The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at LekkeBly Loft | TravelGround
+37

LekkeBly Loft

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 17 reviews for LekkeBly Loft
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.4/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Johan S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan S
With spouse/partner

Ag dit was nou net wat ons nodig gehad het met die verslapping van inperkingregulasies. Lekker skoon en aantreklike blyplekkie. Dankie vir vriendelike diens.

As jy beoog om 'n wegneemvis-en-calamari-combo te bestel, doen jou huiswerk. Ons het maklik die swakste produk beleef en dit aan die Weskusvissersdorpie!

Koos D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos D
With spouse/partner

Unit is pretty, neat, comfortable, a great stay.

Had a great stay. Place is pretty and comfortable. Walking distance from everything. Would definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eenheid mooi, netjies, gerieflik en bly lekker.

Het baie lekker gebly. Plek is baie mooi en gerieflik. Binne stapafstand vanaf alles. Sal beslis weer hier gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen N - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Karen N
With friends

Good.

Unable to use the kettle which had a fair amount of rust in it.

Marnix V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnix V
With spouse/partner

Everything we needed. All perfectly organised.

Charming, clean and reasonable price.

Alicia C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alicia C
With spouse/partner

A lovely place to stay.

We were welcomed by our host who graciously explained everything to us. We loved the comfortable bed. There is a big bathroom. We had everything we needed to make a meal and our coffee and tea. The Loft is close to the beach and restaurants.

LekkeBly Loft's response

Thank you for the great review and rating. It was so great to have you here and we are pleased that you've enjoyed your stay with us.

We hope that you will back in near future.

LekkeBly Loft
Lilah P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lilah P
With spouse/partner

Amazing and so much put into making the special.

Amazing and so wonderful.

LekkeBly Loft's response

Thank you for the wonderful review and rating. It was great having you here.

We are very excited that you had a good time with us and would love to accommodate you again in the near future.

LekkeBly Loft
Carla O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carla O
Individual traveler

It was lovely.

It was a wonderful stay amongst friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik.

Dit was 'n wonderlike kuier tussen vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

LekkeBly Loft's response

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was heerlik om julle as gaste te kon ontvang. Ons is regtig opgewonde om die resensie van ons gaste te lees en te vind dat hulle dit baie geniet het.

Ons is bly julle het 'n goeie tyd gehad en ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom.

LekkeBly Loft
Kobus T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus T
With spouse/partner

Lekker ambience.

Beide die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam en aangenaam. Die woonstel voel splinternuut en beskik oor die meeste geriewe. Die bed slaap heerlik en die woonstel is slegs 5 minute se stap van die strand geleë. Ek sal graag weer daar bespreek.

LekkeBly Loft's response

Goeiemiddag,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf uitstekend gevind het en dat julle rustydjie goed afgeloop het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Ben en Naomi

LekkeBly Loft
Marnix V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnix V
With spouse/partner

All perfect.

All we expected and needed. Brand new and good quality. Price reasonable and justified.

LekkeBly Loft's response

Thanks for the wonderful review. We are happy that you've enjoyed your stay here and that the accommodation formed part of your holiday memories.
We are looking forward accommodating you again in near future.
Kind regards,
Ben and Naomi

LekkeBly Loft
Hilda S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hilda S
With spouse/partner

Baie gerieflik en smaakvol.

Pragtige, luukse solderkamer met al die nodige geriewe en meer. Parkering was egter 'n probleem, maar ek is seker die vriendelike eienaars is besig om dit aan te spreek.

LekkeBly Loft's response

Goeiemiddag Hilda,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die resensie te skryf. Ons is bly dat jy die akkommodasie as uitstekend beleef het. Jy is reg, die parkering is aangespreek: Daar is nou 'n afdak gebou vir die motor en die oprit is gemakliker gemaak.
Ons sien uit daarna dat julle weer kom kuier - hierdie keer onder 'n heerlike afdak.
Groete,
Ben en Naomi

LekkeBly Loft
Eugene V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene V
With spouse/partner

Baie rustig gewees.

Ons het baie lekker gebly in die loft dit was baie skoon en stylvol. Al wat ek sal aanbeveel is dat die braaigeriewe vervang moet word want die baie klein rooster wat daar was is erg geroes maar het gelukkig my eie gebring. Maar anders as dit was dit baie lekker gewees om daar te bly vir die naweek.

