Lekke By Die See
Review Summary
Christo W - Feb 2021
Overall score
Dit was baie lekker en rustig.
Gerhard V - Jan 2021
Overall score
Een groot fees!
Lekke By Die See's response
Dankie Gehard. Was lekker om jul hier te ontvang.
Elize M - Jan 2021
Overall score
Ons gasheer het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.
Lekke By Die See's response
Elize, met die warmer dae is dit beslis nodig om die kamer in die aand eers af te koel.
Sunelle V - Nov 2020
Overall score
Fantasties.
Lekke By Die See's response
Dankie Sunelle
Bly as jul dit geniet het. Jul was droom gaste. Hoop ons sien jul weer.
Peter L - Nov 2020
Overall score
Aangename, rustige verblyf in stil kusdorpie.
Read moreYolandi J - Nov 2020
Overall score
Vriendelik eienaars wat ons langer laat bly het, netjies, mooi omgewing, ons beveel dit sterk aan.
Fanus M - Oct 2020
Overall score
Dit was 'n heerlike vinnige wegbreek aand.
Lekke By Die See's response
Dankie Fanus. Maak maar weer so as die stad jul te veel druk.
Ettienne A - Oct 2020
Overall score
Dit was lekker...
Lekke By Die See's response
Ek is bly jul het jul kuier geniet.
Wynand V - Oct 2020
Overall score
Rustigheid, Beeldskoon, Perfekte wegbreek.
Read moreLekke By Die See's response
Dankie Wynand, ons bly jul het dit geniet. Kom kuier weer as die stad te veel druk.
Tila L - Sep 2020
Overall score
Goed.
Lekke By Die See's response
Jammer dat jul dit nie genoem het dat die lugreëling nie gewerk het nie. Ons het dit getoets en dit werk beslis.
Ons meld juis in ons advertensie dat daar nie 'n TV is nie.
Philip N - Feb 2020
Overall score
Had nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker vertoef.
Ons het net 1 aand vertoef en dit was geskik vir ons behoeftes
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morne K - Feb 2020
Overall score
Baie netjies met alles wat nodig is.
Lekke By Die See's response
Ek is bly jul het dit geniet.
Barend G - Jan 2020
Overall score
Dit was baie rustig en stil het dit baie geniet.
Willem S - Jan 2020
Overall score
Voel soos 'n familiekuier. Fantasties!
Len B - Dec 2019
Overall score
Worth returning. Nice few days' stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Terugkeer waardig. Lekker paar dae se verblyf.
Rustige en verfrissende 3 dae in skoon en goed toegeruste woonstel. Al die geriewe is netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beverly H - Dec 2019
Overall score
Die rustigheid het ons goed gedoen om net ons batterye te herlaai.
Magriet N - Oct 2019
Overall score
Wonderful, clean, quiet place within walking distance of the beach with a friendly, hospitable owner who treats you like you are family.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike, skoon, stil plekkie binne loopafstand van die strand met 'n vriendelike, gasvrye eienaar wat jou behandel asof jy familie is.
Die tydjie was 'n wonderlike ervaring. Ons is baie vriedelik en gasvry ontvang. Die plekkie is pragtig skoon en goed toegerus. Jy is binne loopafstand van die see, daar is baie inligting beskikbaar oor nabygeleë eetplekke en dinge om te sien. Die eienaar is ook baie hulpvaardig en kundig omtrent dinge in en om die blyplek. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel vir iemand wat 'n rustige, skoon en veilige wegbreekkans soek. Ons voel nou heel uitgerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Manie S - Oct 2019
Overall score
Although we only slept for one night, it was pleasant and Nico made us feel at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Al het ons net een nag oorgeslaap, was dit aangenaam gewees en Nico het ons tuis laat voel.
Baie dankie aan Nico.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cornelius N - Oct 2019
Overall score
We found Lekke By Die See a neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het Lekke By Die See as 'n netjiese plek gevind.
Akkommodasie teen 'n billike prys en die eienaars se hulp met die bagasie was wonderlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annette B - Sep 2019
Overall score
Very comfortable and pleasant stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik en aangename verblyf.
Aangesien ons vir 'n begrafnis verblyf benodig het, was dit baie private en geen voorvalle van harde lawaai of raserige bure nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lisa S - Sep 2019
Overall score
So lekker gemaklik gebly by Lekke By Die See!
Read moreCorrie V - Sep 2019
Overall score
Had a great stay and the people were friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker oorgeslaap en die mense is vriendelik en hulpvaardig.
Dit was baie lekker om daar te oornag - sal graag later langer wil kuier! Ek beveel die woonstel aan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tj E - Jul 2019
Overall score
Comfortable couple apartment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike paartjie-woonstel.
Die woonstel was skoon en netjies met al die nodige inhoud vir 'n vakansie. Ons het regtig baie lekker gewoon en Nico en Christa het ons baie welkom laat voel. Buiten vir die lekker weskuswegbreek, mis ons vir ou Sophie, die hond.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lezanne B - Jun 2019
Overall score
Regtig, Lekker by die See.
Lekke By Die See's response
Dankie Lezaan.
Altyd lekker om te hoor as ons gaste hul verblyf geniet het.
William H - May 2019
Overall score
A pleasant and affordable place to stay.
Angelique W - Apr 2019
Overall score
Neat, clean, and just one street from the sea.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon en net een straat van die see af.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elmarie S - Apr 2019
Overall score
Dit was lekke by die see.
Jo-marie O - Apr 2019
Overall score
Rustig.
Johan G - Mar 2019
Overall score
Netjiese en bekostigbare verblyf naby die see.
Read moreAnne-marie F - Feb 2019
Overall score
Skoon netjiese plek, waarde vir geld.
Teresa W - Feb 2019
Overall score
Hidden away but close to the beach.
Marianne J - Feb 2019
Overall score
A place where you can recharge your batteries after all the hustle and bustle and the owners carry you on their hands with kindness and helpfulness.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Plek waar jy jou batterye kan herlaai na al die gejaag en die eienaars jou op die hande dra met vriendelikheid en hulpvaardigheid.
Netjies, smaakvol, veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charmain V - Feb 2019
Overall score
Het geen klagtes, het welkom gevoel en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.
Coenie R - Feb 2019
Overall score
Sal graag weer wil gaan.
Norman D - Jan 2019
Overall score
Nice place not far from the sea and value for money.
Lekke By Die See's response
Norman it was nice to have you guys here. We are working on the TV.
Nico
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 7 Baracuda Crescent, Dwarskersbos, 7365, Western Cape
- No children under 18