Baie netjies.

Luukse kamer. Vriendelike mense. Mooi uitsig.

Boet V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Boet V
With spouse/partner

Bogemiddeld.

Le Mahi word hoogs aanbeveel.

Helene D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene D
Individual traveler

'n Pragtige gastehuis vir 'n kieskeurige besoeker.

Le Mahi het alles vir 'n gas wat baie kieskeurig is. Vriendelikheid, internasionale standaard, mooi binneversiering, tuin om in te ontspan, heerlike ontbyt, 'n goeie bed met sagte linne, goeie badkamerbenodighede. Beslis baie goeie waarde vir geld.

Karin G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin G
With spouse/partner

Heerlike wegbreek.

Pragtige gastehuis, heerlike ontbyt en baie gasvrye en vriendelike bestuurderes.

Tania I - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania I
With spouse/partner

Puik diens en gastehuis.

Ons is vriendelik ontvang by Le Mahi Gastehuis. Dit is mooi skoon en netjies en ideaal geleë. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons sal hulle definitief weer besoek.

Gerda B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda B
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Die kamer is mooi en gerieflik. Die ontbyt was eersteklas. Eienaar en personeel gasvry. Die tuin is goed versorg. Die dekor in die huis interessant. Geen klagtes.

Jane T - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jane T
With friends

Ek het gekom vir Weskus Marathon.

Baie lekker gebly! Baie vriendelike mense! Hulpvaardig met hulp om te stort na die wedloop en 'n kospakkie te gee! Sal hulle sterk aanbeveel!

Annemie D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemie D
With spouse/partner

Le Mahi is vir seker die beste B&B wat ons nog beleef het in Langebaan.

Ons sal vir seker Le Mahi aanbeveel en weer besoek. Die pragtige gastehuis skep 'n rustige atmosfeer en laat jou beslis baie tuis voel. Die diens is vriendelik en professioneel van begin tot einde. Ontbyt is beslis 'n bederf op sy eie, moet dit nie misloop nie! Baie dankie aan Sanet en Bernadine vir jul moeite en omgee.

Farrel S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Farrel S
With friends

Absolutely the best.

Once again Le Mahi was spectacular. This quaint, spotless, beautifully appointed Guest House is a must do if you are travelling to see the flowers or visiting the area. The staff are just the best and so is the breakfast. Definitely a come-back-very-soon experience. Thanks guys.

Farrel S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Farrel S
With friends

Wonderful stay.

We had an amazing stay at Le Mahi. Staff were fabulous, rooms very well appointed and clean. Breakfast was superb. The views from the balconies are great and the courtyard room was also great. I would recommend this to anyone wanting to stay in Langebaan.

Callie L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Callie L
With spouse/partner

Besonders en baie lekker.

Bernadine is 'n baie goeie gasvrou en bedien die mooiste en heerlikste ontbyte - my man het selfs foto's daarvan geneem. Verblyf in 'n baie mooi kamer wat baie snoesig was. Ons het al die geselsies geniet. Dankie, dit was baie lekker.

Marina V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marina V
With spouse/partner

Het dit geniet - het net 'n probleem gehad omdat daar nie braaigeriewe was nie.

Dit is 'n baie gerieflike plek in 'n rustige omgewing. Ons het net 'n probleem gehad omdat net een kamer braaigeriewe gehad het wat iemand bespreek het. Ons sal voorstel dat daar 'n braai op wiele beskikbaar gestel word indien iemand daar wil braai. Alhoewel daar nie kombuisgeriewe is nie, kan 'n mens wel papierborde gebruik en lekker buite sit en ontspan om 'n vuurtjie.

Dolly V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dolly V
With spouse/partner

We felt at home.

The hostess was very friendly and helpful and made you feel at home, but also as a guest. They (both) served a good breakfast. Free and good working WiFi.

Willem N - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem N
With spouse/partner

Absolute hemel op aarde!

Uitstekende geriewe en 'n gasvrou wat 'n raakvatter is. Die ontbyt was van hoogstaande gehalte en smaaklik bedien in die eetkamer met 'n wonderlike atmosfeer en uitsig. LeMahi is in 'n klas van sy eie!

Kobus D - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus D
With spouse/partner

Ongelooflik lekker!

Vriendelike diens en pragtige plek! Sal dit vir enige persoon aanbeveel!

Buks P - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Buks P

Baie vriendelik en behulpsaam!

'n Aangename en goed versorgde plek. Die bestuur is baie behulpsaam en gaan uit hulle pad om verblyf aangenaam te maak.

Elmari S - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmari S
With spouse/partner

Net te kort

Is soos familie ontvang en getrakteer. Sal beslis aanbeveel.

Siggy H - Feb 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Siggy H
With spouse/partner

Most enjoyable! We will be back next year.

We had a great time at Le Mahi! The accommodation was excellent, the hosts great, the breakfast something to experience and the Langebaan weather was lovely. We are already looking forward to our visit next year.

From
R1 440
per night, for 2 ppl
From
From R1 440
per night, for 2 ppl
From
R1 440
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 52 Sleigh Street, Langebaan, 7357, Western Cape
  • No children under 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjsUarGfZ5SmavKMnA4NRX7703wnIZb1p5SGQzIIljkCH3D3Ie8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 440  per night, for 2 ppl 18 5 1 5 52 Sleigh Street Langebaan 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.088094348518 18.043187856674
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!