The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lekkerbly Bellville | TravelGround
+7

Lekkerbly Bellville

41 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 41 reviews for Lekkerbly Bellville
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Dwayne A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dwayne A
With spouse/partner

Goeie ligging. Rustig.

Sien sterre.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Dwayne

Baie dankie vir die terugvoering.

Lekkerbly-groete

Fanus en Rita

Lekkerbly Bellville
Neil O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neil O
Individual traveler

Very neat and quiet.

Accommodation was fantastic. Homely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en rustig.

Verblyf was fantastic. Huislik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Niel

Baie dankie vir die goeie terugvoering en jou vriendelikheid. Jy was regtig die toonbeeld van die ideale gas.

Lekkerbly Groete
Fanus & Rita

Lekkerbly Bellville
Marika S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marika S
With spouse/partner

Pleasant.

We had a nice and convenient stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Ons het lekker en gerieflik gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Marika

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat julle die verblyf gerieflik gevind het.

Lekkerbly Groete

Lekkerbly Bellville
Noeline V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noeline V
With spouse/partner

Enjoyed every minute of our stay!

Gracious hosts, safe and private accommodation, undercover parking behind safety gate, combined with DStv, air-conditioning, lovely braai area and treats, provide for a memorable experience. Will, without doubt, be visiting again soon. Thank you Fanus and Rita.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Noeline,

Thanks for the stunning review and even more so for being such accomodating & easy going guests. It will only be a pleasure to welcome you back!

Kind Regards,
Fanus & Rita

Lekkerbly Bellville
Clive En Ria K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clive En Ria K
With spouse/partner

The location was ideal for our stay.

We were not impressed with the bed, makes a noise and uncomfortable because of its age. The fitted sheet was torn from years of use. Furthermore, everything was good and private.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ligging was ideaal vir ons verblyf.

Ons was nie beïndruk met die bed nie, kraak en ongemaklik van ouderdom. Die paslaken was stukkend van jare se gebruik. Verder was alles goed en privaat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Clive,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek vra om verskoning vir julle swak ervaring. Ons is teleurgesteld dat ons nie daarvan bewus was terwyl julle hier was nie - veral omdat ons 'n paar keer met julle geskakel het. Ons sal ons kwaliteit kontroles opskerp.

Lekkerbly Bellville
Rienie B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rienie B
Individual traveler

Will go back.

Great stay, friendly people, very safe and highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gaan maar weer.

Heerlik gebly, vriendelike mense, baie veilig gevoel, sal hul sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Goeie dag Rienie

Baie baie Dankie vir die mooi boodskappie & terugvoering! Baie bly jy het die tydjie by ons geniet & van Lekkerbly gehou! Was vir ons lekker om jou as ons gas te ontvang.
Mooi gaan & Geseende Feestyd! Veilig wees
Fanus & Rita

Lekkerbly Bellville
Christa D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa D
With spouse/partner

Awesome, amazing, fantastic.

Fanus and Rita, thank you very much! We had a good stay and had a good time. From day one, you were only hospitable, even though I probably only met you on day 3.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome, wonderlik, fantasmagories!

Fanus en Rita, baie dankie! Ons het lekker gebly en gekuier. Van dag een af, was julle net gasvry, al het ek julle seker eers op dag 3 ontmoet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Beste Christa,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het die tydjie by Lekkerbly en die Kaap geniet! Julle was sulke bedagsame gaste.

Goed gaan!

Lekkerbly Bellville
Cobus J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus J
With spouse/partner

Sentraal, netjies en het ons behoeftes perfek gepas.

Baie lekker gebly. Eenheid is goed toegerus. Dit is privaat en veilig. Sentraal geleë en het gemaklike toegang tot alles wat ons nodig gehad het.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Cobus,

Ons is bly om te hoor julle het die tydjie by ons geniet en die eenheid gerieflik gevind.
Lekkerbly Groete Fanus & Rita

Lekkerbly Bellville
Eduline H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eduline H
With spouse/partner

Baie oulike mense en baie oulike blyplek.

Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar gaan bly.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Eduline,
Baie Dankie vir die goeie terugvoering. Bly jul het jul naweek kuiertjie by Lekkerbly & in die Kaap geniet!
Sal vir ons 'n plesier wees om jul terug te verwelkom!
Tot 'n volgende keer.

Lekkerbly Groete!

Lekkerbly Bellville
Gretchen V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gretchen V
With spouse/partner

It was very neat, clean and pleasant to stay there.

