Lamberts Bay Accommodation at Lekke Ekke | TravelGround
+7

Lekke Ekke

79 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 79 reviews for Lekke Ekke
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Amanda H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amanda H
With spouse/partner

Very kindly received. Our schnauzer also felt right at home.

Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik ontvang. Ons schnauzer het ook dadelik tuis gevoel.

Sal definitief weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dries V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dries V
With spouse/partner

Great location, best views, close to the sea, relaxing wonderfully. Was definitely too short.

We had a great time and relaxed in the very spacious unit. Friendly host and wife. Feels like home away from home. Is slightly removed from the main village for peace and quiet but close enough to be convenient. Isabellas Restaurant in town is a must.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik ligging, beste uitsig, naby die see, het heerlik ontspan. Was beslis te kort.

Ons het heerlik gekuier en ontspan in die baie ruim eenheid. Vriendelike gasheer en -vrou. Voel soos huis weg van die huis af. Is effe verwyder van die hoofdorp vir heerlike stilte maar naby genoeg om gerieflik te wees. Isabellas Restaurant in die dorp is 'n moet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Santie R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Santie R
Family with teenagers

Pragtig en gerieflik.

Tannie Enna, 'n ma uit my verlede, sy is 'n pragtige mens en die verblyf was pragtig.

Lekke Ekke's response

Dankie Santie, dis 'n baie groot kompliment.

Lekke Ekke
Linda K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda K
With spouse/partner

Very well appointed cottage. Clean, safe, quiet and on the beach.

Very nice accommodation. Safe, clean, quiet and right on the beach with an awesome view. Enna, the owner and her husband are very hospitable and live on the premises. Safe undercover parking too. Will stay there again.

Jeanmari J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanmari J
With friends

Baie lekker.

Was baie rustig met 'n mooi uitsig. Alles netjies. Ons is ook vriendelik ontvang. Sal definitief weer gaan.

Charl V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl V

Rustig en ontspannend.

Baie vriendelike ontvangs. Het die naweek terdeë geniet.

Ian O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian O
With spouse/partner

Stunning, comfortable, sea view, well equipped.

Friendly reception. Helpful hosts. Didn't want to leave.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, gerieflik, see-uitsig, goed toegerus.

Vriendelike ontvangs. Hulpvaardige gasheer en gasvrou. Ons was spyt om verder te moes reis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius K
With spouse/partner

Dis die huis weg van my huis.

Willem en Enna is goeie mense en dis lekker om by hulle te kuier.

Kobus V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
With spouse/partner

Absolutely neat and spacious accommodation with beautiful views.

Enna and Willem are two very nice people who make you feel right at home. Their apartment is some of the best equipped accommodation we have ever experienced, spacious rooms with clean bedding (thank you they are not white duvets again), spacious kitchen, TV area that just wants to make you stay longer. Enjoyed the balcony to watch the sunset and breathe fresh sea air, Lekke Ekke is a wonderful treat in Lammies.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut pynlik netjies en ruim akkommodasie met 'n prag uitsig.

Enna en Willem is twee baie aangename mense wat jou dadelik laat tuis voel. Hulle woonstel is van die bes toegeruste akkommodasie wat ons al ervaar het, ruim kamers met silwer skoon beddegoed (dankie dis nie weer wit duvets nie), ruim kombuis, TV-area wat jou sommer langer by die see wil laat bly. Het die balkon geniet om die sonsondergang te aanskou en vars seelug inasem, Lekke Ekke is 'n heerlike bederf in Lammies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter S
With friends

Had too much fun it was great.

Had too much fun it was great - will definitely come back in November or December to see the birds again.

Fanie D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie D
With spouse/partner

Heerlik rustig!

Uitstekende gasvryheid. Enna het selfs vir ons van haar heerlike tuisgebakte brood gegee. Baie dankie Willie en Enna!

Ulfried S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ulfried S
With spouse/partner

Ruim, volledig toegerus, skoon, gemaklik, Mnet wat werk, eerste vloer uitsig, teen die water. Prys is gepas vir 'n oornag verblyf.

Baie volledig toegerus vir vakansieverblyf, spasie is 100% geskik vir 4 persone - alles is gepas om langer te bly! Wit linne en handdoeke bly maar ons voorkeur vir die gastebedryf (alhoewel niks gekort het met wat voorsien was nie). Dié wat bietjie langer bly sal baie waardering hê vir klomp praktiese detail - die badkamer rakkie-kassie, die slaapkamer rakke wat kan afslaan, ens. Die woonstel is gebou om in te leef: vensters is goed geplaas en genoegsaam vir goeie ventilasie, skuifdeure, balkon, meubels, en, en.

