Review Summary
Jurie L - Mar 2021
Overall score
Lekker gebraai onder die Karoo-sterre.
Ilze V - Mar 2021
Overall score
Die Karoo op sy beste.
Nick G - Feb 2021
Overall score
Uitstekend.
Carina E - Oct 2020
Overall score
Luukse gemak en bederf
Mari G - Sep 2020
Overall score
Vriendelike staf. Goed opgeleide staf. Aandete was besonders aangenaam.
Annelien V - Sep 2020
Overall score
Uiters goeie diens. Heerlike kos en silwerskoon.
Irene L - Sep 2020
Overall score
Heerlik
Annabe J - Aug 2020
Overall score
Heerlik soos altyd.
Andrea K - Jan 2020
Overall score
Dit was nie ons eerste keer daar nie en beslis nie die laaste nie!
Read moreDr. Cornelis B - Dec 2019
Overall score
Net baie aangenaam!
Linda D - Dec 2019
Overall score
Bly 'n verskriklike groot bederf.
Christine H - Sep 2019
Overall score
Wow! Wonderlike omgewing, pragtige kamer en baie vriendelike personeel.
Martie M - Sep 2019
Overall score
Pragtig en rustig.
Davina D - Jul 2019
Overall score
Beautiful guest farm with lovely rooms and meals.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige gasteplaas met heerlike kamers en etes.
Ons het heerlik gebly in die pragtige gastehuis. Ons is met ope arms verwelkom en het 'n lekker drankie voor die kaggel geniet. Die kamers was lekker warm en die kos uit die boonste rakke. Ek sal graag volgende keer langer wil bly en hopelik die kameelperde van die stoep af bewonder!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suzaan T - Jun 2019
Overall score
Baie mooi.
Wynand J - Jun 2019
Overall score
It was absolutely wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was absoluut wonderlik.
Uitstekende ligging. Weg van besige dorp. Verblyf wonderlik. So ook die personeel en eienaars. Kos baie smaaklik en meer as genoeg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja S - Jun 2019
Overall score
Lovely, comfortable and luxurious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gemaklik en luuks.
Weereens dankie vir 'n heerlike nag. Ons derde besoek en weer great. Goeie diens, lekker koue wyn op stoep met Beaufort-Wes se liggies in verte, Justin se uitstekende vriendelike manier, die kaggel in ons kamer en warm bed. Ons kom eersdaags weer oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Odette D - Apr 2019
Overall score
Fantastic overnight stop.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese oornagstop.
Ons het oppad na die Kaap hier oorgeslaap met ons 2 kinders. Ons was vriendelik ontvang en die kamers is fantasties ingerig. Die etes is heerlik en daar is selfs ekstra moeite gedoen met kos vir die kinders. Daar is meer as genoeg plek buite vir die kinders om te speel en ons kon rustig 'n drankie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nelia P - Apr 2019
Overall score
Pragtig, huislik, perfekte oornagplek!
Retha V - Mar 2019
Overall score
Lemoenfontein is 'n ongelooflike experience en sielskos na 'n lang pad!
Tokkie S - Jan 2019
Overall score
Fantasties, alles wat 'n mens wil hê.
Lebohang M - Jan 2019
Overall score
Exceptional lodge.
Ilze V - Jan 2019
Overall score
Beautiful!
Lezanne S - Dec 2018
Overall score
Heerlik.
Monica C - Dec 2018
Overall score
Goeie oornagverblyf.
John I - Dec 2018
Overall score
Wonderful place and staff but take your own coffee and cafetiere to breakfast!
Amanda L - Dec 2018
Overall score
Oornagverblyf.
Etienne S - Nov 2018
Overall score
Fantastic and lovely overnight farm!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese lekker oornagplaas!
Lemoenfontein is 'n baie pragtige, lekker, mooi oornag-gastehuis. Baie netjies, skoon, vriendelike mense, bitter lekker kos. Sal dit enige tyd aanbeveel vir enige iemand om daar te oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magriet K - Oct 2018
Overall score
Heerlike koel kamers. Skoon en netjies beslis.