Very quiet environment. Good security. Friendly people. Value for money. Will stay there again. Thank you Rita and Fanus, had a great stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie netjies, skoon en aangenaam om daar te bly.

Baie rustige omgewing. Goeie sekuriteit. Vriendelike mense. Waarde vir geld. Sal weer daar gaan bly. Baie dankie Rita en Fanus, het baie lekker by julle gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Gretchen,
Baie dankie vir die terugvoering. Baie bly julle het lekker gebly by Lekkerbly! Sal vir ons voorreg wees om jul terug te verwelkom.

Lekkerbly Bellville
Pieter F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter F
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Ons het meer ontvang as wat ons verwag het. 'n Klein verassing soos 'n gratis rooi muskadel om binne warm te word teen die koue was lekker. Baie verversings was beskikbaar om te geniet sou mens dit wou hê. Die gasvrou weet beslis om besoekers goed te laat voel.

Lekkerbly Bellville's response

Goeie dag Pieter
Baie Dankie vir die goeie terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet al was julle min hier.
Baie Voorspoed & Seen vir julle, ons hoop julle voel gou tuis in die Kaap!
Lekkerbly Groete,
Fanus & Rita

Lekkerbly Bellville
Rouxan G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rouxan G
With spouse/partner

Nice and central without any problems.

Rita is quick to help. Everything is arranged. Everything we needed was there. Big enough. Quiet at night. Separate entrance and security is sufficient. Really enjoyed a good time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker sentraal sonder enige probleme.

Rita is vinnig om te help. Alles is gereël. Alles wat ons nodig gehad het is daar. Groot genoeg. Stil in die nag. Aparte ingang en sekuriteit is voldoende. Regtig 'n goeie tyd beleef.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Rouxan,
Ons is bly julle het die kuiertjie by ons geniet. Julle is regtig baie akkomoderende en vriendelike gaste, dit sal vir ons net 'n voorreg en plesier wees om julle terug te verwelkom!
Lekkerbly Groete,
Fanus en Rita

Lekkerbly Bellville
Willem P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem P
With spouse/partner

Dit was baie netjies en skoon en aangenaam om daar tuis te kon gaan.

Dit was baie netjies en skoon en sal enige tyd weer daar bespreek. Baie dankie!

Lekkerbly Bellville's response

Hallo Willem & Marie
Dit was ons voorreg om julle as ons gaste te ontvang. Dankie vir julle bedagsaamheid ev vriendelikheid.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle terug te verwelkom.
Lekkerbly Groete
Fanus & Rita

Lekkerbly Bellville
Bradley V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bradley V
With spouse/partner

Was great to stay there.

It was nice to braai with my my partner there, very private.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Bradley,

Was lekker om jou weer terug te verwelkom! Baie bly julle het die kuiertjie geniet.

Tot 'n volgende keer.
Lekkerbly Groete,
Fanus en Rita

Lekkerbly Bellville
Pc V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pc V
With spouse/partner

Well received, had a lovely stay and everything needed and even more offered.

Nice quiet area and accommodation really offers value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed ontvang, heerlik gebly en alles wat nodig is en nog meer is aangebied.

Lekker stil area en akkommodasie bied regtig waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Beste PC,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het die verblyf by ons en ons rustige area geniet! Dit was vir ons 'n voorreg om julle as ons gaste te kon ontvang!

Lekkerbly-groete,
Fanus & Rita

Lekkerbly Bellville
Jc S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jc S
With spouse/partner

The accommodation there was very pleasant and I would recommend it to everyone.

Fanus and Rita's reception was very pleasant. It immediately made me feel at home. The accommodation is of 5-star quality and in a very quiet and beautiful area. Parking is underneath an excellent carport and safe within the premises that is kept closed by an electric motor. Lekkerbly Bellville will always be my place of residence when visiting the Cape.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf daar was baie aangenaam en ek sal dit vir almal aanbeveel.

Die ontvangs deur Fanus en Rita was baie aangenaam. Dit het my onmiddellik laat tuis voel. Die akkommodasie is van 5-ster gehalte en in 'n baie stil en pragtige area. Parkering is onder 'n puik motorafdak en veilig binne die perseel wat toegehou word deur 'n elektriese motor. Lekkerbly Bellville sal altyd my verblyfplek wees wanneer ek in die Kaap kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Hi daar,

Baie dankie vir die fantastiese resensie. Baie bly julle het van Lekkerbly gehou. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom as jul weer 'n Kaapse draai kom maak.