Lekke Ekke's response

Wit linne is 'n probleem om dit wit, skoon en netjies te hou want Lambertsbaai is afhanklik van boorgat water wat minerale bevat en die linne vlek

Lekke Ekke
William F - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William F
With friends

Heerlik gekuier!

Elke oomblik van ons kuiertjie geniet. Baie dankie Willem en Enna vir julle gasvryheid!

Eddie H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie H
With friends

Stunning place and view.

Really a stunning, comfortable place. Fantastic sea view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige blyplek en uitsig.

Regtig 'n pragtige gemaklike blyplek. Fantastiese see-uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Priscilla K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Priscilla K

We will definitely return in the future!

We were warmly received on our arrival at Lekke Ekke, and found a clean, spacious apartment with a more than adequate kitchen. When we needed extra utensils because we bought snoek unexpectedly, these were supplied without our even asking! Highly recommended.

Petra T - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petra T
With spouse/partner

Die fantastiese uitsig en rustige buurt laat mens lekker ontspan.

Wat 'n juweel van 'n plek wat mens kan besoek! Enna het aan enige moontlikheid gedink wat mens kan benodig in die woonstel. Die gasvryheid was fantasties. Ons is ons spasie gegun, maar ook die geselsies was heerlik!

Andrew G - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew G
With spouse/partner

Amazing place, wonderful welcoming owners, beautiful views, clean and very affordable.

Thoroughly enjoyed our stay. Such a wonderful place, beautiful, welcoming and affordable. I would recommend this accommodation to all.

Cobus B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus B
With spouse/partner

Alles skoon en netjies en gerieflik.

Alles en nog meer tot jou beskikking in hierdie woonstel en 'n mooi uitsig oor die see. Het baie lekker gekuier en dit was baie gasvry. Sal beslis weer daar tuis gaan as ons weer in die Weskus toer.

Alta N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta N
Family with teenagers

Heerlike blyplek, vriendelike mense.

Goed toegeruste, baie netjies en veilige verblyf. Baie aangename eienaars.

Christine V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christine V
With spouse/partner

Ruim verblyf met alle toebehore wat ons nodig gehad het.

Gawe eienaars wat hou van 'n geselsie. Pragtige uitsig oor die see en stapafstand van die strand af. Die plek het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Johan S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
Family with young children

Extremely convenient and absolute value for money. Very friendly service.

Enna and Willem are very involved in the comfort and well-being of their guests. One of the grandchildren became ill and they went out of their way to get an appointment with the doctor whom he (the doctor) was happy to handle. Our other daughter arrived to surprise us and they agreed without a thinking twice that, she could stay overnight.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters gerieflik en absolute waarde vir geld. Baie vriendelike diens.

Enna en Willem is baie betrokke by hul gaste se gerief en lekker-bly-omstandighede. Een van die kleinkinders het ongesteld geraak en hulle het uit hul pad gegaan om 'n afspraak by die dokter te kry wat hy (die dokter) toe met graagte hanteer het. Ons ander dogter het opgedaag om ons te kom verras en hulle het sonder teenstribbel ingestem dat sy ook by ons kon oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maureen V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maureen V
With spouse/partner

Lovely with a wonderful view.

The time wasn't enough. Lovely and quiet. Wonderful view. Comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik met wonderlike uitsig.

Die tydjie was te min. Heerlik stil. Wonderlik uitsig. Gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Coenraad / Elna V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenraad / Elna V
With friends

Warm ontvangs.

Baie vriendelik ontvang. Was behulpsaam om ander slaapplek te kry vir die volgende aand. Deel al haar besienswaardigheidsplekke. Die water in die stort loop baie stadig uit. Andersins heerlik.

Valery H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Valery H
Family with teenagers

Ek het heerlik geslaap en my koppie koffie op die balkon wat oor die see uitkyk was 'n belewenis!

Die plek was skoon en netjies. Ek het heerlik warm geslaap, waardeer die ekstra komberse. Die kombuis was skoon en netjies. Ons het 'n hond uit 'n bos gesels. En natuurlik, die uitsig sal ek net nooit moeg van word voor nie.

Dp V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dp V
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs en heerlike verblyf.

Lekke Ekke is pragtig geleë. Ons is gul ontvang en die woonstel was silwerskoon en vars. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Pieter P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter P
Family with young children

Kan aanbeveel.

