Leisure Beach House
Review Summary
James S - Nov 2021
Overall score
Jy kan nie vir meer vra.
Leisure Beach House 's response
Baie dankie, bly julle het julle tydjie by ons geniet.
Rene C - Dec 2020
Overall score
Lieflike, goed toegeruste huis met pragtige see-uitsig op die strand.
Chantel Y - Feb 2020
Overall score
Beautiful place.
Read moreRene V - Aug 2019
Overall score
Hemels, jy kan nie 'n fout maak om met 'n groot groep mense daar te bly nie!
Rene B - Jun 2019
Overall score
Charming place. Charming location.
Deon D - Mar 2019
Overall score
Needs a lot of maintenance and work.
Hennie V - Jul 2018
Overall score
Gemaklik.
Benitha P - Jul 2018
Overall score
One for the books.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uit die boeke.
Ons het as 'n familie van 8 kinders vir die eerste keer in geskiedenis saam vakansie gehou by die beste strand en huis. Kan dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leisure Beach House 's response
Beste Benitha,
Ek is so bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd welkom om weer te bespreek.
Groete,
Judy-marie
Zelda G - Mar 2018
Overall score
Hemels, rustig plekkie, meer as verwag, uitsig asemrowend, strand skoon.
Isabella R - Sep 2017
Overall score
Awesome. Net die weer was nie lekker nie.
Jean C - Mar 2017
Overall score
A piece of heaven.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
'n Stukkie hemel.
Leisure Beach House is 'n stukkie hemel op aarde. Dit is perfek geleë vir 'n gesin met klein kindertjies, daar is 'n groot grasperk om op te speel, die strand is op 'n mens se stoep en daar kan heerlik met hulle in die vlakwater baljaar word. Daar is ook 'n gerieflike buite stort om af te spoel wanneer mens van die strand af terug keer. Die geriewe bevat alles wat 'n mens nodig het en nog meer met DSTV, WiFi ens. Die skoonmakers wat beskikbaar is, is ook uiters behulpsaam. Tydens ons laaste dag was daar 'n kragonderbreking tydens ongure weer toestande en die eienaars het ook uit hulle pad uit gegaan om ons behulpsaam te wees en die situasie te probeer oplos en ons te akkommodeer. Ons sal beslis weer teruggaan en sal Leisure Beach House ten sterkste aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieta A - Sep 2016
Overall score
Absolutely fantastic accommodation and can recommend it to anyone, definitely value for money. Clean, neat, and will definitely book again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was absoluut 'n fantastiese verblyfplek en sal dit vir enige persoon aanbeveel, beslis waarde vir geld. Skoon en netjies sal beslis weer van die plek gebruik maak.
Die huis is skoon en netjies alles wat jy nodig het om jou verblyf maklik te maak was in die huis. Sal beslis vir enige person aanbeveel en sal weer van die plek gebruik maak. Wat ook baie lekker was is die huis is op die strand. Sekuriteit was elke aand op perseel, ons het die hele tyd veilig gevoel. Al probleem wat ons ondervind het was die badkamers wat glad nie rolstoelvriendelik is nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 730 Bournemouth ave, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- All ages welcome