Fanus & Rita

Lekkerbly Bellville
Bradley V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bradley V
With spouse/partner

Was heerlik.

Vir die TV-ouens soos ek is Lekerbly die beste, hulle spog ook met heerlike drankies in yskas vir billike pryse. Vir die braai-ou is daar ook lekker braai-area, ek't die plekkie baie geniet en dis 'n baie mooi plekkie, sal weer daar gaan bly.

Aljarreau J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aljarreau J
With spouse/partner

Value for money.

Welcoming, friendly and accommodating owners. Very good client service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Verwelkoming, vriendelik en akkommoderende eienaars. Baie goeie kliëntediens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Aljarreau
Ons is baie bly julle het julle wegbreek naweek by Lekkerbly geniet. Ons waardeer jul goeie resensie. Ons hoop ons kan jul een van die dae terug verwelkom.

Lekkerbly Bellville
Wena C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wena C
With spouse/partner

Neat, spacious, private, fully equipped.

Fanus and Rita very hospitable and went out of their way to make our 3 night stay comfy. Would always remember them and would go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese, ruim, privaat, vol toegeruste verblyf.

Fanus en Rita was vreeslik gasvry en het uit hulle pad gegaan om die 3 dae/nagte so gerieflik moontlik te maak. Sal hulle vir altyd onthou en ons sal definitief weer daar gaan slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Wena
Baie Dankie vd goeie terugvoering. Ons is baie bly jy het jul tydjie by ons geniet. Sal vir ons lekker wees as ons paaie vir in die toekoms kruis - en nog lekkerder as Lekkerbly dan weer jul keuse vir Verblyf sal wees! Groete en Sterkte vir Heijke vorentoe, ons weet sy gaan julle & SA nog baie trots maak.

Lekkerbly Bellville
Pieter B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
With spouse/partner

Nice stay at Lekkerbly.

Rita and Fanie, wow, thank you very much for the lovely unity in which we could stay. We were warmly welcomed and taken to our unit. Beautiful, large, neat etc. It was all we needed to finish our holiday. The Honesty bar is a great idea and lets you feel like staying in a hotel rather than a self-catering unit. All the information was well presented and even the recommendation of the restaurant was made. We got our place to sleep every time we went to Cape Town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vrek lekker gebly by Lekkerbly.

Rita en Fanie, wow, baie dankie vir die lieflike eenheid waarin ons kon tuisgaan. Ons was vriendelik verwelkom en geneem na ons eenheid. Mooi, groot, netjies en en en. Dit was alles wat ons nodig gehad het, om ons vakansie af te sluit. Die Honesty bar is 'n wonderlike idee, en laat mens omtrent voel asof jy in hotel tuisgaan, eerder as 'n selfsorg-eenheid. Alle inligting was mooi uiteengesit en selfs aanbeveling van restaurant is daarop aangebring. Ons het ons slaapplek gekry vir elke keer wat ons Kaap toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Pieter
Ons beurt om te sê baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly om te hoor julle het die eenheid gerieflik en ruim gevind. Dit sal vir ons groot eer wees as julle Lekkerbly jul huis wil maak as jul in die Kaap kom kuier. Ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom.

Lekkerbly Bellville
Louis W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis W
With spouse/partner

Very neat and value for money.

Stunning and clean. location very central and definitely value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en waarde vir geld.

Pragtig en skoon. Ligging baie sentraal en beslis waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Goeiedag Dewald,

Baie Dankie vir die terugvoering. Baie bly jul het Lekker gebly by Lekkerbly! Hoop ons kan jul weer as ons gaste ontvang wanneer jul weer 'n draai in die Kaap kom maak. Alle voorspoed en seën vir julle vir 2019!

Lekkerbly Groete
Fanus

Lekkerbly Bellville
Grace O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Grace O
With spouse/partner

A great place to stay.

If you are looking for home away from home, Lekkerbly Bellville it is. The hosts were great.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Grace
Thank you for the good review. Glad your chose Lekkerbly for your first visit to Cape Town. Keep well and hope to welcome you back in the near future.
Fanus and Rita

Lekkerbly Bellville
Francisca F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francisca F
Individual traveler

Quiet and private.

Place was clean and convenient.

Nick S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick S
With spouse/partner

It was excellent.

It was so nice to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was uitstekend.

Dit was net lekker om daar tuis te gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Nick,
Dankie vir jou terugvoering.Bly julle het die paar dae by ons geniet.
Lekkerbly Groete

Lekkerbly Bellville
Marthinus A - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthinus A
With spouse/partner

Awesome.

