Upper Karoo Accommodation at Leeuwfontein Guest Farmhouse | TravelGround
+11

Leeuwfontein Guest Farmhouse

20 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 20 reviews for Leeuwfontein Guest Farmhouse
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.1/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.7/5
Sonika B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonika B
Family with young children

Heerlik, maklik weg van die dorp.

Dit was 'n regte plaas gevoel met mense wat alles gedoen het om ons bly net lekkerder te maak. Was net 'n plesier.

Lynette V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lynette V
Family with young children

Baie lekker.

Baie lekker gekuier behalwe geen warm water in hoofslaapkamer se badkamer.

Martin P - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Martin P
Family with young children

Lekker plaasgevoel.

As jy hou van die plaashuis is dit die plek vir jou, groot en ruim vertrekke.

Hanlie P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie P

Wonderlik!

So pragtig en rustig. 'n Wonderlike manier om die Karoo te beleef! Sussie is 'n juweel! Baie dankie!

Etresia H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etresia H
With spouse/partner

Pragtige huis op pragtige plaas, stil en rustig.

Regte Karooplaas met die mooiste huis en emo's wat wei op gras. Heerlike wegbreek.

Ian E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian E
Family with young children

Best Karoo farm experience in a very long time!

Excellent accommodation, very neat and tidy, more that one should expect. Rooms and bedding 1st class, A/C in rooms. Lovely braai area outside with view of Karoo sunset.

Sarel S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel S
With spouse/partner

So nice and peaceful.

We had a great time. So relaxing and nice spacious house. I defnitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en rustig.

Baie baie lekker gebly. Die rustigheid en lekker groot huis is definitief aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lawrence M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Lawrence M
With friends

Rustige en stil plaasatmosfeer.

Heerlik om in 'n plaasopstal te kon slaap. Die Aggastoof in die kombuis was 'n bonus. Die huis is ruim met baie slaapplek en die toebehore puik - alles werk en dit is skoon! Word sterk aanbeveel veral vir groot groepe.

Annelize K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize K
Family with teenagers

Alles wat jy nodig het, stilte en vrede.

Baie goed toegerus. Heerlike huis met oorgenoeg ruimte. Die beste beddens en kraakvars linne. Ideaal vir ver stap en ontspan met 'n boek. Lugversorging in kamers en sitkamer sorg vir warm dae. Gasvrye eienaars wat sorg dat jou verblyf gemaklik is. Selfs kaggel en koolstof vir die winter. Definitief 'n besoek werd om veilig sterre te kyk en te vlug van stadgewoel.

Michelle V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle V
With friends

Karoogasvryheid op sy beste!

Baie dankie aan Marise en Barry vir opregte Karoogasvryheid! Leeuwfontein Guest Farmhouse het aan al ons behoeftes voldoen. Die lieflike ou plaashuis het ons harte gesteel. Ons sal beslis weer daar oornag. Barry en Marise het ook uit hul pad gegaan om ons te help met 'n pap band. Nogmaals dankie!

Pieter K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter K
Family with young children

Spacious, clean, neat farmhouse accommodation with a peaceful atmosphere and beautiful Karoo-view.

We had a lovely stay in the big old farmhouse. Very well furnished and one really feels the peaceful farm atmosphere. The firewood already stacked and ready to be lit was a real treat! The fact that the place also welcomed our 3 little dogs was a bonus. Will stay longer next time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim, skoon, netjiese plaashuisverblyf met 'n rustige atmosfeer en pragtige Karoo-uitsig.

Ons het baie lekker gebly in die groot ou plaashuis. Baie goed toegerus en mens voel sommer die rustige plaasatmosfeer aan. Die vuur wat reeds aangepak was en net gewag het om aangesteek te word was die kersie op die koek! Die feit dat die plek daarby nog ons 3 klein hondjies verwelkom het was 'n bonus. Sal volgende keer langer oorbly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Des J - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Des J

No water in hot taps.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geen water in warm krane nie.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leeuwfontein Guest Farmhouse's response

Kritiek is altyd welkom en ons sal altyd uit ons pad gaan om te help waar 'n kliënt nie gelukkig is nie. Ongelukkig was ons nie dadelik beskikbaar toe ons kliënt ons genader het rakend die warm water problem nie. Ons het dadelik opgetree toe ons sy boodskap kry. Ongelukkig het ons kliënt geen genade getoon nie, ons het 50% van sy akkommodasie terugbetaal aan hom.