Daniel M - Oct 2018
Overall score
Pragtige plek met puik diens en lekker kos.
Rudi S - Oct 2018
Overall score
Awesome.
Deidré M - Oct 2018
Overall score
Vreedsaam.
Wouter T - Sep 2018
Overall score
Stylvolle gasvryheid in die Karoo.
Danie V - Sep 2018
Overall score
Uitstekende verblyf na 'n lang dag.
Magda M - Aug 2018
Overall score
Wonderful experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike ervaring.
Ons het dit vreeslik baie geniet, die diens was baie goed en die kos was eg Suid Afrikaans en absoluut uit die boeke. Die gastehuis is op 'n heerlike plekkie gevestig wat dit maklik maak om te kry. Hulle sal ons vir seker weer sien! Dankie, julle!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
David L - Aug 2018
Overall score
Beautiful, wish I could stay longer.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi, wens kon langer bly.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tom D - Jul 2018
Overall score
Ideale plek vir oornag.
Annelise B - Jun 2018
Overall score
Beste halfpadstop tussen JHB en die Kaap.
Charles N - May 2018
Overall score
Ideale oorblyplek tussen Kaap en Johannesburg.
Jana W - Apr 2018
Overall score
Wonderful experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike ervaring!
Lemoenfontein was 'n fantastiese ervaring. Ons sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel en ons sal beslis weer 'n draai daar wil gaan maak. Die stil omgewing is die perfekte ligging om die batterye weer te herlaai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ansie V - Apr 2018
Overall score
Wat 'n aangebame ervaring!
Erna S - Mar 2018
Overall score
Ontspannend lekker.
Corne D - Mar 2018
Overall score
Rustig, personeel is uiters bekwaam en vriendelik.
Izak M - Feb 2018
Overall score
Great!
Anthony T - Jan 2018
Overall score
Lieflike blyplek!
Junius P - Jan 2018
Overall score
Fantastiese plek, maar te duur.
Celia V - Dec 2017
Overall score
Wonderlike plek, uitstekende diens, sal graag weer wou gaan.
Gerdi B - Dec 2017
Overall score
Very relaxing and comfortable.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ontspannend en gerieflik.
Lemoenfontein is 'n gereelde oornag gunsteling van ons op pad na Kaapstad. Die kamers is gerieflik en smaakvol gemeubileer. Etes is altyd heerlik en moeite word gedoen. Ons het die keer met ons twee hondekinders gereis en Lemoenfontein is troeteldiervriendelik maar moet vooraf gereël word. Troppe kameelperde en springbokke is gesien, en die natuur en rustigheid maak die kort maar goeie grondpad die moeite werd om te ry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
J B - Nov 2017
Overall score
Wonderful service and tariff. The room was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike diens en prys. Die kamer was fantasties.
Ons was op die hande gedra en die kos en akkommodasie was uit die boonste rakke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie S - Nov 2017
Overall score
Nostalgic oasis in the Karoo.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nostalgiese oase in die Karoo.
Om Lemoenfontein te beleef is 'n hartsverwarmende ervaring!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charon H - Oct 2017
Overall score
Rustig en nostalgies.
Rob P - Oct 2017
Overall score
Great accommodation on your way from Johannesburg to Cape Town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie oornagplekkie op pad van JHB na Kaapstad
Heerlike aand. Uitstekende kos. Sien weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel T - Oct 2017
Overall score
Pragtige natuurskoon, vriendelike ontvangs en heerlike kos.
Wilna M - Sep 2017
Overall score
Pragtig en rustig! Sal vir seker weer gaan en die keer vir langer. Vriendelike mense en heerlike kos.
Leoni K - Sep 2017
Overall score
A winner!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Wenner!
Lemoenfontein definitief 'n wenner, vandat ons deur die gasvrou ontvang is totdat ons die volgende oggend vertek het het ons baie spesiaal gevoel. Heerlike ruim kamers, heerlike "boere ete" op die ruim stoep, plaas ontbyt in die voorkamer - wat meer kan ons vra. Vir ons volgende reis na Kaapstad gaan ons definitief weer oorbly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sofia D - Sep 2017
Overall score
Peaceful, beautiful, heart-warming and comfortable.
