The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lekker Rus | TravelGround
+10

Lekker Rus

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 38 reviews for Lekker Rus
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Stacey M - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stacey M
Family with young children

Sal definitief weer gaan.

Rustig en netjies. Daleen, die eienaar is baie vriendelik.

Lekker Rus 's response

Awww, baie dankie Stacy, hoop ek sien julle sommer gou weer.

Lekker Rus
Chenell R - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chenell R
Family with young children

Kalm, rustige wegbreek.

Het heerlik gekuier. My kinders het dit baie geniet.

Lekker Rus 's response

Baie dankie Chenelle, dit was so lekker om julle hier te kon hê. Kom asb gou weer.

Lekker Rus
Heiron F - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heiron F
With spouse/partner

Baie rustig.

Goeie en rustige area. Sal definitief weer daar gaan. Vriendelikke eienaars. Alle fasiliteite wat ons nodig gehad het was daar bv. vol DStv-pakket en wifi. Binne braai en 'n braaibak as jy wil buite braai. Lekker groot dubbelmotorhuis.

Lekker Rus 's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit word opreg waardeer.

Vriendelike groete
Daleen

Lekker Rus
Samantha A - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha A
Family with young children

Amazing stay!

We had a great time! Close to all attractions and supermarkets. The cottage has everything you'll need and Daleen is lovely! Lekker rus is perfectly named, we had a wonderful time and will definitely return!

Lekker Rus 's response

Vreeslik dankie dat jy moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Ek is so bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.

Lekker Rus
Charles S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles S
With spouse/partner

We enjoyed our time and the tranquility at Lekker Rus.

We were warmly welcomed by the owner, Daleen, who gave us clear and helpful directions to Lekker Rus. We found the accommodation clean and had a peaceful and relaxing time. We enjoyed the WiFi and Netflix and the shops was just down the road. We would definitely recommend Lekker Rus to anyone that wants a break from the city and enjoy the tranquility of Langebaan.

Lekker Rus 's response

Baie dankie Charles, ek is so bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Dankie dat jy tyd gemaak het om hierdie mooi resensie te skryf. Dit word opreg waardeer.

Vriendelike groete
Daleen

Lekker Rus
Leanne J - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leanne J
Family with young children

Dit was heerlik.

Ek sal dit aanbeveel vir enige person. Dus netjies, veilig asook 'n rustige atmosfeer. Sal graag in die toekoms weer wil gaan.

Lekker Rus 's response

Baie dankie Leanne, julle is enige tyd weer welkom. Dankie vir die mooi woorde, dit word opreg waardeer.

Groete, Daleen.

Lekker Rus
Michzelda J - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michzelda J
With friends

Wonderlike tyd met vriende hier gehad.

Eienaars is baie vriendelik, plek was netjies, sal dit enige tyd aanbeveel.

Lekker Rus 's response

Vreeslik dankie vir die mooi resensie. Dit word opreg waardeer.

Lekker Rus
Chantal L - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal L
Family with teenagers

We enjoyed our stay at Lekker Rus very much.

We received a friendly welcome from Daleen. The accommodation was spotlessly clean and met all our expectations. It was also very relaxing, just what we needed. We had access to WiFi and the Laguna Mall is just down the road. We were also allowed to bring our parrot with, which was a bonus! We would highly recommend Lekker Rus. Thank you.

Lekker Rus 's response

Baie dankie vir julle mooi resensie. Julle en julle papegaai is meer as welkom om weer te kom kuier. Lekker naweek.
Groete, Daleen.

Lekker Rus
Justin D - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justin D
With friends

Dit was baie lekker. Sal definitief weer kom.

Die area was baie veilig, en die huis was baie skoon. Sal definitief enige persoon aanbeveel.

Lekker Rus 's response

Vreeslik dankie vir jou mooi woorde. Julle was droom gaste wat ons graag weer hier sal wil verwelkom.

Lekker Rus
Cecil H - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecil H
With spouse/partner

Baie fantasties. Baie veiling.

Eienaars was baie vriendelik. Baie privaat. Baie netjies en skoon. Baie gerieflik. Goeie ligging.

Lekker Rus 's response

Vreeslik dankie Cecil, ek waardeer die mooi woorde, dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Lekker Rus
Mariska V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska V
With spouse/partner

Rustige omgewing, ideaal vir wegbreek en rus.

Heerlike, rustige plekkie, weg van die besige dorp.

Lekker Rus 's response

Baie dankie Mariska, hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Lekker Rus
Eschel W - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eschel W
Family with young children

Wonderlik ervaring.

Lekker, rustige plek. Sal lekker gewees het as daar 'n klein swembad was but, ek sal weer daar in book in die toekoms.

Sarah Nwabisa M - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah Nwabisa M
With friends

The place is everything that you are looking for in accommodation.

What is on the pictures is what you get. Very beautiful place to be.

Lekker Rus 's response

Awww. Thanks so much for the kind words. Much appreciated.

Lekker Rus
Charlene H - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Charlene H
Family with teenagers

Not very pleasant.

