The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lekkerbly Cottage | TravelGround
+15

Lekkerbly Cottage

27 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 27 reviews for Lekkerbly Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.9/5
Sharon K - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Sharon K
Family with teenagers

Conveniently positioned and nice open spaces.

We really enjoyed our evening there.

Bill P - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Bill P
With spouse/partner

Attractive, comfortable and well appointed cottage in a quiet area.

Unfortunately, no barriers to prevent passers-by from entering the property. The only negative about the cottage itself was poor lighting of the open-plan kitchen/lounge area.

Haidee J - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Haidee J
With spouse/partner

Alles net perfek! Vriendelik ontvang deur Sonja en kothuis pragtig toegerus. Sal definitief weer daar oornag.

Goeie ligging naby restaurante en 'n lekker basis om omgewing van te verken.

Marlene H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene H
With spouse/partner

Ons gaan definitief weer by Lekkerbly Cottage bly wanneer ons Swellendam toe gaan.

Uitstekende ligging in mooi buurt, pragtig versorg, netjiese plek, met alles wat jy nodig het om lekker te ontspan.

Roelien R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelien R
With friends

Lieflike omgewing en huisie.

Al is dit in die dorp, het dit 'n lekker plaasgevoel. Die naam van die cottage is baie gepas - dit was voorwaar 'n Lekkerbly plek! Pragtige omgewing en lekker stil.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie dat julle by Lekkerbly gekuier het.

Lekkerbly Cottage
Andre K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre K
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie dankie puik plek. Skoon en volledig met als. Sal beslis weer besoek.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontvang!

Lekkerbly Cottage
Hanlie P - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie P
With spouse/partner

Wens ons kon langer bly!

Die pragtige huisie het al ons verwagtinge ver oortref. Dit is baie ruim, luuks en baie gerieflik, met al die toerusting en bybehore wat mens voor kon vra. Die wasmasjien en die wasgoeddraad reg voor die deur was 'n bonus. Die gasvrou, Sonja, is vriendelik en behulpsaam en bereid om die ekstra myl te stap. Ons het heerlik gebly en sou regtig nog langer wou aanbly. Ons sal beslis weer gaan.

Lekkerbly Cottage's response

Baie, baie dankie julle was die perfekte gaste. Groete, Sonja.

Lekkerbly Cottage
Desiree D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Desiree D

Heerlik gekuier in 'n huislike atmosfeer.

Lekkerbly Cottage het definitief voldoen aan alles wat ons benodig het en dit was heerlik om buite ook te kuier aan tafel onder die druiweprieël.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Lekkerbly Cottage
Herman L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Herman L
With friends

Vriendelik ontvang, plek was skoon en netjies, alles op sy plek.

Ons sal beslis weer daar wil bly sou ons weer in daardie rigting wil oorslaap/kuier, selfs vir langer periodes as net een nag.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie julle, ja asseblief kom kuier langer en weer.

Lekkerbly Cottage
Liezel B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liezel B
Family with teenagers

Goed toegerus en netjies.

Die cottage is baie goed geleë en loopafstand van goeie restaurante. Baie gerieflik toegerus.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie.

Lekkerbly Cottage
Natasha S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha S
Family with young children

Safe, clean, neat, big lawn for kids to play on. Two lovely bathrooms. Big kitchen and living area.

Two adults and a four-year old slept here for two nights. Very safe, enjoyed playing on the big lawn. Beautiful and stylish.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, skoon, netjies, ruim grasperk vir kinders om te speel. Twee lieflike badkamers. Groot kombuis en leefarea.

Twee grootmense en 'n vierjarige het vir twee aande oorgeslaap. Baie veilig, lekker gespeel op die groot grasperk. Mooi en stylvol gemeubileer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie Natasha

Lekkerbly Cottage
Attia D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Attia D

Heerlik gebly! So netjies en toegerus met alles wat nodig is.

Pragtig en netjiese plek.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie.

Lekkerbly Cottage
Christelle C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle C
With spouse/partner

Amazing.

Sonja was very friendly and helpful. The cottage has many thoughtful extras and everything you may need. Area nice and quiet but still close to town. Beds are comfortable.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Lekkerbly Cottage
Helanie W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helanie W

Baie ruim en gerieflik.

Ons het heerlik gekuier by Lekkerbly Cottage! Die vertrekke is ruim en die ligging is perfek. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie!

Lekkerbly Cottage
Marianne E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne E
With spouse/partner

Very cosy and a good place to switch off.

Very nice stay at this great cottage, very good location in town and would definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie cosy, en lekker afgeskakel.

Baie lekker gekuier by lekker my cottage, baie nice geleë in dorp, sal definitief teruggaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie!!

Lekkerbly Cottage
Johann H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann H
With friends

Very nice stay, excellent hospitality and accommodation.

Our hostess Sonja was not only very helpful, she also told us about all the attractions in town that we then visited. There was absolutely nothing short of food and barbecue accessories.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly, uitstekende gasvryheid en akkommodasie.