Makkie S - Jul 2017
Overall score
Presies wat ons nodig gehad het!
Belinda C - Jun 2017
Overall score
Very clean, neat rooms, friendly people. Dinners were very nice and well prepared.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjiese kamers, vriendelike mense, die aandetes is regtig heerlik en goed voorberei.
Dit is regtig 'n huis weg van die huis. Ons kan Lemoenfontein hoogs aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johann R - Apr 2017
Overall score
Uitsonderlike ervaring!
Nelia P - Apr 2017
Overall score
Pragtige plek!
Elsabe M - Feb 2017
Overall score
Very cute and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulik en gasvry.
Die mooiste uitsig, vriendelikheid en diens. Ons kom beslis terug.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem S - Dec 2016
Overall score
Fantastic atmosphere, delicious food and unbelievable personal service.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese atmosfeer, heerlike kos en ongelooflike persoonlike diens.
Dit was 'n ongelooflike ervaring by 'n pragtige plek. Die gastehuis se stoep kyk uit oor die Karoovlaktes en die hele ervaring was een van rus en vrede ná die lang tog. Waar kry 'n mens nog kelners en gastehuisbestuurders wat jou van die eerste oomblik op jou naam aanspreek? Die kos was heerlik en die diens was vriendelik en baie persoonlik. Dit was 'n baie spesiale ervaring. Ons gaan definitief weer terug - soos die 10 ander paartjies wat die jaar weer terug was ná verskeie vorige besoeke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maritsa V - Mar 2016
Overall score
Lekker kos, goeie ontvangs en fantastiese nagrus!
Elaine V - Jan 2016
Overall score
Skoon met baie lekker etes.
Bridget K - Jan 2016
Overall score
Baie aangenaam.
Frik B - Dec 2015
Overall score
Dit was baie aangenaam.
Elrien B - Oct 2015
Overall score
Aangename verrassing!
Michiel V - May 2015
Overall score
Alles 110%
Louis K - Apr 2015
Overall score
Panoramiese uitsigte en prentjiemooi!
Pierre T - Apr 2015
Overall score
Vriendelike en gasvrye stilte in die Karoo.
Pieter P - Apr 2015
Overall score
Aangename verrassing na 'n lang rit deur die Karoo. Vriendelike ontvangs, mooi kamer en badkamer. Die inligting in die lêer is omvattend en die omgewing idillies.
Read moreMaylene D - Dec 2014
Overall score
Fantasties!
Lizelle V - Dec 2014
Overall score
Baie lekker en het dit vreeslik geniet.
Monica C - Oct 2014
Overall score
Op pad met vakansie na Weskus en Kaap.
Charné N - Oct 2014
Overall score
Netjies, rustig en pragtig.
Pieter L - Jul 2014
Overall score
'n Absolute juweel!
Henk E - Jun 2014
Overall score
Vriendelik en gasvry met baie lekker kos en puik verblyf!
Willem A - Jun 2014
Overall score
Heerlik rustig, veilig, weg van die geraas, goed toegerus en lekker etes.
Cecilia M - May 2014
Overall score
Sal definitief weer by julle kuier op pad Kaap toe. Dit was heerlik!
Ian R - Mar 2014
Overall score
Fantastic
Adele W - Feb 2014
Overall score
Great place
Carlo B - Jan 2014
Overall score
Dit was heerlik, en ons het baie welkom gevoel! Kos en mense was fantasties!
Frans M - Aug 2013
Overall score
Fantasies! Gasvry, heerlike kos en lekker slaapplek!
Johannes E - Jun 2013
Overall score
Absolutely gorgeous surroundings and fantastic food and excellent hospitality from all.
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Lemoenfontein, Off N1, De Jagers Pass, Beaufort West, 6970, Western Cape
- All ages welcome