The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Le Whale | TravelGround
+31

Le Whale

59 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 59 reviews for Le Whale
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Frederick M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frederick M
With spouse/partner

It was awesome

The hospitality of the host was incredible. She is a great person to do business with.

Le Whale's response

Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit baie. Was so lekker om julle hier te huisves, dankie vir julle vriendelikheid en geselsies.

Le Whale
Dudley R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dudley R
With spouse/partner

Value for money. Very neat. Reception good and friendly. Close to beach with lovely scenic walks.

Will definitely visit again.

Fanie S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie S
Family with young children

Baie lekker en veilige bekostigbare verblyf

Ligging is ideaal. Baie vriendelike mense.

Tian G - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tian G
With friends

Rustig, stil, huislik.

Le Whale is 'n baie gerieflike klein plekkie om te bly met nie baie kuier spasie nie, maar dit maak op vir dit in stilte en rustigheid.

Maudie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maudie V
With spouse/partner

Ons het ons kuier by Le Whale baie geniet.

Die kothuis is skoon en gerieflik. Die eienares is vriendelik en behulpsaam. Dit was ons tweede keer dat ons daar tuisgaan en ons sal beslis weer daar gaan bly.

Le Whale's response

Dit was so 'n plesier om julle weer hier by ons te kon huisves. Baie dankie vir julle vriendelikheid en lekker geselsies.

Le Whale
Jo-mari R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-mari R
Individual traveler

Beslis waarde vir geld.

Hierdie selfsorg-eenheid bied beslis waarde vir geld. Ten volle toegerus en daar is aan alles gedink en dis sentraal geleë naby winkels en ander vakansieplekke.

Le Whale's response

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was vreeslik lekker om jou te ontmoet en sien uit om jou weer te sien.

Le Whale
Elton S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elton S
With spouse/partner

Was baie netjies, rustig lieflike gasvrou.

Sal weer daar oorslaap, netjies baie rustig. Lekker sentraal naby alle geriewe.

Le Whale's response

Baie dankie vir die terugvoering Elton. Dit was 'n voorreg vir my om jou en Fredrika te kon ontmoet, sien uit om julle weer te sien.

Le Whale
Lauren M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lauren M
With spouse/partner

Exceeded expectations, will definitely want to stay there again.

Le Whale is the answer to peace and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verwagtinge oortref, sal definitief weer die ervaring wil deurmaak.

Le Whale is die antwoord op rus en vrede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Le Whale's response

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle hier te huisves, en dankie vir julle vriendelikheid. Hoop ek sien julle gou weer.

Le Whale
Martha M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha M
With spouse/partner

Perfekte verblyf.

Ons is hartlik ontvang. Silwerskoon, alles wat jy nodig het. Perfekte verblyf.

Le Whale's response

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle te kon ontmoet en hier by ons te huisves.

Le Whale
Lungile N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lungile N
On business

Friendly host and clean place.

A very welcoming host. Clean comfortable and peaceful place.

Le Whale's response

Thank you for the feedback Lungile. Such a pleasure meeting you, always friendly, thank you for staying with us.

Le Whale
Mariska F - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariska F
With spouse/partner

Rustig en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Alles was gerieflik en netjies en Laetitia het ons vriendelik ontvang. 'n Oulike ekstra was 'n beker met koue water in die yskas, nie iets wat ek al by ander verbly-eenhede gesien het nie.

Le Whale's response

Baie dankie vir die terugvoering Mariska.

Dit is altyd baie lekker om sulke vriendelike mense soos julle te ontmoet. Sien uit na julle volgende kuier.

Le Whale
Rinus N - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rinus N
With spouse/partner

Die woonstel is lekker groot en alles wat jy nodig het.

Vriendelike verwelkom met veilige parkeerplek. Groot ruimte lekker sentraal met winkels om jou en nie ver van die dorp af nie.

Le Whale's response

Baie dankie vir die terugvoering Rinus. Dit was baie lekker om jou en Lea te ontmoet en ek hoop om julle gou weer te sien.

Le Whale
Charleen D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charleen D
Individual traveler

Nice stay.

Room was very neat and had all the necessary equipment. Owner was very friendly and helpful. Nice quiet area, will stay there any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly.

Kamer was baie netjies en het al die nodige toerusting gehad. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker rustige area, sal enige tyd weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Le Whale's response

Baie dankie vir die terugvoering Charleen. Dit was baie lekker om jou hier by ons te kon huisves en dankie vir jou vriendelikheid, ek sien uit na jou volgende kuier.