The house was not clean, the kitchen cupboards were dirty and there was a nasty smell in the kitchen area.

Ivano O - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivano O
With spouse/partner

Ons het 'n fantastiese naweek gehad by Lekker Rus.

Ek sal definitief ander aanbeveel om by Lekker Rus vakansie te gaan hou. Baie netjies, veilig en privaat.

Lekker Rus 's response

Ag vreeslik dankie vir die mooi woorde dit word regtig opreg waardeer. Julle was droom gaste. Kom gerus weer.

Vriendelike groete
Daleen

Lekker Rus
Charl B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charl B
Family with teenagers

Baie lekker gebly.

Baie lekker huis om in te bly. Net baie warm gewees. Lugreëling sal baie help in die warm somer dae.

Janine A - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine A
Family with teenagers

Wegbreek met gesin vir die nuwe jaar.

Hoogs tevrede, goeie diens. Die plek was bo verwagtinge en baie rustig. Privaat en baie gerieflik.

Lekker Rus 's response

Baie dankie vir die mooi resensie, hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Lekker Rus
Annemarie D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie D

'n Aangename verrassing.

Plekkie het al ons verwagtinge oortref, netjies, veilig, rustig. Sal beslis weer hier oorbly.

Lekker Rus 's response

Vreeslik dankie, ek is so bly julle het dit geniet by ons. Kom gerus weer.

Lekker Rus
Morisa S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morisa S
Family with young children

It was such a pleasant time being at Lekker Rus. I have never felt that relaxed at a place I've never been at before. My family and I are for sure visiting again.

The place was super clean. It's super safe. The peace and quietness is heaven on earth. We took a drive around in the area, went to the beach and just enjoyed our over all stay so so much!

Lekker Rus 's response

Baie dankie, julle is meer as welkom om weer te kom kuier hier by Lekker Rus. Dankie vir die mooi woorde.

Lekker Rus
Terence C - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terence C
With friends

Beautiful place and friendly hosts.

The place was well fitted and clean. Perfect for a small family getaway.

Lekker Rus 's response

Baie dankie vir die mooi woorde, julle moet gou weer kom kuier.

Vriendelike groete
Daleen

Lekker Rus
Keenan Juwain C - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keenan Juwain C

Nice getaway holiday.

Everything about the place was awesome. Perfect location for a quiet, peaceful holiday. Had a blast.

Lekker Rus 's response

Baie dankie, Keenan
Julle is enige tyd weer welkom.

Lekker Rus
Tamara M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tamara M
Family with teenagers

Baie gasvry gewees.

My jongste seun was opgewonde om die perde te sien.

Chantall F - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantall F
Family with young children

We had a very nice weekend. The house is lovely.

The only thing I feel that needs an upgrade is in the main bedroom, the bed needs an upgrade. Your home bed cannot be better than the bed you're going to want to rest on and for.

Gerda P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda P
With friends

Uit die boonste rakke, bejaarde persoon 88, vriendelik, baie netjies en tussen die blomme.

Dit was ons eerste keer aan die Weskus, wou nog altyd dit vir my ma wys. Dit was fantasties. Sal enige tyd weer daar bly. Dankie Daleen en Johan, die diens was puik en blomme fantasties.

Lekker Rus 's response

Ag vreeslik dankie vir die pragtige resensie dit word opreg waardeer. Ek is so bly dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer.

Vriendelike groete,
Daleen

Lekker Rus
Lomi T - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lomi T
Family with teenagers

Dit was fantasties.

Ek sal Lekker Rus vir enigiemand aanbeveel. Dit is weg van die gewoel van die dorp. Die huisie is baie goed ingerig, skoon en netjies. Dit is buite in die natuur, baie rustig en veilig. Net wat 'n mens partykeer nodig het om te ontspan. Die eienaars is baie vriendelik en mens voel sommer dadelik tuis met die aankoms. Ons het baie lekker gebly en gekuier. My kinders het die perde en die ooptes baie geniet. Wil net baie dankie sê vir Johan en Daleen vir hulle vriendelikheid en gasvryheid. Ons sal beslis weer teruggaan, maar die keer sal dit vir 'n naweek wees of dalk langer.

Lekker Rus 's response

Baie dankie vir die mooi woorde, dit word opreg waardeer. Dit was so lekker om julle hier te hê. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete
Daleen

Lekker Rus
Ashlin R - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashlin R
Family with young children

Ons het baie lekker gekuier, rustige omgewing, vriendelike mense, die plek was netjies en baie gerieflik. Ons sal defnitief weer terug gaan. Baie dankie Lekker Rus.

Ons was baie vriendelik ontvang, uitstekende, rustige omgewing om te ontspan. Netjies en gerieflike huis. Ons sal verseker weer terug gaan.

Lekker Rus 's response

Vreeslik dankie vir die mooi woorde. Hoop om julle sommer gou weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Daleen Lekker Rus

Lekker Rus
Evane S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evane S
Family with teenagers

Dit was wonderlik.

