The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Leipzig Country House | TravelGround
+72

Leipzig Country House

Review Summary

4.7 out of 5from 14 reviews for Leipzig Country House
Cleanliness
4.6/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Eugene V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene V
On business

Rustig, pragtig en baie vriendelike mense.

Sal so bietjie opknapwerk doen aan die huis, maar verder, uitstekend!

Evelyn M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Evelyn M
With spouse/partner

Baie fantasties gewees.

Leipzig is n baie wonderlike mooi plekkie....mens voel veilig. Ek sal enige een aanbeveel om die plekkie te Gaan besoek...beslis n volgende keer.

Michelle S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Michelle S
With spouse/partner

Rustige omgewing, lekker kos en mooi natuurskoon.

Ons het Leipzig besoek tydens ons wittebrood. Ons was vreeslik bederf gewees. Dit was lekker om op hierdie rustige wynplaas te kon ontspan. Hulle kos is heerlik, probeer gerus hulle driegangmaal-aandete en hul wyne daarmee saam. Ek sal Leipzig enige tyd aan beveel sou jy opsoek wees na 'n rustige en kalm atmosfeer.

Karen N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karen N
With spouse/partner

Mooi omgewing, stil en rustig.

Leipzig is 'n baie mooi plaas. Die kamers en leefarea is ruim en netjies. Die ontvangsdame was vriendelik en behulpsaam. Die plaas is stil en ideaal vir mense wat 'n bietjie wil wegbreek van die gejaagde stadslewe.

Dirk U - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dirk U
With spouse/partner

Aangenaam en rustig.

Uitstekende verblyf en baie goeie behandeling in rustige omstandighede. Net een verbetering kan aangebring word: Een oopmaakvenster per kamer met diefwering sal welkom wees.

Desiree N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Desiree N
With spouse/partner

Pragtige omgewing!

Heerlik gebly in 'n prentjiemooi omgewing.

Caitlin H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Caitlin H
With spouse/partner

What a lovely overnight stay in the Nuy Valley - fantastic location and meal was excellent.

We had a lovely one night stay at Leipzig Country House in the Bridal Suite. We enjoyed a wine tasting on arrival with Alida and chose to dine at the venue - was fantastic! We enjoyed a run through the vineyards the next morning before a simple breakfast on check out. Our room was very comfortable and would highly recommend Leipzig to anyone!

Lourens J - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens J
With spouse/partner

Fantasties!

Ons het die warmste welkom gekry. Die mense daar is almal so vriendelik en behulpsaam. Ons het so tuis gevoel. Sal definitief weer gaan en almal daarheen verwys. Baie dankie.

Thuli S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thuli S
On business

I have no words. Everything was perfect.

Definitely a place that can be recommended. Wow, everything was stunning and perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het geen woorde. Alles was perfek.

Definitief 'n plek om aan te beveel. Wow, alles was beeldskoon en perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leipzig Country House's response

Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg om van ons gaste te hoor en te weet hoe hulle dit ervaar het. Ons hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer. Alles van die beste, leipzig Span

Leipzig Country House
Dins D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dins D
With spouse/partner

Great! Definitely recommended.

Cannot wait to stay longer next time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend. Kan dit beslis aanbeveel.

Kan nie wag om volgende keer langer te bly nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leipzig Country House's response

Dina,
Baie dankie vir jou lieflike boodskap. Jou terugvoering word werklik waardeer. Kom kuier gerus weer by ons, daar is nog so baie om te sien! Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.
Mooi dag verder, Leipzig Span

Leipzig Country House
Nadine B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine B
With spouse/partner

Pragtige, rustige verblyf.

Ons het Leipzig baie geniet. Die mense was baie hulpvaardig, selfs toe ons eers laat ingeklok het na `n lang wynproe dag in Franschhoek. Die kos was geurig, die honde vriendelik en die natuurskoon onbeskryflik. Definitief 'n plek wat ons kan aanbeveel.

Dawid V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dawid V
With friends

Baie gerieflike en skoon kamers, baie persoonlike en private plek so mooi tussen die landerye en teen die pragtige berge.

Die gevoel van die plaas, maar met gerief en puik etes. Vriendelike staf. Sal dit voorstel vir iemand wat uit die gejaag van die stad wil wegbreek. Puik, sal verseker weer kom kuier!

Hilton S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hilton S
Individual traveler

It was a stunning experience - will definitely be back.

Located alongside the mountains - the winefarm had stunning views. The rooms were beautifully decorated and furnished and had everythng for a comfortable stay, while the diningroom was stunning. Food was excellent - as were their range of wines.

Antoinette E - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette E
With spouse/partner

Dit was 'n pragtige plek!

Die kos was uitsonderlik! Die ligging ideaal vir wynproe, olywe eet en olyfolie proe, selfs bier proe! 'n Heerlike rusnaweek.

From R1 450
per night (for 2 people)
From R1 450
per night (for 2 people)
From R1 450
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 46 people
  • Check-in: 12:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Leipzig Country House, Nuy Valley, Worcester, 6850, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmZGI1MThmLTUwNzEtNGU1Ny1iOTU4LWZhM2RlMTYwOTI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 450  per night (for 2 people) 14 5 1 5 Leipzig Country House Nuy Valley 6850 Western Cape 0860 022 102 12:00-17:00 10:00 -33.642004291013 19.635229159726
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!