Le Whale
Pieter Frederik J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter Frederik J
With spouse/partner

Cute little place.

It is a neat self-catering unit at the back of the owner's property.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulike klein plekkie.

Dit is 'n netjiese selfsorgeenheid agter op die eienaar se perseel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Le Whale's response

Baie dankie vir die terugvoering Pieter. Dit was aangenaam om julle to kon ontmoet en ek hoop ons sien julle weer in toekoms.

Le Whale
Collin G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Collin G
With spouse/partner

The stay for my wife and I it was awesome. Enjoyed the peaceful environment and tranquillity.

Thoroughly enjoyed our breakaway. Environment was awesome. Place was ideal for exactly what we needed.

Le Whale's response

Dankie vir die terugvoering. Dit was so lekker om julle te kon ontmoet. Hoop om julle sommer gou gou weer te sien.

Le Whale
Daulina C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daulina C
With spouse/partner

Excellent.

What a pleasant surprise! Excellent and friendly hostess and friendly reception!! Laeticia is one in a million. The apartment is excellent and clean and very well equipped with everything you need. We had a nice chat and she pointed out a few places to visit that were very pleasant. Look forward to visiting again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Wat 'n aangename verrassing! Uitstekende en vriendelike gasvrou en 'n vriendelike ontvangs!! Laeticia is 'n gasvrou duisend. Die woonstel is puik en skoon en baie goed toegerus met alles wat mens nodig gehad het. Ons kon lekker gesels en sy het ons 'n paar plekke uitgewys om te besoek wat baie aangenaam was. Sien uit daarna om weer daar te kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Le Whale's response

Baie dankie vir die terugvoering Daulina. Dit was baie lekker om jou en Gerrie hier by ons te kon huisves en ek is bly julle het dit so geniet in Hermanus. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Le Whale
Melvin M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melvin M
With spouse/partner

Lekker stil omgewing en naby alles.

Baie vriendelike ontvangs en plekkie baie netjies met fyner details wat jy nie sal verwag nie.

Le Whale's response

Dankie Melvin, dit was lekker om julle te kon ontmoet en ek sien uit na julle volgende kuier.

Le Whale
Eben J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eben J
With spouse/partner

Awesome.

Baie rustige atmosfeer en vriendelike mense.

Le Whale's response

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet en ek sien uit na julle volgende kuier hier by ons.

Le Whale
Shane F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shane F
With spouse/partner

It had everything we wanted and more.

Letitia ensured that our stay was a pleasant experience. There was so much extras in the kitchen that we didn't expect. The place is so peaceful. The braai area was perfect. All in all it was the best experience we had.

Le Whale's response

Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet en hier by ons te huisves. Dankie vir julle vriendelikheid en ek hoop ons sien julle sommer gou weer.

Le Whale
Wiesa M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wiesa M
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly. Pragtige en silwerskoon blyplekkie naby die see. Walvisse en staproetes 5 minute se stap. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Le Whale's response

Baie dankie Wiesa, vir die terugvoering. Dit is altyd lekker om sulke vriendelike mense soos julle te huisves hier by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Le Whale
Inge R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge R
Individual traveler

Eienaar baie behulpsaam, vriendelik en welkom laat voel.

Eienaar het strykplank vir my gereël vir uniform, geen moeite ontsien nie. Ek het baie lekker gebly. Gaan vir tweede keer ook bly. Privaat veilig en maklik om te kry.

Le Whale's response

Baie dankie dat jy Le Whale gekies het om by te bly vir die week, dit was so lekker om jou hier te kon huisves. Ek hoop ons sien jou een van die dae weer.

Le Whale
Frances H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frances H
With friends

Perfekte blyplek na aan die see.

'n Netjiese en skoon verblyfplek. Ideaal vir 'n seevakansie of kuier in Hermanus-omgewing.

Le Whale's response

Dankie dat julle hier by ons gebly het. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.

Le Whale
Monique S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Monique S
With spouse/partner

My verblyf was baie aangenaam.

Letitia is baie aangenaam. Het ons goed ontvang en ook afgesien. Verblyf was netjies en baie gemaklik en ook baie privaat. Ek sou net daarvan gehou het dat omdat hul twee woonplekke het, hul dit dalk oorweeg om nog 'n braaiplek te kry. Daar is net een en dit is bietjie nie lekker as jy dalk beplan het om te braai, jy daar kom en die ander mense is besig om te braai en jy dan maar moet wag tot wanneer ook al hulle klaar is nie. Maar overall het ek ons baie lekker gebly!