Vriendelik ontvang en tuis gevoel.

Marti R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marti R
With friends

Goed ingerigte verblyf.

Goed ingerig, eienaar net 'n bietjie te veel in jou privaat spasie.

Lekke Ekke's response

Hallo Marti, ons vra verskoning dat weskus vriendelikheid en gasvryheid verkeerd vertolk is. Hoop jul weskus kuier was meer aangenaam as hier in Lambertsbaai. Groete, Enna

Lekke Ekke
Morné S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morné S
Family with teenagers

Pragtige verblyf met alles wat jy nodig sal kry met 2 pragtige mense as gashere.

Oom Willem en Tannie Enna is 2 wonderlike mense met baie stories en inligting. Die woonstel is uitstekend ingerig en alles wat jy sal nodig kry, is daar.

Jackie S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie S
With friends

Great, pet-friendly place.

Friendly hostess and great for pets.

Johann N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johann N
With spouse/partner

Delightful stay with rural people.

Comfortable, clean and practical unit with beautiful sea view and nice braai area. Owners are extremely friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike bly by plattelandse mense.

Gemaklike, skoon en praktiese eenheid met mooi uitsig op see en lekker braaiplek. Eienaars is besonder vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

H E - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
H E
With spouse/partner

Vir die wat rus en vrede soek tydens 'n vakansie.

Netjiese, ruim tweeslaapkamer woonstel met alles wat nodig is in die kombuis (insluitend wasmasjien). Eienaars het ons heel tuis laat voel. Sal ons weer daar oorbly, beslis ja!

Antoinette B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette B
With spouse/partner

Fantastiese plek.

Hoogs aanbeveel, puik, netjiese plek met pragtige see-uitsig. Alles wat jy nodig het is daar. Baie gasvry.

Lekke Ekke's response

Ek is baie bly dat jul die verblyf hier by ons geniet het. Groete, Enna.

Lekke Ekke
Edna E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edna E
With spouse/partner

Absolutely wonderful, so great, lovely accommodation on the West Coast.

Lovely accommodation with the best people. Real, genuine people. Beautiful view, beautiful place with everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut wonderlik, great verby, heerlikste verblyf ooit in Weskus.

Lekkerste verblyf saam die lekkerste mense ooit. Regte egte mense. Mooi uitsig, mooi plek wat niks te kort kom nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekke Ekke's response

Dankie dis altyd lekker om iets goeds te hoor
Groete Enna

Lekke Ekke
Jacques V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques V
Family with young children

Baie rustig en vriendelike mense, help graag met iets wat jy vergeet het om saam te bring!

Wonderlike mense baie vriendelik gewees, ons het ons handdoeke vergeet en hulle het vir ons dit verskaf sonder enige koste, die mense help graag en plek is skoon en netjies! gaan beslis weer daar bly as ons Lambertsbaai toe gaan!

Irma S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma S
Family with young children

Comfortable.

Lekke Ekke is a great and very comfortable apartment, with a well equipped kitchen, good beds and from the balcony we had a fantastic sea view, we even saw whales! Enna is a lovely host, thank you for the lekker pies and pastries! A definite recommendation!

Lekke Ekke's response

Dankie, jul was self 5-stêr gaste. Groete, Enna.

Lekke Ekke
Alwyn B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alwyn B
Family with teenagers

Die blyplek is baie netjies met alle toebehore vir selfsorg beskikbaar met hartlike, goed gekruide Weskus-gasvryheid daarby.

'n Uitstekende uitsig oor die see - as jy sou braai, staan jy en kyk uit op die see. Alles binne-in die huis (matras ingesluit) in 'n uitmuntende toestand. Ons is met hartlike gasvryheid ontvang en ingelig oor die hoe's en waar's van Lambertsbaai en omgewing. Ek was spyt ons het net 1 nag geslaap - dit was te kort om die verblyf en omgewing behoorlik te geniet.

Susan H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan H
With spouse/partner

Salige rus!

2 nagte was heeltemal te kort - volgende keer wil ons ten minste 'n week bly - ons het gasvryheid op sy beste ervaar in 'n blyplek wat regtig niks kort nie!

Anet B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anet B
With friends

Rustig en baie tuis gevoel.

Tannie Enna is baie aangenaam en ek het die tyd daar baie geniet. Die plekkie was perfek vir ons doeleindes en die uitsig oor die see was asemrowend. Dit is baie naby die strand en 'n stappie op die strand was darem te lekker. Dankie Tannie Enna.

