Lekker Lê
Review Summary
Marisa V - Feb 2021
Overall score
Heerlik!
Lekker Lê 's response
Baie dankie. Ons waardeer elke positiewe resensie en veral jul ondersteuning. Lekker Lê en Vleesbaai wag vir julle!
Danie M - Jan 2020
Overall score
Dit was die lekkerste ontspanning in 'n lang tyd.
Lekker Lê 's response
Hi Danie
So bly jul het lekker gekuier en lekker ontspan en dankie vir die positiewe resensie.
Nou is jul ook Vleesbaaiers!
Jaco B - Dec 2019
Overall score
Alles-in-een!
Read moreLekker Lê 's response
Hi Jaco
Baie dankie vir jou pragtige resensie.
Ek is so bly jul het bietjie siele gerus by Lekker Lê.
Daar is iets baie spesiaal aan Vleesbaai - dit kruip sommer diep in 'n mens se hart...
Valentino L - Oct 2019
Overall score
The house itself is nice to stay in.
Lekker Lê 's response
Thanks Valentino,
We again apologise that you had to wait about half an hour for the spare key to arrive. We do appreciate the comment and will work towards a better system.
We try our best to make things run smoothly from long distance.
S V - Jul 2019
Overall score
Aangename verblyf op kuierstoep. Pragtige uitsig.
Lekker Lê 's response
Goeie dag S Visser
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar - kom kuier gerus weer!
Kashiefa W - Apr 2019
Overall score
Unbeatable value.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onoortreflike waarde.
Ligging maak dit so maklik om omliggende areas te besoek. Baie dankie vir 'n netjiese vakansie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lekker Lê 's response
Hi Faizel,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Baie dankie dat jul sulke goeie gaste was. Hoop jul kom gou weer kuier!
Carlanie V - Mar 2019
Overall score
Ruim en gesellig met lekkerste stoep!
Lekker Lê 's response
Beste Carlanie,
Dit maak my hart bly om te hoor julle het lekker gekuier by Lekker Lê.
Ek mis Vleesbaai amper daagliks en toe jy die foto's van jou gesin met my deel, toe voel julle sommer soos familie.
Hoop julle kan gou weer wegbreek vir 'n kuier in Vleesbaai.
Groete,
Reinette
Pieter J - Sep 2018
Overall score
Excellent. Everything you need is there. Very comfortable and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend. Alles wat jy nodig het is daar. Baie gerieflik en netjies.
Ontvangs was baie, baie goed. Kan Lekker Lê regtig aanbeveel. Sou graag langer wou bly, maar die tyd het ons ingehaal. Baie dankie aan Reinette.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lekker Lê 's response
Hi Pieter
Dankie daaarvoor. My ouers, veral my ma, geniet dit vreeslik om met die gaste kontak te maak. So bly jul het lekker gekuier en ons hoop jul kom gou weer.
Erica K - May 2018
Overall score
Beautiful view! Easy to keep tidy.
Reinet S - Apr 2018
Overall score
Heerlike huis met lekker groot stoep!
Lekker Lê 's response
Hi Reinet
Baie dankie vir jou goeie kommentaar en die goeie resensie. Ons hoop jul het lekker gerus en het weer moed vir Gauteng.
Kom kuier gerus weer.
Joey V - Nov 2017
Overall score
Awesome, awesome.
Lekker Lê 's response
Goeiedag Joseph,
Baie dankie vir die wonderlike resensie Kom kuier gerus weer.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 12:00 - Address: 45 Boekenhout Street, Vleesbaai, 6504, Western Cape
- All ages welcome