We couldn't ask for better accommodation. Thank you Lekkerbly.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Marthinus,

Thank you for your feedback, we are so glad that you enjoyed your stay with us. Hope we will have the honour to welcome you back at Lekkerbly in the near future.

Lekkerbly Bellville
Makkie V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Makkie V
With spouse/partner

'n Baie oulike plek, netjies goed toegerus en baie vriendelike ontvangs.

Lekkerbly 'n is goed geleë oorslaapplek as jy die Kaap besoek. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Veilige parkering.

Lekkerbly Bellville's response

Goeiedag Makkie,

Baie Dankie vir die terugvoering. Bly julle het jul kort kuier by ons geniet!

Groete
Fanus en Rita

Lekkerbly Bellville
Joanna C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanna C
With spouse/partner

Freindly and helpful hosts and clean and comfortable accommodation.

Lekkerbly was home away from home.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Joanna,
Thank you for taking the time to give us feedback. So glad you and your mom enjoyed your stay with us. Keep well and I hope our paths will cross again in the future.

Lekkerbly Bellville
Charl W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl W
Family with teenagers

Perfect overnight stay.

Stayed over for a night on a business trip with my son. The room was clean, the bed was very comfortable, the bathroom was awesome. Overall the perfect place for a stay over. Highly recommended to anyone looking for comfortable value for money accommodation.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Charl,

Thank you for the awesome feedback. I am glad you and your son enjoyed the stay with us, and found the room comfortable and to your satisfaction. Keep well.

Lekkerbly Bellville
Gawie C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gawie C
With spouse/partner

Funksioneel en goed toegerus.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die kamer is nie baie groot nie, maar goed toegerus, netjies en skoon en voldoende vir twee mense as oornagverblyf. Baie goeie waarde vir geld.

Lekkerbly Bellville's response

Hallo Gawie,

Baie bly jul het die kort kuiertjie by ons geniet & van die kamer gehou.
Ons waardeer die positiewe terugvoering.

Vriendelike Groete,
Fanus & Rita

Lekkerbly Bellville
Willie K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie K
With spouse/partner

Had a nice stay in a beautiful, quiet area.

Lekkerbly offers value for money accommodation. It is located centrally, is very neat and had everything we needed and even a few extras. If you want to stay in Bellville, this is the place for you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly in 'n mooi, stil omgewing.

Lekkerbly bied goeie waarde vir geld. Dit is sentraal geleë, netjies en het alles wat ons nodig gehad het - en selfs 'n paar ekstras. As jy in die Bellville-omgewing wil wees tydens jou verblyf, dan is dit die regte plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Baie Dankie vir die goeie terugvoering Willie. Ons is baie bly jul het die verblyf by ons geniet en gerieflik gevind, dankie vir die reën wat julle saam Kaap toe gebring het!

Lekkerbly Bellville
Henko V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henko V
With spouse/partner

Netjiese verblyf in rustige omgewing.

Waarde vir geld wat ek weer sal gebruik.

Lekkerbly Bellville's response

Goeiedag Henko,

Baie Dankie vir die positiewe terugvoering. Sal vir ons groot voorreg wees om jul in die toekoms weer as ons gaste te ontvang!

Lekkerbly Bellville
Keith L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keith L
With spouse/partner

Was fantasties, 10 uit 10.

Was vriendelik ontvang, alles aan ons verduidelik, plek baie netjies en skoon.

Lekkerbly Bellville's response

Beste Petrus,

Dankie vir die positiewe terugvoering, ek is baie bly julle het jul kuiertjie by ons geniet. Hoop ons sal julle in die toekoms weer by ons kan verwelkom.

Groete daar!

Lekkerbly Bellville
Rozaan V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozaan V
With spouse/partner

Baie aangename plekkie als wat jy benodig

Die plekkie is pragtig toegerus met als wat jy benodig.

Lekkerbly Bellville's response

Hallo Rozaan
Baie Dankie vir die terugvoering. Ons is bly jul het tuis gevoel hier by ons.
Lekkerbly Groete

Lekkerbly Bellville
Melonie F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melonie F
On business

Owners, Fanus and Rita, went out of their way to make the visit most pleasurable and memorable ─ highly recommended.

