Leeudoringstad Guesthouse 1
Review Summary
Johan N - Apr 2019
Overall score
Die selfsorghuis is ruim en lekker om in te bly en dis goeie waarde vir geld.
Read moreLeeudoringstad Guesthouse 1's response
Hi Johan,
Op die navraag wat jy gerig het, het daar gestaan dat die Gastehuis volgeboek is, en dat die self-sorg akkommodasie beskikbaar was. Jy was tevrede daarmee. Ek het met jou per WhatsApp gekommunikeer en die self-catering akkommodasie het jou goedkeuring weggedra.
Die self-catering akkommodasie word apart geadverteer.
Jan B - Jun 2018
Overall score
Very hospitable. The dinner was outstanding, it was quiet and we honestly had a lovely stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry. Die aandete was voortreflik, dit was stil en ons het werklik lekker oornag.
Cornè het uit haar pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Ons was gemaklik en het lekker oornag. Aan te bevele.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Baie dankie Jan, ek waardeer dit!
Anton L - Jun 2018
Overall score
Gasvryheid.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Goeiedag Anton,
Baie dankie. Ek waardeer dit!
Lorinda A - May 2018
Overall score
It was lovely. Great hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik. Lieflike gasvryheid.
Gaan gerus en bespreek vir julle ‘n kamer. Gaan in ‘n groep vir ‘n wegbreeknaweek en kuier lekker in die lapa. Julle sal verskriklik lekker kuier en sal soos familie behandel word. Ons het regtig lekker tuis gevoel en die klein Jack Russel wil net heeltyd speel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Hi, baie dankie.
Jaco G - May 2018
Overall score
Rus vir 'n mens se siel.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Goeiedag Jaco,
Baie dankie, dis 'n groot kompliment.
Basil V - Apr 2018
Overall score
Fantastic and incredible friendly service and accommodation.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Thank you very much
Rose K - Mar 2018
Overall score
Great budget break with lovely garden.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Thank you Rose. I wish you well.
Annatjie B - Nov 2017
Overall score
Skoon, netjiese, beskosbare verblyf met vriendelikheid daarby!
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Baie dankie Annatjie, dis 'n groot kompliment.
Sune C - Nov 2017
Overall score
Mooi tuin met mooi uitleg.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Hi, Dankie vir die kompliment. Ek waardeer dit.
Xtream Safety J - Sep 2017
Overall score
Asemrowend.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Dankie!
Amalia D - Jul 2017
Overall score
Not for very young or old people.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Nie vir baie jonk of bejaardes nie.
As jy reis met klein kindertjies asook bejaardes is die verblyf glad nie ideaal nie. Jy klim baie steil trappe na die kamers op die boonste verdieping en dit is redelik gevaarlik op of af. Die area waarin die gastehuis geleë is, is volgens my naby die industriële area. Ons ken nie die dorpie nie, dus was ons redelik verdwaald gewees en kon nie 'n eetplek kry nie. Daar was wel 'n wegneemeetplekkie beskikbaar, wat baie lekker kos verkoop het. Die verblyf is baie skoon en netjies, en parkering is agter 'n elektriese skuifhek. Oor die algemeen is dit 'n lekker plekkie, maar ek sal dit nie aanbeveel of weer gebruik nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Hi Amalia,
Ons dorp het net omtrent 5 strate, so alles is relatief naby aan mekaar. Ek verwys wel na my vorige verwysings wat alles positief was.
Hanrika P - May 2017
Overall score
I was very impressed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek was baie beïndruk.
Ek was baie beïndruk met die gastehuis, ons het 15:00 'n troue gehad en ons kon sonder probleem bietjie vroeër inboek om reg te maak waarmee ek baie gelukkig was, Corne was baie vriendelik en aangenaam, sy het ook 'n baie lekker eetplek voorgestel. Ons sal definitief weer hier kom bly as ons in die area is. Ek en my man het 'n stil wegbreek gesoek en ons het dit definitief gekry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Beste Hanrika,
Baie dankie vir die kompliment! Ek is bly julle kon bietjie afskakel en ontspan. Kom gerus weer.
Marius C - May 2017
Overall score
We could sleep and take a bath.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons kon slaap en bad.
Ons is baie dankbaar dat ons slaapplek gekry het, maar daar is geen internet nie en ons het vir twee kamers geboek maar moes toe saam slaap in een kamer. Ons is wel nie dood nie maar is ongemaklik om in een kamer te slaap as jy geboek het vir twee.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Hi Marius,
Jy is deeglik laat weet dat daar net een kamer beskikbaar was met 2 beddens. Jy het my nog gevra om 'n matras in te dra vir 'n derde persoon. Ek het sovêr gegaan en vir jou 'n extra bed in te dra. So jammer, jou aantuiging is ongegrond. Maar voortaan onthou om jou besprekings nie te bêre tot op nommer 99 nie. Groete Corné
Basil V - Feb 2017
Overall score
Warmly welcomed and found everything to our satisfaction.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Baie dankie!
Nico D - Jan 2017
Overall score
What a pleasant surprise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie aangenaam verras.
Ons was aangenaam verras met alles. Gasvryheid, netheid, tuin, swembad en die hele opset.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Baie dankie!
Hester J - Dec 2016
Overall score
Very nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig.
Vriendelike diens, netjiese en ruim verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Baie dankie, ek waardeer dit.
Groete
Corné
Elecia D - Sep 2016
Overall score
Neat and comfortable stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en aangename verblyf.
Die ontvangs was baie goed. Kamers is goed toegerus met lugversorging, TV, ens. Toegeruste kombuis met genoeg koffie, melk, ontbytpap, ens. Aangenaam verras met opset! Kan die gastehuis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Baie dankie, dis 'n groot kompliment!
Kom gerus weer.
Groete
Corné
Schalk V - Mar 2016
Overall score
Gelukkig het ek werk gehad om te doen.
Leeudoringstad Guesthouse 1's response
Hi,
Volgende keer kan mens kuier. ?
- Capacity: 15 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 12:00 - Address: 92 Schoch Street, Leeudoringstad, 2640, North West
- All ages welcome