Ronel P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel P
With friends

A place where your body, soul and spirit can rest.

This place has a beautiful view and is well-furnished. The highlight was when Piet, the pheasant, visited late in the afternoon for his treat. Will overnight here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Plek waar jy liggaam siel en gees kan uitrus!

Hierdie plek het n pragtige uitsig, en is goed toegerus. Die hoogtepunt was toe Piet die fisant laat namiddag kom kuier het vir sy bederf-happie. Sal enige tyd weer hier kom oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter V
With spouse/partner

Fantastiese veblyf en vriendelike gasvryheid.

Alles was regtig bo verwagting. Naby die see en mooi uitsig. Die woonstel is baie goed toegerus.

Jakes J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jakes J
With spouse/partner

Fantastic place.

Enjoyed the stay. Appreciate the owners' hospitality and kindness. Would definitely recommend. Excellent ocean view from the balcony and bedroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese plek.

Baie lekker gebly. Waardeer die eienaars se gasvryheid en vriendelikheid. Sal beslis aanbeveel. Baie goeie see-uitsig vanaf balkon en slaapkamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Renet K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renet K
With friends

Excellent location, clean and neat with the best host.

Great value for money. The apartment is beautiful and neat with everything you need. Enna is wonderful. Salt of the earth, food for the soul. We had a great stay and she made us feel so at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende ligging, skoon en netjies met die beste gasvrou.

Regtige waarde vir geld. Die woonstel is pragtig en netjies met alles in wat jy kan nodig hê. Die trekpleiser is Tannie Enna. Sout van die aarde, kos vir jou siel. Ons het baie lekker gebly en sy het ons soos familie laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Robert C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert C
With spouse/partner

Best place ever, will definitely be returning.

Warm welcoming from owners. Best value for money in peaceful surroundings. Next time we'll stay for a week and not just a weekend. Lekke Ekke is in for the win.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste plek wat ek al by was, sal definitief weer kom kuier.

Die ontvangs van eienaars was baie, beste gehalte vir geld en rustige atmosfeer, volgende keer bly ons vir n week en nie net vir 'n naweek nie, en die nominee gaan aan lekke ekke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise E
Family with teenagers

Lovely relaxed area and people!

Thanks Enna for all your trouble in accommodating us!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike ontspanne omgewing en mense!

Dankie Enna vir al jou moeite om ons te akkommodeer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem O - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem O
With spouse/partner

Absolutely fantastic.

It was absolutely fantastic thanks to the friendly reception, comfortable and well equipped and clean accommodation. Will recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Dit was absoluut fantasties te danke aan die vriendelike ontvangs, gerieflike, goed ingerigte en skoon akkommodasie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sias M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sias M
With spouse/partner

Very nice and relaxing.

Host, Ena, was a gem. She gave good info on the area and restaurants. Nothing negative to say. What about a top sheet and pot for 'potjiekos'? Thank you for the newspaper every morning and wood for braai. Thank you for al the laughter. West Coast and it's people will always be unique.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker-lekker en rustig.

Gasvrou Ena is 'n juweel. Sy het ook goeie inligting gegee van omgewing en eetplekke. Kan geen groot kritiek lewer nie. Ena, wat van 'n bolaken en 'n pot vir potjiekos? Dankie vir elke oggend se koerant en hout vir braai. Dankie vir al die lekker lag. Weskus en sy mense bly maar uniek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Des J - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Des J

Nice stay in clean place!

Safe, clean, and spacious with jovial host. Pity the weather didn't play along, but the rain was welcome,

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly in 'n skoon plekkie!

Veilig, skoon en ruim met 'n baie joviale en gesellige gasvrou. Jammer die weer het nie saamgespeel nie, maar die reën was welkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie K
With friends

Uitstekend!

Baie lekker gekuier, sal beslis weer so maak! Eienaars baie gasvry, woonstel pragtig ingerig.

Pierre M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pierre M
With spouse/partner

Had a lovely peaceful stay.

We had a lovely and peaceful stay and everything was neat and clean. Had a braai while overlooking the sea. Enna and Willem are wonderfully friendly and hospitable. I can highly recommend them!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekke en rustig gekuier.

Ons het baie lekker en rustig gekuier alles was netjies en skoon. Lekker gebraai en oor die see uitgekyk. Enna en Willem was baie vriendelik en gasvry. Ek kan dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques I - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques I
With spouse/partner

Peaceful!

Very neat, beautiful place. Love the eccentric lady.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig!