Le Whale's response

Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit. Dit was vreeslik lekker om julle hier te kon hê vir 'n naweek, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Le Whale
Roelien S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Roelien S
With friends

Wonderfully clean, friendly hostess, very good value for money.

The room is beautifully clean with lovey fresh, cosy bedding. Everything that's needed for a nice stay. Well located and very friendly hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik skoon, vriendelike gasvrou, baie goeie waarde vir geld.

Die kamer is pragtig skoon met heerlike vars, snoesige beddegoed. Alles wat nodig is om lekker te bly. Goed geleë en baie vriendelike gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Le Whale's response

Baie dankie dat julle hier by ons gebly het. Dit was so lekker om julle te kon ontmoet.

Le Whale
Gerrie D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie D
With spouse/partner

Very neat and comfortable.

We had a great and comfortable stay in the apartment and it was good value for money. We were warmly received by Laetitia and her place is beautiful and clean. Thank you very much for all your help and hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en netjies.

Ons het baie lekker en gerieflik in die woonstel gebly en dit was baie goeie waarde vir geld. Ons was baie vriendelik deur Laetitia ontvang en haar plek is pragtig en skoon. Baie dankie vir al jou hulp en gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Le Whale's response

Baie dankie vir jou vriendelikheid. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves.

Le Whale
Celesthia A - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celesthia A
With spouse/partner

Ideal place to break away from it all and relax.

We had a great time and the atmosphere was wonderful. Thank you, you'll definitely see us again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis die ideale plek om weg te breek van ales en almal af en om net te gaan rus.

Ons het 'n baie goeie tyd gehad en die atmosfeer was ongelooflik. Baie dankie, julle sal ons definitief weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Le Whale's response

Dit was heerlik om julle hier te hê. Sien uit na julle volgende kuier.

Le Whale
Danica S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danica S
With spouse/partner

Heerlike wegbreek by die see.

Ons het lekker gekuier by Le Whale. Die plekkie is oulik ingerig en het alles wat 'n mens benodig. Die kothuis is stapafstand vanaf die see en in 'n rustige area. Al wat ons sal aanbeveel is dat iemand die plekkie regtrek soggens, wanneer die gaste rondloop.

Le Whale's response

Dit was heerlik om jou en Riaan hier te hê. Hoop om julle gou weer te sien.

Le Whale
Veronica E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica E
With friends

Very neat and safe.

The unit is tidy and clean. If you do not mind walking or driving, it's an ideal place to stay. The sea is within walking distance and Hermanus's town is only 10 minutes away.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en veilig.

Die eenheid is netjies en skoon. As mens nie omgee om te stap of ry nie, is dit 'n ideale plek om te bly. Die see is binne loopafstand en Hermanus se dorp net 10 minute se ry ver.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Herman K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman K
On business

Value for money.

Very kindly received. The delicious rusks and chocolate was a pleasant surprise. The stay, for the price, certainly met my expectations. Had a warm sleep.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang. Die heerlike beskuit en sjokolade was voorwaar 'n aangename verrassing. Die verblyf, vir die prys, het vir seker aan my vereistes voldoen. Lekker warm en snoesig geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynette N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lynette N
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Ons was baie vriendelik ontvang. Plek baie netjies en goed toegerus.

Diederik O - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diederik O
With spouse/partner

Baie heerlik gekuier by baie vriendelike, gasvrye mense in 'n skoon gerieflike huis.

Heerlik, hoogs aan te bevole.

Desmond P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desmond P
With spouse/partner

Baie rustig en baie beïndruk met die vriendelike ontvangs.

Ek is baie tevrede met Le Whale as fasiliteit en sal dit enige tyd aan ander aanbeveel. Vir diegene wat net 'n rustige wegbreek nodig het, is Le Whale net die regte plek.

Marlize G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlize G
Individual traveler

Netjiese, waarde-vir-geld-eenheid met die nodige geriewe.

Die eenheid is netjies en skoon en het voldoen aan my minimum vereistes. Boonop was die prys bekostigbaar - ek sal hul beslis aanbeveel.

Sarel N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel N
With spouse/partner

Lekker gebly in rustige omgewing.