Leeuwfontein Guest Farmhouse
Marina D - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marina D
With spouse/partner

Rus, vrede en sielerus!

Ons het een aand by Leeuwfontain Guest Farmhouse oorgeslaap. Ons het die hele ou gastehuis vir onsself gehad. In die kombuis was filter koffie beskikbaar. Ou koolstoof wat gemaak kan word. Ons het dit baie geniet en ons gasheer was behulpsaam. Omtrent 10 km grondpad na plaashuis wat nie 'n slegte pad is nie.

Mark B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark B
With spouse/partner

Excellent value for money and very pet friendly.

The house needs a little maintenance (sliding door to stoep and globes in some rooms), but was extremely comfortable and well-equipped.

Barend V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Barend V
With spouse/partner

'n Heerlike vakansie na ons vakansie.

Dit was ons heerlike voorreg om vriendelik ontvang te word. Die plaas het onmiddellik rustigheid verleen aan die vermoeiende rit van die dag. Ons sal enige tyd weer hier wil uitspan as halfwegstasie op ons reis. Die uiters skoon en voldoende geriewe het bygedra tot ons vakansie-ervaring. Baie dankie aan almal wat ons gehelp het om te kon ontspan.

Gerda G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerda G
With spouse/partner

'n Absolute lafenis vir die siel na 'n lang warm dag op die pad.

Ek sal Leeuwfontein beslis aanbeveel. Prys is billik. Verblyf netjies. Gasvrou baie gaaf en hulpvaardig. Aanwysings wat baie duidelik. Die grondpad is ook in 'n goeie toestand. Ons het net een nag gebly (op pad Kaap toe vir die vakansie). Die stilte van die plaas is 'n absolute lafenis vir die siel. Ons twee Labrador honde het dit geniet om hul bene te rek op die werf.

Lesley B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lesley B

Perfect dog friendly accommodation.

It was perfect for us traveling with three dogs (lots of space for them to run and unwind after a long journey). For us, it was wonderful to have such spacious, clean and comfortable and well equipped accommodation. Plus we were most impressed by the service offered by TravelGround regarding this booking. We will definitely book it again.

Nic R - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic R
With friends

Lieflik!

Die plek is baie ruim en die mense is baie vriendelik!

Riana S - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riana S
Family with teenagers

Dit was 'n groot voorreg om in so rustige, groot huis op die plaas as gesin tyd saam te kon te kon deurbring. Marise was uiters hulpvaardig en tegemoetkomend.

As jy wil wegkom van alles en 'n waardering het vir die stilte en oopte van die Karoo sal jy hierdie massiewe plaashuis en omgewing baie geniet. Dit was vir ons 'n baie spesiale naweek en ons sal graag weer daar oorbly.

Noleen D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Noleen D
Family with teenagers

Baie rustig, bietjie verder as wat ek verwag het, maar alles was piekfyn!

Ons het heerlik oornag op Leewfontein. Ons was maar bietjie skrikkerig toe ons besef ons is stoksielalleen in die yslike plaashuis - regte Gautengers! Dit is die ideale plek vir 'n groep familie/vriende om te kuier op pad Kaap toe of sommer net vir 'n plaasondervinding. Wonderlike diens van eienaars wat gesorg het dat selfs ons aandete aangekoop is en in yskas gebêre is.

From R2 380
per night (for 16 people)
From R2 380
per night (for 16 people)
From R2 380
per night (for 16 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 12:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Leeuwfontein Estate, Victoria Wes, 7070, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1ZTA2YzcxLTMyNTQtNDFkYy1iYTdiLWZkYWJlNzRlMDg5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 380  per night (for 16 people) 20 5 1 5 Leeuwfontein Estate Victoria Wes 7070 Northern Cape 0860 022 102 12:00-21:00 10:00 -31.469166666667 23.014722222222
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com