Baie netjiese, mooi plekkie. Love die malkop tannie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cp M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cp M

Puik ligging, fasiliteite en gashere.

Puik ligging, fasiliteite en gashere. Wys net voornemende besoekers daarop dat daar trappe is.

Dirk K - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dirk K
With friends

Baie lekker gebly in 'n pragtige omgewing.

Ons is hartlik ontvang en het ons verblyf asook ons gasvrou se snaakse stories geniet. Enna was behulpsaam met inligting oor besienswaardighede in die omgewing asook waar om uit te eet ens. Sy het ons ook voorsien van 'n padkaart wat ons waardeer het. Die eenheid is nie modern gemeubileer nie, maar is goed toegerus. Die woonvertrek en kombuis is oopplan en groot. Daar is 'n lekker stoep om te sit en kyk na die sonsopkoms en ondergang. 'n Nadeel vir ouer mense is om swaar tasse te moet opdra met die trap na die eenheid op die eerste verdieping. Ons was boonop geseënd met pragtige weer en blomme.

Lekke Ekke's response

Dankie vir jou "review", jammer dat woonstel nie modern gemeuileer is nie maar hier kom gaste en gaste, almal wardeer nie gehalte meubelment nie, soos die sitkamerstel wat oornag in nat mis weer buite staan, stoep stoele is beskikbaar. Mense se waardes is nie dieselfde nie Groete Enna

Lekke Ekke
Abbie M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abbie M
With friends

Value for money!

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld!

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francine V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francine V
On business

Goeie waarde vir geld.

Enna en Willem baie vriendelik en hulpvaardig met padaanwysings en restaurante om by te gaan eet. Selfsorg-eenheid is goed toegerus.

Nakkie B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nakkie B
With spouse/partner

Lekke Ekke is soos jou eie huis.

Enna en Willem het ons dadelik laat tuis voel. Lekke Ekke is netjies, skoon en naby die see. Die woonstel het alles in wat 'n mens nodig het. Enna het ons ook vertel van al die plekkies wat ons kan besoek asook vir ons aanwysings gegee. Daar is ook 'n paar goeie eetplekke in Lambertsbaai. As ons weer Lambertsbaai besoek sal ons beslis weer Lekke Ekke bespreek. Baie dankie Enna en Willem vir julle gasvryheid.

Aletta S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Aletta S
With friends

Heerlik!

Baie skoon en netjiese verblyf. Sal graag weer kom.

Morne S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morne S
With spouse/partner

Groot en gemaklik afgerond met Weskus-gasvryheid!

Baie lekker geleë, eenheid is groot en goed toegerus. Die eienaars doen baie moeite. Ons sal volgende keer langer bly en eerder na die nabygeleë dorpe ry.

Ewert A - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ewert A
With friends

Aangename verblyf wat aan alle vereistes voldoen het.

Sien die sterre.

Lizaan E - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lizaan E
On business

Heerlik gebly, ons het dadelik tuis gevoel.

Ons was hartlik verwelkom, het met die intrapslag dadelik tuis gevoel. Die plek is baie netjies en ruim, die uitsig en die rustigheid van die see laat mens voel of jy jou tassie maar kan uitpak en permanent daar aanbly.

Ben Du Plooy D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben Du Plooy D
With spouse/partner

Netjies, gemaklik, goed toegerus en 'n mooi uitsig in die nuwe deel van Lambertsbaai.

Lekke Ekke is 'n goeie vakansieblyplek vir 'n gesin van 4. Die woonstel is goed toegerus en wel geleë. Dis naby die strand en Muisbosskerm waar jy 'n heerlike Sondagmaal van vis en wat nog kan geniet.

Maryna N - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna N
With spouse/partner

Dit was voorwaar idillies!

Enna en Willem laat dit voel asof jy vir jou gunsteling oom en tannie gaan kuier! Alles was skoon en netjies, met 'n wonderlike uitsig oor die see! Ons beveel dit hoog aan en sal weer teruggaan!

Lekke Ekke's response

Dankie dit is 'n lekker gevoel as jy weet jou gaste is tevrede en het lekker gekuier.
Groete LEKKE EKKE

Lekke Ekke
Marcia K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marcia K
With friends

Pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly, dit was so naby die see en Tannie Enna was vreeslik gasvry.

Karen P - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen P
With friends

Fantasties.

Wat 'n ongelooflike aangename plekkie. Puik toegerus. Wonderlikste gasheer en -vrou. Hoogs aan te beveel!