The room was spotless, location was perfect and hosts were great. Will definitely recommend and I will make use of the accommodation again, should I visit Cape Town. Absolute no hesitation in recommending any visitor to the area to stay.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Melonie
Thanks so much for your review. It was an absolute pleasure for us to have them staying with us. Send our regards to them. Please let us know if you do come to Cape Town - would be our honour to be your hosts or if not possible just to catch up over a cup of coffee. Keep well.

Lekkerbly Bellville
Ampie S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ampie S
With spouse/partner

Ons het dit baie geniet, ideale plek, veilge en goed ingerig.

Die plek is goed geleë, baie goed ingerig, ruim en gerieflik. Daar is aan alles gedink en word in almal se behoeftes voorsien. Hoogs aan te beveel.

Lekkerbly Bellville's response

Goeiedag Ampie,

Baie bly om te hoor dat jul tuis gevoel het by ons! Ons het dit geniet om jul as ons gaste te hê. Sal vir ons 'n voorreg wees om jul in die toekoms weer as ons gaste te ontvang.

Lekkerbly Bellville
Ryan L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryan L
With friends

Dit was definitief uit die boonste rakke, uitstekende diens.

Ek sal enige persoon aanbeveel om by Lekkerbly Bellville te gaan bly.

Lekkerbly Bellville's response

Goeiedag Charmalene,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Ons is bly julle het julle wegbreek naweek by ons geniet. Hoop ons kan jul in die toekoms terug verwelkom by Lekkerbly!

Lekkerbly Bellville
Rudi D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi D
With spouse/partner

Very special.

Outstanding overnight accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie spesiaal.

Uitstekende blyplek om te oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Bellville's response

Hi Rudie en Dalene
Ons is baie bly jul het jul kuiertjie by ons, en in die Kaap, geniet. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop ons sien mekaar in die toekoms weer.
Lekkerbly-groete.

Lekkerbly Bellville
Martin V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin V
With spouse/partner

Fantasties.

Die plek is baie mooi. Aparte ingang en badkamer. Sal beslis weer daar slaap.

Lekkerbly Bellville's response

Goeiedag Martin,

Baie dankie vir die resensie. Baie bly dat jul die kort kuier by ons geniet het. Ons sien uit daarna om jul weer by Lekkerbly te verwelkom!

Lekkerbly Bellville
Annette G - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette G
With spouse/partner

Twee baie tevrede gaste.

Baie lekker gebly in Lekkerbly. Met ons aankoms ontvang asof ons bekendes was. Woonstelletjie baie netjies en goed ingerig. Veilige parkering. Regtig aan te beveel. Ons sal weer van hierdie verblyf gebruik wil maak.

Lekkerbly Bellville's response

Hallo Annette,

Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat julle die naweek by Lekkerbly geniet het. Was vir ons voorreg om julle as ons gaste te ontvang. Sal vir ons Lekker wees om jul weer te verwelkom.

Lekkerbly Bellville
Herman B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman B
With spouse/partner

Baie mooi plek kort net 'n TV , maar baie aangenaam.

Behalwe 'n TV is dit n baie mooi plekkie.

Lekkerbly Bellville's response

Baie Dankie vir die positiewe terugvoering Herman. Ons is baie bly jul het jul verblyf by ons geniet. Ons het intussen 'n TV DStv pakket in die kamer ge-installeer. Ons hoop jul kom kuier gou weer. Ons sien uit daarna om jul weer by ons te verwelkom.

Lekkerbly Bellville
Ina V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina V
With spouse/partner

Rustig en baie aangenaam.

Frans en Rita was baie behulpsaam en het ons baie vriendelik ontvang, ten spyte daarvan dat ons heelwat vroeër opgedaag het. Die area is baie rustig en stil en ons kon lekker rus na 'n lang dag by die hospitaal. Die wooneenheid was pragtig skoon en netjies, gerieflik en veilig. Ons sal beslis weer daar gaan bly en dit vir enige een aanbeveel!

Lekkerbly Bellville's response

Hallo Ina, baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly julle het dat julle tydjie by ons geniet het. Ons sien baie uit daarna om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Lekkerbly Bellville
From R635
per night (sleeps 2)
From R635
per night (sleeps 2)
From R635
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 16:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 86 Gillian Street, Rosendal, 7530, Western Cape
  • No children under 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAlc29CRv4rtgtgEFMBZ6uXczpg9aiGPetfpIsCGP3btefbKE4i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R635  per night (sleeps 2) 41 5 1 5 86 Gillian Street Rosendal 7530 Western Cape 0860 022 102 16:00-20:00 10:00 -33.869190670932 18.644716143608
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!