Ons gasvrou was baie vriendelik, woonplek skoon en netjies, sal vir seker almal aanbeveel om daar oor te bly.

Maudie V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maudie V
With spouse/partner

Skoon en netjiese kothuis.

Ons het ons verblyf baie geniet. Baie rustige area. Die kothuis is ruim met alles wat 'n wegbreek die moeite werd maak. Ons sal beslis weer gaan.

Jackie B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie B
With friends

Aangenaam.

Dit is 'n bitter oulike plek. Die interieur is pragtig en alles is baie netjies. Ons het baie lekker gebly. As jy plek soek naby Hermanus, is dit net die plek vir jou.

Tilda S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilda S
With spouse/partner

Dit was regtig 'n aangename ondervinding!

Alles was baie mooi gemaklik en goed versorg. Baie dankie!

Janine C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine C
With spouse/partner

So netjies en skoon.

Alles was perfek. Soveel aandag aan detail. Privaatheid met deur na hoofhuis het bietjie gepla.

Koos L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos L
With spouse/partner

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Le Whale het ons absoluut verbaas. Netjies, skoon, gerieflik en binne afstand van alles wonderlik.

Marietjie A - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietjie A
With spouse/partner

Netjies, skoon en vriendelike eienaars.

Baie aangenaam gewees. Eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Sal enige tyd weer by Le Whale bespreek.

Andries V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries V
With spouse/partner

Fantastiese waarde vir geld en "easy going"!

Ons het vir 3 nagte by Le Whale gebly, en ons kon nie vir beter gevra het nie. Die plek is baie ruim vir die prys, naby aan die strand in die veilige Vermont. Die volledige kombuis, badkamer, kamer en additionele sitkamer is perfek vir enige van 2 tot 5 persone. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Sameegah M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sameegah M
With spouse/partner

We had a wonderful stay. Very quiet and peaceful. Exactly wot we needed.

Amazing. Definitely returning for next holiday.

Natasha F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha F
With spouse/partner

Ontspannend.

Baie netjies en huislik. Het dit geniet om daar te bly. Laetitia is baie dierbaar en gaaf.

Rene E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rene E
With spouse/partner

Veilige en rustige area.

Vriendelike ontvangs met aankoms, rustig en veilige area. Gastekamer baie netjies.

Carlo J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlo J
With spouse/partner

Quiet location.

We enjoyed our stay. Location was perfect and close to Onrus River and sea. I will advise anyone to stay there. Ideal for families. Thank you Letitia.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en geleë.

Ons het ons verblyf geniet. Ligging was perfek en naby Onrus Rivier en see. Ek sal enige iemand aanraai om daar te gaan bly. Ideaal vir gesinne. Dankie Letitia.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frikkie O - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frikkie O
With spouse/partner

Gemaklik en netjies.

Netjiese, skoon, gemaklike verblyf sentraal om enigiets in die omgewing te doen. Vriendelik en gasvry ontvang. Sal weer hier bly as ons hier verblyf benodig.

Ronel P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Ronel P
With friends

Baie lekker, skoon en netjies.

Gasvrou was baie vriendelik, uit haar pad gegaan om te help, sou graag ontbyt wou gehad het. Naby see, mooi strand en staproete.

Eileen W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eileen W
Individual traveler

Vriendelik, skoon en bekostigbaar.

Baie goed geleë. Is baie veilig, want ek het gaan draf vroeg in die oggend. Skoon en baie netjies. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Mpg M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mpg M
With spouse/partner

Een warm ontvangst. Schoon en rustig gelegen op loopafstand van zee. Goed om te wandelen.

Helens schoon en ruim fijne bedden.

Le Whale's response

It was such a pleasure to have you as guests at Le Whale, hope to see you again on your next visit to South Africa.

Le Whale
Elizabeth S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Elizabeth S
With spouse/partner

Het die verblyf geniet, maar die eienaar is nog besig met opknapping om 'n volledige selfsorg daar te stel.

Plek is naby die middedorp in Hermanus geleë. Die kamer was netjies met goeie beddegoed en 'n stort. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Dankie.

Le Whale's response

Dankie vir die terugvoering. Dit was lekker om julle hier by ons te huisves. Le Whale Gaste Eenheid wat julle geboek het is nie selfsorg nie maar 'n gastekamer, ons het net die ekstras daarin gesit om dit vir die gaste meer gerieflik te maak.