Zena H - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zena H
Family with young children

Baie mooi uitsig.

Baie goeie verblyf, mooi uitsig en vriendelike gasvrou.

Melanie M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie M
With friends

Amazing

Accommodation was great. Very friendly and helpful owners.

Toy O - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Toy O
Individual traveler

Sal volgende keer beslis langer wil bly.

Pragtige plek, ruim, skoon en luuks genoeg. Gasvryheid fantasties.

Adrie C - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adrie C
With spouse/partner

Lieflike uitsig oor die see.

Ons het heerlik gekuier by Lekke Ekke. Die woonstel is lekker ruim en baie gerieflik ingerig. Tannie Enna het ons sommer dadelik laat tuis voel. 'n Kuier by tannie Enna en Lekke Ekke is 'n moet!

Jurie W - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jurie W
With spouse/partner

Baie lekker en aangenaam.

Wooneenheid is goed gemeubileer en smaakvol gerangskik. Uitsig pragtig. Mense wonderlik.

Fred B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fred B
With spouse/partner

Lekker, ontspanne atmosfeer.

Lekker gekuier. Mooi uitsig. Vriendelike ontvangs en aangename gashere.

Karen P - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Karen P
With spouse/partner

Heerlike gasvryheid.

Dit was 'n vinnige oornagstop. Ons het dit baie geniet. Goed toegeruste eenheid.

Brynard B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brynard B
With spouse/partner

Gasvryheid laat jou dadelik tuis voel.

Die woonstel is skoon en netjies met als wat nodig is om lekker te bly en te kuier. Sal beslis weer in Lekke Ekke gaan bly.

Michelle F - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle F
Family with young children

Lekke ligging! Mooi see-uitsig oor Lambertsbaai!

Lekke plek en lekke mense!

Ninette D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ninette D
Family with teenagers

Blyplek is by see geleë, maar ook lekker privaat. Baie gerieflik en netjies. Vriendelike en behulpsame eienaars. Heerlike verblyf!

Lekke Ekke is 'n lieflike woonstel by die see en ook lekker privaat. Die woonstel is uitgerus met alles wat mens sal nodig hê en baie gerieflik. Die eienaars - Enna en Willem is baie vriendelike mense wat mense sommer gou laat tuis voel en ook baie behulpsaam met besienswaardighede ens in die dorpie. Dit is voorwaar die geld werd en was 'n heerlike verblyf, alhoewel ons net een nag daar was. Ons sal definitief hulle aanbeveel aan enige persoon en sal ook weer in die toekoms daar gaan oorbly.

Marie M - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie M
With spouse/partner

Mooi, netjiese plek om te gaan rus.

Woonstel is baie netjies en goed toegerus. Alhoewel die eienaar nie tuis was nie het die vriende ons vriendelik ontvang en tuis laat voel. Die eienaar het my ook gekontak om reëlings te tref. Ons het werklik baie lekker gebly en selfs `n ekstra nag aangebly. Die uitsig is pragtig en ons kon lekker gaan stap. Ons sal definitief weer gaan as ons die geleentheid het.

Sandy M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandy M
Family with teenagers

What a treat!

If you're looking to relax and unwind - look no further! A peaceful haven where you can just sit and stare at the ocean. How therapeutic! The owners have that personal touch and true West Coast hospitality.

Werner R - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Werner R
With spouse/partner

Dit was asof ons by ou vriende gekuier het! Lekker gesels.

Ons het 'n troue in Lambertsbaai bygewoon en lekker gekuier by Lekke Ekke. Kan dit beslis aanbeveel.

Louis Z - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis Z
Family with teenagers

Perfek!

Ideale verblyf, gawe mense.

Magdel P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdel P
Family with teenagers

Weskus gasvryheid op sy beste!

Tannie Enna en Oom Willem is baie vriendelik en gasvry. Heerlike tyd gehad. Eenheid is skoon, netjies en gemaklik ingerig. Sal weer en weer terugkom.

Hercules D - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hercules D
With friends

Ons is heeltemal tevrede met alles!

Ons het baie lekker gebly. Die ontvangs was vriendelik, die woonstel baie mooi skoon, mooi seefront. Sal dit enige tyd aanbeveel!

From R1 000
per night (for 4 people)
From R1 000
per night (for 4 people)
From R1 000
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 24 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlZTkzMWVmLTI5OGQtNDE5Mi04ZDY4LTQ2ZjQxNzI0OTYyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 4 people) 79 5 1 5 24 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.107100431045 18.304597307066
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com