LekkeBly Loft's response

Hallo Eugene,
Jammer ons antwoord nou eers op jou resensie. Baie dankie daarvoor. Ek kan dadelik se dat die rooster met 'n stainless steel rooster vervang is. So jammer, maar ons wat destyds met besigheid weggewees toe jy hier gebly het ons kon dit nie toe vervang nie.
Hoop jy kom ons gou weer besoek.
Groete,
Ben en Naomi

LekkeBly Loft
Cathy F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cathy F
With spouse/partner

Loved it. Could stay in the loft permanently.

Definitely will be back. Only negative point was the state of the braai grid. Very rusted. Luckily we brought our own.

LekkeBly Loft's response

Hi Cathy,
Sorry for out late reply, but we really appreciate your feedback. We have replaced the braai grid with a stainless steel one. Now I am sure it will not be rusted again.
We trust that you will come to visit soon again.
Kind regards,
Ben and Naomi

LekkeBly Loft
Dean A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dean A
With spouse/partner

It was good to stay at such a clean place. Will certainly visit their in future again.

Paternoster is a wonderful destination. I visited there last when I was a youth at high school. It is always a pleasure to come back to the important places in your past.

LekkeBly Loft's response

Dear Dean,
Thanks for this review. We are very fortunate to have such a staff that our guests stay in a clean place. We are looking forward accommodating you again. This time there is shaded parking as a bonus.
Kind regards,
Ben and Naomi

LekkeBly Loft
Isabel Z - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel Z
With spouse/partner

Ons het 'n baie aangename tyd gehad!

Die kamer was pragtig en netjies. Ons het baie lekker gebly en alles was reg. Dankie!

LekkeBly Loft's response

Hallo Isabel,
Baie jammer dat ons so laat antwoord. Ons waardeer dat jy die moeite gedoen het om 'n verslag te skryf. Ons is baie bly dat die standaarde van die Loft 100% en glo dat julle gou weer sal kom kuier. Ons sien uit daarna.
Groete,
Ben en Naomi

LekkeBly Loft
Charl A - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl A
With spouse/partner

The weekend was fantastic.

Our accommodation for the weekend was wonderful. The apartment was very neat. We felt very safe. We received a good reception. We will definitely come back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die naweek was fantasties.

Ons verblyf die naweek was wonderlik. Die woonstel is baie netjies. Ons het baie veilig gevoel. Ons was goed ontvang. Ons sal definitief weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

LekkeBly Loft's response

Goeiemiddag Charl,
Baie jammer vir die laat antwoord, maar dit maar nie ons dank aan jou dat jy die moeite gedoen het om die verslag te skryf minder nie.
Baie dankie vir die pragtige review. Ons is baie bly dat julle die naweek wonderlik gevind het en glo dat die verblyf in die Loft 'n groot deel daarvan uitgemaak het.
Ons sal julle baie graag weer wil akkommodeer.
Groete,
Ben en Naomi

LekkeBly Loft
Junette R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Junette R
With spouse/partner

Rustig.

Baie lekker oorgebly, dit was 'n rustige atmosfeer.

Johan M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan M
With spouse/partner

Baie mooi loft en smaakvol gemeubileer.

Baie geniet omdat die loft nuut en skoon was. Baie behulpsaam.

LekkeBly Loft's response

Goeiemiddag Johan,
Sjoe, jy het seker gedink ons gaan nooit reageer op jou resensie nie. Baie jammer dat jy sooo lank moes wag, maar ons gaste is vir ons baie belangrik. Baie dankie vir die mooi review. Ons sal julle baie graag weer wil akkommodeer en hoop julle kan gou weer kom kuier.
Beste wense,
Ben en Naomi

LekkeBly Loft
From R1 200
per night (sleeps 2)
From R1 200
per night (sleeps 2)
From R1 200
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 17 Korhaan Street, Paternoster, 7381, Western Cape
  • No children under 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkphGUqj5jP0Q92aVuugIVJSfC9e1Z0ijKDlihQbU9ww3EOdsIi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 2) 17 5 1 5 17 Korhaan Street Paternoster 7381 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -32.807530223239 17.897727638483
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!