The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lekker Rustig | TravelGround
+6

Lekker Rustig

23 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 23 reviews for Lekker Rustig
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Tina C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina C
With friends

'n Rustige verblyf oor Kersfees en Nuwejaar. Wat 'n plesier. Sal terug wees.

Sien sterre.

This review has been translated,click hereto view the original version.

A quiet, peaceful stay over Christmas and New Year. What a pleasure. Will be back

See stars.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Denise M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise M
Family with young children

'n Juweel van 'n plekkie wat ons verwagtinge oortref het!

Ons het net een aan oorgeslaap, maar het so lekker rustig hier gebly. Ons was baie vriendelik ontvang en ons was regtig verbaas met die hoeveelheid moeite wat ingesit is om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Die aandag aan detail is ongelooflik! Daar was alles van muskietgif, 'n noodhulpkassie, 'n volledige koffiestasie met vars melk en selfs sjokolades op die beddens! 'n Mens bly ook sommer lekker as daar sulke gemaklike kussings is en ekstra handdoeke. Baie dankie vir 'n lieflike blyplekkie. Ons kom graag weer as ons in die area is.

Thinus M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus M
With spouse/partner

Baie wonderlike ervaring!

Dit was 'n baie lekker ervaring. Hulle het selfs vir ons 'n boksie melk en ys gelos! Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n vreugde om daar te bly.

Theo B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo B
With friends

Pleasant!

Our host was friendly, the place was neat and tidy. Exceptional service and value for money!

Mariana V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana V
Individual traveler

Dit was 'n aangename 2 nagte se rus en vrede en ek sal dit vir seker weer gebruik!!

Die gasvrou en haar man is vriendelik en hulpvaardig. Ek het minder verwag aangesien die prys vir my as enkeling heel billik was!!

Louis R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis R
With spouse/partner

Great, quiet and very private. Will definitely use Lekker Rustig again.

We were welcomed with open arms in our very clean and spacious accommodation. Everything needed for our stay was available. Lekker Rustig is very close to everything. Our three-day stay was definitely a pleasure.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik, rustig en baie privaat. Gaan vir seker weer gebruik maak van Lekker Rustig.

Ons is met ope arms verwelkom in ons baie skoon en ruim verblyf. Als wat nodig is vir ons verblyf was beskikbaar. Lekker Rustig is baie naby aan alles. Ons drie dae se verblyf was voorwaardelik net 'n plesier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mw D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mw D
With spouse/partner

Perfek vir blyplek terwyl ons in PE was.

Lekker Rustig is netjies en veilig en het alles wat jy nodig het wanneer jy weg van die huis is. Johan en Louise is baie vriendelik en het selfs 'n veilige ekstra parkeerplek beskikbaar gemaak vir 'n familielid wat by ons aangesluit het. Ons is baie tevrede met die waarde en diens wat ons ontvang het. Ek beveel Lekker Rustig aan en sal dit definitief in die toekoms weer gebruik indien nodig.

Leon W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon W
With spouse/partner

Fit our purpose, location, private and all that we wanted.

No complaints. Our plans for our accommodation satisfied.

Baina P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Baina P
On business

Very neat.

Very peaceful. Friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Baie rustig. Vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Richard D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard D
With friends

Great place to stay.

See stars.

Herman R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Herman R
With spouse/partner

Eenvoudig en netjies.

Netjies en skoon. Regtig baie rustig en ontspanne.

Pieter V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
Individual traveler

Nice and peaceful to relax after a long day.

Friendly people who deliver good service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig om na 'n lang dag te ontspan.

Vriendelike mense wat goeie diens lewer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Donovan W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donovan W
With spouse/partner

Die naam sê dit als.

Johan en Louise was baie tegemoetkomend. Ons sal graag weer van hulle dienste gebruik maak met hulle goedkeuring die volgende keer as ons in P.E. is. Hulle plekkie is baie goed toegerus en 'n mens bespeur die tikkie persoonlike toewyding wat hulle aan die dag lê om hul gaste tuis te laat voel. Ek sal sonder enige twyfel hulle plek aan beveel. ''A home away from home''. Baie dankie dat julle vir ons toe gelaat het om daar tuis te kom. Ons bede is dat julle besigheid sal groei in die jare wat voorlê. Dankie.

Schalk P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Schalk P
Individual traveler

Presies wat ek benodig het - plekkie om kop neer te lê vir 2 aande.

Hele 2 slaapkamer woonstel vir myself gehad - was baie huislik en als gehad wat ek kon benodig.

Arthur B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arthur B
On business

Goeie waarde vir geld.

Eenvoudige wooneenheid wat goed toegerus is. My verblyf daar was "Lekker Rustig" en aangenaam. Ongelukkig geen WiFi.

Bronwyn H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bronwyn H
With spouse/partner

So peaceful and private!

Will go back again anytime. It was so peaceful and totally private. We really can't complain. Everything was so neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

So rustig en privaat!

Sal enige tyd weer terugkeer. Dit was so rustig en heeltemal privaat. Ons kan nie kla nie regtig. En alles is so netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Loreen S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loreen S
With spouse/partner

Very comfortable, neat and clean with everything you need.

Lekker Rustig was exactly that. Fully equipped and neat with even more effort with our request. Will definitely go back in the near future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bake gerieflik, netjies en skoon met al die nodigste beskikbaar.

Lekker Rustig was presies dit. Volledig toegerus en netjies met selfs meer moeite gedoen met ons versoek. Sal beslis weer van hulle gebruik maak in die nabye toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brene H - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brene H
With spouse/partner

Clean, neat and comfortable with good value for money.

We were very pleased with the establishment and will definitely recommend it for others to enjoy.

Janine R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine R
Individual traveler

Kort verblyf maar rustig, baie netjies.

Amanda was absoluut dierbaar, selfs my kom haal toe ek verdwaal! Ek sal haar plekkie aanbeveel en definitief weer daar oorbly. Waarde vir geld en baie netjies. Dankie Amanda vir jou moeite en vriendelikheid!

Gerhard O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard O
With spouse/partner

Veilig, gerieflik, alles wat nodig is en beslis rustig.

Ons is vriendelik ontvang sonder enige probleme en het baie lekker gebly. Dit is maklik om te ry tot daar in regtig stil en rustig. Die plek voel soos huis, met alles wat nodig is in die kaste.

Gcisa S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gcisa S
With spouse/partner

Clean and spacious and private.

Wonderful stay. Quiet area close to shops. Friendly host gives u privacy. Lovely, beautiful and clean rooms. Thank you so much Lekker Rustig.

Stephen P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen P
With friends

Baie goeie waarde vir geld. Ruim en als wat benodig word is beskikbaar.

Lekker gekuier en vriende geword met eienaar. Geen problem ondervind nie en baie rustig gekuier. Beveel Lekker Rustig beslis aan.

André S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André S
With friends

Very friendly reception and great accommodation.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike ontvangs en heerlike, gemaklike verblyf.

Sien gradering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R500
per night (for 3 people)
From R500
per night (for 3 people)
From R500
per night (for 3 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18 Martins Way, Westering, Port Elizabeth, 6025, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkYjg1NjBmLTdhMjctNDk5NS1iYTcyLThiNmNjYmQxODhhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 3 people) 23 5 1 5 18 Martins Way Westering 6025 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.938332258741 25.523734677579
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!