Le Whale
Raymond K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raymond K
With spouse/partner

Fantasmagories.

Dit is so lekker, ek's bang om ander te sê van die plek, ek gaan definitief weer, dit was my tweede keer so ek gaan 'n oorlas van my maak.

Elmie V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmie V
With spouse/partner

Very good. Will book again.

Our daughter, Elmie v Staden, booked on behalf of us, her parents. Very comfy. Outstanding reception. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed. Sal weer gaan.

Ons dogter, Elmie v Staden, het namens ons, haar ouers, bespreek. Baie gerieflik. Ontvangs en diens uitstekend. Hoogs aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta J - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta J
With spouse/partner

Puik, uiters netjiese woonstel.

Die verblyf was baie aangenaam met niks uit sy plek uit nie. Kan dit sterk aanbeveel vir enige persoon wat in Hermanus wil oorbly. Padaanwysings was egter verwarrend en kon glad nie vind nie. Dit was eers toe ek op Google Maps gaan kyk wat ek die plek maklik kon vind.

Pieter B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
With spouse/partner

Comfy.

We had a great time in the little house. The rooms are spacious and braaing is effortless. Will definitely book again if I want to spend some time in Hermanus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Ons het baie lekker gebly in die huisie. Kamers is lekker ruim en mens kan ook 'n vleisie op die kole gooi sonder enige moeite. Sal definitief weer hier bly as ek by weer in Hermanus kom vakansie hou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mike G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mike G
With spouse/partner

Comfortable, well-equipped, spacious cottage.

We found a warm welcome, the cottage was well-equipped with a full kitchen, separate bathroom, large bedroom and TV room in a secure location. A short walk to the beach made this a memorable stay.

Agnes B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Agnes B
With spouse/partner

Lovely stay.

Please get block-out curtains and an aircon. The flat looks to the west and is extremely hot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly.

Kry asseblief blockout-gordyne en aircon. Die hele woonstel kyk wes en dis ontsettend warm.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wim S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wim S
With spouse/partner

A lot of fun.

My wife and I had a blast. Nice place close to the beach, private and a lot of friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreeslik lekker.

Ek en my vrou het dit vreeslik geniet. Oulike plek, naby die strand, privaat en baie vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Malcomn D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malcomn D
With spouse/partner

It was fantastic and we will definitely stay there again next year.

Fantastic, we enjoyed it a lot. Our hostess is a very lovely person and we immediately liked her hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties en ons gaan definitief weer in die jaar daar bly.

Fantasties, ons het dit baie geniet. Ons gasvrou is 'n baie lieflike persoon en ons het sommer dadelik gehou van haar gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carli K - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carli K
With spouse/partner

Lovely place.

My boyfriend and I just stayed at Le Whale Garden Cottage for the weekend and it was the best weekend! When we arrived, Laetitia immediately welcomed us with excitement and friendliness! Everything at the house was perfect! Very neat and creative and everything that you need is there, and more. The location is also stunning because you can go for a walk and few minutes later you are at the beach. The house (and Onrus itself) is ideal for fishing, playing card games and braai! Hermanus is close if you want to see and do more and eat lovely seafood. Kyle and I really had the best anniversary-weekend and we will definitely come back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike plekkie.

Ek en my kêrel het net vir die naweek kom bly by Le Whale Garden Cottage en dit was die absolute beste naweek! Toe ons opgedaag het, het Laetitia ons dadelik verwelkom met opwinding en vriendelikheid! Alles was net perfek in die huis! Baie netjies en kreatief en alles wat mens kan nodig hê was daar, en nog meer. Die ligging is ook stunning, want jy kan lekker gaan stap en 'n paar minute later is jy by die see. Die huisie (en Onrus self) is ideaal vir visvang, kaart speel en braai! Hermanus is lekker naby as jy meer wil gaan sien en doen en heerlike seekos wil eet. Ek en Kyle het rêrig die beste anniversary-naweek gehad en ons sal beslis weer terugkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

was R600
From R510
per night (for 2 people)
was R600
From R510
per night (for 2 people)
was R600
From R510
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Ganet Street, Vermont, Hermanus, 7201, Western Cape
  • No children under 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmY2ViZTRlLWI3YTUtNGExMi05MzZmLWQzZjBhYzBlZDY5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, now From R510  per night (for 2 people) 59 5 1 5 7 Ganet Street Vermont 7201 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.415790915624 19.160417200433
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!