Dit is baie rustig/stil en daardie rustigheid is altyd welkom.

Paul W - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul W
With friends

Absolutely brilliant.

Very clean, homely, perfect for small family, small group of friends. Would definitely recommend accommodation.

Lekker Rus 's response

Thanks so much for the kind words. We appreciate.

Lekker Rus
Christelle P - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle P
Family with young children

Dadelik tuis gevoel!

Ons het laat aangekom by Lekker Rus. Dadelik baie vriendelik verwelkom. Baie goed toegeruste huisie. Het baie lekker gebly en gekuier. Kinders het veral die ooptes en perde geniet. Sal beslis weer teruggaan!

Lekker Rus 's response

Vreeslik dankie vir die mooi woorde. Dit sal vir ons ‘n groot plesier wees om julle weer hier te verwelkom. Baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Lekker Rus
Rosilda C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosilda C
With friends

Heerlik gekuier.

Ons was 'n groep van 4 vriende en het net een dag oorgebly maar het die tydjie terdeë geniet. Als wat jy nodig het en naby winkels. Ons sal beslis weer kom en die keer vir die hele naweek.

Lekker Rus 's response

Vreeslik dankie vir die mooi woorde. Julle is enige tyd meer as welkom om weer te kom kuier
Vriendelike groete
Johan en Daleen

Lekker Rus
Danoline W - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danoline W
Family with young children

Calm and relaxed.

We really enjoyed it the kids were calm, place was clean, host was very friendly and nice we even got gifts at arrival which we really appreciated. We any day go back and also highly recommend.

Lekker Rus 's response

Hi there,
Thanks so much for your kind words. Please visit us again
Regards
Johan and Daleen

Lekker Rus
Adelle J - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelle J
Family with teenagers

Baie lekker en rustig.

Gasvrou baie vriendelik. Lekker in die natuur.

Lekker Rus 's response

Hello,
Vreeslik dankie vir jou mooi woorde oor ons instansie. Dit word baie waardeer. Kom kuier gerus weer.
Groete
Johan en Daleen

Lekker Rus
Charlene N - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene N
Family with young children

Was baie rustig en eienaars was vriendelik.

Dis 'n pragtige huis. Sowaar die geld werd. Kinders kon lekker op werf speel. Kan nie wag om weer te bespreek nie.

Mishe H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mishe H
With spouse/partner

Rustig, lieflik, vriendelik en fantasties.

Die verblyf by Lekker Rus was fantasies, eienaars baie vriendelik met verwelkomend. Sal definitief weer 'n draai daar maak. Dis die perfekte plekkie vir 'n wegbreek uit die gedruis van 'n besige stad.

Lekker Rus 's response

Hello,
Ek wil net baie dankie sê vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit baie en hoop julle kom kuier sommer gou weer,
Groete
Johan en Daleen

Lekker Rus
Hennie L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie L
With friends

Lekker ontspan.

Goed ingerig. Baie skoon en netjies. Bonus welkom geskenkpakkie. Gaan die ekstra myl met gasvryheid. Sal met vrymoedigheid aanbeveel.

Lekker Rus 's response

Hi daar,
Ek wil net baie dankie sê vir die mooi woorde oor julle verblyf by Lekker rus.
Dit word opreg waardeer
Vriendelike groete
Johan en Daleen

Lekker Rus
Margrinene Nina T - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margrinene Nina T
Family with young children

Rustige atmosfeer.

Binne die natuur weg van die gewoel van die stad.

Lindia V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindia V
Family with young children

Baie lekker gerus, voel of jy op 'n wildsplaas is. Naby genoeg aan alles, maar baie stil en rustig.

Met ons aankoms het ons sommer dadelik tuis gevoel en die eienaars is bitter gaaf en behulpsaam. Die hoogtepunt was die perde wat hulle het, ons seuntjie het dit baie geniet om hulle te kon vryf en sommer gehelp met die stalle se skoonmaak ook. Bietjie vergeet van stadslewe en 'n plaasjapie gewees. Sal beslis aanbeveel indien jy lief is vir die natuur en wil rus.

Lekker Rus 's response

Hi daar,
Vreeslik dankie vir julle mooi woorde oor die verblyf by Lekker Rus. Ond waardeer dit opreg
Vriendelike groete
Johan en Daleen

Lekker Rus
Nasar H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nasar H
With friends

Fantastic service and friendliness from Johan and wife. Will come again.

Accommodation was extremely clean and Johan was very helpful. I don't mind going again and staying longer.

Lekker Rus 's response

Hi there,
Thanks so much for your kind words
Regards
Johan and Daleen

Lekker Rus
From
R1 100
per night (sleeps 4)
From
From R1 100
per night (sleeps 4)
From
R1 100
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Scottsville Road, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55538a07f6c4285233e0aec93c075b996d96bcaec9fec10cff646efe0c83e523ca30562449a29381a86c383b6ee165dec80e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 100  per night (sleeps 4) 38 5 1 5 3 Scottsville Road Long Acres Country Estate 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.055523193288 18.072562270639
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!