Ons gasvrou Sonja was nie net baie behulpsaam nie, sy het ons ook vertel van al die besienswaardighede op die dorp wat ons toe wel besoek het. Daar het absoluut niks tekortgeskiet wat betref eet- en braaitoebehore.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With friends

Very beautiful and neat, everything you need.

We had a very nice stay, very cute and homely, big enough for 6 people! Everything you need, will definitely book there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en netjies, als wat mens benodig.

Ons het baie lekker gebly, vreeslik oulik en huislike gevoel, groot genoeg vir 6 mense! Als wat nodig is is daar, sal definitief weer daar boek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie!

Lekkerbly Cottage
Annemarie J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annemarie J

Ons het lekker gebly, dankie :)

Ons het 'n heerlike rustige naweek in Swellendam by Lekkerbly Cottage gehad en het veral die elektriese komberse en warm winter lakens en ekstra komberse baie waardeer. Die badkamers was skoon en netjies. Daar was genoeg gemaklike sitplek vir ons al drie om die pragtige berg uitsig te geniet.

Ronelle E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle E
With spouse/partner

Wonderful getaway place with all the tourist attractions nearby.

Wonderful getaway for a weekend with your spouse or family. We had a lovely stay and the location was perfect. We were walking distance from everything and were able to rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike wegbreekplek naby alle besienswaardighede.

Wonderlike wegbreekplek vir 'n naweek saam met jou eggenoot of gesin. Ons het heerlik gebly en die ligging is perfek. Ons was stapafstand van alles en kon heerlik rus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie!

Lekkerbly Cottage
Liezl R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl R
Family with young children

Lovely stay at Lekkerbly!

Lekkerbly Cottage is well-appointed, spacious, clean and very comfortable. The location is great as its within walking distance to restaurants and shops. I would highly recommend it, we had a wonderful stay!

Lekkerbly Cottage's response

Thank you!

Lekkerbly Cottage
Lise O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lise O
Family with teenagers

Great and peaceful.

We had a great stay. Cottage was neat and clean. Will definitely go back and highly recommended to all.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en rustig.

Ons het regtig "lekker gebly", kothuis was netjies en skoon gaan definitief weer daar bly en ook aanbeveel vir al ons vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie, julle was voorwaar 'n plesier om te huisves!

Lekkerbly Cottage
Sandri V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandri V
With friends

Was uit die boeke.

Sonja se plekkie is smaakvol, 'n heerlike aand gehad, alles wat ons nodig het was daar. Wou sommer langer bly. Dankie Sonja.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Lekkerbly Cottage
Linda B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
With spouse/partner

Rustige omgewing in pragtige kothuis.

Ideaal geleë, stapafstand van restaurante en museum. Pragtige kothuis met al die geriewe wat 'n mens nodig het vir selfsorg-eenheid. Sal definitief weer daar tuisgaan en aanbeveel vir ander.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie.

Lekkerbly Cottage
Marietjie W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie W
With friends

Dit was baie aangenaam.

Ons het 'n troue bygewoon, so het nie baie tyd by die kothuis self deurgebring nie. Het 14:30 ingeklok en 15:30 vetrek na troue, daar geslaap en 10:00 die volgende oggend weer vertrek. Dit het op die oog af gelyk of daar alles is wat mens nodig sal hê. Gerieflik en baie netjies.

Danine H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danine H
With friends

Beautiful house, secure and walking distance from restaurants.

Beautiful little town, nice restaurants and interesting little shops to buy gifts. Will definitely recommend the place to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige huisie, veilig en loopafstand van restaurante.

Pragtige dorpie, lekker restaurante en interresante winkeltjies om geskenkies te koop. Sal die plekkie regtig aanbeveel vir my vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie

Lekkerbly Cottage
Cara R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cara R
With spouse/partner

Ek sal definitief Lekkerbly Cottage voorstel. Regtig geniet om hier te bly!

Heerlike huisie met alle fasiliteite wat mens nodig het!

Lekkerbly Cottage's response

Baie dankie

Lekkerbly Cottage
Steve J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steve J
With friends

Nice weekend with friends.

The weekend was very nice, will definitely recommend Lekkerbly Cottage. This is by far the best self-catering place I have stayed what made it so great is they thought of everything big and small, if you forgot something at home it was there. It had a nice lay out. The owner Sonja pre-heating the bed with the electric blankets. The firewood was stacked at indoor fireplace, very nice for the cold winter days. This is definitely a hidden gem. Sonja the owner is very kind. Thank you.

Lekkerbly Cottage's response

Thank you so much, it was lovely having guests like you.

Lekkerbly Cottage
From R1 400
per night (for 6 people)
From R1 400
per night (for 6 people)
From R1 400
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Drostdy Street, Swellendam, 6740, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlYWU1ZmQ4LTYzYzMtNGQ2Yi1hYWZhLTAwNzE2OGFiZTM5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 400  per night (for 6 people) 27 5 1 5 4 Drostdy Street Swellendam 6740 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.020137 20.452907
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!